Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2022
GRAAD 10
EKONOMIE
(VRAESTEL 2)
TYD: 1½ uur
PUNTE: 100
10 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2022 papers %20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b628cefe-9b61-4dc7-8944-b850686ebb13/v1-12ae0cb60614afa71cde/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2fbfaa0f-9b3a-4494-b490-4ccc43257d1e/v1-54308755fd21ae4402bb/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5f5a8c12-c75c-4de4-a0df-4bdd8362d8e1/v1-57c07c7f2ed564398198/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5334e44f-418f-4d66-8c2b-a05d4703e014/v1-533c85993a425b7a4f2c/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082/v1-90e33af8c8769c807ea7/card.webp)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d966f1-2642-45e2-83ec-6fcc43aae97a/v1-91bc50550844c4cc7456/card.webp)
View all


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c23085d5-738d-46b4-b878-072af26bc958/v1-558d489c211516dacbc1/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2022 Question Paper (Afr)
Grade 10 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 10 · Gauteng June · 2022. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng June
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 295.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Gauteng June 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
(Vraestel 2) GRAAD 10 2
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord DRIE vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:
• AFDELING A: VERPLIGTEND
• Afdeling B: Beantwoord EEN van die twee vrae
• Afdeling C: Beantwoord EEN van die twee vrae
2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde van meer as die vereiste
getal sal NIE gemerk word NIE.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
4. Lees die vrae noukeurig deur.
5. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy.
6. Laat 2 – 3 lyne tussen die subafdelings van die vrae oop.
7. Beantwoord die vrae in volledige sinne en verseker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde voldoen aan die kognitiewe vereistes van die vrae.
8. Gebruik slegs blou of swart ink.
9. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
10. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
(Vraestel 2) GRAAD 10 3
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies
die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK, bv. 1.1.6 E.
1.1.1 Watter van die volgende is NIE ʼn voorbeeld van besighede in ʼn oligopolie
nie?
A MTN, Vodacom, Cell C
B BP, Total, Engen
C FNB, Capitec, Nedbank
D Burger King, MacDonalds, Steers
1.1.2 ʼn Kenmerk van ʼn monopolie is dat ...
A daar baie kopers en verkopers in die mark is.
B die aard van die produk uniek is.
C die aard van die produk homogeen is.
D verskaffers prysnemers is.
1.1.3 ʼn Grafiek wat die doeltreffende gebruik van alle moontlike hulpbronne
toon, is ʼn ...
A aanbodkromme.
B vraagkromme.
C produksiemoontlikheidskromme.
D onverskilligheidskromme.
1.1.4 Die hoogste prys waarteen ʼn produk verkoop mag word, staan bekend as
die ...
A aankoopprys.
B verkoopprys.
C maksimum prys.
D minimum prys.
1.1.5 Watter van die volgende is NIE ʼn rede vir markmislukking NIE?
A Onderaanbod van goedere en dienste
B Onbillike pryse
C Die verdeling van inkomste en welsyn
D Wetgewing
(5 x 2) (10)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
(Vraestel 2) GRAAD 10 4
1.2 Kies ʼn beskrywing in KOLOM B wat ooreenstem met ʼn item in KOLOM A. Skryf
slegs die letter (A – G) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.6) in die
ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.2.7 H.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Adam Smith A Markte is nie beperk tot slegs sekere lande nie
1.2.2 Globalisering B Alle hulpbronne in die ekonomie word effektief
gebruik
1.2.3 Geleentheidskoste
C Bestaan uit die totale voordele wat die
1.2.4 Doeltreffendheid samelewing verkry uit die verbruik en produksie
van goedere of dienste
1.2.5 Ad valorem
belasting D Die vader van die moderne ekonomie
1.2.6 Sosiale voordele E Waar belasting bereken word as ʼn persentasie
van die produk
F Die waarde van alternatiewe wat opgegee is as
gevolg van ʼn keuse
G Geld wat gehef word op die inkomste van
individue en maatskappye
(6 x 1) (6)
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
elk van die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.4) in die ANTWOORDBOEK neer.
Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word nie.
1.3.1 Die ruilwaarde van ʼn produk vermeld in terme van geld
1.3.2 Produkte wat saam met ander produkte gebruik word
1.3.3 Goedere wat almal bevoordeel en wat beskikbaar is vir almal
1.3.4 Betalings wat deur die regering gemaak word om die produksie of gebruik
van ʼn bepaalde produk of diens te bevorder (4 x 1) (4)
TOTAAL AFDELING A: 20
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
(Vraestel 2) GRAAD 10 5
AFDELING B
Beantwoord enige EEN van die volgende twee vrae.
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE vereistes vir die vestiging van ʼn mark. (2 x 1) (2)
2.1.2 Hoe baat ʼn besigheid deur ʼn minimum prys? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die volgende grafiek en beantwoord die vrae wat volg.
160
140
120
TOTALE
TOTALNUT
100
UTILITY
80
60
40
20
0
1 2 3 4 5 6
QUANTITY OF
HOEVEELHEID CHOCOLATRE BARS
SJOKOLADESTAFIES
2.2.1 Verskaf ʼn toepaslike opskrif vir die grafiek. (1)
2.2.2 Identifiseer die sjokoladestafie met ʼn marginale nut van "0". (1)
2.2.3 Wat behels die wet van dalende marginale nut ? (2)
2.2.4 Verduidelik die verhouding tussen die nut en die vraag van ʼn produk. (2)
2.2.5 Onderskei tussen nut en marginale nut. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
(Vraestel 2) GRAAD 10 6
2.3 Bestudeer die volgende grafiek en beantwoord die vrae wat volg.
PRODUKSIEMOONTLIKHEIDSKROMME
500
A C
470
APPELS
300 B
260 D
0
300 450 550
PIESANGS
2.3.1 Hoeveel piesangs kan by punt D geproduseer word? (1)
2.3.2 Identifiseer die punt van ondoeltreffendheid. (1)
2.3.3 Beskryf kortliks die term produksiemoontlikheidskromme. (2)
2.3.4 Waarom is dit nie moontlik om by punt C te produseer nie? (2)
2.3.5 Bereken die geleentheidskoste as produksie van punt A na punt D
verskuif? Toon jou berekeninge. (4)
2.4 Bespreek kortliks enige TWEE eienskappe van volmaakte markte. (8)
2.5 Teken ʼn grafiek en verduidelik die effek as die regering ʼn maksimum prys op ʼn
produk stel. (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
(Vraestel 2) GRAAD 10 7
VRAAG 3: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Gee enige TWEE voorbeelde van geografiese markte. (2 x 1) (2)
3.1.2 Wat word bedoel met produksie ondoeltreffendhede? (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die volgende spotprent en beantwoord die vrae wat volg.
Ek besit die enigste
kruidenierswinkel in
die dorp!
Nog ʼn prysverhoging
word ingestel vir
elektrisiteit.
3.2.1 Watter tipe markstruktuur word in die spotprent hierbo geïllustreer? (1)
3.2.2 Gee een voorbeeld van so ʼn markstruktuur in Suid-Afrika. (1)
3.2.3 Beskryf kortliks die term monopolie. (2)
3.2.4 Verduidelik kortliks heterogene produkte as ʼn kenmerk van ʼn monopolie. (2)
3.2.5 Hoe kan meer kruidenierswinkels in die dorp verbruikers bevoordeel? (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
(Vraestel 2) GRAAD 10 8
3.3 Bestudeer die volgende prent en beantwoord die vrae wat daarop volg.
[Bron: Google beelde/VectorStock/27422520]
3.3.1 Identifiseer die belasting wat van toepassing is op die produkte in die
beeld. (1)
3.3.2 Noem enige ander voorbeeld van indirekte belasting. (1)
3.3.3 Wat word bedoel met direkte belasting? (2)
3.3.4 Verduidelik kortliks waarom die regering belasting op produkte soos
alkohol en sigarette sal hef. (2)
3.3.5 Gebruik ʼn grafiek om te verduidelik hoe ʼn toename in indirekte belasting
die prys van produkte sal beïnvloed. (4)
3.4 Bespreek die eienskappe van onverskilligheidskrommes. (8)
3.5 Hoe kan die regering verbruikers teen die uitbuiting van onvolmaakte markte
beskerm? (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
(Vraestel 2) GRAAD 10 9
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:
PUNTE
STRUKTUUR VAN OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ʼn laer-orde respons.
• ʼn Goeie beginpunt sou wees om ʼn sleutelbegrip te definieer wat in Maks. 2
die vraag verskyn.
• Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
• Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
• Moenie in die inleiding sê wat jy in die liggaam gaan bespreek nie.
Liggaam:
Hoofdeel: Bespreek in detail/In diepte bespreking/Ondersoek/krities Maks. 26
Bespreek krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik/
Assesseer/Debatteer.
Addisionele deel: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/Evalueer
krities/Teken ʼn grafiek en verduidelik/Gebruik die grafiek gegee en
verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/ Maks. 10
Verduidelik/Onderskei/ Interpreteer/Debatteer kortliks /Hoe?/Stel voor/
Gebruik die inligting en argumenteer/Debatteer/Evalueer
Gevolgtrekking:
Enige relevante hoër-orde gevolgtrekking moet die volgende insluit:
• ʼn Kort opsomming van wat bespreek/ontleed is sonder om feite wat
reeds in die liggaam genoem is, te herhaal Maks. 2
• Enige mening of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek word
• Bykomende ondersteuningsinligting om die bespreking/analise te
versterk
• ʼn Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig.
• Aanbevelings
TOTAAL 40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
• Bespreek prysvorming in detail onder die volgende opskrifte:
o Ewewigspunt, prys en hoeveelheid
o Verandering in vraag en aanbod
Gebruik volledig benoemde grafieke. (26 punte)
• Na jou mening, waarom word subsidies deur die regering aan die verskillende
rolspelers in die ekonomie gegee. (10 punte) [40]
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
• Bespreek die redes vir, en die impak van minimum lone op vraag en aanbod in die
arbeidsmark. (26 punte)
• Gee aanbevelings aan die regering oor hoe hulle markmislukking kan voorkom.
(10 punte) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 100
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b628cefe-9b61-4dc7-8944-b850686ebb13/v1-12ae0cb60614afa71cde/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 Paper 2 Gauteng June 2022 Memo (English)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2fbfaa0f-9b3a-4494-b490-4ccc43257d1e/v1-54308755fd21ae4402bb/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5f5a8c12-c75c-4de4-a0df-4bdd8362d8e1/v1-57c07c7f2ed564398198/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2022 Question Paper (Afr)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5334e44f-418f-4d66-8c2b-a05d4703e014/v1-533c85993a425b7a4f2c/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2022 Question Paper (Eng)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082/v1-90e33af8c8769c807ea7/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d966f1-2642-45e2-83ec-6fcc43aae97a/v1-91bc50550844c4cc7456/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)
More from Grade 10 Economics

Memorandum
Economics Grade 10 Paper 1 November Mock 2026 Memo (English)

Annual teaching plan
Gr 10 Eco ATP 2023 24

Question paper and memo
Economics Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c23085d5-738d-46b4-b878-072af26bc958/v1-558d489c211516dacbc1/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 Paper 1 Gauteng June 2024 Memo (English)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
Memorandum