Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
NATIONAL
GRAAD 12
GEOGRAFIE V1
NOVEMBER 2013
BYLAE
Hierdie bylae bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 



_hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)

View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



Geography Grade 12 P1 NSC November 2013 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.
Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 1.2 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Climate and weather10 marks
- Question 1.2Geomorphology10 marks
- Question 1.3Climate and weather14 marks
- Question 1.4Climate and weather26 marks
- Question 1.5Geomorphology26 marks
- Question 1.6Geomorphology14 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1Climate and weather10 marks
- Question 2.2Geomorphology10 marks
- Question 2.3Climate and weather24 marks
- Question 2.4Climate and weather14 marks
- Question 2.5Geomorphology14 marks
- Question 2.6Geomorphology28 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements10 marks
- Question 3.2Rural and urban settlements10 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements24 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements18 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa20 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa18 marks
- Question 4.1Economic geography of South Africa10 marks
- Question 4.2Economic geography of South Africa10 marks
- Question 4.3Rural and urban settlements14 marks
- Question 4.4Rural and urban settlements26 marks
- Question 4.5Economic geography of South Africa16 marks
- Question 4.6Economic geography of South Africa24 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 2 DBE/November 2013
NSS – Bylae
FIGUUR 1.1: GLOBALE ATMOSFERIESE LUGDRUKGORDELS EN WINDE
[Bron: Aangepas uit Google Image]
FIGUUR 1.2: PROFIEL VAN 'N RIVIERKRONKEL (MEANDER)
Rivier Vinnigste vloei
X Y
Water
[Bron: Google Image]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 3 DBE/November 2013
NSS – Bylae
FIGUUR 1.3: STEDELIKE KLIMAAT
o
(35 C)
Besoedelingskoepel
Hitte uit stedelike
gebied vrygestel
o o
(31 C) (31 C)
Landbougrond Voorstede Middestad/ Voorstede Woude
Stadskern
[Bron: Aangepas uit Google Image]
FIGUUR 1.4: ARTIKEL EN SATELLIETBEELD VAN SIKLOON IRINA
SIKLOON IRINA VEROORSAAK CHAOS IN KZN
5 Maart
Deur Lungelo Mkamba, Kyle Venktess en Sapa
Honderde gesinne is dakloos gelaat en baie paaie en strate in Durban en ander
kusgebiede noord van die stad tot by Kosibaai is in woeste riviere verander toe
tropiese sikloon Irina chaos dwarsoor die provinsie veroorsaak het. Die weerdiens het
gesê stormsterk suidwestewinde (65 km/h) word teen Maandag verwag. Daar was 'n
waarskuwing vir onstuimige seetoestande met golwe van tot 6 m.
' 'n Kombinasie van baie onstuimige seetoestande, seestormstuwing, asook stormsterk
winde sou moontlik aan die kuslyn voorkom,' het polisiewoordvoerder kolonel Vishnu
Naidoo gesê. In Jozini in die Nyawushadi-gebied het 'n huis op 'n vrou
inmekaargetuimel en haar bene gebreek toe oorstromings die noordelike deel van
KwaZulu-Natal Sondagoggend getref het.
Rampspanne was steeds besig om die omvang van die skade te bepaal, maar Naidoo
het geskat dat ten minste 300 huise oorstroom is.
DURBAN
[Bron: Aangepas uit www.wunderground.com]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 4 DBE/November 2013
NSS – Bylae
FIGUUR 1.5: DREINEERBEKKEN EN SY LENGTEPROFIEL
A
Boloop Middelloop Benedeloop
B
C
See
[Bron: Aangepas uit Physical Geography]
FIGUUR 1.6: LANDVORMS GEASSOSIEER MET VULKANIESE AKTIWITEIT
A B
[Bron: Aangepas uit Earth’s Landforms]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 5 DBE/November 2013
NSS – Bylae
FIGUUR 2.1: TERSIÊRE LUGSIRKULASIE
Terugvloei
Terugvloei
See-invloei Swak bries
B C A
Warm land Koel land
D E
[Bron: Aangepas uit Living Geography]
FIGUUR 2.2: SEDIMENTÊRE STRATALAE
Kalksteen
Kalksteen Kalksteen C
Skalie Skalie Skalie
Kalksteen
Skalie
A B
[Bron: www.angelfire.com]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 6 DBE/November 2013
NSS – Bylae
FIGUUR 2.3: SINOPTIESE WEERKAART
A
D
B
C 30
О
9
E
[Bron: Aangepas uit SA Weerburo]
FIGUUR 2.4: AARDVERWARMING
'Cop-out' =
kop uittrek
Ontwikkelde Groot
nasies ontwikkelende
nasies
AARDE
[Bron: The Times 2011]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 7 DBE/November 2013
NSS – Bylae
FIGUUR 2.5: GRONDGEBRUIK EN VLOEIHIDROGRAMME
Grondgebruik
Stedelike gebiede
Piekvloei
Rygewasse Stygende
been Resessie
Weiding Storm-
Q Q vloei
Woude
Basis-
vloei Grondwater-
resessie
0 0
Tyd Tyd
Vertragings- (uur of dae)
tyd
A B
[Bron: www.google.com]
FIGUUR 2.6: HELLINGS EN MASSABEWEGINGS TEEN HELLINGS
Swak dreinering
[Bron: A Keller]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 8 DBE/November 2013
NSS – Bylae
FIGUUR 3.1: TIPES NEDERSETTINGS
SLEUTEL
Reënboogwaterval
Huise
Heuwels x Landbou-
grond
Rivier X XX
X XX
XX
XX
X
X X
X
[Bron: Onbekend]
FIGUUR 3.3: BEVOLKINGSBEWEGINGS TUSSEN NEDERSETTINGS
SLEUTEL
Boeredorpies
SSK
B
Binnestad B
Buitenste D
voorstede C
Bevolkings-
bewegings
A
A
[Aangepas uit GCSE]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 9 DBE/November 2013
NSS – Bylae
FIGUUR 3.4: STEDELIKE PROBLEEM
As hierdie As hierdie idiote As dié As dié
... idiote As hierdie idiote idiote
As hierdie idiote ... met die bus wou ...
As met die bus wou
hierdie As dié ry, kon ek al by
ry, kon ek al by die huis gewees As dié
idiote idiote
die huis gewees het. idiote
... met die
het. met die
bus ...
bus ...
[Bron: http://www.businesstravellogue.com/travel-tips/driving-safety-tips-from-allstate-insurace.html]
FIGUUR 3.5: BBP-BYDRAE TOT DIE EKONOMIE VAN SUID-AFRIKA
BBP-bydrae tot die ekonomie 2004–2012
90 000
80 000
70 000
60 000 Landbou, bosbou en visserye
Vervaardiging
50 000
Elektrisiteit, gas en water
40 000 Finansies
30 000
20 000
10 000
0
2004 2006 2008 2010 2012
[Bron: www.statssa.gov.za/publications]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 10 DBE/November 2013
NSS – Bylae
FIGUUR 3.6: NYWERHEIDSONTWIKKELINGSONES IN SUID-AFRIKA
Johannesburg-NOS
Nog nie ontwikkel nie
Oos-Londen-NOS
• Waarde van
belegging tot op
hede: R1,3 biljoen
• Poste geskep: 930
in vervaardiging en Richardsbaai-NOS
Coega-NOS • Waarde van
verwante velde
• Waarde van belegging tot op
belegging tot op hede: R670 miljoen
hede: R2,1 biljoen
• Poste geskep: 300
• Poste geskep: 7 147
[Bron: Morne Scaap]
FIGUUR 4.3: ONWETTIGE IMMIGRANTE
Wanneer gaan
die mense wat vir Weet jy,
dié gemors ek wou jou
verantwoordelik nou net
is, die lekplek dieselfde ding
toestop? vra ...
MENSE
REGERING
[Bron: Google Image]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 11 DBE/November 2013
NSS – Bylae
FIGUUR 4.4: LANDE MET DIE MEESTE MIV/VIGS-VERWANTE STERFTES
SLEUTEL: 40 000/200 000
Huidige getal Geprojekteerde
MIV/Vigs-verwante getal MIV/Vigs-
sterftes per jaar verwante sterftes
2011–2015
Indië
Nigerië 14 000/70 000
49 000/245 000
Etiopië
Uganda 14 000/70 000
19 000/95 000 Kenia
14 000/70 000
Tanzanië
11 000/55 000
Mosambiek
Zambië 22 000/110 000
11 000/55 000
Zimbabwe
27 000/135 000
Suid-Afrika
83 000/415 000
[Bron: Wêreldgesondheidsorganisasie]
FIGUUR 4.5: WERKSVERLIESE IN DIE FORMELE SEKTOR
FORMELE SEKTOR VERLOOR WERKSGELEENTHEDE
TJ Strydom | 14 Augustus 2012
Werksgeleenthede 'sypel' uit die formele sektor van die ekonomie na die informele
sektor, volgens die nuutste Indiensnemingsindeks.
Meer as 10 000 werksgeleenthede is verlede maand in die informele sektor geskep,
maar bykans 7 000 is in die formele sektor verloor, meestal as gevolg van
arbeidsregulasies en belasting.
Konstruksie, finansiële dienste en vervaardiging is onder dié wat die swaarste
getref is.
Indiensneming in die konstruksiebedryf het volgens die Indeks met meer as 11%
afgeneem, en in vervaardiging en finansiële dienste met ongeveer 4%.
Met die SAID wat die afgelope agt jaar 385 000 besighede as nuwe belastingbetalers
geregistreer het, het baie ondernemings na die informele sektor beweeg om belasting
te vermy.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 12 DBE/November 2013
NSS – Bylae
FIGUUR 4.6: SUID-AFRIKA SE HANDEL MET CHINA
Suid-Afrika se handel met China
80
70
Persentasie van algehele invoere en uitvoere
60
50 Invoere
40 Uitvoere
30
20
10
0
1995 1997 1999 2000 2003 2005 2008 2010 2012 2015
[Bron: http://www.stoptb.org]
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2013 Addendum (English)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2012 Addendum (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2025 Memo (English)

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC November 2021 Question Paper (Afr)
_hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo (English)

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC November 2020 Question Paper (Eng)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper