Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2013
GEOGRAFIE V1
MEMORANDUM
PUNTE: 300
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afr)
Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 358.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2013
Questions in this paper
- Question 1.1Climate and weather20 marks
- Question 1.2Climate and weather14 marks
- Question 1.3Climate and weather14 marks
- Question 1.4Climate and weather12 marks
- Question 1.5Geomorphology8 marks
- Question 1.6Geomorphology12 marks
Show all 24 questions
- Question 1.7Geomorphology23 marks
- Question 2.1Climate and weather20 marks
- Question 2.2Climate and weather24 marks
- Question 2.3Climate and weather16 marks
- Question 2.4Geomorphology16 marks
- Question 2.5Geomorphology10 marks
- Question 2.6Geomorphology14 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements20 marks
- Question 3.2Rural and urban settlements18 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements22 marks
- Question 3.4Economic geography of South Africa13 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa11 marks
- Question 3.6Geomorphology16 marks
- Question 4.1Rural and urban settlements20 marks
- Question 4.2Rural and urban settlements20 marks
- Question 4.3Rural and urban settlements20 marks
- Question 4.4Economic geography of South Africa24 marks
- Question 4.5Economic geography of South Africa16 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2013)
AFDELING A: FISIESE AARDYKSKUNDE: KLIMAAT EN WEER, FLUVIALE
PROSESSE EN STRUKTUURLANDSKAPPE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 Waar √√ (2)
1.1.2 Onwaar √√ (2)
1.1.3 Waar √√ (2)
1.1.4 Onwaar √√ (2)
1.1.5 Waar √√ (2)
1.1.6 Waar √√ (2)
1.1.7 Waar √√ (2)
1.1.8 Onwaar √√ (2)
1.1.9 Onwaar √√ (2)
1.1.10 Waar √√ (2)
1.2 1.2.1 A – Hadley/Tropiese sel √
B – Ferrel/Middelbreedte sel √
C – Poolsel √ (3 x 1) (3)
1.2.2 Om ʼn balans tussen temperatuur en lugdruk te bring. √√ (1 x 2) (2)
1.2.3 Die Ferrelsel √√
Suid-Afrika is langs 30° S breedteligging geleë en die Ferrelsel
ontstaan tussen 30° – 60° N/S. √√ (2 x 2) (4)
1.2.4 Lug styg vanaf die 60°-breedtelyn en vloei terug na die
trope. √√
En daal by 30°-breedtelyn en vloei terug na die 60°-breedtelyn
waar dit die koue lug van die poolstreke ontmoet. √√
(Enige 1 x 2) (2)
1.2.5 Toestand: Donderstorms by die ewenaar. √
Rede: Omdat lug styg. √√
Hoë temperature √√
Hoë vlakke van lugvogtigheid √√
OF
Toestand: Droë toestande by 30° N/S. √
Rede: Omdat lug daal. √√ Enige (1 + 2) (3)
1.3 1.3.1 Middelbreedte-sikloon √√
Koue front √√
Bergwindtoestande √√
Lae temperatuur √√
Datum/Junie maand √√ (Enige 1 x 2) (2)
1.3.2 A – Suid-Indiese Hoog √
B – Kuslaag √
C – Suid-Atlantiese Hoog √
D – Rug/Wig √ (4 x 1) (4)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 3
1.3.3 Middelbreedte sikloon/gematigde sikloon/buite tropies sikloon √
(Enige 1 x 1) (1)
1.3.4 Familie van depressies √ (1 x 1) (1)
1.3.5 Wes na oos/ooswaarts/oostelik √√ (Enige 1 x 2) (2)
1.3.6 Volwasse stadium √ (1)
Die golf het verdiep/intensiveer √√
Koue front, warm front, warm sektor, en koue sektor is ten
volle ontwikkel √√
Druk in sentrum is onder 1 000 hPa √√ (Enige 1 x 2) (2) (3)
1.3.7 westewinde √ (1 x 1) (1)
1.4 1.4.1 A – katabatiese wind √
B – anabatiese wind √ (2 x 1) (2)
1.4.2 Vallei A – gedurende die nag koue lug daal na die valleivloer √√
OF
Vallei B – gedurende die dagwarm lug styg langs die helling op √√
(Enige 1 x 2) (2)
1.4.3 Ryp √ (1 x 1) (1)
1.4.4 Warm hang met noordwaartse aansig in die suidelike halfrond √
(1 x 1) (1)
1.4.5 A – gedurende die nag wanneer die hellings afkoel weens
aardradiasie √√
Helling daalwinde √√
OF
B – gedurende die dag wanneer hellings verwarm word deur
sonbestraling √√
Helling stydwinde √√ (Enige 1 x 2) (2)
1.4.6 Koue lug daal gedurende die nag tot by die valleivloer en dwing die
warm lug in die vallei om te styg. √√
OF
Temperatuurinversie – toename in temperatuur met ʼn toename in
hoogte √√. (Enige 1 x 2) (2)
1.4.7 Sitrusboorde op die valleivloer weens koue toestande is
gunstig vir die rypwording van gewasse en vernietig plae. √√
Die temperatuur beskadig en maak gewasse dood. √√
Slegs rypbestande gewasse is geskik vir hierdie gebied. √√
Knolle kan in hierdie koue toestande gekweek word. √√
(Enige 1 x 2) (2)
1.5 1.5.1 1 – groot √
2 – klein √ (2x1) (2)
1.5.2 1 – kaal √
2 – plantbedekking √ (2 x 1) (2)
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2013)
1.5.3 1 – steil √
2 – geleidelik √ (2 x 1) (2)
1.5.4 1 – Ondeurlaatbaar √
2 – Deurlaatbaar √ (2 x 1) (2)
1.6 1.6.1 Wanneer een rivier die ander rivier van sy water ontneem √√ (1 x 2) (2)
1.6.2 Die volume water in die rowerstroom neem toe √√
en het meer energie en erosiekrag √√ (2 x 2) (4)
1.6.3 (a) C√ (1)
(b) A√ (1)
(c) B√ (1)
1.7 1.7.1 A – mesa/tafelberg √
B – butte/tafelkop √
C – cuesta/duikhelling/homoklinale rug √
D – koepel √
E – graniet rotse/stapelrotse √ (5 x 1) (5)
1.7.2 Stollingsgesteentes √
Massiewe stollingsgesteentes √
Weerstandbiedend teen erosie √ (Enige 2 x 1) (2)
1.7.3 A – groot/wye plat heuwel √√
B – klein/smal heuwel of rug √√ (1 x 2) (2)
1.7.4
KRUIN √√
KRANS √√
TALLUS √√
PEDIMENT √√
(8)
1.7.5 B – horisontale gesteentelae √
C – hellende gesteentelae √ (2 x 1) (2)
1.7.6 Hindernis vir kommunikasiemiddele √√
Duur om te ontwikkel √√ (Enige 1 x 2) (2)
1.7.7 Damme gebou bo-op die koepel omdat water maklik
vasgevang en afwaarts kan vloei weens swaartekrag √√
Laer liggende hange gebruik vir bewerking √√
Toeriste-aantreklikheid √√ (Enige 1 x 2) (2)
[100]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 5
VRAAG 2
2.1 2.1.1 steil √√ (2)
2.1.2 kloksgewys √√ (2)
2.1.3 regs √√ (2)
2.1.4 parallel √√ (2)
2.1.5 somer √√ (2)
2.1.6 terugwaartse erosie √√ (2)
2.1.7 pedivlakte √√ (2)
2.1.8 turbulente vloei √√ (2)
2.1.9 ondergradeerd √√ (2)
2.1.10 lopoliet √√ (2)
2.2 2.2.1 noordelike √√ (1 x 2) (2)
2.2.2 Oos na wes/westelik √√ aangedryf deur die
oostewinde/passaatwinde √√ (2 x 2) (4)
2.2.3 (a) oog √√ (1 x 2) (2)
(b) Opwaarts spiralende beweging van lug skep ʼn muur
rondom die sentrum √√
Dit verhoed dat lug aan die oppervlak styg √√
Dus vind daar geen kondensasie en wolkvorming in die
oog plaas nie √√
Die muur word met dalende lug geassosieer √√
Dalende lug verhoed oppervlaklug om te styg √√
(Enige 1 x 2) (2)
(c) Laagste/onder 1 000 hPa/mb/baie laag √√ (Enige 1 x 2) (2)
2.2.4 ʼn Warm groot oseaantemperatuur van 27 °C √√
Ligte en veranderlike winde √√
Onstabiele atmosfeer √√
ʼn Klein gebied van laagdruk met geslote isobare √√
ʼn Rusperiode van ʼn aantal dae √√
ʼn Bolug sneller-aksie om lug te laat styg √√ (Enige 3 x 2) (6)
2.2.5 (a) Omgewing
Sterk wind veroorsaak stormvloede √√
Vloede beskadig kusgebiede √√
Swaar reëns en vloede verhoog die erosie van
landbougrond √√
Slik word in damme gespoel wat die waterkapasiteit van
damme verlaag √√
(Enige aanvaarbare antwoord) (Enige 1 x 2) (2)
(b) Ekonomie
Paaie en brûe word verniel √√
Koste verbonde aan die vervanging van infrastruktuur is
hoog √√
Minder oeste en voedseltekorte √√
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2013)
Finansiële las vir die ekonomie is groot want voedsel moet
ingevoer word √√
Finansiële hulpbronne word gebruik om infrastruktuur te
herstel √√
Groot verliese vir versekeringsmaatskappye √√
(Enige aanvaarbare antwoord) (Enige 2 x 2) (4)
2.3 2.3.1 8:00 – 9:00 √√ (1 x 2)
Rede:
Dalende koue lug oor stad hou besoedelde deeltjies vas en
voorkom dat dit styg √√
Lae temperature in die nag veroorsaak temperatuurinversie
wat besoedeling verhoed om te styg √√
Hoë vlakke van besoedeling vrygestel deur voertuie en
nywerhede wanneer die werksdag begin √√ (Enige 1 x 2) (4)
2.3.2 14:00 – 15:00√√ (1 x 2)
Rede:
Warm lug oor stad styg as gevolg van verhitting √√
Koue lug waai in stad vanaf landelike gebied wat besoedelde
lug versprei √√ (Enige 1 x 2) (4)
2.3.3 Rook vanaf fabrieke produseer kunsmatige hitte √√
Rook besoedeling hou hitte in stad vas √√
Hoë vlakke van koolstof en ander gasse in die lug bokant die
stad sal ook hitte bokant stad vashou √√ (Enige 2 x 2) (4)
2.3.4 Hoë temperature in Tshwane (stad) en laer temperature in Faerie
Glen (omliggende landelike gebied) √√ (1 x 2) (2)
2.3.5 Asemhalingsprobleme bv. asma √
Vel-irritasies en allergieë/velsiektes √
Hitte ongemaklikheid √ (Enige 2 x 1) (2)
2.4 2.4.1 P – straal/sentrifugaal/spinnerak √
Q – reghoekig √
R – dendrities √ (3 x 1) (3)
2.4.2 Massiewe stollingsgesteentes √ (1)
Koepel gehef √√
Strome vloei uitwaarts √√ (Enige 1 x 2) (3)
2.4.3 3/Drie √√ (1 x 2) (2)
2.4.4 1/Een √√ (1 x 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 7
2.4.5 Geleidelike helling √√
Lae reënval √√
Hoë porositeit van gesteentes √√
Hoë deurlaatbaarheid van gesteentes √√
Digte plantegroei √√ (Enige 2 x 2) (4)
2.4.6 Stroomvolume by 3 neem toe wat tot oorstromings lei √√
Stroom by 3 breek deur die kronkelnek √√ (Enige 1 x 2) (2)
2.5 2.5.1 Kronkelend √ (1 x 1) (1)
2.5.2 Benedeloop/Middelloop √
Dit vorm waar die helling nie te steil is nie √ (1 + 1) (2)
2.5.3 (a) 2√ (1 x 1) (1)
(b) 1√ (1 x 1) (1)
2.5.4 Pyltjies wat 3 aandui √ (1)
Waar die rivier erodeer √
Waar die rivier die meeste energie het √ (Enige 1) (2)
2.5.5 A-A = 2 √
B-B = 1 √
C-C = 3 √ (3 x 1) (3)
2.6 2.6.1 Grondverskuiwing √√ (1 x 2) (2)
2.6.2 Aanhoudende reën √√
Bou op die helling √√
Water en riool syfer in die grond √√
Verwydering van plantegroei √√
Uitgrawings √√
Steil helling √√ (Enige 2 x 2) (4)
2.6.3 Maak insnydings en vul berghange op √√
Verskaf genoegsame dreinering om te voorkom dat helling
deur water weggespoel word √√
Bedek met plante om afloop te verminder √√
Bou mure, grondankers, moere en boude, ens. √√
Terrassering van die helling √√ (Enige 2 x 2) (4)
2.6.4 Begrawe gemeenskappe, sterftes en besering van mense √√
Bedek boerderygrond om grondverliese te voorkom √√
Vernietig bome en gewasse √√
Tydelike mure om loop van rivier te blokkeer/damwal breek en
