Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 1 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GEOGRAFIE V1
NOVEMBER 2017
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 225
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 22 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 




_hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)
View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 P1 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 424.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Climate and weather8 marks
- Question 1.2Geomorphology7 marks
- Question 1.3Climate and weather13 marks
- Question 1.4Climate and weather17 marks
- Question 1.5Geomorphology14 marks
- Question 1.6Geomorphology16 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1Climate and weather7 marks
- Question 2.2Geomorphology8 marks
- Question 2.3Climate and weather15 marks
- Question 2.4Climate and weather15 marks
- Question 2.5Geomorphology15 marks
- Question 2.6Geomorphology15 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements7 marks
- Question 3.2Economic geography of South Africa8 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements16 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements14 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa14 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa16 marks
- Question 4.1Rural and urban settlements8 marks
- Question 4.2Rural and urban settlements14 marks
- Question 4.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 4.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 4.5Economic geography of South Africa16 marks
- Question 4.6Economic geography of South Africa14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 2 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 F/Somer (1)
1.1.2 H/Doupunt (1)
1.1.3 D/Kalahari Hoog (1)
1.1.4 E/Afsnylaag (1)
1.1.5 G/Kuslaag (1)
1.1.6 C/Lyndonderstorms (1)
1.1.7 A/Inwigging (1)
1.1.8 B/Saal (1) (8 x 1) (8)
1.2 1.2.1 Dendrities (1)
1.2.2 Homogene Geologie/Eenvormig horisontaal (1)
Rotse wat eenvormig weerstand teen erosie bied (1)
Horisontaal sedimentêr/Massiewe stolling (1)
[ENIGE EEN]
1.2.3 Opvangsgebied (1)
1.2.4 Vertikaal/Afwaarts/Insnyding (1)
1.2.5 Stroomversnelling (1)
Waterval (1)
[ENIGE EEN]
1.2.6 Benedeloop (1)
Verouderde stadium (1)
Vlakte stadium (1)
Fase C (1)
[ENIGE EEN]
1.2.7 Sandeilande/Sandbanke (1)
Delta (1)
[ENIGE EEN] (7 x 1) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 3 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
1.3 1.3.1 Isobare naby aan mekaar (1)
Steil drukgradiënt (1)
Stasiemodelle toon hoë windspoed (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.3.2 Temperature sal afneem/daal (1)
Lugdruk sal toeneem/styg (1) (2 x 1) (2)
1.3.3 Koue lug wig onder warm lug in en dwing dit om vinnig (baie) hoog te styg (2
Steil gradiënt van koue front dwing warm lug om (baie) hoog te styg (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.3.4 Stormvloede/hoë golwe maak die see baie rof/gevaarlik (2)
Kusoorstromings sal baie moontlik voorkom (2)
Moontlikheid van sandstorms (2)
Sterk winde (2)
Moontlikheid van donderstorms en weerlig/hael (2)
Swaar reënval (2)
Sterk moontlikheid van beserings OF menslike lewensverlies (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.3.5 Inwoners moet in hulle huise bly/vertraag reise/skuiling soek (2)
Mense wat in laagliggende gebiede bly moet hulle huise ontruim en skuiling
op hoër grond soek (2)
NGO's en skuilings kan haweloses van skuiling/komberse voorsien (2)
Mense moet 'n voorraad voedsel/water/kerse opbou (2)
Hê mediese voorraad (2)
Mense wat met lewende hawe boer moet voorsiening maak vir skuiling vir
hulle vee (2)
Beveilig besittings/eiendom (2)
Deur vensters te versterk/toe te spyker (2)
Plaas sandsakke (2)
Onderhou elektriese verbindings (2)
Onderhou dreineringstelsels (2)
Beveilig bote in die hawe (2)
Luister na media uitsendings om vir die storm voor te berei (2)
Hê kragopwekkers byderhand (2)
Ontruimingsplanne in plek (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.4 1.4.1 (a) 18°C (1)
[Eenheid moet aangedui word] (1 x 1) (1)
(b) 24h00/0h00/12 uur middernag – 00h30/30 minute na middernag (1)
(1 x 1) (1)
1.4.2 48°C (1)
[Eenheid moet aangedui word] (1 x 1) (1)
1.4.3 30°C (2) (48°C - 18°C)
[Eenheid moet aangedui word] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 4 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
1.4.4 Tydens die ontstaan van bergwinde is die temperatuur laag (2)
Vanaf 5vm vir styg die temperatuur as die bergwind Vredendal bereik (2)
Die lug verhit teen die droë adiabatiese vervaltempo/1°C per 100 m daling
(2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.4.5 VOORSORGMAATREËLS
Brandbestryders/nooddienste word vroegtydig ontplooi/op bystand om
brande te sien (2)
Inwoners moet blandblussers naby hê (2)
Maak voorbrande/beheerde brande (2)
