Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2016
GRAAD 10
FISIESE WETENSKAPPE
(VRAESTEL 1)
TYD: 90 minute
PUNTE: 100
11 bladsye + 1 inligtingsblad en 1 antwoordblad
b.o.
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20Question%20Paper_hlayiso.com_--26933dc4-9e29-4ff7-a9d2-4197bdbf1fe8/v1-78ac95e617312dfb3fab/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4e8b673b-6241-4d55-bd2f-22325a33cb53/v1-680e1c3798b31fba0242/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--61201285-1f4e-47f2-ab88-2c5d2f2f7157/v1-ea519d803860bfd4dcc6/card.webp)
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8d4753ac-a821-4d2f-9567-47a8b60aa5b0/v1-53ba37623177a647f5fb/card.webp)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--54c2a4f2-34fa-4d05-af7e-0bb97d0bf91c/v1-5af4147b1f7a4bbf83cd/card.webp)
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6d187645-c5d2-4682-bb7b-e110bda17e26/v1-844f2a5034f8a261e39a/card.webp)
%20June%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--46072361-f8d1-46fb-a25a-af9e05d99683/v1-c56e73d24617617ca5d9/card.webp)
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--0fb0998a-6926-4c87-87d7-e2d3feecd5a3/v1-645a8a270b194a72bcca/card.webp)
View all



Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2016 Question Papers_hlayiso.com_.pdf
Physical Sciences · Grade 10 · Gauteng June · 2016 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng June
- Paper
- 1
- Pages
- 13
- File size
- 380.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 2
(Vraestel 1)
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE
(Vraestel 1)
TYD: 90 minute
PUNTE: 100
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Haal die ANTWOORDBLAD op bladsy 13 af, skryf jou naam daarop en handig dit saam
met jou antwoordboek in.
3. ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word.
4. Jy mag toespaslike wiskundige instrumente gebruik.
5. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE op bladsy 12 te gebruik.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
7. Skryf netjies en leesbaar.
8. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy op jou ANTWOORDBOEK.
9. Laat EEN lyn oop na elke subvraag, byvoorbeeld tussen Vraag 2.1 en Vraag 2.2.
10. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.
11. Rond jou finale numeriese antwoorde af tot ʼn maksimum van TWEE desimale plekke af,
waar van toepassing.
12. Gee kort motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
b.o
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 3
(Vraestel 1)
AFDELING A
VRAAG 1
Vier opsies word voorsien as moontlike antwoorde vir elk van die volgende vrae. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Omkring slegs die korrekte letter (A – D) langs die vraagnommer
(1.1 – 1.10) op die voorsiende ANTWOORDBLAD.
1.1 Kyk na die volgende diagram van ʼn golf met ʼn frekwensie van 12 Hz.)
A
B
Die afstand AB kan beskryf word as ...
A die golflengte.
B die amplitude.
C die periode.
D dubbel die amplitude. (2)
1.2 Ultraklank word deur dokters gebruik om ʼn ongebore fetus te bestudeer. Die
beginsel van ultraklankondersoeke word op ... gebasseer.
A resonansie
B weerkaatsing
C breking
D superposisie (2)
1.3 Wat moet ʼn dromspeler doen om die klank van ʼn drom ʼn hoër toonhoogte te
gee? Hy moet ...
A die drom harder slaan.
B die drom sagter slaan.
C die drom se vel stywer vasmaak.
D die drom se vel losser maak. (2)
b.o
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 4
(Vraestel 1)
1.4 Vyf golwe in ʼn slinky vat 1,5 sekondes om verby ʼn vaste punt te beweeg. Die
lengte van elke golf is 0,2 m. Die periode is ...
A 0,3 s.
B 3,3 s.
C 0,04 s.
D 7,5 s. (2)
1.5 Indien ʼn golf met ʼn frekwensie van 0,6 Hz en ʼn golflengte van 10 m het, wat sal
die snelheid wees?
A 8 m.s-1
B 16 m.s-1
C 6 m.s-1
D 40 m.s-1 (2)
1.6 ʼn Glasstafie besit ʼn positiewe lading deurdat dit met ʼn satynlappie gevryf word.
Gedurende die proses, word ...
A elektrone oorgedra vanaf die glasstafie na die satynlappie.
B elektrone oorgedra vanaf die satynlappie na die glasstafie.
C protone oorgedra vanaf die satynlappie na die glasstafie.
D protone oorgedra vanaf die glasstafie na die satynlappie. (2)
1.7 Watter skakeling sal tot ʼn totale weerstand van 4 Ω lei as elke resistor 4 Ω is?
A
B
C
D
(2)
b.o
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 5
(Vraestel 1)
1.8 Watter een van die volgende stellings omtrent die effek van geomagnetiese
storms is waar?
Geomagnetiese storms veroorsaak ...
A induserende elektriese stroom in kragdrade en pyplyne, wat
kragonderbrekings tot gevolg het
B onderbreking van kommunikasie en navigasiestelsels
C dat satelliete beskadig word.
D skuif in geografiese pole van die aarde (2)
1.9 Twee identiese metaalsfere op geïnsuleerde staanders, dra ladings van X C en
-5 C onderskeidelik. Hulle word in kontak met mekaar gebring en dan weer
geskei. Elke sfeer het nou ʼn lading van +3 C. Die waarde van X is ...
A -5 C
B +5 C
C 11 C
D +8 C (2)
1.10 Die eenheid waarin elektriese stroom gemeet word, is ...
A coulomb.
B ampère.
C volt.
D ohm. (2)
TOTAAL AFDELING A: 20
b.o
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 6
(Vraestel 1)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 Bestudeer die volgende diagram en benoem A – D:
A B
C
D
(4)
2.2 Die diagram hieronder toon twee golwe , A en B, wat dieselfde golflengte het
maar verskillende amplitude, wat mekaar se pad kruis.
Golf A ______
Golf B
Posisie (m)
Tyd (s)
0,5 1.0 1,5 2.0 2,5
0
20 cm
2.2.1 Watter tipe golf word deur die patroon hierbo verteenwoordig? (1)
2.2.2 Watter omringde nommerpunte (1 – 4), dui ʼn enkele siklus aan? (1)
2.2.3 Bepaal die volgende vir Golf A:
(a) Frekwensie (2)
(b) Periode (2)
(c) Amplitude (3)
2.2.4 Teken die resultante vorm wanneer die twee golwe (A en B) mekaar
ontmoet. Toon op die diagram die resulterende amplitude. (3)
2.2.5 Watter golfeienskap word in Vraag 2.2.4 geïllustreer? (1)
2.2.6 Benoem en beskryf die beginsel wat toegepas was om Vraag 2.2.4 te
beantwoord. (3)
[20]
b.o
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 7
(Vraestel 1)
VRAAG 3
3.1 Op die ANTWOORDBLAD, toon die gegewe golf as M. Op dieselfde as, toon die
golf wat met dieselfde spoed, maar met die helfte van die frekwensie van die
gegewe golf beweeg. Benoem dit as P. (4)
1
0 2 4 6 8 10 12 14
-1
3.2 Vlermuise het baie swak sig en gebruik ekolokasie om hul weg te vind. Die
frekwensie wat deur vlermuise geproduseer word is 100 kHz. As die spoed van
klank in die grot 345 m.s-1 is, hoe diep is die grot as die vlermuis piepgeluide
maak wat 0,15 s neem om terug te keer na die vlermuis toe? (3)
3.3 Teken ʼn klankgolf en dui die amplitude, verdigting en verdunning aan. (4)
[11]
b.o
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 8
(Vraestel 1)
VRAAG 4
4.1 Waarom is elektromagnetiese golwe uniek in vergelyking met ander golwe? (2)
4.2 Verduidelik hoe elektromagnetiese golwe ontstaan. (3)
4.3 Indien ʼn mikrogolf golwe met ʼn golflengte van 100 mm gebruik, bereken die
energie van die foton binne-in die mikrogolfoond. (4)
4.4 Die volgende tabel toon ʼn paar elektromagnetiese golwe met hul golflengtes:
Radiasie Golflengte (m)
-10
X-strale 2,11 x 10
-7
Ultraviolet lig 3,00 x 10
-6
Sigbare lig 5,13 x 10
-5
Infrarooi 4,05 x 10
2
Mediumgolf radiogolwe 6,21 x 10
4.4.1 Watter een van die strale in die tabel, het die hoogste deurlatingsvermoë?
Verskaf ʼn rede hiervoor. (2)
4.4.2 ʼn Onbekende bron straal elektromagnetiese golwe uit waar ʼn foton,
energie van 6,63 x 10-19 J het. Gebruik ʼn berekening om te bepaal
watter elektromagnetiese golf dit is. (4)
4.5 Ultraviolet gloeilampe word gereeld in slaghuise gebruik ten spyte daarvan dat
dit die potensiaal het om mense se oë beskadig.
4.5.1 Verduidelik waarom UV ligstrale skadelik vir mense se oë is. (1)
4.5.2 Verduidelik waarom UV ligstrale in slaghuise gebruik word. (1)
[17]
b.o
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 9
(Vraestel 1)
VRAAG 5
In die meegaande diagram word staal skuifspelde A en B aan ʼn toutjie vasgemaak wat
aan ʼn tafel vasgemaak is. Die skuifspelde bly in die posisie onder die magnete, soos
aangedui in die skets.
TAFEL
5.1 Definieer die term magnetiese veld. (2)
5.2 Sal die bokant van die skuifspeld A, Noord of Suid pool wees? (1)
5.3 Twee staafmagnete word naby aan mekaar geplaas soos in die diagram
aangedui.
Op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is, voltooi die magnetiese patroon
tussen die twee magnete. (3)
5.4 As die afstand tussen die twee pole vermeerder, sal die magnetiese krag tussen
die magnete VERMEERDER, VERMINDER OF DIESELFDE BLY? Verskaf ʼn
rede. (3)
[9]
b.o
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 10
(Vraestel 1)
VRAAG 6
Twee identiese geïnsuleerde, grafiet-bedekte polistireen sfere hang aan draadjies. Die
sfere word op ʼn klein afstand van mekaar afgehou. Die ladings op die twee Sfere P en
Q is onderskeidelik – 2,4 nC en + 5,6 nC.
P Q
Wanneer die sfere vrygelaat word, beweeg hulle na mekaar.
6.1 Verduidelik waarom die twee sfere na mekaar toe beweeg wanneer hulle
vrygelaat word. (2)
Die twee sfere raak nou aanmekaar en word weer geskei.
6.2 Bereken die lading op elke sfeer nadat hulle aangeraak het. (2)
6.3 Skryf die hoeveelheid elektrone neer wat op Sfeer P gevind word nadat dit aan Q
geraak het. (2)
6.4 In watter rigting sal die elektrone beweeg? Skryf slegs vanaf P tot Q, of vanaf Q
tot P, of geen rigting. (1)
6.5 Verskaf ʼn rede vir jou antwoord in Vraag 6.4. (2)
[9]
b.o
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 11
(Vraestel 1)
VRAAG 7
Leerders voer ʼn eksperiment uit om te bepaal of resistors wat as stroomverdelers
gekoppel is, se effektiewe weerstand minder sal wees, as wanneer die resistors as
potensiaalverdelers gekoppel is.
STROOMBAAN A STROOMBAAN B
V V
A A
2Ω
2Ω 5Ω 15Ω 5Ω
15Ω
7.1 Formuleer ʼn doel vir hierdie eksperiment. (2)
7.2 Identifiseer die:
7.2.1 Gekontroleerde veranderlike (1)
7.2.2 Onafhanklike veranderlike (1)
7.3 Verskaf ʼn rede waarom die ammeter gekonnetteer is soos in die diagramme
aangetoon. (1)
7.4 Bereken die totale weerstand vir stroombaan B. (3)
7.5 ʼn Lading van 2,3 C vloei deur die filament van ʼn gloeilampie in 7 minute.
Bereken ...
7.5.1 die elektriese stroom wat deur die filament beweeg. (3)
7.5.2 die potensiaalverskil as 30 J energie benodig is om die lading van een
punt na ʼn ander punt oor te dra. (3)
[14]
TOTAAL AFDELING B: 80
TOTAAL: 100
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 12
(Vraestel 1)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
VRAESTEL 1 (FISIKA)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME / NAAM SYMBOL / SIMBOOL VALUE / WAARDE
Acceleration due to gravity g 9,8 m·s-2
Swaartekragversnelling
Speed of light in a vacuum c 3,0 x 108 m·s-1
Spoed van lig in 'n vakuum
Planck's constant h 6,63 x 10-34 J·s
Planck se konstante
Charge on electron e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Electron mass me 9,11 x 10-31 kg
Elektronmassa
TABLE 2: FORMULAE / TABEL 2: FORMULES
MOTION / BEWEGING
v f v i a t x v i t 21 at 2
v vi
v f v i 2ax
2 2
Δx f Δt
2
WORK, ENERGY AND POWER / ARBEID, ENERGIE EN DRYWING
U mgh or/of E P mgh 1 1
K mv 2 or/of Ek mv2
2 2
WAVES, SOUND AND LIGHT / GOLWE, KLANK EN LIG
vf 1
T
f
c
E = hf or/of E = h
λ
ELECTRIC CIRCUITS / ELEKTRIESE STROOMBANE
Q I t
Rs R1 R2 ... W
V
q
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 13
(Vraestel 1)
ANTWOORDBLAD
NAAM VAN LEERDER: __________________________ GRAAD 10: __________
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 A B C D
1.2 A B C D
1.3 A B C D
1.4 A B C D
1.5 A B C D
1.6 A B C D
1.7 A B C D
1.8 A B C D
1.9 A B C D
1.10 A B C D
3.1
1
0 2 4 6 8 10 12 14
-1
5.3
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Question paper
Gr 10 PS P1 (Afrikaans) Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--26933dc4-9e29-4ff7-a9d2-4197bdbf1fe8/v1-78ac95e617312dfb3fab/card.webp)
Question paper
Gr 10 PS P2 (Afrikaans) Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gauteng-Physical-Sciences-Grade-10-March-2023-QP-only_hlayiso.com_.pdf
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4e8b673b-6241-4d55-bd2f-22325a33cb53/v1-680e1c3798b31fba0242/card.webp)
Question paper
Gr10 PS P1 (ENG) June 2022 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr10 PS P1 (AFR) June 2022 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--61201285-1f4e-47f2-ab88-2c5d2f2f7157/v1-ea519d803860bfd4dcc6/card.webp)
Question paper
Gr10 PS P2 (ENG) June 2022 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8d4753ac-a821-4d2f-9567-47a8b60aa5b0/v1-53ba37623177a647f5fb/card.webp)
Question paper
Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--54c2a4f2-34fa-4d05-af7e-0bb97d0bf91c/v1-5af4147b1f7a4bbf83cd/card.webp)
Question paper
Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6d187645-c5d2-4682-bb7b-e110bda17e26/v1-844f2a5034f8a261e39a/card.webp)
Question paper
Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2017 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--46072361-f8d1-46fb-a25a-af9e05d99683/v1-c56e73d24617617ca5d9/card.webp)
Memorandum
Gr10 Phy P1 (English and Afrikaans) June 2018 Possible Answer_hlayiso.com_.pdf
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--0fb0998a-6926-4c87-87d7-e2d3feecd5a3/v1-645a8a270b194a72bcca/card.webp)
Memorandum
Gr10 Phy P1 (English and Afrikaans) June 2017 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr 10 Physical Sciences P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 10 Physical Sciences
Explore more published documents in this catalogue.
Annual teaching plan
Gr 10 Phys Sci ATP 2023-24.pdf

Question paper and memo
EC-AW-Physical-Sciences-Grade-10-June-2025-QP-and-Memo.pdf

Question paper and memo
FS-Physical-Sciences-Grade10-June-2025-QP-and-Memo.pdf
Question paper and memo
KZN-Physical-Sciences-Grade-10-November-2025-P1-and-Memo.pdf

Question paper and memo
LP-Physical-Sciences-Grade-10-September-2025-QP-and-Memo.pdf

Question paper and memo