Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC November 2017 Addendum (Afrikaans)

AddendumGeographyGrade 12201711 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 NOVEMBER 2017 BYLAE Hierdie bylae bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/November 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 1.2: RIVIERSTELSEL [Aangepas uit https://za.pinterest.com/pin/430516045604913515/] FIGUUR 1.3: KOUE FRONT STORMVLOEDWAARSKUWING VIR KAAPSE KUSSTREKE UITGEREIK SLEUTEL Wolkbedekking Windspoed en windrigting ' 'n Laagdrukstelsel wat vinnig verdiep (vinnige daling in lugdruk), wat met 'n koue front gepaard gaan, sal vanaf Vrydag 22 April tot Saterdag 23 April 2016 deur die Wes- en Oos- Kaap beweeg,' het 'n segspersoon vir die SA Weerdiens, Hannelee Doubell, gesê. Alle strandgangers en diegene in die strandgemeenskap is gewaarsku om van die strand af weg te bly. [Vertaal uit Traveller24: News Weather Update: 2016-04-22, 15:27 ] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/November 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 1.4: IMPAK VAN BERGWINDE OP KUSTEMPERATURE Suid-Afrika bereik die warmste Oktober-temperatuur op rekord – temperatuur by Vredendal, Suid-Afrika, op 27 Oktober 2015 Volgens weerrekords is dit die hoogste temperatuur wat nog ooit by Vredendal aangeteken is en die derde hoogste temperatuur in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die nuwe globale Oktober-hitterekord is moontlik gemaak deur 'n bergwind, 'n warm, droë wind, wat van die hoë sentrale plato teen die Platorand af na die kus toe waai. [Vertaal uit Jeff Masters, Weather Underground, 10 Oktober 2017] FIGUUR 1.5: WATERTAFEL Voor-stedelike ontwikkeling Na-stedelike ontwikkeling [Aangepas uit http://www.learnnc.org/lp/media/uploads/2010/02/fig3-21.jpg] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/November 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 1.6: STROOMKANAAL [Bron: http://adlib.everysite.co.uk/adlib/defra/content.aspx?id= 000IL3890W.17UT30ZOH8G447] FIGUUR 2.1: WEERSTASIES [Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/November 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 2.3: TIFOON IN TAIWAN STERKSTE TIFOON IN 21 JAAR TREF TAIWAN Gedeeltes van Taiwan is tot stilstand gedwing toe supertifoon Meranti die sterkste winde in 21 jaar tot gevolg gehad het. Daar was ernstige reisontwrigtings vir die Middelherfsfees-langnaweek omdat meer as 300 plaaslike en internasionale vlugte gekanselleer is en treine langs die ooskus tot stilstand gebring is. Daar is voorspel dat die storm soveel as 800 mm reën in die bergagtige gebiede gestort het. Byna 1 500 mense is uit gevaarlike gebiede ontruim, en ongeveer die helfte is in tydelike skuilings geplaas. [Aangepas uit AFP, 15 September 2016] FIGUUR 2.4: STADSKLIMAAT Koue lug [Aangepas uit http://www.buzzle.com/articles/causes-and-effects-of- temperature-inversion.html] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/November 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 2.5: STROOMROOF [Aangepas uit www.uky.edu] FIGUUR 2.6: STROOMVERJONGING Rivierkronkel/ Meander Skaal 0,5 cm : 5 m [Aangepas uit www.studyblue.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/November 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 3.1: NEDERSETTINGSTIPES [Bron: http://images.slideplayer.com/24/7567712/slides/slide_6.jpg] FIGUUR 3.2: KERNNYWERHEIDSGEBIEDE [Bron: www.keyword-suggestions.