Skip to content

Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo (Afrikaans)

MemorandumLife SciencesGrade 12202214 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2022 NASIENRIGLYNE LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 (10831) 12 bladsye + notas + ’n punt-omskakelingstabel
Downloaded from hlayiso.com 10831/22 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis is en vyf gegee word Sien net die eerste drie na, ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel daarvan vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakels korrek is. Waar volgorde en skakels nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakel weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan die begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerde genommer Indien die antwoorde by die korrekte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie. 13. Indien gewone name in terminologie gegee word Aanvaar, indien dit by die memo-besprekingsvergadering aanvaar is. 2
Downloaded from hlayiso.com 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en andersom) Geen krediet nie. 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van ʼn antwoord wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte) ʼn Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die nasienriglyne Geen veranderinge aan die nasienriglyne mag aangebring word sonder om die provinsiale interne moderator te raadpleeg nie. 3
Downloaded from hlayiso.com 10831/22 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D 1.1.2 A 1.1.3 A 1.1.4 B 1.1.5 Die vraag is nie geldig nie en tel geen punte nie. 1.1.6 C 1.1.7 C 1.1.8 C 1.1.9 A 1.1.10 B ( 9 x 2) (18) 1.2 1.2.1 Naelstring 1.2.2 Endokrienekliere 1.2.3 Interneurone/verbindingsneuron 1.2.4 Serebrospinalevloeistof 1.2.5 Selliggaam (5 x 1) (5) 1.3 1.3.1 Beide A en B 1.3.2 Beide A en B 1.3.3 Beide A en B (3 x 2) (6) 4
Downloaded from hlayiso.com 1.4 1.4 .1 B – Sklera G – Iris I – Kornea (3) 1.4.2 (a) H – Pupil (2) (b) F – Optiese senuwee (2) (c) A – Ooglid (2) 1.4.3 (a) Dit trek saam (1) (b) Dit verslap/ontspan (1) (c) Word meer konveks/meer gerond (1) 1.4.4 (a) Konkawe lense/konkawe bril/(Laser)chirurgie (1) (b) Chirurgie/ sintetiese lens (1) (14) 1.5 1.5.1 (a) A, B en C(aanvaar slegs as al drie korrek is) (1) (b) D en E (aanvaar slegs as beide korrek is) (1) 1.5.2 (a) Prostaat klier (1) (b) Testosteroon (1) 1.5.3 Temperatuur (1) (5) TOTAAL AFDELING A: 48 5
Downloaded from hlayiso.com AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 20 mm  (1) 2.1.2 18,8 – 13,3 OF 5,5 x 100 13,3 13,3  = 41,35 /41/41,4% (3) 2.1.3 II – Corpus luteum III – Graafse follikel (2) 2.1.4 A pas by I/I pas by A B pas by III/III pas by B C pas by II/II pas by C (3) 2.1.5 – Soos die deursnit van die follikel afneem/die corpus luteum disintegreer, – word minder progesteroon vrygestel/progesteroonvlakke neem af. – Die endometrium word nie onderhou nie – wat veroorsaak dat menstruasie voorkom/veroorsaak dat die endometrium uitgewerp word. (Enige 3) (3) (12) 2.2 2.2.1 I – Morula III – Blastosist/Blastula (2) 2.2.2 ʼn (Haploïede) spermsel se nukleus gaan die ovum OF bevrugting binne en smelt met die (haploïede) ovum se nukleus om ʼn sigoot te vorm/diploïede nukleus van diѐ sel OF Haploïede spermsel OF bevrugting smelt met die haploïede ovum om ʼn sigoot te vorm/diploïede nukleus van diѐ sel (3) 6
Downloaded from hlayiso.com 2.2.3 Fallopiusbuis Ovarium Endometrium Uterus Serviks Vagina Vulva Diagram van die vroulike voortplantingstelsel Kriteria vir die assessering van diagram: KRITERIA SIMBOOL PUNTE Korrekte opskrif (C) 1 Diagram akkuraatheid (vooraansig en (D) 1 fallopiusbuise is aan die uterus geheg) Enige TWEE korrekte byskrifte (L) 2 Nommers is in die fallopiusbuis en uterus (P) 1 geplaas en volgorde is korrek (Presiese ligging nie nodig nie) (5) (10) 2.3 2.3.1 (a) Toename in oppervlakareavir sellulêre respirasie om energie te verskaf (Enige 2) (2) (b) Bevat ensieme om die buitenste membraan van die ovum op te los sodat die (spermsel) nukleus die ovum kan binnegaan/vir bevrugting (Enige 2) (2) 2.3.2 Gametogenese in mans Gametogenese in vrouens Word spermatogenese genoem Word oögenese genoem Gestimuleer deur testosteroon Gestimuleer deur FSH Vind plaas in die testes/ Vind plaas in die ovaria/follikels saadbuisies Die resultaat is dat 4 spermselle Die resultaat is dat 1 ovum geproduseer word geproduseer word Die proses begin by puberteit Die proses begin voor puberteit/ by geboorte Merk slegs eersteTWEE Enige (2 x 2) + 1 tabel (5) (9) 7
Downloaded from hlayiso.com 2.4 2.4.1 Inwendige bevrugting (1) 2.4.2 Ovipariteit/Ovipaar (1) 2.4.3 Altrisiële (1) 2.4.4 − Beskerm die fetus teen skok/meganiese beserings. − Hou die fetus vogtig/klam/Beskerm die fetus teen uitdroging. − Beskerm die fetus teen temperatuurveranderinge − Laat die fetus toe om vrylik te beweeg/Ondersteun die liggaam van die fetus tydens ontwikkeling Merk slegs eerste TWEE (Enige 2) (2) 2.4.5 − Die dooiersak was kleiner − Dus, (die kuiken) het minder voedingstowwe ontvang in die vorm van eiergeel − (Die kuiken) is minder ontwikkeld/onderontwikkeld/oë is toe/het net donsvere/het geen vere nie/kan nie loop nie/toon altrisiële ontwikkeling (3) (8) 2.5 2.5.1 Tiroksien (1) 2.5.2 Reguleer die tempo van: − Respirasie/energieproduksie − Energieverbruik /metabolisme − Hitteproduksie − Hartklop (Enige 2) (2) Merk slegs eerste TWEE 2.5.3 - Vet - (Spier) proteïen Merk slegs die eerste EEN (1) 2.5.4 Glikogeen (1) 2.5.5 − Bloedglukosevlak het onder normaal afgeneem. − Die pankreas/eilandjies van Langerhans sal gestimuleer word − Glukagon word afgeskei − wat deur bloed vervoer word − na die lewer − en spierselle − wat glikogeen omskakel in glukose − toename in bloedglukosevlakke tot normaal. (Enige 6) (6) (11) [50] 8
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 3 3.1 3.1.1 Termoregulering (1) 3.1.2 − Soos die omgewingstemperatuur toeneem − word die hipotalamus gestimuleer − en stuur impulse na die bloedvate van die vel − Bloedvate verwyd/bloedvate word wyer/vasodilasie vind plaas − Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel − Meer hitte straal uit die vel − (Gemiddelde hitte vrygestel/verlore styg) (Enige 3) (3) 3.1.3 − Soos die omgewingstemperatuur bo/verby liggaamstemperatuur toeneem − gaan die gemiddelde hitte wat vrygestel word/verloor deur uitstraling bereik sy maksimum/vlak uit/geen gradiënt vir uitstraling van hitte − dus, verhoogde sweet sal voorkom/sweetkliere word meer aktief − Soos die sweet verdamp − laat dit die liggaamstemperatuur daal /meer afkoeling van die vel sal plaasvind (Enige 4) (4) 3.1.4 Grafiek wat die gemiddelde hitte wat deur menslike vel vrygestel word waar temperatuur tussen 16 °C en 44 °C gewissel het, toon 250 200 200 200 Gemiddelde hitte vrygestel 200 160 150 110 100 (µJoule/cm2/min) 70 50 50 30 0 16 20 24 28 32 36 40 44 Temperatuur (°C) 9
Downloaded from hlayiso.com Kriteria vir assessering van die grafiek KRITERIA UITBREIDING SIMBOOL PUNTE Korrekte tipe Lyngrafiek geteken (T) 1 grafiek Opskrif van grafiek Beide veranderlikes (C) 1 ingesluit (Hitte vrygestel EN temperatuur) Asse byskrifte Korrekte byskrifte en (L) 1 eenheid vir X- en Y-asse Skaal van X- en Y- Gelyke spasies en korrekte (S) 1 asse skaal op X-as en Y-as Stipping van punte 1 tot 7 punte korrek gestip (P) 1 Al 8 punte korrek gestip 2 (6) (14) 3.2 3.2.1 Swaartekrag/Gravitasie (1) 3.2.2 Geotropisme (1) 3.2.3 Ouksiene (1) 3.2.4 − Meer hormone/Ouksiene word opgehoop/hoër konsentrasie op die onderste deel van die stingel − wat meer groei veroorsaak/verlenging aan hierdie kant. − Minder hormone/Ouksiene het opgehoop op die boonste gedeelte van die stingel − wat minder groei veroorsaak/verlenging aan hierdie kant, − (wat veroorsaak dat die stingel opwaarts buig/groei.) (4) 3.2.5 − Die blare van die stingel sal meer sonlig ontvang/gedraai wees na die sonlig − vir meer fotosintese OF − Stel die blomme meer gunstig bloot − vir bestuiwing/saadverspreiding Merk slegs die eerste EEN Enige (1 x 2) (2) (9) 10
Downloaded from hlayiso.com 3.3 3.3.1 − Klankgolwe word vasgevang deur die pinna − dan in die gehoorkanaal gelei − totdat dit die timpaniese membraan bereik − wat vibreer − wat vibrasies na die ossikels/gehoorbeentjies dra (aanvaar as AL 3 gehoorbeentjies genoem word in die korrekte volgorde) − Amplifikasie vind in die middeloor plaas − Die vibrasies word na die ovaalvenster oorgedra − Dit veroorsaak drukgolwe in die vloeistof/perilimf/ endolimf − in die koglea − Dit word opgetel deur die orgaan van Corti − wat die stimulus in ʼn impulse omskakel − Die impuls word deur die gehoorsenuwee gedra − na die serebrum waar dit geïnterpreteer word (Enige 7) (7) 3.3.2 Struktuur: Die halfsirkelvormige kanale word omring deur been Geskiktheid: Wat sterkte verskaf/beskerming Struktuur: Die halfsirkelvormige kanale is hol Geskiktheid: Wat die vloeistof hou Struktuur: Hulle is gevul met vloeistof (endolimf) Geskiktheid: Wat dien as ʼn stimulus wanneer dit beweeg Struktuur: Hulle is in 3 verskillende rigtings geleë/vlakke/teen 90° na mekaar Geskiktheid: Wat vloeistofbeweging toelaat met enige verandering in die spoed of rigting van die liggaam Struktuur: Hulle het swellings by die basis/ampulla Geskiktheid: Bevat reseptore/kristae/Beskerm reseptore/kristae Struktuur: Bevat reseptore/kristae Geskiktheid: Wat vloeistofbeweging optel/stimulus/verandering op spoed of rigting van die liggaam/Wat stimuli in impulse omskakel Merk slegs eerste TWEE Enige ( 2 x 2) (4) (11) 3.4 3.4.1 E (1) 3.4.2 − (Wanneer ʼn souterige vloeistof/stimulus op die tong geplaas word) − reseptore/smaakknoppies tel die stimulus op − die stimulus word omgeskakel na ʼn impuls − Die impuls word deur sensoriese neuron gedra − na die serebrum waar dit geïnterpreteer word (Enige 3) (3) 3.4.3 Die hoeveelheid smaak wat herstel is (1) 11
Downloaded from hlayiso.com 3.4.4 Dieselfde: − Vloeistof gebruik/oplosmiddel/water gebruik vir elke monster − Volume water/500ml in monsters − Opgeloste stof gebruik/sout gebruik − Aantal druppels/3 druppels toegedien − Metode van opname/plasing van ʼn X − Aantal deelnemers per tydsduur✓ − Verskille van duur/2-week intervalle/5 min tussen druppels. (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2) (2) 3.4.5 Hoe langer die tyd na infeksie, hoe meer smaak word herstel OF Soos die tydsduur sedert infeksie toegeneem het, hoe groter is die aantal monsters wat geproe kan word OF Hoe korter die tyd na infeksie, hoe minder smaak word herstel (2) 3.4.6 Rethabile Martinus (2) 3.4.7 Aangesien hulle nie COVID-19 gehad het nie (1) 3.4.8 − Die betroubaarheid word nie geaffekteer nie − Aangesien die aantal deelnemers/steekproefgrootte dieselfde bly/ is die ondersoek nie herhaal nie OF − Die betroubaarheid neem toe − Aangesien die gemiddelde resultaat wat verkry word toeneem/ nouer voorstelling van tendens − Die geldigheid van die ondersoek word nie geaffekteer nie − Aangesien die gekontroleerde veranderlikes (voorbeeld van) wat in plek gestel is, onveranderd bly OF − Die geldigheid van die ondersoek word verhoog − Aangesien Given se resultate duidelik onakkuraat/verkeerd was/ hy het beweer hy proe sout in gewone water/hy het beweer hy kon sout proe in die water wat 2 teelepels sout bevat, maar nie in die water wat 3 of 4 teelepels sout bevat nie (Enige 2 x 2) (4) (16) [50] TOTAAL AFDELING B: [100] TOTAAL: 148 12
Downloaded from hlayiso.com ADDISIONELE RIGLYNE VIR NASIEN Oor die algemeen, onthou ons merk konsepte en nie woorde nie. Vermy om na sleutelwoord te soek en dit korrek te merk, kyk of die hele antwoord/sin wetenskaplik korrek is. V 3.1.4 Indien die asse omgeruil is, dan sal die leerder slegs gepenaliseer word vir die benoeming van die asse, as die ander aspekte korrek is. Indien ‘n staafgrafiek geteken is, dan sal die leerder punte verloor vir die tipe grafiek (T) EN stipping (P). V 3.3.2 Een punt kan vir ‘n korrekte struktuur toegeken word as daar nie ‘n geskiktheid is nie, maar ‘n punt kan nie vir die korrekte geskiktheid toegeken word as dit nie aan ‘n korrekte struktuur gekoppel is nie. 13
Downloaded from hlayiso.com PUNT-OMSKAKELINGSTABEL Leerder Leerder Leerder Leerder totaal Omgeskakelde totaal Omgeskakelde totaal Omgeskakelde totaal Omgeskakelde (148) punt (150) (148) punt (150) (148) punt (150) (148) punt (150) 1 1 38 39 75 76 112 114 2 2 39 40 76 77 113 115 3 3 40 41 77 78 114 116 4 4 41 42 78 79 115 117 5 5 42 43 79 80 116 118 6 6 43 44 80 81 117 119 7 7 44 45 81 82 118 120 8 8 45 46 82 83 119 121 9 9 46 47 83 84 120 122 10 10 47 48 84 85 121 123 11 11 48 49 85 86 122 124 12 12 49 50 86 87 123 125 13 13 50 51 87 88 124 126 14 14 51 52 88 89 125 127 15 15 52 53 89 90 126 128 16 16 53 54 90 91 127 129 17 17 54 55 91 92 128 130 18 18 55 56 92 93 129 131 19 19 56 57 93 94 130 132 20 20 57 58 94 95 131 133 21 21 58 59 95 96 132 134 22 22 59 60 96 97 133 135 23 23 60 61 97 98 134 136 24 24 61 62 98 99 135 137 25 25 62 63 99 100 136 138 26 26 63 64 100 101 137 139 27 27 64 65 101 102 138 140 28 28 65 66 102 103 139 141 29 29 66 67 103 104 140 142 30 30 67 68 104 105 141 143 31 31 68 69 105 106 142 144 32 32 69 70 106 107 143 145 33 33 70 71 107 108 144 146 34 34 71 72 108 109 145 147 35 35 72 73 109 110 146 148 36 36 73 74 110 111 147 149 37 38 74 75 111 113 148 150 14

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all