NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 





View all





IT P2 GR11 MEMO 2020 Afr
Information Technology · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 13
- File size
- 387.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B – (Lae-vlak programmeringstaal) (1)
1.1.2 A – (0) (1)
1.1.3 A – (Proses) (1)
1.1.4 B – (Dataverifikasie) (1)
1.1.5 C – (_Discount) (1)
1.1.6 B – (Instandhouding van Data) (1)
1.1.7 B – (Modulation en Demodulation) (1)
1.1.8 C – (Masjienkode) (1)
1.1.9 A – (‘Acceptable Usage Policy’) (1)
1.1.10 B – (Kantooroutomatisering) (1)
1.2 1.2.1 Data-oortolligheid (1)
1.2.2 Telependelary (‘Telecommuting’) (1)
1.2.3 Onreëlmatigheid (‘Anomaly/Anomalies’) (1)
1.2.4 Konstant (1)
1.2.5 Perkbreking (‘Jail breaking’) (1)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 2.1.1 ‘Dual Inline Memory Module’ / DIMM (1)
2.1.2 Onstabiele geheue (‘Volatile memory’) (1)
2.1.3 DIMM-gleuwe/RAM-gleuwe (1)
2.1.4 32-bis bedryfstelsel kan slegs 4GB geheue sien en gebruik. (1)
2.1.5 Enige EEN:
Laai data en instruksies (programme en toepassings) voordat die
SVE dit kan gebruik.
Stoor data en instruksies (programme en toepassings) tydelik
voordat die SVE dit kan gebruik. (1)
2.2 Enige EEN:
Spesifikasie A
Windows 10 Pro – Bedryfstelsel
Kaspersky – Hulpprogram (‘Utility software’)
Spesifikasie B
Windows 10 Home – Bedryfstelsel
ESET – Hulpprogram (‘Utility software’) (2)
2.3 2.3.1 8192 GB / 8GB (1)
2.3.2 ‘Double Data Rate’ (1)
2.4 2.4.1 Intel CoreTM i7 9750H (1)
2.4.2 Masjiensiklus (1)
2.4.3 Haal die instruksies en data van geheue (EKG)
Dekodering van die instruksies
Voer die instruksies uit
Stuur die data terug na die geheue (4)
2.5 2.5.1 Ingeboude video/geïntegreerde verwerker word gebruik wanneer
normale take gedoen word want dit gebruik minder krag en
batterylewe.
Videokaarte word gebruik vir programme wat goeie grafiese
karakter vereis. (2)
2.5.2 Intel RX 5700XT 8GB
NVDIA GTX 1660 4GB (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
2.6 Kompileerder vat die hele program en vertaal dit na masjienkode.
Interpreteerder voer een reël uit op ʼn slag en vertaal dit na
masjienkode (4)
2.7 2.7.1 HDMI is ʼn klank-/videokoppelvlak om onsaamgeperste videodata,
saamgeperste of onsaamgeperste digitale klank van ʼn HDMI-toestel
na ʼn rekenaarmonitor, videoprojektor, digitale TV of
digitaleklanktoestel oor te dra. (2)
2.7.2 ‘High Definition Multimedia Interface’ (1)
TOTAAL AFDELING B: 26
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 5
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Rekenaarnetwerk is ʼn versameling van rekenaars of ander toestelle
wat deur ʼn kommunikasiemedium/kanaal verbind is en wat gebruikers
toelaat om sagteware, hardeware, data en inligting te deel. (1)
3.1.2 Enige TWEE:
Vinnige en effektiewe kommunikasie
Deel van hardeware-hulpbronne
Sentralisering van data
Oordrag van lêers
Ontspanning
Verhoogde beheer en sekuriteit
Buigsame toegang (2)
3.1.3 Globale Area Netwerk (GAN) / Wêreld Wye Web (WWW) (1)
3.2 3.2.1 (a) Wi-Fi NIC (1)
(b) 3G/4G/LTE/5G (1)
3.2.2 (a) Wi-Fi NIC (1)
(b) Ethernet poort (1)
3.3 Wi-Fi-toegangspunt stuur en ontvang radioseine en laat toe dat toestelle aan
ʼn gekabelde netwerk kabelloos verbind. (1)
3.3.1 ‘Base station’ (1)
3.3.2 Warmkol is ʼn area, gewoonlik in ʼn openbare plek (soos ʼn
lughawe, hotelvoorportaal, restaurant, ens.), waar mense toegang
tot Wi-Fi het deur kabelloos aan die Internet via gekabelde
netwerk te verbind.
Bandwydte verwys na die totale aantal data wat van een punt na ʼn
ander punt in ʼn gegewe tyd oorgedra kan word. (2)
3.4 3.4.1 Enige EEN:
Skype
Google voice
Vonage
ooVoo
Viber
Facebook Messenger
Jitsi
MicoSIP
8*8
EkigaZoiPer (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
3.4.2 Enige TWEE:
Die kwaliteit van die oproep kan sleg wees as jy ʼn stadige
Internetverbinding het.
Jou datapak kan vining opgebruik word, veral as jy video gebruik.
Jy moet krediet aankoop om telefone te bel wat nie op die Internet
is nie.
Jy moet ʼn Internetverbinding hê en albei gebruikers moet
dieselfde sagteware gebruik. (2)
3.5 3.5.1 Verliesende kompressie pers die data saam deur van die data te
verloor/data wat nie baie belangrik is nie en wat nie opgemerk
gaan word nie, word verwyder.
Onverliesende kompressie (‘lossless’) pers data saam sonder dat
enige data verwyder word. (2)
3.5.2 Verliesende kompressie (Enige EEN):
Klank
Video
Stil foto’s
Onverliesende kompressie (Enige EEN):
Dokumente
Sigblaaie
Databasisse (2)
3.6 3.6.1 Vaste ligging Internet-toegang verwys na vinnige data-oordrag
na huise en besighede deur kabeltegnologie te gebruik.
Mobiele Internet-toegang verwys na die vermoë om aan die
Internet te koppel deur kabellose tegnologie, soos sellulêre
netwerke, te gebruik. (4)
3.6.2 Vaste ligging Internet
ADSL
Mobiele Internet (Enige EEN):
3G
4G/LTE
5G (2)
TOTAAL AFDELING C: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 7
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR
VRAAG 4
4.1 4.1.1 DBBS is sagteware wat jou toelaat om met elektroniese databasisse
te werk. (1)
4.1.2 Enige DRIE:
Skep databasis
Verander die struktuur van die databasis
Voeg by, verander en verwyder data in die databasis
Vra of soek vir data in die databasis
Verwerk die data in die databasis om inligting te verkry (3)
4.1.3 Bigtable (1)
4.2 4.2.1 Enige DRIE:
Formaattoets
Datatipe-toets
Intervaltoets
Teenwoordigheidstoets
‘Check digit’ (3)
4.2.2 Akkuraat en sonder foute
Verifieerbaar
Huidige inligting (3)
4.3 4.3.1
tblStudent tblStudentTransactions
PK StudentID 1
∞/m
PK TransactionID
FirstName FK StudentID
LastName PostDate
Address Amount
City Description
PostalCode
DateAdmitted
Major
Photo (5)
4.3.2 Saamgestelde sleutels verwys na ʼn kombinasie van meer as een veld
wat ʼn unieke rekord identifiseer.
Primêre sleutel is ʼn veld wat elke rekord met unieke waardes
identifiseer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
4.4 Enige DRIE:
Bestuur en onderhou databasisse
Beheer die toekenning en toesig van gebruikers van die databasis en hul
toegangsregte
Doen roetine onderhoud op die databasis
Verseker dat die sagteware gereeld opdateer word
Implementeer ʼn goeie rugsteunbeleid
Installasie en instelling van sagteware op addisionele bedieners
Verseker dat stelsels genoeg stoorplek en geheue het (3)
TOTAAL AFDELING D: 21
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 9
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 ‘American Standard Code for Information Interchange’ / ASCII (1)
5.1.2 CSV/‘Comma elimited’ (1)
5.1.3 (a) AssignFile(txtStock, ‘Goods.txt) – Verbind die veranderlike
(txtStock) met die lêer op die skyf (Goods.txt). (1)
(b) Append(txtStock) – maak die bestaande lêer oop om na te
skryf, die lêerwyser is aan die einde van die lêer en die nuwe
data word aan die einde van die lêer bygevoeg. (2)
5.2 Stap-en-kyk (‘Step-and-Watch’) (1)
5.3 ‘Data persistence’ verwys na die vermoë om data te herwin en om dit meer
as een keer te gebruik nadat dit gestoor is. (1)
5.4 5.4.1 ‘Format’ funksie word gebruik om reële waardes om te skakel na
stringwaardes, almal met dieselfde lengte, met spasies aan die
begin. (1)
5.4.2 (a) % – beteken dat die teks wat volg formateringinstruksies is
en nie gewone teks nie
10 – wys dat die finale string 10 karakters sal bevat
2 – wys dat die finale string 2 desimale punte sal bevat
f – wys dat die waarde wat omgeskakel moet word in die
tweede parameter ʼn desimale punt-waarde is
rWeight – bevat die inligting wat na ʼn geformateerde string
omgeskakel moet word (5)
(b) m, geldeenheid (2)
5.5 Seleksiesortering is ʼn sorteringsalgoritme wat twee For-lusse gebruik om
ʼn lys te sorteer, deur die kleinste of grootste element na die begin van
die lys te skuif.
Borrelsortering is a sorteringsalgoritme wat die kleinste of grootste
element na die einde van die lys beweeg deur ʼn Boolese waarde en ʼn
For-lus te gebruik. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
5.6 Reël Waade1 Waarde2 Waarde3 Waarde4 Afvoer
1 10
2 5
3 7
4 10.6
5 2
6 5
7 5
8 2
9 10
10 10.6 (5)
5.7 Readln sal ʼn reël van die tekslêer lees en dit in ʼn stringveranderlike
stoor.
Writeln sal ʼn reël na die tekslêer skryf en ʼn EOLn karakter aan die
einde van die reël voeg. (2)
TOTAAL AFDELING D: 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 11
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Enige DRIE voorbeelde:
Beter rekordhouding of stoor en bestuur van data
Beter kommunikasie en virtuele teenwoordigheid
Outomatisasie
Kunsmatige Intelligensie en sensor-gedrewe rekenaarverwerking (3)
6.1.2 Enige TWEE:
Musikante kan nou albums makliker en goedkoper opneem as
vantevore.
Bekende musikante het al albums vrygestel wat heeltemal op
iPads opgeneem is.
Musikante versprei hul werk direk sonder die gebruik van ʼn
studio.
IKT gee hul baie opsies om hulself te bemark.
Kopers kan musiek via Internet koop/ aflaai. (2)
6.1.3 Werkplek – is waar ookal werk plaasvind/enige plek waar
mense werk.
Werkspraktyke – verwys na hoe mense aangestel is, vir hoe
lank, hoe hul betaal word en wanneer en waar hul verwag word
om te werk. (2)
6.1.4 Uitkontraktering is wanneer ʼn besigheid wat in sekere aspekte van
jou besigheid spesialiseer, gebruik word om die spesifieke taak te
verrig, maar dit val nie binne jou area van kennis nie. (2)
6.2 6.2.1 Instellings van netwerkbedienerstelsels (1)
6.2.2 Enige DRIE aspekte:
ʼn Gedragsbeleid wat gebruikers opvoed en hul gedrag beheer
wanneer hul die netwerk en Internet gebruik.
Inligting wanneer en waar draagbare stoortoestelle soos
geheuestokkies en draagbare mediaspelers gebruik mag word.
Inligting oor beperkings oor die installering van enige hardeware
of sagteware.
Prosedures wat gevolg sal word as gebruikers slagoffers van
identiteitsdiefstal, kwaadwillige sagteware, kuberafknouery en/of
kuber-agtervolging vind.
Advies oor hoe om plagiaat en breking van kopieregwet te
vermy.
Duidelike gevolge wanneer die riglyne wat in die AGB gegee
word, oortree word. (3)
6.2.3 Beperkings (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
6.3 6.3.1 Enige DRIE:
Beter kommunikasie
Meer effektiewe administrasie
Sensus en statistieke
Verkiesings
Weerdienste en voorspellings (3)
6.3.2 Enige DRIE:
Nie genoeg kennis van en blootstelling aan IKT nie.
IKT stel hul bloot aan risiko’s wat hul nie kan beheer nie.
Misbruik van IKT deur kriminele elemente d.m.v. aktiwiteite
soos inbraak, kubermisdaad.
Kwaadwillige sagteware vermeerder mense se angs oor IKT en
beperk die implementering en aanvaarding van IKT-projekte. (3)
6.4 6.4.1 Globalisering is die integrasie van ekonomieë, kulture, idees en
groepe regoor die wêreld wat deur die wêreldwye netwerk van
kommunikasie, vervoer, handel en immigrasie aangedryf word.
OF
Globalisering is ʼn proses van verbinding, interaksie en integrasie
tussen mense, besighede en regering. (2)
6.4.2 Enige DRIE:
ʼn Doeltreffende mark waar daar ʼn ewewig is tussen wat kopers
bereid is om vir ʼn goed of diens te betaal en wat verkopers
bereid is om ʼn goed of diens voor te verkoop.
Toenemende mededinging tussen ondernemings wat die diens
en kwaliteit van goedere of dienste wat aan die verbruiker
gelewer word, verbeter.
Veiligheid omdat lande se ekonomieë ineengevleg en afhanklik
van mekaar is.
Rykdomgelykheid (‘wealth equality’) regoor die wêreld,
aangesien armer lande meer werksgeleenthede het. (3)
6.4.3 Landbousektor: KI-aangedrewe masjienvisiestelsels kan
gewaspopulasies meet en onkruid of plantplae opspoor en
robotbespuiters gebruik om onkruiddoders akkuraat toe te
dien.
Gesondheidsektor: Presisiegeneeskunde help dokters om die
genoomvolgorde, mediese geskiedenis en lewenstyl van ʼn
pasiënt te ontleed, wat die diagnose meer betroubaar maak. (4)
6.5 6.5.1 Enige DRIE:
Lêers per ongeluk verwyder of die hardeskyf formateer.
Maak nie seker dat gereëlde rugsteun plaasvind nie.
Data foutief in ʼn program inlees.
Verloor of verlê van draagbare stoortoestelle.
Om ander ongemagtigde gebruikers toe te laat om toegang tot
data te kry deur nie sekuriteitsbeginsels te volg nie (soos om ʼn
veilige wagwoord te hê en dit gereeld te verander.) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 13
6.5.2 Enige DRIE:
Jy moet data rugsteun.
Maak outomaties gebruik van die rugsteunprogrammatuur of
skeduleer dit sodat jy nie die rugsteunproses vergeeet nie.
Rugsteun jou lêers op ʼn eksterne stoortoestel soos ʼn draagbare
hardeskyf.
Moenie rugsteun op die perseel hou nie ingeval daar ʼn ramp
soos diefstal of ʼn brand is.
Voer huishouding uit sodat jy nie meer kopieë of weergawes van
dieselfde lêers op jou rekenaar het nie.
Oorweeg dit om groot lêers wat jy selde gebruik, te argiveer deur
dit van jou rekenaar na 'n eksterne hardeskyf af te skuif.
Kyk van tyd tot tyd of die rugsteun eintlik werk, deur sommige
van die lêers van rugsteun te herstel. (3)
6.6 Enige DRIE:
Verminder gebruikertoevoer
Formaattoets
Datatipe-toets
Intervaltoets
Teenwoordigheidstoets (3)
6.7 Verpligte velde is spesifieke velde wat verplig is en wat ingevul moet
word. (1)
TOTAAL AFDELING F: 39
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
IT P1 MEMO GR11 NOV 2022 ENG hlayiso.com

Memorandum
IT P1 MEMO GR11 NOV 2022 AFR hlayiso.com

Memorandum
IT P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
IT P1 MEMO GR11 NOV 2022 AFR

Memorandum
IT P1 MEMO GR11 NOV 2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
IT P1 MEMO GR11 NOV 2020 Afrikaans D hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 11 Information Technology
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 11 Info Tech ATP 2023 24

Question paper
IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR hlayiso.com

Question paper
IT P1 QP GR11 NOV 2022 English hlayiso.com

Question paper
IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
IT P2 GR11 QP NOV2022 English hlayiso.com

Question paper