veroorsaak oorstromings √√
Ontwrigting van kommunikasie middele/brûe vernietig √√
Beskadig geboue √√
Breek pyplyne wat gas of elektrisiteit vervoer √√ (Enige 2 x 2) (4)
[100]
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2013)
AFDELING B: MENSE EN PLEKKE, MENSE EN HUL BEHOEFTES, WATER-
EN VOEDSELSEKERHEID
VRAAG 3
3.1 3.1.1 A √√ stedelike uitbreiding (2)
3.1.2 C √√ Stedelike lintvormige ontwikkeling (2)
3.1.3 B √√ Stedelike profiel (2)
3.1.4 B √√ Grondrestitusie (2)
3.1.5 D √√ Kernnedersetting (2)
3.1.6 B √√ Grondstofnywerhede (2)
3.1.7 C √√ Lesotho Hooglandprojek. (2)
3.1.8 D √√ Saldanhabaai. (2)
3.1.9 C √√ geneties gemodifiseerde gewasse. (2)
3.1.10 C √√ veeboerdery en gewasboerdery. (2)
3.2 3.2.1 A – kern/kompak √
B – verspreid/geïsoleerde √ (Enige 2 x 1) (2)
3.2.2 Veeboerdery/Beesboerdery √
Gewasboerdery/Bewerking √ (2 x 1) (2)
3.2.3 Sosiaal
Veiligheid – mense woon naby mekaar en ondersteun en
beskerm mekaar √√
Uitruiling van idees, vaardighede en kennis √√
Sosiale kontak tussen plase √√ (Enige 1 x 2)
Ekonomies
Basiese dienste voorsien √√
Spaar geld deur plaas-implemente te deel √√ (Enige 1 x 2) (4)
3.2.4 Die nedersetting is in die suidelike halfrond geleë en is
noordwaarts gerig √√
Aspek – helling is warmer want dit ontvang direkte
sonstrale √√ (2 x 2) (4)
3.2.5 Uittrapping van veld deur vee/voetpaaie – maak grond
kompak √
Oorbeweiding √
Verwydering van natuurlike plantegroei √
Steil hellings √ (Enige 2 x 1) (2)
3.2.6 Boerdery op die oewers van die rivier √√
Water beskikbaar vir besproeiing √√
Grond is gelyk/geleidelike helling √√
Vrugbare grond/slikgrond √√ (Enige 2 x 2) (4)
3.3. 3.3.1 Minder opeenhoping/meer toeganklik √√
Meer parkeerruimte √√
Groter veiligheid √√
Groter verskeidenheid √√
Onder een dak √√ (Enige 2 x 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 9
3.3.2 Sirkelvormig √√ (1 x 2) (2)
3.3.3 Sektormodel √ (1 x 1) (1)
3.3.4 Landelike-stedelike oorgangsone √ (1 x 1) (1)
3.3.5 Kom aan die buitewyke van die stad voor √√
Geen opeenhoping √√
Genoeg ruimte vir uitbreiding √√
Naby paaie √√
Naby groengordel √√ (Enige 1 x 2) (2)
3.3.6 FAKTORE WAT BEGUNSTIG
Langs vervoerroete √√
Grondpryse is laag/goedkoop grond √√
Naby arbeid √√
Weg van middestad/SSK √√
Ander aanvaarbare antwoorde (Enige 3 x 2)(6)
PROBLEME
Besoedeling √√
Weg van spoorlyn √√
Afname in grondwaarde van omliggende gebiede √√
Ander aanvaarbare antwoorde (Enige 3 x 2)(6) (12)
3.4 3.4.1 Voedselsekerheid is wanneer ʼn land genoeg voedsel kan voorsien
aan sy inwoners. √√ (1 x 2) (2)
3.4.2 Teikenbegunstigdes loop gevaar om voedselonsekerheid te
ervaar √√
Vroue en kinders in landelike gebiede loop groter gevaar om
geaffekteer word deur MIV/Vigs √√
Terwyl mans te alle tye die broodwinners is, het vroue en
kinders nie altyd ʼn bron van inkomste nie √√
Vroue en kinders het gebrekkige landbou-vaardighede √√
Kinders aan die hoof van huishoudings het nie altyd ʼn bron
van inkomste nie √√ (Enige 2 x 2) (4)
3.4.3 Moedig mense aan om hul eie voedsel te plant en hul eie
eiers, melk en vleis te voorsien √√
Ondersteun landelike ontwikkelingskemas deur benodighede
en gereedskap te voorsien √√
Skep werksgeleenthede of maniere om ʼn inkomste te
verdien √√ (Enige 2 x2) (4)
3.4.4 Gebruik water vanaf die nabygeleë rivier/Oranjerivier √
Grondwater wat van boorgate gepomp word √
Versamel en berg reënwater √ (3 x 1) (3)
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2013)
3.5 3.5.1 2003 √√ (1 x 2) (2)
3.5.2 Die formele sektor bied meer werksgeleenthede √√
Nywerheidsgroei √√
Groei van die ekonomie √√ (Enige 1 x 2) (2)
3.5.3 Informele sektor is informele handelsake met geen vaste
besigheidsperseel nie en betaal nie inkomste-belasting nie √√
(1 x 2) (2)
3.5.4 Nee√ (1)
Geen werksekerheid √√
Die groot handelsake en persoonlike dienste wat hierdie
sektor aanbied is nie volhoubaar wat inkomste betref nie √√
Hulle verkoop produkte wat nie volhoubaar is nie √√
(Enige 1 x 2) (2) (3)
3.5.5 Spaza-winkels √
Straatverkope √
Skoene herstel √
Skoene skoonmaak √
Haarsalonne tuis √ (Enige 2 x 1) (2)
3.6 3.6.1 Riviere/opvangsgebied √
Damme √
Vleilande √
Grondwater √ (Enige 2 x 1) (2)
3.6.2 Toenemende bevolking √
Verstedeliking √
Industrialisering √
Vermorsing van water √
Waterbesoedeling √ (Enige 2 x 1) (2)
3.6.3 REDES VIR WATERTEKORTE
Die voorsiening van water as ʼn hernubare hulpbron is
onegalig √√
Suid-Afrika is ʼn half-droë streek met ondergemiddelde
reënval √√
Reënval is wisselvallig en ongelyk verspreid aangesien die
weste minder reën ontvang as die ooste √√
Daar is slegs enkele groot riviere en baie riviere is nie-
standhoudend √√ (3 x 2)(6)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 11
WATERBESTUUR
Beskerm plantegroei in opvangsgebiede en op rivier-
oewers √√
Vermy indringerplante wat baie water gebruik √√
Beskerm vleilande wat vloede beheer asook water filtreer √√
Bou damme om water op te gaar en reguleer die vloei van
water √√
Langtermynbeplanning om die groeiende vraag na water te
bereken √√
Ontwikkel nuwe tegnologie soos water insameling en
herwinning √√
Stel waterprysbepalingstelsels in om water verbruik te
beheer √√ (3 x 2)(6) (12)
[100]
VRAAG 4
4.1 4.1.1 waterpunt √√ (2)
4.1.2 lineêr √√ (2)
4.1.3 vragverbrekingspunt √√ (2)
4.1.4 reikwydte √√ (2)
4.1.5 standplaas √√ (2)
4.1.6 Betalingsbalans √√ (2)
4.1.7 groenstandplase √√ (2)
4.1.8 invoervervanging √√ (2)
4.1.9 sosio-ekonomiese ongeregtigheid √√ (2)
4.1.10 multinasionale korporasies √√ (2)
4.2 4.2.1 Die gebied is gelyk vir die maklike aanlê van infrastruktuur. √√
(1 x 2) (2)
4.2.2 Hulle wil huisves weg van stedelike gebiede √√
Hulle wil rus en vrede van die plaaslewe geniet √√
Hulle geniet dit om naby die natuur te wees √√ (Enige 1 x 2) (2)
4.2.3 VOORDELE
Toename in inkomste √√
Skep werksgeleenthede √√
Verminder landelike ontvolking √√
Ontmoet mense √√ (Enige 1 x 2)(2)
NADELE
Verminder die gebied beskikbaar vir landbou/verminderde
voedselproduksie √√
Belangstelling verskuif weg van boerdery √√
Lei tot ʼn tekort aan landbougrond √√ (Enige 1 x 2)(2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2013)
4.2.4 UITWERKING VAN VEESIEKTES
Uitbreek van veesiektes sal lei tot die isolering van die
gebied √√
Veevrektes en die ekonomie ly groot finansiële verliese √√
Handel tussen die streek en die res van die land kom tot
stilstand. √√ (Enige 2 x 2)(4)
UITWERKING VAN VELDBRANDE
Natuurlike plantgroei verwoes √√
Veevoer moet aangekoop word/boerdery raak duurder √√
Provinsiale regering kan die gebied as ʼn natuurramp gebied
verklaar √√ (Enige 1 x 2)(2)
MANIERE OM BOERE TE HELP
Kompenseer boere vir hul verliese uit ʼn rampfonds √√