Rig uitkyktorings op (2)
Vooraf waarskuwings (TV, radio, koerante) gee inwoners tyd om water op te
gaar vir die moontlike dehidrasie as gevolg van die verhoogde temperature
(2)
Boere kan waterpunte volmaak om te verseker dat vee nie dehidreer nie (2)
Boere kan gewasse met gewasbedekkings toemaak om die impak van
verhoogde verdamping en skade aan gewasse te verminder (2)
Besproei lande om gewasse klam te hou (2)
Skuif lewende hawe na skaduwee (2)
Skuif lewende hawe na beskerming (2)
Beskerm voerreserwes (2)
Beplande optrede van nooddienste wat benodig sal word vir inwoners wat
vatbaar vir hitte-uitputting en hitte-aandoenings lei (2)
Adviseer kwesbare mense (oumense, kinders) om binneshuis te bly (2)
Kanselleer buite-akriwiteite (2)
Ontruimingsplanne moet in plek gestel word (2)
Neem versekering uit (2)
[ENIGE TWEE] (4 x 2) (8)
1.5 1.5.1 Die watertafel is die oppervlak van die korswatersone (1)
Die watertafel is die boonste vlak van die versadigde grondwatersone (1)
[KONSEP]
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.5.2 (a) In A is die watertafel naby aan die oppervlak/hoog (1)
Slegs 'n paar meter onder die oppervlak/naby die oppervlak (1)
Sny die oppervlak/rivierbedding (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
(b) Die plantegroei keer die water vas/verminder afloop (2)
Plantegroei laat meer infiltrasie plaasvind (2)
Bome gee skauwee, daarom minder verdamping (2)
Deurlaatbare onderliggende gesteentes bevorder infiltrasie (2)
Geleidelike helling bevorder infiltrasie (2)
Soos wat infiltrasie verhoog styg die watertafel (2)
Geen kunsmatige oppervlak (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 5 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
1.5.3 (a) Die watertafel het gesak/is dieper/is verder onder die oppervlak (2)
Sny nie meer die aardoppervlak/rivierbedding (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
(b) Kunsmatige (mensgemaakte) oppervlaktes soos bv.teer is minder
deurlaatbaar en lei tot direkte afloop (2)
Dreineerstelsels (stormwaterafvoerpype/-slote) voer afloop uit die
nedersetting (2)
Verwydering van natuurlike plantegroei verhoog direkte afloop (2)
Minder infiltrasie a.g.v. verhoogde afloop verminder die grondwaterinhoud
en verlaag die watertafel (2)
Nywerheidsaktiwiteite verlaag die watertafel (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.5.4 Skep meer deurlaatbare oppervlaktes soos plaveisel en gras (2)
Beperk kanalisering van riviere om water toe te laat om in te syfer (2)
Gebruik deurlaatbare bakstene om voetpaadjies en sypaadjies meer te
bou (2)
Skep buffersones naby aan riviere om plantegroei te beskerm en infiltrasie
toe te laat (2)
Skep meer oop ruimtes in die stedelike omgewing, bv. groengordels wat
natuurlike oppervlaktes het en help om infiltrasie te verhoog (2)
Skep meer plantryke ruimtes tussen geboue, bv. bome en gebiede met oop
gras wat infiltrasie sal bevorder/bebossing (2)
Beperk stedelike ontwikkeling op gelyk oppervlaktes sodat infiltrasie daar
aangemoedig kan word (2)
Ontwikkel dreineerstelsels wat behandelde water terug na oop natuurlike
omgewings in die stad sal herlei om infiltrasie te verhoog (2)
Skep stedelike omgewings met dreineerstelsel wat direkte afloop/reënval
opvang in stormwaterstelsels en dit na die natuurlike omgewings in die stad
sal herlei (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.6 1.6.1 Kronkelend (1) (1 x 1) (1)
1.6.2 Benede/Vlakte/Middel (1) (1 x 1) (1)
1.6.3 Gradiënt is meer geleidelik (2)
Verminderde energie/spoed (2) (1 x 2) (2)
1.6. 4
Erosie/Buite-oewer
Afsetting/ Binne-oewer
Geen Spieëlbeeld
[TWEE PUNTE VIR VORM EN TWEE PUNTE VIR ENIGE KORREKTE BYSKRIF]
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 6 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
1.6.5 HELLING A – GESKIKSTE VIR KAMPEERTERREIN
Het 'n geleidelike konvekse vorm (2)
Geleidelike helling ideaal om te bou en te kampeer (2)
Maklike toegang tot rivier vir visvang en om water te gaan haal (2)
Vloeisnelheid is stadiger en dus veiliger (2)
Met verloop van tyd sal afsetting toelaat dat die kampeerterrein in grootte
toeneem (2)
Makliker om klein bootjies en kano's te lanseer (2)
Dit skep 'n vlak plek om die rivier in te gaan (2)
Vrugbare grond, daarom is daar meer plantegroei (2)
Meer bome vir skaduwee (2)
HELLING B
Konstante erosie/ondergrawing veroorsaak 'n konkawe/steil helling (2)
Ondergrawing veroorsaak 'n rivierkrans wat onstabiel is (2)
Die posisie van die kampeerterrein sal terugskuif en fasiliteite kan beskadig
word (2)
Verminderde toegang tot water (2)
Vinniger vloeiende water is meer gevaarlik (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 7 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1 2.1.1 D (1)
2.1.2 B (1)
2.1.3 A (1)
2.1.4 D (1)
2.1.5 A (1)
2.1.6 C (1)
2.1.7 B (1) (7 x 1) (7)
2.2 2.2.1 D/Rivierstelsel (1)
2.2.2 C/turbulent (1)
2.2.3 B/afsetting (1)
2.2.4 A/permanente basisvlak (1)
2.2.5 D/Abstraksie (1)
2.2.6 C/Verarmde stroom (1)
2.2.7 A/Gevlegte stroom (1)
2.2.8 B/periodiese (1) (8 x 1) (8)
2.3 2.3.1 A (1) (1 x 1) (1)
2.3.2 Lug sirkuleer antikloksgewys in die Noordelike Halfrond (2)
Bewegingsrigting is Noordwes (2)
Taiwan is in die Noordelike Halfrond/Noord van die ewenaar (2)
[ENIGE TWEE] (1 x 2) (2)
2.3.3 Die naam van die tifoon is Meranti (die 13de tifoon in die seisoen) (2)
(1 x 2) (2)
2.3.4 Stormvloede veroorsaak oorstromings langs die kuslyn wat mense se lewens
bedreig/voorkom lewensverlies (2)
Swaar reënvalneerslae kan lei tot oorstromings in laagliggende gebiede en
mense se lewens bedreig (2)
Verminder skade en beserings (2)
Hierdie is vernitigende storms word met sterk winde geassossieer (2)
Sterk winde veroorsaak dat verweerde materiaal rondwaai (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 8 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
2.3.5 Ontwikkeling van 'n steiler drukgradiënt (2)
Sterker windsnelhede (2)
Hoë seetemperature sal opheffing en afkoeling van lug verhoog (2)
Meer latent verhitting soos wat kondensasie toeneem wat meer energie aan
die tifoon voorsien (2)
Voortdurende grootskaalse voorsiening van vog (2)
Die vinnige opheffing van warm lug intensiveer die laagdrukmiddelpunt (2)
Intense atmosferiese onstabiliteit (2)
Toename in bolugdivergensie (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.3.6 'n Groot hoeveelheid reënval sal modderstortings en grondverskuiwings (2)
Modderstortings/grondverskuiwings vernietig landbougrond (2)
Modderstortings/grondverskuiwings verwoes nedersettings(2)
Rotsstortings sal tot lewensverlies lei en skade aan eiendom veroorsaak (2)
Brûe sal weggespoel word en toeganklikheid verminder (2)
Die streek se onvermoeë om te kommunikeer sal die toeganklikheid van
dienste verminder (2)
Paaie wat verspoel maak mediese dienste ontoeganklik vir gemeenskappe (2)
Onderbreking van elektrisiteitsvoorsiening (2)
Bergstrome wat oorstroom sal oppervlakafloop verhoog en waardevolle
gewasse vernietig en tot veeverliese lei (2)
Swaar reënval sal huise beskadig en mense dakloos laat (2)
Groter afhanklikheid van staatshulp, bv. sosiaal/medies (2)
Gronderosie/verspoelde vrugbare grond verminder voedselsekuriteit in die
streek (2)
Gronderosie slik damme toe (2)
Versteuring van plantegroei/ekosisteme/verlies aan biodiversiteit (2)
Vakansie-oorde word verwoes (2)
Verminder toerisme in die omgewing (2)
[Mag positiewe impak noem]
Groot bron van water vir riviere/damme (2)
Voorsien water vir besproeiing/lewende hawe/huishoudelike/
nywerheidsgebruik (2)
Vernuwing/opgradering van vernietigde infrastruktuur (2)
Was besoedelingsdeeltjies weg/verbeter die waterkwaliteit (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.4 2.4.1 A (1) (1 x 1) (1)
2.4.2 Stygende warm lug (konveksiestrome) het 'n groter vertikale dimensie
in A (2)
Geen bewys van dalende lug (2)
Inversielaag is nie sigbaar nie in A nie (2)
Koue lug is hoog bo die stad (2)
'n Laagliggende inversielaag kan in B gesien word (2)
Warm lug word verhoed om in B te styg (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 9 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
2.4.3 Hoër konsentrasie van besoedeling isnabby aardoppervlak vasgekeer (2)
Besoedeling wat naby aan die oppervlak vasgekeer word, vermeng met mis/
grondgebaseerde wolk (2) (1 x 2) (2)
2.4.4 Konveksie/stygende lug versprei besoedeling na die boonste vlakke van die
atmosfeer (2)
Geen inversielaag naby aan aardoppervlak om besoedeling vas te keer(2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.4.5 VOLHOUBARE OPLOSSINGS OM DIE VORMING VAN ROOKMIS IN DIE
STAD TE BEPERK
Daktuine/groen longe (2)
Meer natuurlike omgewings, bv. groengordels binne die stadsgrense (2)
Hoër skoorstene om besoedeling hoër in die atmosfeer vry te stel (2)
Reguleer nywerheidsaktiwiteite in die nag om die konsentrasie van
vrystellings in die SSK verminder (2)
Munisipale wetgewing/beperkings rakende die vrystelling van besoedeling
deur verskeie nywerhede in die stad (2)
Boetes vir nywerhede nader aan die stad wat vrystellingsbeperkings
oorskry (2)
Meer gedesentraliseerde nywerheidsgroeipunte weg van die SSK af (2)
Filters in skoorstene om giftige vrystellings te verminder (2)
Gebruik groen/skoon energiebronne (2)
Poelvervoer/saamryklubs (2)
Hibried-/sonaangedrewe/elektriese/battery-aangedrewe motors
Verbeterde openbare vervoer/bane net vir busse lei tot minder
privaatvoertuie binne die grense van die SSK (2)
Filters/katalisators aan motors se uitlaatpype (2)
Parkeer-en-ryfasiliteite (2)
Bevorder fietsvervoer in die middestad (2)
Maak die middestad slegs voetgangerverkeer (2)
Verhoogde openbare bewusmaking/opvoeding (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
2.5 2.5.1 Wanneer 'n jonger rivier oor 'n ouer landskap vloei wat deur erosie aan die
oppervlak blootgestel is (1)
'n Stroompatroon wat nie by die onderliggende rotsstruktuur pas nie (1)
‘n Stroom het homself aan ‘n rotsstruktuur voorgestel na erosie van die
boonste laag plaasgevind het. (1)
[KONSEP]
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
2.5.2 Stroom sny nou deur weerstandbiedende blootgestelde riwwe (2) (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 10 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
2.5.3
OF
Hoër liggende stroom (2)
Geroofde stroom (S) (2)
Laer liggende stroom (2)
TWEE PUNTE VIR DIAGRAM
(2) TWEE PUNTE VIR ENIGE KORREKTE BYSKRIF
Rowerstroom (Y) sny deur waterskeiding en roof
water in bolope van hoër liggende stroom (2)
(2 x 2) (4)
2.5.4 VERANDERINGE IN DIE GEROOFDE STROOM STROOMAF VAN DIE
ROOFELMBOOG
Verminderde kanaalvloei in die rivier omdat boloopwater geroof is (2)
Verminder spoed soos die natgemaakte omtrek toeneem (2)
Verlies aan volume/spoed verminder energie van rivier/minder energie (2)
Verlies aan volume water/spoed verminder erosievermoë (2)
Rivier kan nie meer sy vrag dra nie/afsetting neem toe (2)
Rivier set sy vrag op die rivierbodem af (2)
Klein stroompie in 'n groot vallei/verarmde stroom/kleiner stroom (2)
Minder water daarom verminder afloop (2)
Rivier mag moontlik opdroog (2)
Soos wat water in die boloop verlore gaan, verklein die dreineerbekken (2)
Rivier het minder water vir plante/vis (2)
Verminderde biodiversiteit/verwoesting van die rivierekosisteem (2)
Rivier het minder water vir mense wat daarvan afhanklik is vir oorlewing (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
2.6 2.6.1 Verjongde riviere het 'nuwe' energie (1)
Toon eienskappe van beide vertikale en horisontale erosie (1)
Riviere wat weer aktief afwaarts kan erodeer (2)
Drakrag van die rivier verhoog (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
2.6.2 Hange/hellings het terrasse/rivierterrasse (1)
Nuwe vloedvlakte (1)
Vallei in 'n vallei (1)
Ingekerfde rivierkronkel (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 11 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
2.6.3 Stroomroof verhoog die watervolume (2)
Vinnigvloeiende sytak wat by die hoofstroom aansluit (2)
Volgehoue/langdurige verhoogde reënval in die opvangsgebied (2)
Klimaatsverandering wat ‘n toename in reënval veroorsaak (2)
Tektoniese verskuiwings (opheffing) in die landskap verander die basisvlak
van die rivier (2)
Daling in seevlak verander die basisvlak van die rivier (2)
Skielike verandering in gradiënt (2)
Ontbossing verhoog afloop (2)
[ENIGE EEN] (2 x 2) (4)
2.6.4 Ingekerfde rivierkronkels (2) (1 x 2) (2)
2.6.5 Konstruksie van brûe sal meer kos en sal die volle wydte van die vallei moet
dek (2)
Steil hellings sal dit moeilik maak om paaie/spoorlyne te bou (2)
Dit sal moeilik wees om dienste (krag/water) te voorsien (2)
Meer tydrowend om infrastruktuur te ontwikkel (2)
Moeilik om swaar masjinerie te gebruik tydens die konstruksie van
infrastruktuur (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.6.6 Rivierkronkels kan die terrasse ondergrawe en veroorsaak dat dit ineenstort/
hange is onstabiel (2)
Terrasse is te hoog om water tot by die bewerkte lande te kry (2)
Steil terrashange beperk toegang tot terrasse (2)
Nou terrasse beperk bewerking (2)
Geen verdere oorstromings om vrugbare slik af te set nie (2)
Risiko van modderstortings (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 12 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN SUID-AFRIKAANSE
EKONOMIESE GEOGRAFIE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 B (1)
3.1.2 A (1)
3.1.3 A (1)
3.1.4 B (1)
3.1.5 A (1)
3.1.6 A (1)
3.1.7 B (1) (7 x 1) (7)
3.2 3.2.1 Suidweskaap (1)
3.2.2 Kusligging/grens aan oseaan (see)/het baaie (1)
3.2.3 Durban-Pinetown/EThekwini Nywerheidstreek (1)
3.2.4 Suikerriet (1)
3.2.5 A/Suidweskaap (1)
3.2.6 B/Durban-Pinetown (1)
3.2.7 A/Suidweskaap (1)
3.2.8 B/Durban-Pinetown/EThekweni (1) (8 x 1) (8)
3.3 3.3.1 Die stedelike grond opsy gesit vir ‘n spesifieke funksie/doel (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
3.3.2 Sentrale Sakekern (SSK) (1) (1 x 1) (1)
3.3.3 Alle hoofpaaie lei na die SSK/konvergeer in die SSK(2)
Sentraal geleë (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 13 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
3.3.4 Verkeersopeenhopings neem toe (2)
Lei tot oorbesetting (2)
Verhoogde lugbesoedelingsvlakke (2)
Hoë geraasbesoedelingsvlakke (2)
Groter moontlikheid van ongelukke (2)
Toename in rommelstrooiing (2)
Stedelike hitte-eiland effek intensifiseer (2)
Toename in misdaad (2)
Gebrek aan parkeerruimtes (2)
Tekort aan spasie (2)
Hoë grondwaardes (2)
Hoë huurkoste vir kantoorruimte (2)
Meer paaie/kunsmatige oppervlakke veroorsaak groter afloop (2)
Stedelike verval as gevolg van ‘n toename in stedelike gebruik (2)
Verwoesting van die natuurlike omgewing/ekosisteme/habitatte (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.3.5 HOE VERMINDER GROENGORDELS DIE OMGEWINGSPROBLEME
WAT DEUR TOEGANKLIKHEID VEROORSAAK WORD?
