Skip to content

Mathematics Grade 10 P1 Gauteng June 2017 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020175 pages

Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2017 GRAAD 10 WISKUNDE (VRAESTEL 1) NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________ GRAAD: _________ TYD: 1 uur PUNTE: 50 5 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 2 GRAAD 10 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE (VRAESTEL 1) Tyd: 1 uur Punte: 50 INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. 3. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie. 4. 'n Goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 3 GRAAD 10 VRAAG 1 Dui aan of elk van die volgende getalle rasionaal of irrasionaal is. 1.1 8 (1) 2 1.2  3 (1) 6 3 1.3  8 7 (1) [3] VRAAG 2 Vereenvoudig: 0 5 2.1    12  (1) 1 2.2  x 1 (1) 9 x 1.5 x  2 2.3 45 x 1 (3) [5] VRAAG 3 Faktoriseer die onderstaande volledig: 3.1 2 x 2  14 x  60 (3) 1 3 3.2 x  b9 8 (2) [5] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 4 GRAAD 10 VRAAG 4 Los op vir x : 4.1 2  3x  6  4 x (2) 4.2 x x 3x  2   2 2  x 3 x x  x  6 (5) 4.3 3 x . 9 2 x  1  81 (3) 4.4  4  3x  1  5 (3) [13] VRAAG 5 Neem die volgende patroon in ag. Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3 5.1 Skryf die algemene term vir die wit sirkels in die patroon neer. (2) 5.2 Skryf die algemene term vir die swart sirkels in die patroon neer. (1) 5.3 Gebruik die formules en bereken 5.3.1 die hoeveelheid swart sirkels in patroon 12. (1) 5.3.2 in watter patroon 150 wit sirkels sal voorkom. (2) [6] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 5 GRAAD 10 VRAAG 6 2 Die grafieke van f ( x)  ax 2 en h( x)  x  2 is hieronder geskets. 3 y f D(3; 4) B C W O x h 6.1 Bepaal die vergelyking van die parabool f. (2) 4 6.2 Bereken die koördinate van C indien die vergelyking van die parabool f ( x)  x 2 is. 9 (5) 6.3 Bereken die lengte van WO. (2) 6.4 D en T is simmetries om die lyn y  x . Skryf die koördinate van T neer. (1) [10] VRAAG 7 6 Bepaal grafies die snydingspunt van y  3. 2 x 1 en y   1 . Dui duidelik ALLE asimptote x asook x-afsnitte en y-afsnitte aan waar van toepassing. (8) [8] TOTAAL: 50 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all