Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
Vlakkode
GRONDSLAGFASE
GRAAD 3
NOVEMBER 2011
GESYFERDHEID
(AFRIKAANS)
Leerder se naam: ___________________________________________
Skool se naam: ___________________________________________
Distrik se naam: ___________________________________________
TYD: 60 minute
PUNTE: 40
Nota: Leerlinge moet onafhanklik werk. Leerlinge mag na 30 minute ʼn 15 minute
pouse vat onder toesig van die onderwyser/es. Die volgende 30 minute volg
na die pouse.
Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentAll 2011 papers 





View all
Mathematics Grade 3 November Common Test 2011 Question Paper
Grade 3 Mathematics question paper from the November Common Test 2011, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 3 · November Common Test · 2011. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 3
- Document type
- Question paper
- Year
- 2011
- Exam period
- November Common Test
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 423.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
November Common Test 2011
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GESYFERDHEID (NOVEMBER 2011)
INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS
1. Skryf jou antwoorde op die vraestel neer.
2. Skryf netjies en duidelik.
3. Jy mag ʼn getalleblok asook getallelyne gebruik as jy dit nodig het.
4. Jy mag prentjies teken waar nodig.
5. Hierdie toets duur 60 minute.
6. Sakrekenaars mag nie gebruik word nie.
7. Jou onderwyser/es gaan jou help om die voorbeeldoefeninge te
beantwoord voordat jy die toets begin.
Voorbeeldoefening
Bereken: 45 + 34
LW. Die vraag kan op een van die volgende maniere beantwoord word:
40 + 30 = 70
5+4= 9
70 + 9 = 79
Let wel:
In hierdie toets sal jy nog meer van hierdie tipe vrae beantwoord.
Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, alhoewel jy soms onseker mag
wees met ʼn antwoord.
Skryf jou beste antwoord neer en gaan voort met die volgende vraag.
Blaai om na die volgende bladsy nadat jy al die vrae op ʼn bladsy
beantwoord het.
Kyk slegs na jou eie werk.
Jou juffrou mag die vrae vir jou lees.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Geniet die toets.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) GESYFERDHEID 3
1. Rond die getal 874 af tot die naaste tien. (1)
2. Skryf die ontbrekende getal neer.
487 = 400 + 50 + +7 (1)
3. Wat is die waarde van die onderstreepte syfer?
873 (1)
4. Bereken en vul die ontbrekende getalle in:
(a) 24 ÷ =8 (1)
(b) x 5 = 45 (1)
(c) 468 + 9 = (1)
(d) 804 – 10 = (1)
(e) 9x7=7x (1)
5. Skryf die ontbrekende getalle neer as jy terug tel in vyf-en-twintigs.
825 775 725
(1)
6. Skryf die ontbrekende getalle in die getalpatroon neer.
378 478 578
(1)
Downloaded from hlayiso.com
4 GESYFERDHEID (NOVEMBER 2011)
7. Verdubbel die getal:
128 _____ (1)
Werkspasie:
8. Halveer die getal:
257 _____ (1)
Werkspasie:
9. Doen die volgende somme in die werkspasies en skryf die antwoorde
neer:
(a) 346 + 239 = (b) 654 – 325 = (6)
Werkspasie: Werkspasie:
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) GESYFERDHEID 5
10. Doen die volgende somme in die werkspasies en skryf die antwoorde
neer:
(a) 49 x 3 = (b) 85 ÷ 5 = (6)
Werkspasie: Werkspasie:
11. Nadat Daan die helfte van sy albasters vir sy maats gegee het, het hy
nog 16 oor. Hoeveel albasters het hy aanvanklik gehad?
albasters (2)
Werkspasie:
12. Hoeveel blokkies is daar altesaam in hierdie hoop?
blokkies (1)
Downloaded from hlayiso.com
6 GESYFERDHEID (NOVEMBER 2011)
13. Pappa het 6 linte nodig om ʼn vlieër te maak.
Hoeveel linte het hy nodig om 13 vlieërs te maak?
linte (2)
Werkspasie:
14. Ouma het 21 kolwyntjies gebak en wil dit gelykop verdeel tussen 6
kinders. Hoeveel kolwyntjies en dele daarvan sal elke kind kry?
kolwyntjies (2)
Werkspasie:
15. Estie koop hierdie kryte en betaal met ʼn R10-noot.
Hoeveel kleingeld kry sy?
kleingeld (2)
Werkspasie:
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) GESYFERDHEID 7
16. Kyk na die prentjies en beantwoord die vraag:
12 litre
3 litre
Hoeveel 3-liter ketels water sal jy nodig hê om die 12-liter emmer vol
te maak?
ketels (1)
Werkspasie:
17. Teken ʼn simmetrielyn op die volgende vorm: (1)
18. Kyk na die horlosie. Hoe laat sal dit 20 minute later wees?
Skryf die antwoord in die spasie langs die horlosie.
(2)
Downloaded from hlayiso.com
8 GESYFERDHEID (NOVEMBER 2011)
19. Willie verkoop toffie-appels by die skool. Die grafiek wys hoeveel
toffie-appels hy elke dag verkoop het. Gebruik die grafiek om jou te
help om die vrae te beantwoord:
Die getal toffie-appels wat elke dag
verkoop word
60
50
Getal toffie-appels
40
30
20
10
0
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Dae van die skoolweek
(a) Op watter dag het Willie die
meeste toffie-appels verkoop? (1)
(b) Hoeveel toffie-appels het Willie
Dinsdag verkoop? (1)
(c) Hoeveel toffie-appels het Willie
Donderdag verkoop? (1)
Einde van hierdie toets!
Dankie
Totaal: 40
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 3 November Common Test 2011 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 3 November Common Test 2011 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 3 November Common Test 2011 QP (Sesotho)

Memorandum
Mathematics Grade 3 November Common Test 2011 Memo

Question paper
Mathematics Grade 3 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Question paper