Verwys slegs na omgewingsfaktore
Beheer kweekhuisgasse (2)
Verminder die effek van stedelike hitte-eilande/verlaag temperature (2)
Suiwer die lug deur koolstofdioksied te absorbeer/verminder lugbesoedeling
(2)
Koolstof verminder deur vrystelling van suurstof (2)
Verminder afloop (2)
Absorbeer/verminder geraas en verkeersgeluide/keer geraas/filtreer geraas
(2)
Skep 'n habitat vir ander lewende organismes (2)
Skep 'n aangename natuurlike omgewing vir ontspanningsdoeleindes (2)
Verbeter die estetiese waarde van die stedelike omgewing (2)
Groter biodiversiteit (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
3.4 3.4.1 Wanneer sommige geboue in die stad verniel word/afgeleef raak en nie
herstel/onderhou word nie (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
3.4.2 Eienaar hou geboue nie in stand nie (1)
Oorbesetting van eiendomme (1)
Toekomstige uitbreidingsgebied van die SSK (1)
Beoog om oorspronklike doel van die gebou te verander (1)
Onwettige besetting van geboue (1)
Onderverhuring (1)
Swak dienslewering (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 14 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
3.4.3 Sperdatum om te trek is uitgestel (2)
Nêrens om heen te gaan nie/Geen alternatiewe akkommodasie (2)
Wil nie iewers anders heen gaan nie (2)
Sentimentele waarde geheg aan die huis/gemeenskap/bekend met die
omgewing (2)
Kan nie dit bekostig om na ‘n ander plek te trek nie/geen geld om te trek (2)
Hulle wil nie so ver van die stad/werkplek bly nie (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.4.4 Inwoners gedwing om uit die geboue te trek wat hernieu gaan word (2)
Inwoners word gedwing om gemeenskappe te gaan vestig wat hulle nie ken
nie (2)
Inwoners se vlak van toeganklikheid na fasiliteite in die SSK word
verminder (2)
Inwoners sal groot kostes moet aangaan a.g.v. die verskuiwing (2)
Hulle gaan groot afstande buite die stad hervestig word (2)
Ontwrigting van sosiale netwerke/erfenis/sentimentele geboue (2)
Gebrek aan konsultasie/uitsluiting van besluite om stedelike vernuwing in te
stel (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.4.5 Geboue in die oorgangsone is vervalle (2)
Skep ‘n gesondheids- en veiligheidsrisiko (2)
Stedelike verval is die ergste in die oorgangsone (2)
Om stedelike verval te voorkom wat na die SSK kan oorloop (2)
Voorkom vandalisme/graffiti (2)
Residensiële geboue bv. woonstelle in die oorgangsone word onwettig
bewoon (2)
Om die invloei van ongewenste persone te voorkom (2)
Baie eienaars onderhou nie die geboue wat hulle in die oorgangsone besit
nie (2)
Om gebou op te gradeer/geboue mooi te maak/om prestige van die stad te
verbeter (2)
Baie sosiale probleme (misdaad/prostitusie/dwelmisbruik/huishoudelike
geweld (2)
Hoë grondwaarde met 'n lae gebouwaarde (2)
Om die eiendomswaarde te verhoog (2)
Om te voorkom dat die stad geld verloor (2)
Om meer beleggers na die gebied te lok (2)
Om meer toeriste te lok (2)
Fasadisme (beskerming van die vooraansig van geboue) (2)
Beskerming van die gebou-erfenis (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 15 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
3.4.6 Slegs mense met 'n hoër inkomste kan bekostig om hier te bly (2)
Sluit lae inkomsteverdieners uit (wie dit nie kan bekostig nie) (2)
Gebied sal nou 'n hoër status/prestige geniet (2)
Waarde van die eiendomme verhoog (2)
Duurder om te koop/huur (2)
Onderhoud van eiendom sal verhoog (2)
Deurlopende gentrifikasie sal plaasvind (2)
Hoër vlakke van sekuriteit (toename in huur wat net hoë inkomste
verdieners kan bekostig) (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.5 3.5.1 Coega (1)
Oos- Londen/ELIDZ (1)
Richardsbaai/RBIDZ (1)
Dube Trade Port (DTP) (1)
Saldanhabaai (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
3.5.2 Om buitelandse beleggers te lok en uitvoere te verhoog (1) (1 x 1) (1)
3.5.3 Voorsien aanloklike dienskortings/regeringsintensiewe (water en elektrisiteit/
vervoer) (2)
Belastingtoegewings/konsessies (2)
Verskaf goed-ontwikkelde infrastruktuur (2)
Goedkoper grond en oop ruimtes (2)
Toegang tot arbeid (2)
Toegang tot hawens en vervoerverbindings vir uitvoere (2)
Dit is nader aan die uitvoermark (2)
Belastingvrye voordele op invoere van grondstowwe (2)
Lok potensiële beleggers (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.5.4 Verminder druk op infrastruktuur (2)
Minder besoedeling (2)