Soek buitelandse hulpverlening bv. Wêreldbank √√
Stel fondse selfs op plaaslike vlak beskikbaar √√
Voorsien boere van veevoer √√ (Enige 3 x 2)(6) (12)
4.3 4.3.1 SSK √√ (1 x 2) (2)
4.3.2 Hoë geboue √√
Hoë bebouingsdigtheid √√ (2 x 2) (4)
4.3.3 Kommersiële desentralisasie √√ (1 x 2) (2)
4.3.4 Invloedsfeer word kleiner √√ (1 x 2) (2)
4.3.5 Sone van verandering √√
Vervalsone √√
Gemengde sone √√
Oorgangsone √√ (Enige 1 x 2) (2)
4.3.6 Ou huise √√
Sosiale verval √√
Oorbevolking √√
Misdaad √√
Opeenhoping √√
Besoedeling √√
Duur grondpryse √√ (Enige 2 x 2) (4)
4.3.7 Leë geboue beset deur rondlopers √√
Eienaars doen niks om geboue op te knap nie √√
Hoë huurgeld – huurders kan nie bekostig nie en trek uit √√
(Enige 1 x 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) GEOGRAFIE V1 13
4.3.8 Verhoed onbeheerde stedelike uitbreiding √√
Verfraai die gebied √√
Verlaag die temperatuur van die stad √√
Verminder lug- en geraasbesoedeling √√
Suiwer die atmosfeer/skoon lug √√
Ontspanningsarea vir stedelinge √√
Habitat vir wilde spesies √√ (Enige 1 x 2) (2)
4.4 4.4.1 Tersiêre aktiwiteite √√ (1 x 2)(2)
Die beskikbaarheid van geskoolde arbeid √√
Finansiering/kapitaal beskikbaar √√
Infrastruktuur √√ (Enige 2 x 2)(4) (6)
4.4.2 Primêre aktiwiteite √√ (1 x 2) (2)
4.4.3 Verskaf grondstowwe aan sekondêre bedrywe √√
Voorsien die bevolking van voedsel √√
Verskaf werksgeleenthede √√ (Enige 2 x 2) (4)
4.4.4 BEVORDERINGSFAKTORE
ʼn Digte netwerk van snelweë, paaie en spoorlyne √√
Hawens vir uitvoer na buitelandse markte √√
ʼn Groot plaaslike mark sowel as buitelandse markte √√
Beskikbaarheid van ʼn groot arbeidsmag – geskoold en
ongeskoold √√ (Enige 3 x 2) (6)
BEPERKENDE FAKTORE
Afstand na buitelandse markte verhoog uitvoerkoste √√
ʼn Groot deel van die bevolking het ʼn lae koopkrag √√
Arbeidsonkoste en stakings √√
Verlies aan geskoolde arbeid √√
Tekort aan vaardighede weens swak gesondheid en hoë sterftes
as gevolg van MIV/Vigs √√ (Enige 3 x 2) (6)
4.5 4.5.1 Om Suid-Afrikaners aan te moedig om Suid-Afrikaanse produkte
en dienste te koop wat werkskepping bevorder √√ (1 x 2) (2)
4.5.2 Verhoogde aanvraag na plaaslike produkte √√
Beskerm werksgeleenthede √√
Stimuleer ekonomiese groei √√
Skep meer werksgeleenthede √√ (2 + 2) (4)
4.5.3 Die ongelyke verspreiding van rykdom √√
Vergroot die gaping tussen ryk en arm lande √√ (2 x 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
14 GEOGRAFIE V1 (SEPTEMBER 2013)
4.5.4 Meer hulpverlening en direkte belegging help ekonomiese
groei √√
Meer ekonomiese geleenthede √√
Goedkoper produkte beskikbaar vir verbruikers √√
Meer keuse vir verbruikers √√
Produkte is gestandaardiseerd en gehalte verbeter √√
Almal deel in die voordele van die tegnologie √√ (Enige 2 x 2) (4)
4.5.5 Plaaslike inhoud/ten minste 50% van die produksiekoste moet
aan Suid-Afrika behoort √√
Hoë gehalte van die produkte √√
Regverdige arbeidspraktyke √√
Produkte moet omgewingsvriendelik wees √√ (Enige 1 x 2) (2)
[100]
GROOTTOTAAL: 300
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2016 Memo

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Eng)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2013 Addendum (English)

Addendum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Addendum (Eng)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum