Skip to content

Mathematics Grade 10 P2 Gauteng June 2017 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020177 pages

Grade 10 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2017 GRAAD 10 WISKUNDE VRAESTEL 2 TYD: 1 uur PUNTE: 50 5 bladsye + 1 diagramblad + 1 antwoordblad b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 Vraestel 2 Graad 10 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE (Vraestel 2) TYD: 1 uur PUNTE: 50 INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. 3. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie. 4. 'n Goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. ʼn ANTWOORDBLAD is aan die einde van die vraestel geheg. Skryf jou naam en klas in die spasie verskaf en handig die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDBOEK in. 9. ʼn DIAGRAMBLAD is op bladsy 6 aangeheg om jou te help. 10. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 Vraestel 2 Graad 10 VRAAG 1 In die onderstaande diagram, is punt P(4; 3) gegee en 0º ≤  ≤ 90º. Beantwoord die onderstaande vrae sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar. y P(4; 3)  O x 1.1 Bereken die lengte van OP. (3) 1.2 Bereken die waarde van 1.2.1 sin . (1) 1.2.2 cos . (1) 1.2.3 sin2  + cos2 . (2) [7] VRAAG 2 2.1 Bereken die waarde van die volgende uitdrukkings deur van ʼn sakrekenaar gebruik te maak. Rond antwoorde af tot DRIE desimale plekke. 2.1.1 3 sin 138,7 (1) 2.1.2 sec 50 (1) 4 tan 2 288,2 . cos164,6 2.1.3 (2) sin 199,4 2.2 Sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar, bepaal die waarde van 2.2.1 cos 30° + tan 60°. (3) sin 45 2.2.2  5 cosec90  3 tan 2 30. cos 45 (5) [12] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 Vraestel 2 Graad 10 VRAAG 3 Bereken die waarde van  met behulp van ʼn sakrekenaar indien 0   90 . 3.1 tan   4,96 (1) 3.2 2 sin 2   10  1 (3) [4] VRAAG 4 f ( x)  2 tan x Gegee: g ( x)  cos x  1 4.1 Teken beide sketsgrafieke op dieselfde assestelsel, op die ANTWOORDBLAD verskaf aan die einde van die vraestel, vir x 0; 360  . (6) 4.2 Gebruik die grafieke om die volgende vrae te beantwoord. 4.2.1 Skryf die amplitude van g neer. (1) 4.2.2 Bepaal die periode van f . (1) 4.2.3 Bepaal die waardeversameling van g . (2) [10] VRAAG 5 5.1 Noem TWEE eienskappe van ʼn ruit. (2) 5.2 Parallelogram ABCD is in die onderstaande diagram getoon. Aˆ  x  20 en Cˆ  2 x  60 . Bepaal die waarde van Ĉ . (2) A x  20 B 2x 60 C D [4] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 Vraestel 2 Graad 10 VRAAG 6 6.1 Bewys dat in parallelogram ABCD die oorstaande sye gelyk is. A B D (5) C 6.2 In die onderstaande figuur is AECF ʼn parallelogram en AD//BC. A D 1 2 2 1 F O E 2 1 1 B 2 C Bewys dat 6.2.1 Eˆ1  Fˆ2 (3) 6.2.2 ABCD ʼn parallelogram is. (5) [13] TOTAAL: 50 EINDE
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 Vraestel 2 Graad 10 DIAGRAMBLAD VRAAG 5 5.2 A B x  20 2x  60 D C VRAAG 6 6.1 A B D C 6.2 A D 1 2 2 1 F O E 2 1 1 B 2 C
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 Vraestel 2 Graad 10 ANTWOORDBLAD HANDIG HIERDIE ANTWOORDBLAD SAAM MET JOU ANTWOORDBOEK IN. NAAM: _____________________________________ GRAAD: 10 _______ VRAAG 4 4.1 y 0 x

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all