Minder druk op dienste/voorkom oorgebruik van hulpbronne (water en
elektrisiteit) (2)
Minder verkeersopeenhoping (2)
Verminder landelik-stedelike migrasie (2)
Voorkom oorbesetting (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 16 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
3.5.5 Verskaf werksgeleenthede (2)
Opgradeer menslike vaardighede (2)
Afname in misdaad (2)
Verlig armoede/beter lewenstandaard (2)
Verbeterde infrastruktuur (2)
Beter dienslewering (2)
Beter behuising (2)
Dra tot die plaaslike ekonomie by (2)
Nyweraars is betrokke by sosiale verantwoordelikheidsinisiatiewe (2)
Die vermenigvuldigingdeffek/ontwikkeling van geassosieerde nywerhede (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.6 3.6.1 Toegeneem (1) (1 x 1) (1)
3.6.2 Afname in rangorde/Afname met sewe plekke (1) (1 x 1) (1)
3.6.3 Wanneer al die mense toegang tot voedsame (gesonde) kos het (2)
(1 x 2) (2)
3.6.4 Voedselsekuriteit verseker groei en gesondheid in Suid-Afrika se
bevolking (2)
Verbeter voeding vir die land se arbeidsmag (2)
Verseker dat alle sektore van die bevolking te alle tye gevoed word/geen
voedseltekort (2)
Verseker hoë produktiwiteitsvlakke van die inwoners (2)
Om verhongering en hongersnood te voorkom (2)
Om wanvoeding/beperkte groei/siektes te voorkom (2)
‘n Gesonde bevolking verlig die las op die regering/minder uigawes op
gesondheid (2)
Toename in lewensverwagting en arbeidsmag (2)
Afname in invoere vanvoedsel teen ‘n hoë koste (2)
Laer voedselpryse (2)
Uitvloei van kapitaal uit land verminder (2)
Om sosiale opstande te voorkom (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 17 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
3.6.5 REDES VIR LAE VOEDSELSEKURITEITSINDEKS IN SUID-AFRIKA
Natuurlik
Droogtetoestande/natuurrampe het vererger wat tot 'n afname in
produksievlakke en dus 'n vermindering in kosvoorrade gelei het (2)
Klimaatsverandering het tot veranderlike reënval oor die meeste bewerkte
streke gelei wat produksievlakke verlaag het (2)
Peste en siektes verminder oeste (2)
Gronderosie veroorsaak ‘n swak dun lagie grond/groot gebiede onvrugbare
grond (2)
Sosiaal/Dienste
Elektrisiteitsvoorsiening is in gevaar gestel en verhoogde kostes het 'n
invloed op voedselproduksie en berging (2)
Tekort aan toegang tot water vir besproeiing (2)
Toenemende gesondheidsrisiko's en verlaagde lewensverwagting
(MIV/Vigs) verlaag voedselproduksie (2)
Swak vervoerstelsels in die landelike gebiede maak voedsel minder
toeganklik (2)
Swak gebruik van tegnologie en navorsing (2)
Onsekerheid oor grondhervorming lei daartoe dat grond nie bewerk word
nie (2)
Voedselaanvraag is groter as die verskaffing (2)
Toename in plaasmoorde dryf boere vanaf hul plase (2)
Ekonomies
Ekonomiese agteruitgang en buitelandse waardebepalings lei tot verhoogde
inflasiekoerse wat voedselkostes opstoot (2)
Toenemende landelik-stedelike migrasie verminder voedselproduksie (2)
Hoë voedselkostes (2)
Tekort aan werksgeleenthede/armoede om duur voedsel te koop (2)
Fluktuering van voedselpryse (1)
Hoë produksiekoste bv aankope van kunsmis (2)
Bestaansboerdery het 'n lae produktiwiteit (2)
Tekort aan toegang tot lenings/tekort aan kapitaal om te belê in boerdery-
aktiwiteite (2)
Nie genoeg kommersiële boere nie (2)
Boere produseer vir die uitvoermark en nie vir die plaaslike mark nie
(handelsbeleide) (2)
Misbruik van fondse wat vir die ontwikkeling van boere bedoel is (2)
Geprossesseerde kos (bv geblikte kos) is duur (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 18 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 4.1.1 B (1)
4.1.2 B (1)
4.1.3 B (1)
4.1.4 A (1)
4.1.5 A (1)
4.1.6 B (1)
4.1.7 A (1)
4.1.8 A (1) (8 x 1) (8)
4.2 4.2.1 C/Grootskaal (1)
4.2.2 E/Intensiewe boerdery (1)
4.2.3 A/Stedelike landbou (1)
4.2.4 B/Arbeidsintensief (1)
4.2.5 F/Uitvoermark (1)
4.2.6 G/Tuismark (1)
4.2.7 D/Monokultuur (1) (7 x 1) (7)
4.3 4.3.1 Markgebied vanwaar 'n stedelike nedersetting/besigheid sy klante trek (1)
[KONSEP] (1 x 1) (1)
4.3.2 Groter/wyer as die dorp (1)
OF
Dorp kleiner as die stad (1) (1 x 1) (1)
4.3.3 Die orde van goedere wat in 'n spesifieke diensgebied verkoop word/orde
van dienste gelewer/graad van spesialisering van dienste/goedere (1)
Hoeveelheid funksies/goedere wat gebied word (1)
Tipe funksies wat aangebied word/goedere wat verkoop word (1)
Verskeidenheid van goedere/dienste aangebied (1)
Pryse van goederedienste (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 19 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
4.3.4 Kompetisiesone/waar mense kan kies by watter plek om te koop (2)
Persoonlike keuse/gerieflik waarheen om te gaan (2)
Ry na plek waar beter diens gelewer word (2)
As daar min impak op die reistyd en koste is vir die produk wat hulle wil
aanskaf (2)
Gaan stad of dorp toe vir ander rede en koop dan terwyl daar is (2)
Oppad na werkplek/huis (2)
Boed goedkoper goedere/dienste (2)
Verskeidenheid dienste (2)
Vir hoë orde/gespesialiseerd goedere/dienste sal klante stad toe gaan (2)
Vir lae orde/daaglikse goedere/dienste sal die klante dorp toe gaan (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.3.5 Reisafstand (reikwydte) word bepaal deur die orde van die goedere/
diens (2)
Hoë orde goedere/dienste/gebruikersgoedere het 'n groter reikwydte en trek
mense oor 'n groter afstand (2)
Lae orde goedere/dienste/basiese kommoditeite/gerieflikheidsgoedere het 'n
kleiner reikwydte en mense is nie bereid om ver daarvoor te reis nie (2)
Koste van goedere – hoe goedkoper hoe korter is die afstand/hoe duurder
hoe verder is die afstand (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.3.6 Mense nie bereid om ver afstande te reis om lae orde
goedere/dienste/gerieflikheidsgoedere/funksies te bekom nie (2)
Meer lae orde sentra sal bestaan om in die daaglikse
behoeftes/goedere/funksie van mense te voorsien (2)
Toename in kostes vir lae orde goedere/dienste as jy na hoë orde sentra
moet reis vir daaglikse behoeftes (2)
Lae orde sentra bedien 'n kleiner gebied (2)
Hoë orde dienste word nie daagliks benodig nie/minder gereeld (2)
Minder afsetpunte verskaf hoë orde goedere/dienste/funksies/nie gereelde
gebruik van goedere/dienste/funksie nie (2)
Mense is bereid om ver afstande te reis om hoë orde
goedere/dienste/funksie te bekom daarom is minder hoë orde sentra nodig
(2)
Hoë orde sentra bedien 'n groter gebied (2)
Ekonomiese progressie - soos wat ekonomiese groei plaasvind, groei
sommige kleiner sentra in groter sentra (soos wat die
goedere/dienste/funksies vermeerder, sal daardie dorp groei) (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.4 4.4.1 Droogte/Plaas het opgedroog/gebrek aan reënval (1)
Verlies aan eiendom/werkloosheid (1)
Swak lewenstandaard in die landelike gebied (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
4.4.2 Hoër lewenstandaard (1) (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 20 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
4.4.3 Nie alle mense het ‘n hoër lewenstandaard in strokie 4 nie (1)
Sommige mense woon in krotte/informele nedersettings (1)
Sommige mense het swak lewensomstandighede (1)
Hoë vlak van werkloosheid (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
4.4.4 Werksgeleenthede (2)
Basiese dienste (2)
Onderwys/mediese dienste (2)
Formele behuising (2)
Kulturele/ontspanning/vermaak/'helder liggies' (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.4.5 MAAK VOORSIENING VIR 'N INSTROMING VAN MIGRANTE
Nuwe lae koste behuising/om behuisingstekort te voorkom/beperk die
ontwikkeling van informele nedersettings (2)
Formalisering van bestaande informele informele nedersettings (2)
Verbeterde infrastruktuur (2)
Verbeterde basiese dienste (2)
Geld om sonverhitte geyser/JoJo Tenks te installeer (2)
Geld om wateropgaarsisteme te installeer/JoJo tenks (2)
Verbeterde openbare vervoer (2)
Verbeterde sanitasie (2)
Toegang tot onderwys (2)
Gereelde rommelverwydering (2)
Voorkom die verspreiding van siektes as gevolg van onhigiëniese
lewensomstandighede (2)
Toegang tot klinieke (2)
Verbeterde dreineerstelsels (2)
Programme om vaardighede te verbeter (2)
Verbeterde misdaadsvoorkoming en polisiëring (2)
Toegang tot maatskaplike dienste (2)
Moet werksgeleenthede skep (2)
Om bestaande dienste in stand te hou (2)
Voorkom swak diensleweringsopstande (2)
Voorsien beter lewenskwaliteit vir inwoners (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
4.5 4.5.1 KwaZulu-Natal (1) (1 x 1) (1)
4.5.2 ‘Die Dube-handelshawe gaan ‘n groot logistieke platform vir Suidelike Afrika
wees, aaangesien die Durbanhawe met 53 internasionale bestemmings
verbind word en toegang tot plaaslike versspreidingsnetwerke verskaf” (1)
OF
Verbinding/toeganklikheid tot die res van die wêreld/globale
handelsverbintenisse/bevorder uitvoere (1) (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 21 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
