Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
MUSIEK V2
MEMORANDUM
PUNTE: 30
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all





Music Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo
Grade 11 Music memorandum from the Eastern Cape November 2015, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Music · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 971.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
1.1 Luister na die uittreksel en vul die ontbrekende nootwaardes by maat 2 op die
partituur in.
1 punt vir elke regmerk (√) = 8 4 = 2 [2]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) MUSIEK V2 3
VRAAG 2
Sonata No. 11
Andante Grazioso W.A. Mozart
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2015)
2.1 Benoem die komposisionele tegniek wat by (a), maat 1–2 gebruik word.
ANTWOORD: Sekwensie (1)
2.2 Identifiseer die interval by (b) in maat 1 volgens distansie en tipe bv.
mineur 6de.
ANTWOORD: Volmaakte 5de (1)
2.3 Benoem die kadens by (c).
ANTWOORD: Onvolmaak (1)
2.4 Benoem die toonsoort en akkoord by (d) bv. C:IV of C:F
ANTWOORD: A√:V7√ OF A√:E7√ (2)
2.5 Luister na die musiek van maat 9–12 en vul die ontbrekende notasie by (e) in
maat 10 in.
ANTWOORD:
6 note x ½ punt elk = 3 punte
(beide ritme en toonhoogte moet korrek wees) (3)
[8]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) MUSIEK V2 5
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE
VRAAG 3
3.1 Merk DRIE items wat met Snit 4 verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike
blokkies.
A cappella X
Chromatiese harmonie
Vraag en antwoord X
Afrika-Jazz
Ryk tonale harmonie X
Atonale harmonie (3)
3.2 Merk DRIE items wat met Snit 5 verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike
blokkies.
Altviool – solo
Mineurtoonsoort
Wye dinamiekomvang
Tjello – solo X
Adagio X
Klavierbegeleiding X (3)
3.3 Merk DRIE items wat met Snit 6 verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike
blokkies.
Blues
Saksofoon-melodie X
Tydmaatteken X
Tydmaatteken
Improvisasie X
Modaal (3)
3.4 Merk DRIE items wat met Snit 7 verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike
blokkies.
Viool en orkes X
Polifoniese tekstuur
Presto X
Majeurtoonsoort
Chromatiese melodie X
Strykkwartet (3)
(12 ÷ 2) [6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2015)
VRAAG 4: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
4.1 4.1.1 Noem die komponis en titel van hierdie werk.
ANTWOORD: Debussy, Voiles (2)
4.1.2 Met watter stylperiode sal jy hierdie musiek assosieer?
ANTWOORD: 20ste-eeu (1)
4.1.3 Op watter TWEE toonlere is hierdie musiek gebaseer? Maak ʼn kruisie
(X) in die blokkies van jou keuse.
Mineur
Heeltoon X
Majeur
Pentatonies X
Doriese modus (2)
4.1.4 Skryf ʼn gepaste term vir die tempo van hierdie musiek neer.
ANTWOORD: Modéré/Moderato (1)
4.2 4.2.1 Noem die genre en titel van hierdie werk.
ANTWOORD: Lied, Der Erlkönig (The Erl-King) (2)
4.2.2 Skryf ʼn gepaste term vir die tempo van hierdie musiek neer.
ANTWOORD: Schnell/Allegro/Vivace (1)
4.2.3 Wat is die tonaliteit van hierdie musiek?
ANTWOORD: Mineur (1)
4.2.4 Beskryf die begeleiding wat in hierdie uittreksel gehoor kan word.
ANTWOORD: Open met ʼn klavierinleiding, √ open met vinnig
herhaalde agste-noot triole √ wat die perd se
gallop verteenwoordig. √ (enige TWEE feite) (2)
(12 2) [6]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) MUSIEK V2 7
VRAAG 5: JAZZ
5.1 5.1.1 Identifiseer die styl van hierdie musiek. Maak ʼn kruisie (X) in die
blokkie van jou keuse.
ANTWOORD: Modal Jazz Smooth Jazz X Cool Jazz (1)
5.1.2 Met watter kunstenaar sal jy hierdie styl assosieer?
ANTWOORD: George Benson (1)
5.1.3 Identifiseer DRIE eienskappe van hierdie musiek deur uit die
onderstaande tabel te kies. Maak ʼn kruisie (X) in die blokkies van jou
keuse.
Kitaar – leiding
Klavier – leiding X
Saksofoon – melodie
Trompet – melodie X
Swing ritme X
Gesinkopeerde ritme (3)
5.1.4 Skryf ʼn gepaste term vir die tempo van hierdie musiek neer.
ANTWOORD: Moderato (1)
5.2 5.2.1 Identifiseer die styl van hierdie musiek.
ANTWOORD: Jazz Fusion (1)
5.2.2 Noem die kunstenaar en titel van hierdie werk.
ANTWOORD: Herbie Hancock, Watermelon man (2)
5.2.3 Kies die korrekte definisie van die styl wat in VRAAG 5.2.1
geïdentifiseer is. Maak ʼn kruisie in die blokkie van jou keuse?
ʼn Tipe jazz wat ‘pop’ en ‘funk’ elemente vermeng.
ʼn Tipe jazz wat ‘rock’ en ‘funk’ elemente vermeng. X
ʼn Tipe jazz wat ‘R&B’ en ‘funk’ elemente vermeng. (1)
5.2.4 Identifiseer TWEE instrumente in hierdie uittreksel.
ANTWOORD: Trompet/Klavier/Tromme/Kontrabas (enige TWEE) (2)
(12 2) [6]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2015)
VRAAG 6: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
6.1 6.1.1 Met watter kunstenaar sal jy hierdie musiek assosieer?
ANTWOORD: Mama Madosini (1)
6.1.2 Identifiseer DRIE eienskappe van hierdie musiek deur uit die
onderstaande tabel te kies. Maak ʼn kruisie (X) in die blokkies van jou
keuse.
Umakhweyana
Umrhubhe – boog X
Klanknabootsende sang
Ululasie X
Ondertone/Keel-sang X
Phoneaesthetics (3)
6.1.3 Beskryf die harmoniese basis van hierdie uittreksel.
ANTWOORD: Gebruik tradisionele Afrika-progressie van twee
akkoorde wat ʼn heeltoon van mekaar is. (1)
6.1.4 Op watter toonleer is hierdie melodie gebaseer?
ANTWOORD: ʼn Toonleer soortgelyk aan die Lidiese modus (1)
6.2 6.2.1 Met watter kunstenaar assosieer jy hierdie musiek?
ANTWOORD: Princess Magogo (1)
6.2.2 Watter instrument wat die sanger begelei kan in hierdie uittreksel
gehoor word?
ANTWOORD: ughubu-boog (1)
6.2.3 Beskryf die instrument wat in VRAAG 6.2.2 genoem word.
ANTWOORD: ʼn Enkel-string mondboog wat uit hout en ʼn droë
kalbas gemaak word.
(enige korrekte beskrywing sal aanvaar word) (2)
6.2.4 Beskryf die stemme wat in hierdie uittreksel sing.
ANTWOORD: Vrouestem: contralto
Mansstem: Bariton (2)
(12 2) [6]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) MUSIEK V2 9
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Luister na die uittreksel uit On the Sunny Side of the Street terwyl jy die vokale-partituur
bestudeer en beantwoord dan al die vrae.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2015)
7.1 Analiseer die vorm van hierdie lied. Dui die hoofdele OP DIE PARTITUUR aan
deur hoofletters (byvoorbeeld C, D, ensovoorts) boaan die partituur te skryf.
AFDELING MAATNOMMERS
A 43-123 √
A1 124-201 √
B 202-283√
A 284-36 √ (4)
7.2 Wat is die algehele vorm van hierdie lied?
ANTWOORD: Drieledig/Liedvorm/AABA (enige EEN korrekte antwoord) (1)
7.3 Benoem die tipe nie-harmoniese noot wat jy by (a) in maat 4 hoor.
ANTWOORD: (dalende) deurgangsnoot (1)
7.4 Watter ritmiese middel word by (b) in maat 21 gebruik?
ANTWOORD: Sinkopering (1)
7.5 Identifiseer die komposisionele tegniek wat by (c) in maat 26 tot 28 gebruik
word. Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
ANTWOORD: Sekwensie X Herhaling Nabootsing (1)
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2018 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2017 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2017 Memo
Related documents

Memorandum
Music Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2015 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2015 Memo

Question paper
Music Grade 11 Eastern Cape November 2015 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Eastern Cape November 2015 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2015 Question Paper
More from Grade 11 Music

Annual teaching plan
Gr 11 Mus WAM ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus Jazz ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus IAM ATP 2023 24

Question paper
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Question Paper (Eng)

Question paper