Skip to content

Geography Grade 12 P2 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12201312 pages

Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 NOVEMBER 2013 MEMORANDUM PUNTE: MERK UIT 96 EN VERWERK NA 100 EKSAMEN- NOMMER SENTRUM- NOMMER PUNT BEHAAL V1 V2 V3 V4 TOTAAL NASIENER SENIOR NASIENER HOOFNASIENER MODERATOR TOTAAL 20 20 36 20 96 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 2 DBE/November 2013 NSS – Memorandum HULPBRONMATERIAAL 1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 2930CA MERRIVALE. 2. Ortofotokaart 2930CA3 MERRIVALE. 3. LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole ingeneem word vir hul eie gebruik. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. 3. Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2930CA van MERRIVALE en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer oorhandig aan die einde van hierdie eksamensessie. 5. Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. 6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 8. Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart getoon. ENGLISH AFRIKAANS Diggings Uitgrawings Caravan park Karavaanpark Sewage works Rioolwerke Golf course Gholfbaan Wetland Vlei Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 3 DBE/November 2013 NSS – Memorandum VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2930CA MERRIVALE, asook die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer. 1.1 Die kaartverwysing van die topografiese kaart oos van Merrivale is ... A 2930AC B 2930AD C 2930CD D 2930CB D 1.2 Die hoogte van die Mount Ashley Farms Damwal in blok C4 is … meter. A 1 080 B C 1 100 1 120 A/B D 1 140 1.3 Die Mgeni (A4) is 'n … rivier. A permanente B periodiese C D episodiese eksotiese A 1.4 Die orde van stroom A soos dit blok A1 verlaat, is … A 2de orde. B 3de orde. C 4de orde. B D 5de orde. 1.5 Helling 1–2 op die ortofotokaart is … A steil. B konkaaf. C D konveks. geleidelik. C 1.6 Die mensgemaakte verskynsel 3 op die ortofotokaart is … A 'n uitgrawing. B 'n reservoir. C D 'n dam. rioolwerke. C Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 4 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 1.7 Roete 103 na Howick-Wes in blok A11 is 'n … A nasionale pad. B hoofpad. C D sekondêre pad. ander pad. B 1.8 Gebied 5 op die ortofotokaart is 'n … A sportfasiliteit. B nywerheid. C D stasie. skool. D 1.9 Die hoofwyse waarop water na die landbougrond in blok C11 op die topografiese kaart vervoer word, is deur middel van … A windpompe. B pyplyne. C D kanale. vore. D 1.10 Die posisie van die reservoir in blok D9 op die topografiese kaart is … A 30°11,6' S 29°33,5'O OF 30°11'36'' S 29°33'30''O B 30°11,6' O 29°33,5'S OF 30°11'36'' O 29°33'30''S C 29°33,6' S 30°11,6'O OF 29°33'35'' S 30°11'36''O C D 29°33,6' O 30°11,6'S OF 29°33'35'' O 30°11'36''S (10 x 2) [20] VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN INTERPRETASIE 2.1 Verwys na die topografiese kaart en bereken die oppervlakte van die spasie gemerk gefotografeerde gebied in km². OP TOPOGRAFIESE KAART Maatspeling: lengte - 9,5 cm to 9,9 cm OF 95 mm to 99 mm breedte - 6,1 cm to 6,5 cm OF 61 mm to 65 mm Oppervlakte = lengte x breedte (hoogte x basis) √ = (9,7 cm x 0,5) km √ x (6,3 cm x 0,5) km √ = 4,85 km x 3,15 km √ = 15,59 km² √ OF Oppervlakte = lengte x breedte √ = (97 mm x 50 000) km √ x (63 mm x 50 000) km √ 1 000 000 1 000 000 = 4.85 km x 3,15 km √ = 15,27 km² √ (5) [Speling is 14,49 km² tot 16,08 km²] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 5 DBE/November 2013 NSS – Memorandum OP ORTOFOTO Maatspeling: lengte: 42,5 cm tot 42,9 cm OF 425 mm to 429 mm breedte: 32,1 cm to 32,5 cm OF 321 mm to 325 mm Oppervlakte = lengte x breedte (hoogte x basis) √ = (42,7 cm x 0,1) km √ x (32,3 cm x 0,1) km √ = 4,27 km x 3,23 km √ = 13,79 km² √ OR Oppervlakte = lengte x breedte (hoogte x basis) √ = (427 mm x 10 000) km √ x (323 mm x 10 000 )km √ 1 000 000 1 000 000 = 4,27 km x 3,23 km √ = 13,77 km² √ [Speling is 13,94 km² tot 13,64 km²] (5) 2.2 Verwys na die reservoir in blok D9 en trigonometriese stasie 156 in blok E10 op die topografiese kaart om die volgende vrae te beantwoord. 2.2.1 Gee die ware peiling van die reservoir vanaf trigonometriese stasie 156. 313° √ [Speling: 309° tot 313°] (1) 2.2.2 Bereken die magnetiese peiling van die reservoir vanaf trigonometriese stasie 156 vir die jaar 2013. Verskil in jare = 2013 – 2002 = 11 jaar √ Totale jaarlikse verandering = 11 x 12 'W = 132'W/2°12'W √ Magnetiese deklinasie = 22°42'W + √132'W/2°12'W = 24°54'W √ Magnetiese peiling = 311° (309° tot 313°) + 24°54'Wformule √ = 335°54'W √ [Speling : 333°54'W tot 337°54'W] (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 6 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 2.3 Gebruik die rooster hieronder om die indeksnommer 2930AC MERRIVALE van die topografiese kaart te verduidelik. 2.3.2 2.3.1 B A B 2.3.3 C D 2.3.4 B C D D C Identifiseer elk van die volgende in die rooster hierbo: 2.3.1 Die breedtelyn: 29 √ 2.3.2 Die lengtelyn: 30 √ 2.3.3 Die grootblok-letter: A √ 2.3.4 Die kleinblok-letter: C √ (4) 2.4 In watter algemene rigting sal 'n mens reis om van Merrivale na Pietermaritzburg te gaan? Suidoos √ (1) 2.5 Verwys na die skietbaan in blok D10. 2.5.1 Gebruik die lynskaal om die benaderde lengte van die skietbaan in meter te bepaal. 850 m tot 900 m √√ (2) 2.5.2 Noem die benaderde verskil in hoogte tussen die suidelike en noordelike rand van die skietbaan. 20 m √ [Speling: 18 tot 22] (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 7 DBE/November 2013 NSS – Memorandum VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Watter bewys ondersteun die stelling dat Merrivale seisoenale reënval ontvang? Daar is baie damme op die kaart √√ Daar is baie nie-standhoudende riviere /periodiese/episodiese√√ Vore vir besproeiing/bewerkte grond naby damme en riviere √√ Reservoirs √√ Windmeule en windpompe √√ [Enige TWEE] 2x2 (4) 3.2 Daar is bewyse van gewasverbouing suid van Merrivale op die topografiese kaart. Noem TWEE faktore wat die ontwikkeling van hierdie tipe boerdery bevoordeel het. Goeie infrastruktuur (voorbeelde)√√ Beskikbaarheid van water √√ Geleidelike hellings √√ Vrugbare grond √√ Beskikbaarheid van oop boerderygrond √√ Naby mark √√ Beskikbaarheid van arbeid √√ Geleë op noordwaartsfrontende kant van die berg/sonkant √√ [Enige TWEE] 2x2(4) 3.3 Die gebied op die topografiese kaart is hoofsaaklik met woude/plantasies bedek. 3.3.1 Met verwysing na die topografiese kaart, noem EEN manier waarop hierdie woude/plantasies teen bosbrande beskerm word. Daar is uitkyktorings √√ Teenwoordigheid van brandstroke/brandpaaie/voorbrand √√ Die paaie in die plantasies voorkom die verspreiding van vure √√ Klein damme/vore/riviere in die beboste gebied √√ [Enige EEN] 1x2 (2) 3.3.2 Gee EEN bewys uit die kaart dat hierdie woude/plantasies vir kommersiële doeleindes verbou word. Baie paaie om hout te vervoer √√ Voorsiening van behuising aan arbeiders √√ Beskermende maatreëls(voorbeelde) in plek √√ Groot gebied bedek √√ Millpark saagmeule √√ Benaming/name van plantasies √√ [Enige EEN] 1x2 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 8 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 3.4 Verwys na die Mgenirivier in blok B1/2. 3.4.1 Noem die TWEE fluviale verskynsels C en D in die Mgenirivier- kanaal in blok B1/2. C Vloedvlakte/alluviale vlakte √√ D Meander/stootoewer √√ 2x2 (4) 3.4.2 Gee EEN rede waarom verskynsel C nuttig vir boere is. Vrugbare grond/slik gedeponeer deur rivier √√ Gelyk grond/geleidelike gradient√√ Naby rivier vir water/besproeiing√√ [Enige EEN] 1x2 (2) 3.5 Verwys na die dreineringspatroon in blok A1. 3.5.1 Identifiseer die dreineringspatroon in blok A1. Dendrities √√ 1x2 (2) 3.5.2 Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.5.1. Dit het die vorm van takke van 'n boom √√ Sytakke sluit met skerphoeke (klein hoeke) by die hoofstroom aan √√ 1x2 (2) [Enige EEN] 3.5.3 Noem die gesteentetipe wat waarskynlik die dreineringspatroon in VRAAG 3.5.1 onderlê. Stollingsgesteentes/horisontaal sedimentêre/metamorfies/ eenvormig weerstandbiedend √√ 1x2 (2) 3.6 Verwys na die foto hieronder van 'n tipiese nedersetting wat moontlik by Shaywhen in blok D6 gevind sal word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 9 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 3.6.1 Is Shaywhen 'n landelike of 'n stedelike nedersetting? Landelike √√ 1x2 (2) 3.6.2 Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.6.1. Landbou/boerdery/enkelfunksioneel is die hoofaktiwiteit √√ Geen stedelike funksies/dienste getoon nie √√ Geisoleerd /geboue ver van mekaar √√ [Enige EEN[ 1x2 (2) 3.7 Verwys na grondgebruiksone 10 op die ortofotokaart. 3.7.1 Identifiseer grondgebruiksone 10. Nywerheidsone/gebied/park/fabrieke/vervaardiging √√ Ontspanningsone √√ Landelik-stedelike oorgangsone √√ 1x2 (2) 3.7.2 Beskryf TWEE faktore wat die ligging van hierdie grondgebruiksone beïnvloed het. Vir nywerhede Oop ruimte/vir uitbreiding √√ Nader aan massavervoerroetes √√ Toegang tot die mark √√ Geleë op gelyk grond √√ Weg van beboude gebiede √√ Naby arbeid √√ Toegang tot goedkoper grond √√ [Enige TWEE] Vir ontspanning Oop ruimte/vir uitbreiding √√ Nader aan vervoerroetes √√ Geleë op gelyk grond √√ Weg van beboude gebiede √√ Toegang tot goedkoper grond √√ [Enige TWEE] Virlandelik-stedelike oorgangsone Aan buitewyke van nedersetting √√ Nader aan paaie/toeganklik √√ Geleë op gelyk grond √√ Weg van beboude gebiede √√ Oop ruimte/vir uitbreiding √√ Toegang tot goedkoper grond √√ [Enige TWEE] 2x2 (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 10 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 3.7.3 Noem EEN probleem wat die inwoners van die nedersetting langs 10 waarskynlik sal ervaar. Lugbesoedeling √√ Geraas √√ Slegte reuke √√ Konstante verbybeweeg van groot trokke √√ Asemhalingsprobleme √√ Suurreën √√ Rommelstroiing √√ [Enige EEN. Aanvaar ander. Antwoord toepaslik vir V3.7.1] 3.8 Vind Mbubu in blok F10. Uit 'n klimaatsoogpunt is Mbubu verkeerd geleë. Verduidelik hierdie stelling. IGNOREER DIE VRAAG. MERK UIT 96 EN VERWERK NA 100. [36] VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Met verwysing na ruimtelike objekte op die Merrivale topografiese kaart, beantwoord die volgende vrae. 4.1.1 Hieronder is 'n foto van 'n lynobjek wat in blok B10 gevind word. Benoem die lynobjek. Windstrook/Ry bome/ander pad √√ 1x2 (2) 4.1.2 Identifiseer EEN puntverskynsel in blok D9. Hoogtepunt √√ Reservoir √√ Huise/geboustrukture √√ [Enige EEN] 1x2 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 11 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 4.2 Verwys na die foto van die Midmardam hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 4.2.1 Watter tipe ruimtelike objek is die Midmardam? Poligoon/gebied/area √√ 1x2 (2) 4.2.2 Is die foto 'n raster- of vektorbeeld? Raster √√ 1x2 (2) 4.2.3 GIS kan gebruik word om die hoeveelheid slik en bemestingstof wat die dam binnekom, te voorspel deur verskillende inligtingsbronne te integreer. Wat is die term wat gebruik word om hierdie proses te beskryf? Data-integrasie/data oorlae/tematiese lae √√ 1x2 (2) 4.2.4 Verduidelik waarom die duidelikheid van die foto van die Midmardam swak is. Kamera het nie 'n goeie resolusie gehad nie √√ Minder piksels per foto √√ [Enige EEN] 1x2 (2) 4.2.5 Wat is die term wat gebruik word om die proses te beskryf waartydens al die data oor die Midmardam wat op die rekenaar gestoor is, ontleed word? Data-analise/data manipulasie/data ontleding/data prosesering √√ 1x2 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 12 DBE/November 2013 NSS – Memorandum 4.5 Beantwoord die volgende vrae oor data-oorlegging: 4.5.1 Wat beteken die term data-oorlegging? Kaarte wat verskillende tipes inligting vertoon, word op mekaar geprojekteer/bo-op mekaar geplaas √√ [Konsep] 1x2 (2) 4.5.2 Noem TWEE gebruike van data-oorlegging in 'n GIS. Verskillende stelle data kan vergelyk word √√ Verwantskappe tussen verskillende stelle data kan bepaal word √√ Analise van verskillende stelle inligting √√ Vergelykings kan help met toekomstige ontwikkelings √√ [Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde] 2x2 (4) [20] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all