4.5.3 Suiker (1)
Produkte wat verband hou met suiker bv. lekkergoed/koekies/sjokolade (1)
Aluminium produkte (1)
Motorvoertuie (1)
Olie (1)
Chemikalieë/verf (1)
Tekstielgoedere (1)
Skoene (1)
Papierprodukte (1)
Seep (1)
Skeepsbou (1)
Rubber (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
4.5.4 Groot verskeidenheid grondstowwe beskikbaar (2)
Geskikte klimaat om groot verskeidenheid gewasse te verbou (2)
Groot geskoolde en ongeskoolde arbeidsmag (2)
Groot plaaslike mark (2)
Toegang tot ander nywerheidstreke (2)
Goed-ontwikkelde infrastruktuur (2)
Beskikbaarheid van energiebronne (elektrisiteit) (2)
Beskikbaarheid/betroubare waterbronne (2)
Gelyk grond op die kusvlakte (2)
Ontwikkeling van die internasionale lughawe (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.5.5 LANDBOUSONE
Ondersteun landbouproduksie en verhoogde oeste (2)
Vermeerder grondstowwe vir gebruik in nywerhede (2)
Groter uitsette van fabrieke vir plaaslike en internasionale handel (2)
Ondersteun verdere nywerheidsgroei/ontwikkeling van verwante nywerhede
(2)
GOEDERE TERMINUS
Vergemaklik die hantering van groot volumes (2)
Winste verhoog weens beter hantering van goedere/minder tydvermorsing
(2)
Meer grondstowwe kan ingevoer word om in nywerhede te gebruik (2)
Meer verwerkte goedere kan uitgevoer word (2)
Ondersteun verdere nywerheidsgroei/ontwikkeling van ondersteunende
nywerhede (2)
Handelsbande kan uitgebrei word (2)
Lok buitelandse beleggings (2)
[ENIGE VIER. MOET NA BEIDE VERWYS] (4 x 2) (8)
4.6 4.6.1 Betrokke by die verskaffing van dienste (1) (1 x 1) (1)
4.6.2 Finansies, eiendomme en besigheidsdiensaktiwiteite (1)
(Aanvaar Konstruksie) (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 22 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
4.6.3 FINANSIES, EIENDOMME EN BESIGHEIDSDIENSAKTIWITEITE
Gauteng is die ekonomiese kern van Suid-Afrika (2)
Daar is baie Hoofkantore en besighede (2)
Konsentrasie van hierdie ekonomiese aktiwiteite (2)
Kantoor- en besigheidspasie is reeds beskikbaar (2)
Die Johannesburgse Aandele Mark (JSE) is hier gestasioneer (2)
OF
KONSTRUKSIE
Gauteng ervaar snelle ekonomiese ontwikkeling (2)
Nywerheidsgroei het meer fabrieke nodig (2)
Instroming van besighede benodig kantoorruimte (2)
Instroming van mense benodig meer behuising (2)
Volgehoue opgradering van ou geboue/stedelike hernuwingsprojekte (2)
Volgehoue opgradering van infrastruktuur/goedontwikkelde infrastuktuur
bevorder die konstuksiebedryf (2)
[ENIGE EEN, AFHANGEND VAN ANTWOORD IN VRAAG 4.6.2] (1 x 2) (2)
4.6.4 Dit dra 'n groot persentasie by/meer as 30% (2) (1 x 2) (2)
4.6.5 Mens genereer meer inkomste uit die tersiêre sektor/ tersiêre produkte het ‘n
hoër waarde (2)
Uitvoer van primêre produkte het 'n lae winsgrens/Primêre produkte het ‘n
laer waarde (2)
Tersiêre sektor gee 'n beter aanduiding van die vaardigheidsvlak van die
arbeidsmag (2)
Tersiêre sektor genereer 'n meer stabiele inkomste in vergelyking met die
primêre sektor (2)
Tersiêre aktiwiteite het ‘n laer risiko vir natuurrampe (2)
Klimaatsverandering plaas boerderyprodukte onder risiko (2)
Hoër lone versterk koopkrag (2)
Tersiêre aktiwiteite het groter potensiaal om buitelandse beleggers te lok (2)
Om te voorkom dat grondstowwe uitgeput word (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.6.6 Vervoer/lughawens verhoog toeganklikheid in terme van internasionale
bande/bevorder Internasionale handel (2)
Gautrein verskaf addisionele manier van toeganklikheid (2)
Goeie pad-en-spoorwegnetwerk verbind Gauteng met die res van
SA/bevorder binnelandse handel (2)
Laat maklike vervoer van goedere toe (2)
Goeie vervoernetwerk lok buitelandse beleggings/moedig e groei aan (2)
Verbind Gauteng met hawens en fasiliteer internasionale bande (2)
Vinnige vervoernetwerke vervoer mense vinnig werk toe en terug (2)
Bevorder toeristebedrywighede (2)
Verhoogde toegang tot tersiêre dienste (2)
Lei tot ‘n groei in tersiêre sektor (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
[75]
GROOTTOTAAL: 225
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 KZN June 2017 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 KZN March 2017 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 Memo (English)
_hlayiso.com_--4c59a80f-eefb-4b65-9ca9-51658f6452b0/v1-e79e48ec611b0f079df9/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo (English)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum