Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2022
GRAAD 11
NASIENRIGLYNE
EKONOMIE (VRAESTEL 1)
19 bladsye
PROOFREAD DATE ___________
SIGNATURE _________________
PROOFREAD DATE ___________
SIGNATURE _________________
Skip to contentAll 2022 papers %20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--304b3295-37d9-4d53-931f-057ad81d4fd8/v1-27fae0ed0c7c999acfe2/card.webp)


%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b60960f8-7015-438a-88ca-cb43675de57f/v1-119e7c2a8c8fe00ddddf/card.webp)


View all


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9/v1-82fd7d39bb1666f71aa2/card.webp)

Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 11 Economics Paper 1 memorandum from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Gauteng June · 2022. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng June
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 960.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Gauteng June 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 A – ekonomiese huur. ✓✓
1.1.2 C – nasionale inkomste sal toeneem. ✓✓
1.1.3 A – besluitneming gesentraliseer. ✓✓
1.1.4 B – Wêreldgesondheidsorganisasie. ✓✓
1.1.5 B – demeriete ✓✓
1.1.6 C – wetgewende tak van die staat. ✓✓
1.1.7 C – aankoop van goedere en dienste. ✓✓
1.1.8 D – ekonomie. ✓✓ (8 x 2) (16)
1.2 PASSENDE ITEMS
1.2.1 K – ʼn Toename in die produksie-kapasiteit van die ekonomie oor ʼn
spesifieke tydperk ✓ (6)
1.2.2 A – Verbind aan die samelewing en die ekonomie ✓
1.2.3 G – Betaling vir die gebruik van ʼn produksie faktor wat ʼn beperkte
aanbod het ✓
1.2.4 J – C+I+G ✓
1.2.5 B – Die vloei van goedere en dienste ✓
1.2.6 C – Hulpbronne wat deur die regering geallokeer word ✓
1.2.7 I – Die minimum bedrag geld nodig om vir basiese behoeftes te betaal ✓
1.2.8 E – Verhouding tussen uitset tot inset ✓ (8 x 1) (8)
2
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
1.3 KONSEPTE
1.3.1 Ekonomiese goedere ✓
1.3.2 Mark ekonomie/Vryemark ekonomie ✓
1.3.3 Semistaatsinstellings/Ondernemings onder staatsbesit✓
1.3.4 Skaarsheid ✓
1.3.5 Informele sektor ✓
1.3.6 Subsidies ✓ (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
3
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae van hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK
VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE
2.1 2.1.1 Noem enige TWEE vlakke van die regering.
• Plaaslike vlak ✓
• Provinsiale vlak ✓
• Nasionale vlak ✓
(Enige ander korrekte, relevante respons.) Enige (2 x 1) (2)
2.1.2 Hoekom is die publieke sektor belangrik?
• Die publieke sektor voorsien publieke goedere en dienste wat benodig
word. ✓✓
(Enige ander korrekte, relevante antwoord.) (2)
2.2 2.2.1 Watter metode is gebruik om Bruto Binnelandse Produksie te
bereken in die bostaande tabel?
Produksie metode✓/BBP(P) ✓/Waarde toegevoeg✓ (1)
2.2.2 Watter jaar word vanaf 2020 gebruik as die basis jaar deur die
SARB?
2015 ✓ (1)
2.2.3 Beskryf kortliks die term Bruto Waarde Toegevoeg
Dit meet die waarde van goedere en dienste tydens elke fase in die
produksie proses. ✓✓
(Enige ander korrekte, relevante antwoord.) (2)
2.2.4 Wat is die impak van ʼn afname in primêre sektor aktiwiteite op
produksie?
Produksie sal afneem as gevolg van ʼn afname in die beskikbaarheid van
natuurlike hulpbronne wat benodig word vir produksie. ✓✓
(Enige ander korrekte, relevante antwoord.) (2)
2.2.5 Bereken die persentasie bydrae van die sekondêre sektor tot die
Bruto Waarde Toegevoeg teen basiese pryse. Toon alle berekeninge
aan.
945 944 100
x ✓✓
4 161 786 1
= 22,73% ✓✓ of 23% ✓✓ (4)
4
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
2.3 Bestudeer uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
2.3.1 Identifiseer EEN ander produksie faktor wat nie in die uittreksel
genoem word nie.
Kapitaal ✓/Natuurlike Hulpbronne (Land) ✓/Arbeid✓ (1)
2.3.2 Voor watter jaar sou hierdie uittreksel geskryf gewees het?
2018 ✓ (1)
2.3.3 Definieer die term entrepreneur.
ʼn Entrepreneur is ʼn agent wat al die produksiefaktore bymekaar bring vir
vervaardigingsdoeleindes. ✓✓
of
Die entrepreneur organiseer of gebruik natuurlike hulpbronne, kapitaal en
arbeid in ʼn winsgewende besigheid sodat goedere en dienste vervaardig
word om verbruikers se behoeftes en begeertes te bevredig. ✓✓
(Enige ander korrekte, relevante antwoord.) (2)
2.3.4 Hoekom is onderrigsgeleenthede belangrik vir entrepreneurskap?
Suid-Afrika het huidiglik ʼn tekort aan geskoolde/opgeleide werkers. ✓✓
of
Suid-Afrika het ʼn surplus van ongeskoolde werkers en moet mense oplei
en onderrig om geskoolde en semi-geskoolde werkers te wees. ✓✓
of
Slegs deur onderwys sal die jeug in staat wees om aktief deel te neem
aan die ekonomie. ✓✓
(Enige ander korrekte, relevante antwoord.) (2)
2.3.5 Wat is die verskil tussen ʼn suksesvolle entrepreneur en ʼn
onsuksesvolle entrepreneur?
Suksesvolle entrepreneur Onsuksesvolle entrepreneur
• Herken en identifiseer nuwe • Gebruik bestaande of ou idees en
en winsgewende ondersoek nooit nuwe produksie
geleenthede. ✓✓ metodes nie of produkte nie. ✓✓
• Het ʼn duidelike • Geen duidelike visie of missie vir
verstandhouding van wat die besigheid nie. ✓✓
hy/sy wil bereik. ✓✓ • Kan nie mense oortuig om te
• Oorreed ander om in te koop investeer in hul besigheid of die
by hulle planne. ✓✓ produkte te koop nie. ✓✓
(Enige ander korrekte, relevante (Enige ander korrekte, relevante
antwoord.) (2) antwoord.) (2)
(4)
5
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
2.4 Onderskei tussen hernubare en nie-hernubare hulpbronne.
Hernubare hulpbronne:
• Hulpbronne wat vervang kan word deur natuurlike metodes. ✓✓
• Hulpbronne wat natuurlik vervang sonder ingryping, binne ʼn
korttermyn/mediumtermyn tydperk. ✓✓
• Vb. Weer (sonskyn, reën), plante en diere ✓
Nie-hernubare hulpbronne:
• Hulpbronne soos minerale, fossiel brandstowwe en olie moet spaarsamig
gebruik word want die hulpbronne het ʼn jaarlikse siklus van groei nie en
neem miljoene jare om te vorm. ✓✓
• Kan nie vanself vervang word nie of dit kan baie lank neem om te
vervang. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) (8)
2.5 Hoe het die Suid-Afrikaanse regering gereageer op die sosiale en
ekonomiese impak van COVID-19?
• Die Departement van Sosiale Welvaart het ʼn verligtingstoelaag aan werklose
individue verskaf (COVID-19 toelaag).✓✓
• Die Nasionale Coronavirus Bevelraad adviseer die President van die land
wanneer die nood ontstaan vir inperkings om die verspreiding van COVID-19
te minimaliseer. ✓✓
• Die uitvoerende kabinet het ʼn solidariteitsfonds gestig waar beide die publiek
en die privaat sektor bydrae kan maak om die Suid-Afrikaanse inwoners by te
staan. ✓✓
• Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) is beskikbaar gestel vir dié
individue wat hul werk verloor het as gevolg van die impak van die COVID-19
pandemie. ✓✓
• Die president het die voorsiening van ʼn R500 biljoen stimuluspakket
aangekondig. ✓✓
• Die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank het rentekoerse verskeie kere verlaag en
dit makliker gemaak vir banke om geld te leen. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) (8)
[40]
6
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 3: MAKRO-EKONOMIE
3.1 3.1.1 Noem TWEE verskillende ekonomiese stelsels.
• Sentrale beplande ekonomie ✓
• Vrye mark ekonomie ✓
• Gemengde ekonomie ✓ Enige (2 x 1) (2)
3.1.2 Hoekom is dit onmoontlik vir Suid-Afrika om ʼn ryk land te word?
• Inflasie neem vinniger toe as lone en salarisse ✓✓
• Die produktiwiteitsgroei het swak gevaar (stadig) ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) Enige (1 x 2) (2)
3.2 DATA RESPONS
3.2.1 Identifiseer die ekonomiese stelsel waarna die “GRATIS GOEDERE”
hierbo verwys.
• Sentrale beplande ekonomie ✓ (1)
3.2.2 Waarvan is die vryemark stelsel vry in dié suiwerste vorm?
• Staat/Regeringsinmenging ✓
3.2.3 Beskryf kortliks die term ekonomiese stelsel.
• Dit is die metode wat deur lande gebruik word om hulpbronne te
allokeer. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) (2)
3.2.4 Verduidelik die konsep van ʼn onsienbare hand in die ekonomie?
Die onsienbare hand is ʼn metafoor vir die onsigbare magte wat die vrye-
mark ekonomie beweeg. ✓✓
of
Deur die selfbelang van individue en vryheid van produksie en verbruik,
word die beste belang van die gemeenskap as ʼn geheel, voldoen. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) Enige (1 x 2) (2)
7
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
3.2.5 Hoekom word die Suid-Afrikaanse ekonomie beskou as ʼn gemengde
ekonomiese stelsel?
• Die regering speel ʼn belangrike rol in die voorsiening van kollektiewe
goedere en dienste asook in die regulering van die mark. ✓✓
• Suid-Afrika het ʼn dubbele ekonomie met ʼn hoogs ontwikkelde
finansiële en industriële ekonomie. ✓✓
• Verbruikers het die vryheid om te besluit hoe hulle, hulle inkomste wil
spandeer en wat om te verbruik. ✓✓
• Die regering gebruik voldoende monetêre en fiskale beleide om
maksimum ekonomiese groei en kontinue prys stabiliteit te
verseker. ✓✓
• Die regering se betrokkenheid in die mark sluit in ingryping om pryse
te beheer om verbruikers en werkers te beskerm. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) Enige (2 x 2) (4)
3.3 DATA RESPONS
3.3 3.3.1 Identifiseer die industrie wat die meeste afname getoon het in die
grafiek hierbo.
• Landbou (-13,2%) ✓ (1)
3.3.2 Onder watter ekonomiese sektor word konstruksie geklassifiseer?
• Sekondêre sektor ✓ (1)
3.3.3 Beskryf kortliks die term infrastruktuur.
• Die basiese fisiese en organiseerde strukture en fasiliteite (bv.,
geboue, paaie, krag voorsiening) benodig vir die funksionering van
die samelewing en besighede. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) (2)
3.3.4 Hoe sal ʼn toename in beleggingsbesteding die ekonomie beïnvloed?
• Uitbreiding van die infrastruktuur ontwikkeling. ✓✓
• Toename in indiensname, produktiwiteit en produksie. ✓✓
• Toename in ekonomiese groei wat ʼn positiewe impak op die
ekonomie sal hê. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) Enige (1 x 2) (2)
8
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
3.3.5 Onderskei tussen reële beleggings en finansiële beleggings.
• Reële beleggings of bruto vaste kapitaal formasie is die besteding op
bykomende kapitaal voorraad bv., masjinerie, strukture en
voorraad. ✓✓
• Hierdie beleggings word gedoen met die doel om wins in die toekoms
te maak. ✓✓ (Maks. 2 punte)
• Finansiële beleggings is beleggings in aandele en ander finansiële
instrumente. ✓✓
• Dit is ʼn bate waarin geld gesit word met die hoop dat dit sal groei tot
groter som geld. ✓✓ (Maks. 2 punte)
(Enige korrekte, relevante antwoord.) (4)
3.4 Verduidelik kortliks die ekonomiese belangrikheid van ‘energie’ as deel van
Suid-Afrika se infrastruktuur.
• Energie is belangrik vir die funksionering van die moderne samelewing.
• ʼn Groot aantal energie word verbruik deur industrieë en huishoudings/industrieë
kan nie funksioneer sonder energie nie.
• Die verlies van energie vir ʼn kort tydperk kan lei tot massiewe verlies van inkomste
vir besighede in alle sektore.
• Die gebruik van tegnologie om energie op te wek vanaf hernubare bronne is een
van die grootste groei sektors.
• Die energie sektor neem ʼn groot aantal mense in diens vanuit die arbeidsmag.
• Energie verdien buitelandse valuta deur die verkoop van elektrisiteit aan ander
lande.
• Betroubare vervoer of kommunikasie is nie moontlik sonder elektrisiteit nie.
(Enige korrekte, relevante antwoord.) Enige (4 x 2) (8)
3.5 Evalueer die regering se betrokkenheid in die verhoging van toegang tot
ekonomiese geleenthede.
Die regering het daarin geslaag om toegang tot ekonomiese geleenthede te
verhoog deur:
• Verwydering van wetlike beperkings wat die toetrede van swart mense tot die
hoofstroomekonomie gekeer het.
• Die bekendstelling van beleide om nuwe geleenthede te skep asook om die
deelname van swart mense in die eienaarskap, bestuur en beheer van
ekonomiese aktiwiteite te verhoog, soos Wye Gebaseerde Swart Ekonomiese
Bemagtiging (BBBEE in engels).
• Verbetering in die voorsiening van infrastruktuur (kommunikasie, vervoer en
elektrisiteit) vir arm gebiede.
• Desentralisering van ekonomiese aktiwiteite na voorheen/geskiedkundige
benadeelde gebiede deur streeksontwikkelingsprogramme.
• Voorsiening van gratis onderrig om die kwalifikasies van voorheen
geskiedkundige benadeelde individue te verbeter.
(Enige korrekte, relevante antwoord.)
(Aanvaar argumente wat handel oor die mislukking van die regering om
toegang tot ekonomiese geleenthede te verhoog.) Enige (4 x 2) (8)
[40]
9
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE
4.1 4.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van inspuitings.
• Uitvoere ✓
• Regeringsbesteding ✓
• Beleggings ✓ Enige (2 x 1) (2)
4.1.2 Hoekom word intermediêre goedere en dienste uitgesluit wanneer die
BBP bereken word?
• Indien intermediêre goedere en dienste ingesluit word, veroorsaak dit
dubbeltelling wat die BBP onrealisties verhoog. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) (2)
4.2 DATA RESPONS
4.2.1 Identifiseer EEN inspuiting in die diagram hierbo.
• Regeringsbesteding/Regeringsaankope ✓ (1)
4.2.2 Noem die tipe ekonomie wat in die bostaande diagram
verteenwoordig word.
• Geslote ekonomie/Drie sektor ekonomie ✓ (1)
4.2.3 Beskryf kortliks die term sirkulêre vloei.
• Die sirkulêre vloei model van die ekonomie is ʼn vereenvoudiging wat
wys hoe die ekonomie werk en die verhouding tussen inkomste,
produksie en besteding in die ekonomie as ʼn geheel. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) (2)
4.2.4 Wat is die hoofdoel van sosiale oordragte?
• Herverdeling van inkomste/armoede verligting/om die wanbalanse van
die verlede reg te stel/bevordering van gelykheid/gaping tussen ryk en
arm kleiner te maak. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) Enige (1 x 2) (2)
4.2.5 Hoekom is die faktormark belangrik in die sirkulêre vloei?
• Faktormarkte help die ekonomie om te groei deur die voorsiening van ʼn
meganisme waar produksiefaktore mee gehandel word. ✓✓
• Huishoudings besit die produksiefaktore en verkoop die faktore op die
inset mark en ontvang inkomste (lone, huur, rente en wins) waarmee
hul goedere en dienste koop. ✓✓
• Besighede koop hierdie produksie faktore van huishoudings op die
faktor mark om goedere en dienste te vervaardig. ✓✓
(Enige ander korrekte, relevante antwoord.) Enige (2 x 2) (4)
10
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
4.3 4.3.1 Identifiseer EEN ander klassifikasie van finale verbruiksbesteding
deur huishoudings wat nie in die bostaande tabel genoem word nie
• Nie-duursame goedere ✓/Dienste ✓ (1)
4.3.2 Wat is die tendens van die waarde van ‘ander duursame goedere’
vanaf 2012?
• Toenemend ✓ (1)
4.3.3 Definieer duursame goedere.
• Sluit in alle goedere wat vir meer as een jaar kan gebruik word/Goedere
wat vir ʼn lang tydperk bruikbaar is. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) (2)
4.3.4 Verduidelik wat bedoel word met die term teen konstante pryse in die
tabel hierbo?
• Die waarde van huishoudelike besteding voor inflasie./Die
onaangepaste waarde van huishoudelike verbruiksbesteding. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) (2 x 1) (2)
4.3.5 Hoekom is die finale verbruiksbesteding deur huishoudings belangrik
in die ekonomie?
• Huishoudings is die mees basiese eenhede in die ekonomie aangesien
hul goedere en dienste verbruik, terwyl hulle ook produksiefaktore
voorsien. ✓✓
• Daar is ʼn sterk verhouding tussen totale nasionale inkomste en die
besteding deur huishoudings. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) (2 x 2) (4)
4.4 Bespreek ten volle, die verskil tussen finale goedere en dienste en
intermediêre goedere en dienste.
Finale goedere en dienste
• Goedere en dienste wat aangekoop word deur finale verbruikers om hul
behoeftes en begeertes te bevredig. ✓✓
• Die kopers van hierdie goedere en dienste het geen intensie om dit verder te
verander vir die doel van herverkope. ✓✓ (1)
• Die finale goedere en dienste kan verbruikersgoedere en -dienste wees of
kapitaal goedere soos masjinerie. ✓✓
• Kapitaal goedere word beskou as finale goedere aangesien hulle nie verder
gaan verander word vir herverkope nie. ✓✓
• Finale goedere en dienste word op die produk mark gekoop deur die vier
ekonomiese deelnemers. ✓✓
• Die goedere en dienste het die finale fase in die produksie proses bereik en
besit die eienskappe van vorm nut. ✓✓
• Finale goedere en dienste kan verdeel word in duursame, semi-duursame en
nie-duursame goedere. ✓✓
(Enige relevante antwoord wat met finale goedere en dienste verband hou.)
(Maks. 4 punte)
11
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
Intermediêre goedere en dienste
• Intermediêre goedere en dienste is goedere en dienste wat gebruik word
tydens die vervaardiging van ander goedere en dienste. ✓✓
• Finale goedere en dienste word geproduseer deur om intermediêre goedere te
kombineer tydens die proses. ✓✓
• Sluit in alle goedere en dienste wat nie direk verbruik word nie. ✓✓
• Word gewoonlik aangekoop deur vervaardigers. ✓✓
(Enige relevante antwoord wat met intermediêre goedere en dienste verband hou)
(Maks. 4 punte) (8)
4.5 Hoe kan die finale verbruiksbesteding deur die regering, die lewenstandaard
verbeter?
• Uitreiking van sosiale toelae vernou die gaping tussen die rykes en die
armes. ✓✓
• Bou van infrastruktuur skep werksgeleenthede. ✓✓
• Voorsiening van gratis onderrig verbeter die geletterdheid- en
syfervaardigheidskoers. ✓✓
• Voorsiening van kwaliteit gesondheidsdienste sal die lewenstandaard verbeter
omdat mense gesond en produktief sal wees. ✓✓
(Enige korrekte, relevante antwoord.) (2 x 4) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
12
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
AFDELING C
Beantwoord EEN van die twee vrae van hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK
PUNTE
STRUKTUUR VAN OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding:
Die inleiding is ʼn laerorde-antwoord.
• ʼn Goeie begin is om die sleutelkonsep wat met die vraag verband hou,
Maks. 2
te definieer of te omskryf.
• Moet NIE enige deel van die vraag by die inleiding insluit NIE.
• Moet NIE enige deel van die inleiding by die liggaam insluit NIE.
• Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan
bespreek.
Liggaam:
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande
bespreking/Ondersoek/Bespreek
krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Verduidelik/Teken ʼn grafiek Maks. 26
en verduidelik/Gebruik die grafiek gegee en verduidelik/Voltooi die grafiek
gegee/Assesseer/Debatteer
ʼn Maksimum van 8 punte kan aan opskrifte/voorbeelde toegeken
word.
Bykomende gedeelte: Bespreek krities/Evalueer/Evalueer
krities/Debatteer/Lei af/Vergelyk/Onderskei/Interpreteer/Hoe?/Stel voor
Maks. 10
ʼn Maksimum van 2 punte kan vir die blote noem van feite toegeken
word.
Slot:
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:
• ʼn Kort samevatting van dit wat bespreek is, sonder die herhaling van
enige feite wat reeds genoem is Maks. 2
• Enige opinie of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is
• Bykomende ondersteunende inligting wat die bespreking/ontleding
versterk
• ʼn Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra
• Aanbevelings
TOTAAL 40
13
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE
• Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die volgende produksie faktore
vir die vervaardigers van goedere en dienste:
− Arbeid (maks. 10 punte)
− Kapitaal (maks. 10 punte)
− Natuurlike hulpbronne (maks. 10 punte) (26 punte)
• Hoe het landhervormings-programme (beleide) bygedra tot die
akkommodering van ekonomiese gemarginaliseerde groepe? (10 punte)
INLEIDING
Ekonome verwys gereeld na produksiefaktore as insette. Die finale produk of diens wat
gemaak word vanaf insette word ʼn uitset genoem. ✓✓
(Aanvaar enige ander korrekte, relevante inleiding) (Maks. 2)
HOOFDEEL
DIE EKONOMIESE BELANGRIKHEID VAN ARBEID
• Produksie kan nie plaasvind sonder fisiese en verstandelike inspanning nie. ✓✓
• ʼn Ekonomie moet produksie verhoog om te kan groei. ✓✓
• Daarom het ʼn ekonomie ʼn geskikte arbeidsmag nodig met die regte aantal
geskoolde en semi-geskoolde werkers. ✓✓
• Die tekort aan geskoolde arbeid, veral werkers met tegniese vaardighede, is een
van die mees ernstige probleme in Suid-Afrika se arbeidsmark. ✓✓
• Baie Suid-Afrikaanse besighede is arbeidsintensief, so arbeidskoste maak ʼn
groot deel op van produksiekoste. ✓✓
• Die produktiwiteit van die arbeidsmag bepaal die spoed waarmee goedere
vervaardig word, die kwaliteit en die koste van die uitset. ✓✓
• Indien produksie koste te hoog is, sal dit inflasie laat toeneem en die pryse van
uitvoere minder kompeterend maak op internasionale markte. ✓✓
• Vakbonde word dikwels aangekla dat hulle die pryse van lone opstoot sonder om
maniere te vind wat produktiwiteit van lede verbeter. ✓✓
• Die rol van vakbonde is belangrik omdat dit werkgewers aanmoedig om meer aan
grootmens onderrig en opleiding te bestee. ✓✓
• Onderrig speel ʼn belangrike rol in die ontwikkeling van arbeid in ʼn land. ✓✓
• Indien die arbeidsmag opgelei is, is hulle geneig om meer produktief te wees. ✓✓
• Die Vaardigheidsontwikkelings Heffingswet van 1998 maak voorsiening vir 1%
van ʼn werkgewer se loon rekening om oor betaal te word aan die Nasionale
Inkomste Fonds. ✓✓
• Hierdie geld word gebruik deur die Sektor Onderrig Opleiding Owerhede
(SOOO’s) om ons arbeidsmag op te gradeer. ✓✓ (Maks. 10)
14
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
DIE EKONOMIESE BELANGRIKHEID VAN KAPITAAL
• Ekonomiese groei is ʼn direkte resultaat van ʼn toename in die kapitaalbates van ʼn
land. ✓✓
• Besparings skep kapitaal en ʼn hoër belegging in kapitaal goedere. ✓✓
• Besparings is daarom die beginpunt vir ekonomiese groei en vordering. ✓✓
• Om die ekonomiese groei van Suid-Afrika te verhoog, sal verbruikersbesteding
moet afneem. ✓✓
• Die surplus gelde kan dan gespaar word en kan in vaste beleggings omgeskep
word. ✓✓
• Finansiële instansies sal meer geld beskikbaar hê om uit te leen aan besighede
wat wil uitbrei. ✓✓
• Dit lei tot meer werksgeleenthede en minder werkloosheid. ✓✓
• Verhoogde inkomste van individue sal weereens meer besparings skep en so sal
die ekonomiese groeisiklus aanhou. ✓✓
• Die kapitaal kan omgeskakel word in masjinerie en toerusting wat gebruik word
om goeie kwaliteit goedere te produseer. ✓✓
• Hierdie goedere verhoog die plaaslike lewenstandaard deur die toename in
keuses en verskeidenheid beskikbare produkte wat verbruikers het. ✓✓
• Goedere kan ook uitgevoer word en buitelandse valuta word verdien wat SA se
afhanklikheid op invoere van ander lande kan verminder. ✓✓
• ʼn Opkomende ekonomie soos Suid-Afrika het ʼn groot aanvraag vir finale
verbruikersgoedere. ✓✓ (Maks. 8)
EKONOMIESE BELANGRIKHEID VAN NATUURLIKE HULPBRONNE
• Baie van die arbeidsmag in ontwikkelende lande werk in landbou. ✓✓
• Daarom, skep natuurlike hulpbronne werksgeleenthede en die potensiaal vir
werkskepping in die produksie van goedere en dienste. ✓✓
• Produksie van grond kan vermeerder word deur die gebruik van chemikalieë en
kunsmis; en deur konservasie en grondbewerking. ✓✓
• Die eienaarskap van grond is ʼn goeie aansporing om grond te bewaar en die
kwaliteit te verbeter. ✓✓
• Water is ʼn baie belangrike element in landbou en daarom ook belangrik in die
produksie van goedere en dienste. ✓✓
• Baie ontwikkelende lande is afhanklik op die uitvoer van minerale hulpbronne. ✓✓
• Landbou aktiwiteite is ʼn belangrike deel van sekere ontwikkelende lande. ✓✓
• Sekere lande is afhanklik van die uitvoer van vars vrugte, wyn en ʼn verskeie tipes
natuurlike kos. ✓✓
• Wanneer natuurlike hulpbronne uitgevoer word, kan lande van buitelandse valuta
baat verwerf. ✓✓
• Dit dra by tot fiskale inkomste, inkomste en armoede vermindering. ✓✓
(Maks. 10)
(Aanvaar enige ander korrekte, relevante antwoord.) (Maks. 26)
(Maksimum van 8 punte vir opskrifte, sub-opskrifte en voorbeelde.)
15
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
ADDISIONELE GEDEELTE
• Hoe het die landverdelingsprogramme (beleide) bygedra tot die
akkommodering van ekonomiese gemarginaliseerde groepe?
Die landherverdelingsprogramme het bygedra op die volgende maniere:
Die landhervormingsprogram: ✓
• Die Wet op Landhervorming laat mense wie se grond mee weggedoen was, om
die hulle grond op ʼn wettige manier terug te eis of om betaling te ontvang. ✓✓
• Indien die eiendom in stedelike gebiede val, word die individue monetêr beloon
vir hul verliese. ✓✓
• In die geval van landelike eise, word van die land terug gegee aan die wettige
eienaars. ✓✓
Die land-herverdelingsprogram: ✓
• Sluit in die beskikbaarheid van grond vir landbou produksie of vir
bestaanswyse. ✓✓
• Dit lê klem op die voorsiening van grond aan die arm, gemarginaliseerde mense
vir kleinskaal boer, om inkomste te verdien. ✓✓
Die vennootskap-program (boerdery)✓
• Verseker dat plaaswerkers sekere aandele (winsdeling) kry op die plase waar
hulle werk. ✓✓
• Die werkers is ook betrokke in gesamentlike besluitneming op ʼn bestuursvlak.✓✓
• Werkers verkry ook permanente woonreg na ʼn sekere aantal jare of na aftrede,
asook ander voordele. ✓✓
Die HOP Behuisingsprogram: ✓
• Gee inwoners met ʼn lae-inkomste die kans om aansoek te doen vir die
gesubsidieerde HOP behuisingsskema sodat hulle skuiling aan hul families kan
voorsien. ✓✓
• Die regering subsidieer die infrastruktuur kostes, soos sonkrag, voorafbetaalde
kragmeters ens. ✓✓
(Aanvaar enige ander korrekte, relevante antwoord.) (Maks. 10)
SLOT
Suid-Afrika het ʼn oorvloed van natuurlike hulpbronne, en indien dit effektief gebruik
word en tot hul volle potensiaal ontwikkel word, kan SA ʼn volhoubare en floreerende
ekonomie word. ✓✓
(Aanvaar enige ander korrekte, relevante hoër-orde slot)
(Maks. 2)
[40]
16
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 6: MAKRO-EKONOMIE (40 PUNTE – 40 MINUTE)
“Suid-Afrika is een die vele lande in die wêreld met ʼn gemengde ekonomie.”
• Bespreek die eienskappe, voordele en nadele van ʼn land met ʼn gemengde
ekonomiese stelsel. (26 punte)
• Analiseer die redes hoekom die Suid-Afrikaanse ekonomie meer regerings
ingryping benodig. (10 punte)
INLEIDING
Suid-Afrika se gemengde ekonomie is ʼn mengsel van ʼn mark ekonomie en ʼn sentrale
beplande (bevele) ekonomie. Die stelsel kombineer die voordele van albei sisteme. ✓✓
(Maks. 2)
HOOFDEEL
EIENSKAPPE
1. Motivering: ✓
In die privaat sektor van die gemengde ekonomie, word dit aanvaar dat
verbruikers en vervaardigers gemotiveer is deur self-belang. ✓✓
In die publieke sektor word dit aangeneem dat motivering gebaseer is op die
bevrediging van die sosiale behoeftes van die gemeenskap. ✓✓
2. Eienaarskap: ✓
Verbruikers, vervaardigers en organisasies besit die grootste deel van
produksie faktore. ✓✓ Die staat besit besighede soos Transnet, Telkom, die
Poskantoor, Denel, die SABC en die waterraad. ✓✓
3. Mededinging: ✓
In die privaat sektor word mededinging behou en ʼn verskeidenheid goedere en
dienste word geproduseer. ✓✓
– In SA, is mededinging in die privaat sektor behou en bevorder deur die
Mededingings-wet. ✓✓
– Die publieke sektor voorsien beskerming, gesondheidsorg, onderwys,
sosiale welvaart en ekonomiese dienste. ✓✓
– Regeringsbesighede is monopolieë ✓✓
4. Staatsingryping: ✓
Regerings gryp in om sosiale en welvaartsdoeleindes te bereik en markte se
funksionering te verbeter. ✓✓
17
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
VOORDELE
1. Die privaat sektor: ✓
Private eienaarskap, die winsmotief en mededinging is die dryfkrag wat die
vervaardiging van ʼn verskeidenheid goedere en dienste verseker. ✓✓
– Invoere vul plaaslike verskeidenheid en keuse aan. ✓✓
– Uitvoere skep werksgeleenthede en dra by tot ekonomiese groei. ✓✓
2. Die publieke sektor: ✓
Beskerming, onderrig, gesondheidsorg, sosiale voordele en geleenthede vir die
armes word voorsien. ✓✓
– Die publieke sektor hanteer markmislukkings deur die voorsiening van
infrastruktuur en die skepping van ʼn soliede ekonomiese raamwerk. ✓✓
3. Optimale mengsel: ✓
Die optimale mengsel sal verseker dat alle inwoners ʼn optimale lewenstandaard
sal ervaar. ✓✓
– Die regering laat die privaat sektor toe om hul mark doelwitte na te volg. ✓✓
4. Die omgewing en menseregte: ✓
Gemengde ekonomieë het beter omgewing en menseregte rekords wanneer dit
vergelyk word met sentrale-beplande of mark ekonomieë. ✓✓
5. Lok direkte buitelandse beleggings aan. ✓✓
NADELE
1. Skep armoede ✓ – die privaat sektor het geen beheer oor grond en kapitaal en
werkers mag misbruik word. ✓✓
– Deur onvolmaakte markte, kan die privaat sektor verbruikers indoen en die
ongelykheid van inkomste en welvaart vererger. ✓✓
– Beide die omgewing en menseregte word misbruik. ✓✓
– Armoede neem toe. ✓
2. Verdringing van die privaat sektor ✓ omdat die publieke sektor geen beheer oor
die wetgewende proses het nie. ✓✓
– Die belastingsskaal en die staatsbesighede brei so uit dat privaat besighede
verdring word en dit lei tot ʼn afname in ekonomiese groei en
werkskepping. ✓✓
18
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 11
3. Werkloosheid, inflasie en wisselende besigheidssiklusse. ✓✓
4. Inkomste is nie regverdig verdeel nie. ✓✓
5. Meer belasting op minder werkers. ✓✓
6. Sentralisering/konsentrasie van groei in stede. ✓✓
(Aanvaar enige ander korrekte, relevante antwoord.)
(Maksimum van 8 punte vir opskrifte, sub-opskrifte en voorbeelde.)
(8 x 1)
INHOUD: (18)
(Maks. 26)
ADDISIONELE GEDEELTE
Analiseer die redes hoekom die Suid-Afrikaanse ekonomie meer
regeringsingryping benodig.
• Hoë vlakke van armoede benodig meer regeringsingryping om die armes te
ondersteun. ✓✓
• Oortollige diensleweringsproteste aksies maak dit duidelik dat die regering meer
moet doen om die basiese behoeftes van die gemeenskappe te bevredig. ✓✓
• Misdaadsvlakke en algemene wetteloosheid (bv. ongehoorsaamheid aan padreëls)
benodig meer polisiëring. ✓✓
• Onderhoud en uitbreiding van bestaande infrastruktuur (bv. elektrisiteit en publieke
vervoer) benodig intensiewe regeringsinmenging. ✓✓
• Ongelykhede moet aangespreek word deur die regering met behulp van onderrig,
die voorsiening van behuising en herverdelingsprogramme ✓✓ (bv. grond). ✓
(Aanvaar enige ander korrekte, relevante antwoord) (Maks. 10)
SLOT
In Suid-Afrika, is die staat betrokke in die ekonomie/produksie-proses as ʼn
entrepreneur, organiseerder en wetgewer. ✓✓ (Maks. 2)
(Aanvaar enige ander korrekte, relevante hoër-orde slot.) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 150
19
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--304b3295-37d9-4d53-931f-057ad81d4fd8/v1-27fae0ed0c7c999acfe2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2022 Question Paper (Eng)

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Gauteng June 2018 Memo
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b60960f8-7015-438a-88ca-cb43675de57f/v1-119e7c2a8c8fe00ddddf/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Gauteng June 2016 Memo

Question paper
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)
More from Grade 11 Economics

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9/v1-82fd7d39bb1666f71aa2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Eng)

Question paper