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/November 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 3.3: STEDELIKE GRONDGEBRUIK Groen gordel [Bron: http://www2.mcdaniel.edu/Biology/ESP/cities/urbanquestions.html] FIGUUR 3.4: STEDELIKE VERVAL STADSVERNUWINGSPROGRAM OM STEDELIKE VERVAL TE BEVEG, MAAK INWONERS VAN WOODSTOCK KWAAD Die sperdatum vir inwoners van Bromwellstraat in Woodstock, Kaapstad, om hulle huise te verlaat, is uitgestel. Een van die inwoners sê dat stadsvernuwingsprogramme in Woodstock en Soutrivier besig is om hulle lewens te vernietig. Die Woodstock Hub (kern) het in 2013 eienaarskap van Bromwellstraat 120–128 verkry om die geboue op te gradeer. Die direkteur van die Woodstock Hub sê dat hierdie eiendomme veronderstel was om ontruim te word. Drie jaar later sê die inwoners dat hulle nêrens het om heen te gaan nie, en hulle blameer die stadsvernuwingsprojek en die regering vir hulle penarie. Wes-Kaapse LUR van Menslike Nedersettings sê dat hy vir die gesinne behuising in Delft aangebied het, maar hulle wou dit nie hê nie. Die inwoners sê dat hulle nie gedwing wil word om so ver uit die stad te trek na 'n gemeenskap wat hulle nie ken nie. [Aangepas uit http://www2.mcdaniel.edu/Biology/ESP/cities/urbanquestions.html] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/November 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 3.5: NYWERHEIDSONTWIKKELINGSONES Skep nuwe werks- geleenthede Verbeter plaaslike sosio- Verhoog ekonomiese uitvoer van omstandighede waarde- NOS toegevoegde produkte Verhoog veredeling en Skep plaaslike geleentheid vir waardekettings nywerheids- desentralisasie [Bron: Eksaminator se aantekeninge] FIGUUR 3.6: SUID-AFRIKA SE POSISIE OP DIE GLOBALE VOEDSELSEKERHEIDSINDEKS 2012–2016 SUID-AFRIKA SE RANGORDE IN 2016 IN VERGELYKING MET 2012 GLOBALE VOEDSELSEKERHEIDSINDEKS LAND BBP VSA$ 2016 2012- 2012- 2016- 2016- telling rangorde telling rangorde Suid-Afrika 61,7 40 62,9 47 13 481 [Vertaal uit Economist Intelligent Unit (EIU) Report, 2016 GFSI Edition] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/November 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 4.1: STRAATPATRONE [Bron: www.planetizen.com] FIGUUR 4.3: INVLOEDSFEER [Bron: Eksaminatorskets] FIGUUR 4.4: LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE My pa het 'n plaas gehad Vir 'n beter wat verdroog het en my lewenstandaard. broers het die res gevat. [Aangepas uit OCR 2014] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/November 2017 NSS (Bylae) FIGUUR 4.5: DUBE-HANDELSHAWE: INVLOED OP DIE DURBAN-PINETOWN- NYWERHEIDSTREEK HANDELSHAWE 'N GROOT HUPSTOOT VIR EKONOMIESE GROEI 'Die Dube-handelshawe gaan 'n groot logistieke platform vir Suidelike Afrika wees, aangesien die Durban-hawe met 53 internasionale bestemmings verbind word en toegang tot plaaslike verspreidingsnetwerke verskaf,' het President Jacob Zuma gesê. Die President het die ultramoderne multibiljoen-rand skeepsvragterminus, handelsone, landbousone (die grootste klimaatbeheerde groeigebied onder glas in Afrika) en IT- en telekommunikasie-platform by La Mercy, KwaZulu-Natal, bekendgestel. Die Dube-handelshawe is tussen die twee grootste hawens in die Suidelike Halfrond, Durban en Richardsbaai, geleë en het groot potensiaal om ekonomiese groei en werkskepping in die provinsie 'n hupstoot te gee. KwaZulu-Natal-premier, Zweli Mkhize, wat ook by die bekendstelling gepraat het, het gesê dat die Dube-handelshawe die provinsie se invoer- en uitvoerkapasiteit aansienlik sal vergroot. [Aangepas uit http://www.vukuzenzele.gov.za/book/export/html/962] FIGUUR 4.6: TERSIÊRE AKTIWITEITE GAUTENG DOMINEER Finansies, eiendomme en besigheidsdiensaktiwiteite 40,5% Persoonlike en gemeenskapsdiensaktiwiteite 35,2% Vervoer, berging en kommunikasiebates 33% Groot-/Kleinhandel, spyseniering & 35,2% akkommodasie-aktiwiteite Konstruksie- sektor 43,8% Elektrisiteits- en gasproduksie, en wateruitset 33% [Bron: http://www.fin24.com/Entrepreneurs/News/Gauteng-the-top-dog-for-years-to- come-20140703] Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all