Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2013
GEOGRAFIE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2013 Memo
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013, 10 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 274.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2013
Questions in this paper
- Question 1.1Economic geography of South Africa
- Question 1.2Map work
- Question 1.3Map work
- Question 1.4Map work
- Question 1.5Map work
- Question 1.6Map work
Show all 32 questions
- Question 1.7Map work
- Question 1.8Map work
- Question 1.9Map work
- Question 1.10Map work
- Question 2.1Map work8 marks
- Question 2.2Map work5 marks
- Question 2.3Map work6 marks
- Question 2.4Map work1 marks
- Question 2.5Map work1 marks
- Question 2.6Map work1 marks
- Question 2.7Map work1 marks
- Question 2.8Map work1 marks
- Question 3.1Map work4 marks
- Question 3.2Map work4 marks
- Question 3.3Map work4 marks
- Question 3.4Map work2 marks
- Question 3.5Map work6 marks
- Question 3.6Map work2 marks
- Question 3.7Map work4 marks
- Question 3.8Rural and urban settlements8 marks
- Question 3.9Economic geography of South Africa6 marks
- Question 4.1Map work6 marks
- Question 4.2Map work4 marks
- Question 4.3Map work2 marks
- Question 4.4Map work4 marks
- Question 4.5Map work4 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2013)
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die volgende stellings is op die 1:50 000 topografiese kaart 2527CA
RUSTENBURG-WES, sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die
gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir
die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter
(A–D) in die blokkie langs elke stelling neer.
1.1 Die belangrikste mineraal ontginning rondom die Rustenburg-gebied is ...
A platinum.
B steenkool.
C diamante. A
D ystererts.
1.2 Die kontoerinterval op die ortofotokaart is …
A 5 m.
B 10 m.
C 20 m. A
D 2 m.
1.3 By 5 op die ortofotokaart is die grondgebruik vir ’n …
A park.
B hospitaal.
C gholfbaan. C
D nywerheid.
1.4 Die fisiese verskynsel gemerk E in blok F4 op die topografiese kaart is ’n …
A mesa.
B rug.
C vallei. B
D plato.
1.5 Die pad wat Rustenburg-Wes met Ventersdorp verbind is ’n...
A nasionale pad.
B hoofpad.
C hoofverkeersweg. A
D ander pad.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 3
1.6 Die hang-element gemerk A in blok G5 op die topografiese kaart is die ...
helling.
A eskarp/krans
B kruin
C pediment D
D talus/puinhang
1.7 Die skaal van die ortofotokaart is ...
A dieselfde as dié van die kaart.
B kleiner as dié van die kaart.
C groter as dié van die kaart. C
D onmoontlik om af te lei van die beskikbare inligting.
1.8 Die verskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is, is ʼn ...
A dam.
B sportveld.
C reservoir. B
D uitgrawing.
1.9 Die modelvliegveld-klub in blok F7 kom in die ... voor.
A SSK
B landelik-stedelike oorgangsone
C residensiële gebied B
D krotbuurt-sone
1.10 Die dreineringspatroon, gemerk M in blok D2 op die topografiese kaart,
is ...
A sentripetaal.
B tralie.
C radiaal. C
D reghoekig.
(10 x 2) (20)
TOTAAL AFDELING A: 20
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2013)
AFDELING B
VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN BEREKENINGS
2.1 Teken vryhand ʼn dwarsprofiel, met byskrifte, vanaf punthoogte •241 (K3)
tot by punthoogte •666 (J5) om te illustreer dat die Magaliesberg ʼn goeie
voorbeeld van ʼn cuesta is.
(4)
2.2 Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2013.
Toon ALLE berekeninge aan.
Deklinasie: 2013 – 1997
16 jaar x 2' = 32'
15° 57'
+ 32'
16°29'
16°29' W (5)
2.3 Bereken die gemiddelde gradiënt vanaf punthoogte •1153 by (4) na
punthoogte •1162 by (5) op die ortofotokaart.
Toon ALLE berekeninge aan.
GRADIËNT =
VI = 1 162 – 1 153 m = 9 m
HE = 4,0 x 0,1 = 0,4 km (0,4 x 1 000) = 400 m
Gradiënt =
= m
= 1 : 44
(Speling: [390 m] = 1: 43,3 – [410] = 1: 45,6)
(6)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 5
2.4 Is die gradiënt wat jy in VRAAG 2.3 bereken het, steil of geleidelik?
Antwoord: Geleidelik (1)
2.5 Verduidelik jou antwoord by VRAAG 2.4.
Rede: Vir elke 1 m wat jy vertikaal opgaan dek jy 43,3 – 45,5 m
Kontoerlyne is vir uit mekaar (1)
2.6 Gee die rigting van die spoorwegstasie (blok F9) vanaf E op die
topografiese kaart.
Antwoord: Oos (1)
2.7 Gee EEN rede waarom dit nie ekonomies sal wees om 'n aansluitingspad
tussen ruit H7 en ruit K5 te bou nie.
Baie heuwelagtig
Steil gradiënt
Duur om uitgrawings te doen
Rotsstortings sal ʼn groot ekonomiese gevolg hê
(1)
2.8 Verwys na trigonometriese stasie 228 (ruit J6) en trigonometriese stasie
217 (ruit K8):
Noem die verskil in hoogte tussen hierdie twee punte.
1 675,5 – 1 594,2 = 81,3 meter.
(1)
TOTAAL AFDELING B: 20
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2013)
AFDELING C
VRAAG 3: KAART INTERPRETASIE EN ONTLEDING
3.1 “Reënval oor die gekarteerde gebied is seisoenaal en onbetroubaar.”
Gee TWEE bewyse vanaf die kaart, van maniere hoe die boere die
probleem van watertekort gedurende periode van lae reënval kan oplos.
Vore
Windpompe
Kanale
Damme
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.2 Voorspel TWEE maniere waarop watervoorsiening vir die toekoms in
hierdie gebied verseker kan wees.
Beheerde besproeiing
Waterbewaring
Watersuiwering
Waterbesparing
Verminder besoedeling van water
Tussenbekken-oordragskemas
[Enige ander toepaslike feite]
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.3 Kommersiële boerdery word op die groep plase (blok E5) op die
topografiese kaart bedryf. Gee TWEE redes om hierdie stelling te staaf.
Dam naby
Genoeg watervoorraad
Plaas goed georganiseerd
Toegangsroetes / spoorlyn
Plaas het ʼn naam
Duidelike plaasgrense
Teenwoordigheid van plase
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.4 Gee EEN bewys vanaf die topografiese kaart om aan te toon dat
natuurbewaring ʼn prioriteit in die gekarteerde gebied is.
Rustenburg natuurreservaat
Magaliesberg beskermde natuurlike omgewing
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 7
3.5 Vind die gebied gemerk 3 op die ortofotokaart.
3.5.1 Hierdie gebied is ʼn lae koste behuisingskema. Gee EEN bewys van
vanaf die ortofotokaart om hierdie stelling te ondersteun.
Huise verskyn klein
Erwe verskyn klein
Little gevestigde plantegroei/paar bome
Hoë digtheid behuising
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
3.5.2 Die plaaslike regering in beheer van die gebied gemerk 3 word voor
baie uitdagings gestel ten opsigte van dienslewering. Verskaf
TWEE moontlike uitdagings waarmee die owerhede gekonfronteer
sal word.
Verseker dat die huise volhoubaar is
Meer groen huise
Nie-betaling van dienste
Die handhawing van ’n goeie infrastruktuur
Die verskaffing van ontspanning en instandhouding van fasiliteite
Vermindering van misdaad/korrupsie
(Enige ander toepaslike feite)
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.6 Die uitbreiding van die dorp Rustenburg na die weste word beperk.
Verskaf EEN fisiese faktor vanaf die kaart, wat die uitbreiding van die dorp
na hierdie rigting beperk.
Heuwelagtig/bergagtig/ongelyke/terrein.
Magaliesberg natuurreservaat/Rustenburg natuurreservaat
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
3.7 Die menslike aktiwiteite (blok B9) op die topografiese kaart veroorsaak
omgewingsvernietiging (skade). Noem TWEE maatreëls wat getref kan
word om hierdie probleem te bekamp.
Plant plante
Voorkom verdere uitgrawings in hierdie gebied
Bou teen-erosiewalle en vul die bestaande dongas
Verbied verdere uitgrawings in hierdie gebied.
Omhein gebied
Gebied kan rehabiliteer word en eko-toerisme kan bevorder word
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2013)
3.8 Vind Rustenburg-Noord in blok G9 op die topografiese kaart en beantwoord
die vrae wat volg.
3.8.1 Identifiseer die straatpatroon in Rustenburg-Noord.
Reghoekig/ruit
(1 x 2) (2)
3.8.2 Noem EEN voordeel van die tipe straatpatroon in Rustenburg-Noord.
Maklike plan om uit te lê
Korter afstand
Verdwaal nie maklik nie
Bespaar brandstof
[Enige EEN]
(1 x 2) (2)
3.8.3 Noem TWEE nadele van die straatpatroon in Rustenburg-Noord.
Stop by elke kruising
Maklik vir motorkapings
Baie ongelukke vind plaas
Vervelig
Mors tyd
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
3.9 Verwys na die topografiese kaart.
3.9.1 Wat is die oorheersende (hoof) ekonomiese aktiwiteit wat in die
landelike gebiede van Rustenburg beoefen word? Gee ’n rede vir
jou antwoord.
Aktiwiteit: Primêre aktiwiteit/Mynbou
Rede: Mynhoop Uitgrawing/Opgrawings Skag
Slykdam Vervoerband
[Enige EEN]
(2 x 2) (4)
3.9.2 Wat is die produk wat geproduseer word deur die ekonomiese
aktiwiteit in VRAAG 3.9.1 hierbo genoem?
Platinum
(1 x 2) (2)
TOTAAL AFDELING C: 40
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 9
AFDELING D
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Geografiese inligting kan op verskeie maniere bekom word.
4.1.1 Wat is ʼn databasis?
ʼn Bergingstelsel met gekoppelde tabelle
OF
Data word gestoor in tabelle wat gekoppel is aan ander tabelle
[Konsep]
(1 x 2) (2)
4.1.2 Waarom is dit soms noodsaaklik om data in ʼn databasis te
manipuleer?
Korrigeer verwringings
Verskerp definisie
Verseker kleur konstantheid
Korrekte breedte en lengte registrasie
Maak data meer beheerbaar
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
4.2 Klassifiseer die volgende as ruimtelike- of attribuut-data.
4.2.1 ʼn Kaart wat behuisingsdigtheid toon.
Attribuut-data
(1 x 2) (2)
4.2.2 Die buitelynvorm van ʼn dam.
Ruimtelike-data
(1 x 2) (2)
4.3 Definieer die term afstandwaarneming.
Verwys na die waarneming van die aarde vanaf ʼn afstand deur gebruik te
maak van satelliete om inligting te versamel sonder om direkte kontak met
ʼn gebied te hê.
[KONSEP]
(1 x 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V2 (SEPTEMBER 2013)
4.4 Noem enige TWEE natuurlike kenmerke op die topografiese kaart wat
bestudeer kan word met behulp van afstandwaarneming.
Beboude gebied
Damme
Kerke
Skole
Polisiestasies
Winkels
Hospitale
Ontspanningsfasiliteite
Begraafplaas
Karavaanpark
Windpompe
Bewerkte landerye
Rioolsuiweringswerke
Begraafplaas
Slymdam
Mynhoop
Spoorlyn
[Enige ander toepaslike feite]
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
4.5 Noem enige TWEE lae wat jy oor mekaar kan plaas om ʼn realistiese
datastel van die Rustenburg natuurreservaat te bekom.
Die werklike landskap
Geboue
Paaie/Voetslaanroetes
Bevolking
Grond
Riviere en dreinering
Plantegroei/Natuurlike bosse
[Enige TWEE]
(2 x 2) (4)
TOTAAL AFDELING D: 20
GROOTTOTAAL: 100
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Eng)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum