Skip to content

Geography Grade 12 P2 NSC June 2019 Question Paper (Afr)

Question paperGeographyGrade 12201914 pages

Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GEOGRAFIE V2 2019 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur EKSAMEN- NOMMER: SENTRUM- NOMMER: M In SM In DM In CM In IM In MC EA EX RM In V1 V2 V3 V4 TOT Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 2 DBE/2019 SS/NSS BRONMATERIAAL 1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 2926BB THABA NCHU. 2. Ortofotokaart 2926 BB 17 THABA NCHU (NORTH). 3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir eie gebruik ingeneem word. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die ruimtes op die voorblad. 2. Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat in hierdie vraestel verskaf is. 3. Jy word van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2926BB THABA NCHU en 'n ortofotokaart 2926 BB 17 THABA NCHU (NORTH) van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied voorsien. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie eksamensessie by die toesighouer ingee. 5. Jy mag die leë bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. Toon ALLE berekeninge en gebruik die formules wat verskaf word, waar van 6. toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. Dui die maateenheid in jou finale antwoord van die berekeninge aan, bv. 7. 10 km; 2,1 cm. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 8. Jy mag 'n vergrootglas gebruik. 9. Die gebied wat met ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die 10. gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word. Die volgende Afrikaanse begrippe en hulle Engelse vertalings word op die 11. topografiese kaart aangetoon. AFRIKAANS ENGLISH Begraafplaas Cemetery Gholfbaan Golf Course Graansuiers Silos Landingstrook Landing Strip Rioolwerke Sewerage Works Rivier River Skietbaan Rifle Range Steengroef Quarry Uitgrawings Diggings Voor Furrow Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 3 DBE/2019 SS/NSS ALGEMENE INLIGTING OOR THABA NCHU Thaba Nchu is 'n dorp in die Vrystaat wat ongeveer 60 km oos van Bloemfontein geleë is. Die dorp was oorspronklik 'n handelsentrum, maar na die bou van 'n hotel en 'n casino en omdat dit so naby aan Bloemfontein is, het dit 'n groot toeristebesienswaardigheid geword. 'n Verskeidenheid wild en voëlspesies word hier aangetref, asook 'n staproete, 'n tradisionele Tswanaterrein en geriewe vir 'n verskeidenheid aktiwiteite en avonture in die omgewing. [Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/thaba nchu] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 4 DBE/2019 SS/NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2926BB THABA NCHU) sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer. 1.1 Thaba Nchu is in … geleë. A Limpopo B Mpumalanga C die Vrystaat D Gauteng 1.2 Die kaartkode/-indeks van die gebied suidwes van Thaba Nchu is … A 2926DC. B 2926BC. C 2926CC. D 2926AC. 1.3 Die kontoerinterval van die ortofotokaart is … meter. A 5 B 20 C 1 000 D 10 000 1.4 Die veiligste rigting waarin vliegtuie kan opstyg as landingstrook R in blok G4 en blok H4 gebruik word, is in 'n … rigting. A oostelike B noordelike C suidelike D westelike 1.5 Die stroomorde van die rivier by J in blok I8 op die topografiese kaart is … A 1 B 2 C 3 D 4 1.6 Die verskynsel by 29°07'24''S 26°48'24''O/29°07,4'S 29°48,4'O is ... A nie-standhoudende water. B 'n ry bome. C bewerkte landerye. D 'n plaasgrens. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 5 DBE/2019 SS/NSS 1.7 Die ware peiling van punthoogte 1523 in blok C7 vanaf peilbaken 47 in blok B8 op die topografiese kaart is … A 146° B 34° C 220° D 214° 1.8 Die nedersettingspatroon by K in blok F2 op die topografiese kaart is … A kern. B verspreid. C lineêr. D reghoekig. 1.9 Die helling by lyn 1 op die ortofotokaart is … A geleidelik. B steil. C konkaaf. D konveks. 1.10 Die hooffaktor sigbaar op die topografiese kaart, wat uitbreiding van die bewerkte landerye in 'n oostelike rigting in blok F2 beperk, is … A 'n steil gradiënt. B 'n gebrek aan oop ruimte. C grootskaalse erosie. D 'n beboude gebied. 