Skip to content

History Grade 12 P2 NSC June 2024 Question Paper (Afrikaans)

Question paperHistoryGrade 12202412 pages

Grade 12 History Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com | -Vertroulik basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GESKIEDENIS V2 MEWVJUNIE 2024 GESKIEDENIS V2 PUNTE: 150 NUM | T¥B: 3 ur 10792A X05 AN Die vraestel bestaan uit 9 bladsye en 'n addendum van 14 bladsye is binne hierdie vraestel ingesluit. Oba oh Kopiereg voorbehou i # Blaai am asseblief 2 2) 2)
Downloaded from hlayiso.com Vertroulik MAAK ASSEBLIEF HIERDIE ADDENDUM VAN 14 BLADSYE LOS basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GESKIEDENIS V2 MEIW/JUNIE 2024 ADDENDUM Kopiereg voorbehou Hierdie addendum bestaan uit 14 bladsye. Blaai om asseblief Re nwa
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis/V2 3 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS — Addendum Vertroulik BRON 1B Die bron hieronder is geneem uit 'n artikel wat op 22 September 1989 in die Mail and Guardian-koerant verskyn het. Dit beklemtoon protesaksie wat deur 771 wit manlike lede van die ‘ECC’ teen die apartheidsregering se dienspligbeleid onderneem het. Altesaam 771 wit mans het gister in die openbaar verklaar — by die bekendstelling van ‘n nasionale register van gewetensbeswaardes (teen diensplig) — dat hulle nie in die Suid-Afrikaanse Weermag diens sou verrig nie. Die geleentheid was die grootste aanduiding ooit van antidiensplig-sentiment (gevoel) in Suid-Afrika. Dit kom ‘n jaar na die verbanning van die Veldtog Ten Gunste van die Beéindiging van Diensplig en na drie jaar van noodregulasies wat dit onwettig maak om die stelse! van militére diensplig te ondermyn. Daar kan dus deels nie verslag gelewer word oor wat by die verskillende mediakonferensies regoor die land gesé is nie. Die 771 het godsdienstige, morele en politieke gronde aangehaal (verwys na) vir die weiering om enige diens in die Suid-Afrikaanse Weermag te verrig, en gesé ‘die Weermag word gebruik om die stelsel van apartheid in stand te hou’. Sommige van hulle het onsteliende ervarings tydens hulle nasionale diensplig as redes aangevoer. ‘Ons het met 'n skoon gewete en op ons eie (vrywillig) besluit dat ons nie in die Weermag diens kan verrig nie ten spyte van moontlike vervolging en tronkstraf. Ons maak beswaar daarteen om in die rassistiese Weermag, wat 'n rassistiese regering ondersteun, diens te verrig en ons is nie bereid om apartheid te verdedig nie,’ het Chris de Villiers, ECC-takvoorsitter, gesé. De Villiers het die Minister van Verdediging, Generaal Magnus Malan, uitgedaag om ‘n referendum te hou en te toets hoeveel jong Suid-Afrikaners beswaar maak teen die verrigting van enige diens in sy weermag. Hy het gesé dat baie van die beswaarmakers intense druk, in beide hul gemeenskappe en hulle werksplekke, vir gister se openbare standpunt sou ervaar. De Villiers het aangekondig dat daar bewaarders (beskermers) van die register in elke streek sou wees vir mense wat hulle name by die beswaarlys wou voeg. [Uit Mail and Guardian, 22 September 1989) Kopiereg voorbehou ee Biaai om asseblief pat aie
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis/V2 5 DBE/Mei/Sunie 2024 SS/NSS — Addendum Vertroulik BRON 1D Die bron hieronder is deel van 'n getuienis wat op 23 Julie 1997 deur dr. Laurie Nathan, nasionale organiseerder van die Veldtog Ten Gunste van die Be&indiging van -Diensplig (‘End Conscription Campaign (ECC)') in 1985 en 1986, by die Spesiale WvVk-verhore in Kaapstad gelewer is. Dit werp lig op hoe die 'ECC'-aktiviste deur die apartheidsregering onderdruk is. Die regering se reaksie was om in 1983 die Wet op Verdediging te wysig. Die wysiging het 'n beperkende en bestraffende (bedoel as straf) opsie van alternatiewe diens gebied en het ook die straf vir gewetensbeswaar tot 'n maksimum van ses jaar tronkstraf verhoog. Op hierdie stadium was die duur van verpligte militére diens vir wit mans 'n totaal van vier jaar wat bestaan het uit twee jaar aaneenlopende diens gevolg deur jaarlikse kampe van dertig, sestig of negentig dae. Indien die regering gehoop het dat die wysiging van die Wet op Verdediging die 'War Resistance Movement! (Oorlogweerstandsbeweging) sou onderdruk, het die drakoniese (baie streng) maatreéls eerder die teenoorgesteide uitwerking gehad. Ons veldtogte was treffend van aard en het tot uitgebreide staatsonderdrukking gelei. Ons is onderwerp aan genadelose belastering (belediging), met die strekking (betekenis) dat ons verraaiers, lafaards en mamma se seuntjies is. Soos Magnus Malan dit eens geste! het, dat ons met die kommuniste saamgewerk het en dat ons van die revolusionére aanslag teen Suid-Afrika deel was. Daar was ook verskeie voorvaile van fisiese teistering, ‘'ECC’-lede is aangerand, ons huise is met petrolbomme bestook, daar is met die motorvoertuie van 'ECC'-aktiviste gepeuter, die remvoerings is gesny en wielmoere is losgemaak. Dit het later geblyk dat 'n aantal 'ECC'-aktiviste op die moordlys van die Burgerlike Samewerkingsburo (BSB) was en gedurende die noodtoestand in 1985 is ongeveer sewentig tot tagtig van ons aktiviste aangehou. Die jongste van hulle was sewentien jaar oud en die oudste was vyf-en-sewentig jaar oud. Sommige van die aktiviste is deur die militére intelligensiediens ondervra, ander deur die veiligheidspolisie, sommige is nooit ondervra nie en nie een is verhoor nie. [Vit TRC Report — Volume 4: Truth and Reconciliation Commission of South Africa] Kopiereg voorbehou tf) Biaai om asseblief HRe
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis/V2 7 DBE/Mei/Junie. 2024 SS/NSS — Addendum Vertroulik BRON 2B Die bron hieronder is geneem uit die getuienis wat op 9 Junie 1998 deur dr. Schalk van Rensburg, Direkteur van die Dieresentrum en wetenskaplike adviseur by die Roodeplaat Navorsinglaboratorium (RNL), by die WVK gelewer het. Dit verskaf besonderhede oor hoe Eerwaarde Frank Chikane (die Sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke) vergiftig is. Die bekendste voorval van vergifting het die moordpoging op die Sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Eerwaarde Frank Chikane, 'n voorste anti- apartheidstryder, behels. Terwyl Chikane in April 1989 in noordelike Namibié gereis het, het hy siek geword met wat skynbaar gastritis (maagswelling) was. Hy het twee weke later genoegsaam herstel en kon na Amerika viieg, maar daar het hy weereens siek geword. Hy is vier keer in die hospitaal opgeneem; by een geleentheid is hy op 'n respirator geplaas toe sy hart vir 'n kort rukkie gaan staan het. Dokters het uiteindelik tekens van 'n dodelike organofosfaatgif (maak senuwees dood) in sy urine gevind. Volgens kolonel Eugene de Kock het Weermag-agente die gif aangewend nadat hulle Chikane se tas by die lughawe onderskep het. Wat gebeur het, is nege jaar daarna deur dr. Schalk van Rensburg, in sy getuienis aan die Waarheids-en- Versoeningskommissie (WVK), blootgelé. Hy het gesé dat vyf van Chikane se onderbroeke met paraoksien (baie sterk middel) besmet is, maar nie in groot genoeg hoeveelhede om hom onmiddeilik dood te maak nie. ... Van Rensburg het gesé dat hy besonderhede oor die sameswering gekry het by dr. Andre Immelman, 'n gifkundige (wetenskaplike wat met chemikalieé werk) by die Roodeplaat Navorsinglaboratorium (RNL), wat as 'n skakelpersoon (kontak) met die Weermag gewerk het. 'Hulle het baie foute begaan. Die agente is nie opgeiei oor hoe om die middeis te gebruik nie. Hulle het belaglike dinge gedoen, soos om in plaas van om die gif oor 'n redelik groot area te versprei om deur die vel geabsorbeer te word en om absorpsie te bevorder, het die agent dit op ‘n Klein plekkie geplaas. Vyf onderbroeke is met gif gedokter in plaas van net een. Chikane het dus herhaaldelik siek geword en daar is bewys dat dit vergiftiging is.’ [Vit The Dis-Eases of Secrecy, Tracing History, Memory and Justice deur B Rappert en C Gould} Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ERE
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis/V2 9 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS — Addendum Vertroulik BRON 2D Die bron hieronder is 'n uittreksei uit die WVK-verslag wat in Oktober 1998 vrygestel is. Dit fokus op die bevindinge oor Projek Kus. Tussen die 3500 bladsye van getuienis, wat oor die verloop van sy drie-jaar- ondersoek versamel is, is daar 'n verdoemende (negatiewe) hoofstuk wat aan Projek Kus gewy is. Die WVK het bevind dat wetenskaplikes, professors, dokters, tandartse, veeartse, laboratoriums, universiteite en frontmaatskappye die apartheid Chemiese en Biologiese Oorlogvoering-(CBO)-program met die ondersteuning van ‘n uitgebreide internasionale netwerk staande gehou het. Die WVK het tot die gevoigtrekking gekom dat Projek Kus 'bewys was van wetenskap wat omvergewerp word om siektes te veroorsaak en die gesondheid van gemeenskappe te ondermyn'. Die WVK het spesifiek bevind dat ‘cholera, botulisme (voedselvergifting), antraks (veroorsaak velinfeksies), chemiese vergifting en die grootskaalse vervaardiging van dweims vir misbruik, na bewering met die doel om skares te beheer, deel van die projekte van hierdie program was' en dat 'chemikalieé, gifstowwe en dodelike mikrodrganismes vir gebruik teen individue vervaardig is ...' Die verslag het ook tot die gevolgtrekking gekom dat die wetenskaplike navorsing wat deur Projek Kus onderneem is, ‘oninteressant, misplaas, oneffektief en onproduktief was. Dit was ook buitensporig (uitermate) duur. Dit het gelei tot die aansienlike selfverryking van verskeie individue wat betrokke was. Die grootste media-aandag het gefokus op die giftige sambrele en skroewedraaiers, die dodelike bakterieé, chemikalieé en dwelmmiddels wat vir gebruik teen vyande van die apartheidsregering opgegaar is. Maar die WVK het ook bevind dat Projek Kus 'middels om die vrugbaarheid en viriliteit (geslagsdrang) van mense te verswak' nagejaag het. [Uit Project Coast Eugenics in Apartheid South Africa deur J A Singh] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief i
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis/V2 17 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS - Addendum Vertroulik BRON 3B Die bron hieronder is 'n uittreksel uit 'n toespraak wat op 11 September 2012 deur die Suid-Afrikaanse Minister van Internasionale Verhoudings en Samewerking, Maite Nkoana-Mashabane, gelewer is by die ontbytvergadering wat deur die Business New Age-koerant georganiseer is. Dit stel voor dat Suid-Afrika en Afrika 'n sleutelrol het om in die BRICS-formasie te speel. Suid-Afrika het 'n sleutelrol om in die BRICS-formasie te speei om ons buitelandse beleid wéreldwyd te bevorder en om ons binnelandse beleidsdoelwitte te bereik, Ons lidmaatskap van BRICS is op drie pilare gebaseer, naamlik: * Om ons nasionale belange te bevorder; * Om streeksintegrasie en verwante infrastruktuurprogramme te bevorder; en * Om vennootskappe te sluit met sleutelspelers van die Suide oor kwessies van wéreldwye regeringshervormings. Toe die leiers van die vyf BRICS-lande (Brasilié, Rusiand, Indié, China en Suid-Afrika) in Maart hierdie jaar (2012) by die vierde beraad in Delhi, indié, ontmoet het, het hulle verklaar dat ‘BRICS 'n platform vir dialoog en samewerking tussen lande is wat 43% van die wéreld se bevolking verteenwoordig, vir die bevordering van vrede, veiligheid en ontwikkeling in ‘n multipolére (verskillende), interafhanklike (van mekaar afhanklik) en toenemend komplekse, geglobaliseerde wéreld. Aangesien ons van Asié, Afrika, Europa en Latyns-Amerika afkomstig is, dra die transkontinentale dimensie van ons interaksie tot die waarde en betekenis daarvan by’. Volgens die Zambiese ekoncom, me. Dambisa Moyo, soos aangehaal deur Jocelyn Newmarch in haar artikel met die titel ‘Global Slowdown Africa's Chance to Stand Up and Shine’, wat op 2 September 2012 in die City Press verskyn het, ‘is die huidige stand van die wéreldekonomie sleg vir die res van die wéreld, maar goed vir Afrika — 64% van Afrika se bevolking is onder die ouderdom van 24. Daar word verwag dat die kontinent se bevolking binne die volgende 40 jaar 2 miljard sal bereik. Hulle is verantwoordelik vir 60% van die ekonomiese groei en sommige Afrikastate het hoér produktiwiteit as ontwikkelde lande. Afrika suid van die Sahara se ekonomie sal na verwagting vanjaar met 5,4% groei en volgende jaar met 5,3%. [Uit toespraak gelewer by die New Age Business Briefing, Johannesburg, 11 September 2012} Kopiereg voorbehou ee Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis/V2 13 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS - Addendum Vertroulik BRON 3D Die bron hieronder is geneem uit 'n artikel met die titel 'World Bank Databank, World Bank Indicators 2011’ en dit het in die International Institute of Security Studies (HSS), Military Balance Journal verskyn. Dit verskaf 'n vergelykende analise van die BBP en bevolking van BRICS-lede tussen 2011 en 2022. 2011 2022 LANDE BBP* (VSA$)** | BEVOLKING | BBP* (VSA$)** BEVOLKING Brasilié 2,4 triljoen 198 miljoen 1,608 triljoen | 212 miljoen Rusland 1,89 triljoen 142 miljoen 1,776 triljoen 146 miljoen Indié 1,87 triljoen 1 miljard 3,178 triljoen 1,380 miljard China 7,3 triljoen 1,3 miljard 17,458 triljoen 1,439 miljard Suid-Afrika 401 miljoen 50 miljoen 418 miljoen 60 miljoen [Uit ‘World Bank Databank, World Bank Indicators, 2011': International Institute of Security Studies (iiSS), Military Balance 2011 (vir militére besteding] * Bruto Binnelandse Produk (BBP) is die standaard meting van die produksie van goedere en dienste in 'n land in 'n gegewe tydperk ** (VSA$): VSA-dollar/VS-dollar Monetére bedrae in toenemende mate: Miljoen —> Miljard > Triljoen Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou oF eo ie a]
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis/V2 7 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS Vertroulik VRAAG 3: SPEEL SUID-AFRIKA 'N BELANGRIKE ROL OM BRICS AS 'N GLOBALE EKONOMIE TE VERSTERK? Bestudeer Bron 3A, 3B, 3C en 3D en beantwoord die vrae wat volg. 3.1 Verwys na Bron 3A, 3.1.1 Wanneer, volgens die bron, het Suid-Afrika 'n lid van BRICS geword? (1x1) 3.1.2 Haal EEN rede uit die bron aan oor waarom Suid-Afrika in 2014 en 2015 deur graderingsagentskappe afgegradeer is. (1x1) 3.1.3 Lewer kommentaar op wat die Wéreldbank met ‘Suid-Afrika (moes) ‘n tweeledige (dubbele) ekonomie (bly) met een van die hoagste ongelykheidskoerse in die wéreld' geimpliseer het. (2x 2) 3.1.4 Verduidelik die term ongelykheid in jou eie woorde. (1x2) 3.1.5 Wat, volgens die bron, was Suid-Afrika se Gini-inkomste in 20087 (1x 1) 3.2 Gebruik Bron 3B. 3.2.1 Noem enige DRIE pilare in die bron waarop Suid-Afrika se lidmaatskap van BRICS gebaseer is. (3 x 1) 3.2.2 Wat, dink jy, word met die Zambiese ekonoom, me. Dambisa Moyo, se artikel met die titel "Global Slowdown: Africa's Chance to Stand Up and Shine’, rakende Afrika se verteenwoordiging in BRICS geimpliseer? (2x2) 3.2.3 Verduidelik die beperkinge van hierdie bron vir 'n navorser wat die rol wat Suid-Afrika speel om BRICS as 'n globale ekonomie te versterk, bestudeer. (2x2) 3.3 Raadpleeg Bron 3C. 3.3.1 Volgens die bron, tot watter mate sou Suid-Afrika se ekonomie uit die BRICS-Afrika-verhouding voordeel trek? (1 x 2) 3.3.2 Verduidelik die term opkomende Afrika-ekonomieé in die konteks van globalisering. (1x2) 3.3.3 Haal enige TWEE bewyse uit die bron aan om aan te dui waarom buitelandse beleggers tekens van vermoeidheid (moegheid) teenoor Suid-Afrika getoon het. (2x 1) Kopiereg voorbehou rfl Biaai om asseblief ERe (1) (4) (2) (1) (3) (4) (4) (2) (2) (2)
Downloaded from hlayiso.com Geskiedenis/V2 9 DBE/Mei/Junie 2024 SS/NSS Vertroulik AFDELING B: OPSTELVRAE Beantwoord ten minste EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae nie, in hierdie afdeling. Jou opstel moet ongeveer DRIE bladsye lank wees. VRAAG 4: BURGERLIKE VERSET, 1970's TOT 1980's: SUID-AFRIKA Die Swartbewussynsbeweging, onder leiding van Steve Biko, het swart mense bemagtig om selfstandig te wees en ontslae te raak van 'n minderwaardigheidskompleks in hulle stryd om in die 1970's die apartheidsregering uit te daag. Bespreek hierdie stelling krities. Gebruik relevante bewyse om jou argument te ondersteun. VRAAG 5: DIE KOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE AANVAARDING VAN DIE VERLEDE Die hantering van Chris Hani se moord in 1993 was die enigste voorbeeld van goeie leierskap van partyleiers tydens die onderhandelingsproses vanaf 1990 wat in 1994 tot ‘n nuwe politieke bedeling in Suid-Afrika gelei het. Stem jy met die stelling saam? Gebruik relevante bewyse om jou argument te ondersteun. VRAAG 6: DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN 'N NUWE WERELDORDE Verduidelik tot watter mate die ingrypende hervormings wat Gorbachev in die 1980's ingestel het die Sowjetunie polities en ekonomies beinvioed het, en terselfdertyd tot politieke veranderinge in Suid-Afrika gelei het. Gebruik relevante bewyse om jou argument te ondersteun. TOTAAL: Kopiereg voorbehou Be [50] [50] [50] 150
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 History

View all