1.11 Die hoof primêre aktiwiteit in die gekarteerde gebied is … A gewasboerdery. B vrugteboerdery. C mynbou. D bosbou. 1.12 'n Voordeel van die straatpatroon by L in blok E7 en blok E8 op die topografiese kaart is dat … A reistyd verlore gaan. B jy nie maklik kan verdwaal nie. C dit baie kronkelpaaie het. D jy groter afstande moet reis. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 6 DBE/2019 SS/NSS 1.13 Die natuurlike watersuiweraar wat in blok F3 op die topografiese kaart sigbaar is, is … A 'n standhoudende rivier. B rioolwerke. C 'n opgaardam. D 'n moeras en vlei. 1.14 Die verskynsel by 4 op die ortofotokaart is 'n … A uitgrawing. B opgaardam. C beboste gebied. D steengroef. 1.15 Die dominante dreineerpatroon in gebied M op die topografiese kaart is … A sentripitaal. B radiaal. C dendrities. D tralie. (15 x 1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 7 DBE/2019 SS/NSS VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN TEGNIEKE 2.1 Verwys na die ortofotokaart. 2.1.1 Bereken, in km², die oppervlakte van die begraafplaas by 3 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Dui die maateenheid duidelik in jou finale antwoord aan. Formule: Oppervlakte = lengte (L) × breedte (B) _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (5 x 1) (5) 2.1.2 Verduidelik waarom die begraafplaas by 3 op die ortofotokaart groter vertoon as dieselfde begraafplaas by N in blok F4 op die topografiese kaart. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 8 DBE/2019 SS/NSS 2.2 Verwys na lyn O-P wat peilbaken 208 in blok D4 en punthoogte 1494 in blok D6 op die topografiese kaart met mekaar verbind. 2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt vanaf peilbaken 208 by O tot by punthoogte 1494 by P. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Dui die maateenheid duidelik in jou finale antwoord aan. vertikale interval (VI) Formule: Gemiddelde gradiënt  horisontal e ekwivalent (HE) ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ (5 x 1) (5) 2.2.2 Is die gemiddelde gradiënt wat in VRAAG 2.2.1 bereken is, steil of geleidelik? _____________________________________________________ (1 x 1) (1) 2.2.3 Verduidelik hoe die gemiddelde gradiënt wat in VRAAG 2.2.1 bereken is, menslike aktiwiteite in die gebied rondom lyn O-P beïnvloed het. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 9 DBE/2019 SS/NSS 2.3 Verwys na die topografiese kaart. 2.3.1 Bereken die magnetiese deklinasie vir die huidige jaar (2019). Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Dui die maateenheid duidelik in jou finale antwoord aan. Verskil in jare: ________________________ Gemiddelde jaarlikse verandering: ________________________ Totale verandering: ________________________ Magnetiese deklinasie vir 2019: ________________________ ________________________ ________________________ (5 x 1) (5) 2.3.2 Verduidelik hoe 'n persoon die magnetiese deklinasie vir 2019 kan gebruik om Edendam in blok G12 vanaf peilbaken 340 in blok F11 te bereik. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2 x 1) (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 10 DBE/2019 SS/NSS VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Ontvang die gekarteerde gebied jaarlikse of seisoenale reënval? Gee EEN rede wat op die topografiese kaart sigbaar is. Antwoord: ____________________________________________________ Rede: _____________________________________________________ ____________________________________________________ (1 + 1) (2) 3.2 Verwys na blok G5 op die topografiese kaart. Die opgeboude aard van die woonbuurt, Ratlou, het redelike hoë temperature tot gevolg. 3.2.1 Identifiseer TWEE faktore wat in blok G5 sigbaar is, wat die temperatuur in Ratlou kan verlaag. ______________________________________________________ ______________________________________________________ (2 x 1) (2) 3.2.2 Verduidelik hoe EEN van die faktore wat in VRAAG 3.2.1 genoem word, die temperatuur in Ratlou kan verlaag. ______________________________________________________ ______________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.3 Verwys na blok I9, I10 en I11 op die topografiese kaart. 3.3.1 Beskryf die algemene topografie (hellings) van die suidelike gedeeltes van blok I9, I10 en I11 en ondersteun jou antwoord met bewyse op die topografiese kaart. Antwoord: ____________________________________________ Bewys: ____________________________________________ ____________________________________________ (1 + 2) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 11 DBE/2019 SS/NSS 3.3.2 Verduidelik hoe die algemene topografie (helling) wat in VRAAG 3.3.1 beskryf is, die nedersettingspatroon in die gebied beïnvloed het. ____________________________________________________ ____________________________________________________ ____________________________________________________ ____________________________________________________ (2 x 2) (4) 3.4 Verwys na blok H3 op die topografiese kaart. 3.4.1 Identifiseer die hoofaktiwiteit wat 'n omgewingsongeregtigheid in blok H3 veroorsaak. ____________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.4.2 Verduidelik hoe die aktiwiteit wat in VRAAG 3.4.1 geïdentifiseer is, 'n omgewingsongeregtigheid veroorsaak. ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ (2 x 2) (4) 3.5 Verwys na nywerheidsone 2 op die ortofotokaart. 3.5.1 Het hierdie gebied swaar of ligte nywerhede? Gee 'n fisiese faktor om jou antwoord te ondersteun. Antwoord: ____________________________________________ Rede: ____________________________________________ ____________________________________________ (1 + 2) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 12 DBE/2019 SS/NSS 3.5.2 Is residensiële gebied 5 wat naby nywerheidsgebied 2 geleë is, 'n hoë- of 'n lae-inkomste- residensiële gebied? ______________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.5.3 Verduidelik waarom die inwoners van residensiële gebied 5 verkies om naby die nywerheidsgebied te woon. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1 x 2) (2) [25] VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Verwys na blok C2 op die topografiese kaart. 4.1.1 Vektordata is data wat uit punte, lyne en poligone bestaan. Identifiseer die volgende vektordata in blok C2: 'n Puntverskynsel wat na hoogte verwys: __________________ 'n Lynverskynsel wat toeganklikheid skep: __________________ 'n Poligoonverskynsel wat na 'n primêre aktiwiteit verwys: ________________ (3 x 1) (3) 4.1.2 Verduidelik hoe die lynverskynsel in VRAAG 4.1.1 die primêre aktiwiteit, wat ook in VRAAG 4.1.1 genoem word, bevoordeel. ______________________________________________________ ______________________________________________________ (1 x 2) (2) 4.2 Verwys na gebied M op die topografiese kaart. 4.2.1 Definieer die term attribuutdata. ______________________________________________________ ______________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 13 DBE/2019 SS/NSS 4.2.2 Die Departement van Toerisme wil gebied M as 'n toeristebesienswaardigheid bemark. Bespreek TWEE attribute wat in gebied M gevind word wat as toeristebesienswaardighede gebruik kan word. ____________________________________________________ ____________________________________________________ ____________________________________________________ ______________________________________________________ (2 x 2) (4) 4.3 Verwys na gebied M op die topografiese kaart. 4.3.1 Definieer die term afstandswaarneming. ______________________________________________________ ______________________________________________________ (1 x 1) (1) 4.3.2 Verduidelik hoe afstandswaarneming kan help om die omgewingsimpak van toeriste op gebied M te monitor. _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ _______________________________________________________ (2 x 2) (4) [15] GROOTTOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 DBE/2019 SS/NSS ROFWERK EN BEREKENINGE (LET WEL: Moet NIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE] Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all