NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2024
LEWENSWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
You're offline
Skip to contentMemorandum 











View all





LIFE SCIENCES P2 GR 11 MEMO NOV2024 Afrikaans
Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 10
- File size
- 346.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk wanneer maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks'-
punte in die regterkantste kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. As vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakelings weer korrek is, gaan
voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord by die regte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer
word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die provinsiale memorandum bespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied,
moet gekrediteer word indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike
taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 B ✓✓
1.1.3 C ✓✓
1.1.4 B ✓✓
1.1.5 D ✓✓
1.1.6 B ✓✓
1.1.7 D ✓✓
1.1.8 B ✓✓
1.1.9 A ✓✓ (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 Bevolking ✓
1.2.2 Tallus ✓
1.2.3 Klimaksspesie ✓
1.2.4 Humus ✓
1.2.5 Risoom ✓
1.2.6 Digtheids-onafhanklike faktore ✓
1.2.7 Primêre suksessie ✓
1.2.8 Monokultuur ✓
1.2.9 Hidroëlektrisiteit ✓ (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Slegs B ✓✓
1.3.2 Slegs A ✓✓
1.3.3 Slegs A ✓✓ (3 x 2) (6)
1.4.1 Plantae ✓/planteryk (1)
1.4.2 (a) A ✓ - Briofiete ✓ (2)
(b) B ✓ – Pteridofiete ✓ (2)
1.4.3 - Vrugte ✓
- Blomme ✓ (1)
1.4.4 Floëem ✓ (1)
1.4.5 Fungi ✓/Swamme (1)
1.5 1.5.1 (a) Haas ✓ (1)
(b) Rooikat ✓ (1)
1.5.2 92 000 ✓ (1)
1.5.3 1860 ✓ en 1890 ✓ (2)
1.5.4 (a) Eksponensiële ✓/geometriese fase (1)
(b) Dood ✓/uitwissingsfase (1)
1.5.5 - Siekte ✓
- Kompetisie ✓ (2)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Genetiese manipulasie ✓/ genetiese modifikasie (1)
(b) Bakterieë ✓ (1)
2.1.2 - Mikro-organismes / bakterieë plant voort ongeslagtelik / mitose
- Produseer identiese kopieë van homself ✓ (2)
2.1.3 - ʼn Plasmied/sirkelvormige DNS word uit die bakteriesel verwyder ✓
- Dit word gesny ✓ met behulp van ensieme
- Die insuliengeen word uit ʼn menslike sel verwyder ✓ en
- in die plasmied geplaas ✓ om die rekombinante DNA te vorm ✓ (4)
2.1.4 Struktuur van 'n bakterie
Selwand
Selmembraan
Ribosoom Nukleoïed
Sitoplasma
Plasmied Flagellum
Riglyn vir die assessering van die tekening
Kriteria Puntetoekenning
Korrekte diagram (D) 1
Opskrif (C) 1
Enige drie/3 korrekte byskrifte (L) 3 (5)
2.2 2.2.1 Kunsmatige ✓/ verworwe immuniteit (1)
2.2.2 (a) Voorkoming van MIV-infeksie ✓ (1)
(b) PrEP middels ✓ (1)
2.2.3 5 338 vroue ✓/deelnemers is gebruik.
(Merk slegs eerste EEN) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
2.2.4 - MIV-negatiewe ✓ vroue
- (Dieselfde) ouderdomsgroep ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
2.2.5 - Lenacapavir ✓ is die doeltreffendste PrEP-middel
- aangesien daar 0 ✓/ geen voorkoms is van die ontwikkeling van MIV-
infeksie nie ✓
- dus, verhoed dit die voorkoming van die verspreiding van MIV-
voorkoming van MIV-infeksie. ✓ (3)
2.2.6 - Gebruik kondoom ✓ / beskerming (1)
2.3 2.3.1 (a) By ✓/insek (1)
(b) Kruisbestuiwing✓ (1)
2.3.2 (a) C ✓- kroonblaar ✓ (2)
(b) B ✓- kelk ✓/kelkblare (2)
2.3.3 - Stuifmeelkorrel ontkiem in die styl ✓/ vorm ʼn stuifmeelbuis
- Bevrug ʼn saadknop ✓ in die vrugbeginsel
- Die bevrugte saadknop vorm ʼn saad ✓
- Die ovariumwand vorm vrugte ✓ (4)
2.3.4 Genetiese variasie ✓ (1)
2.3.5 - Die koste van saadgebaseerde voedsel sal toeneem ✓/duur
- as gevolg van 'n afname ✓ in saadproduksie/afname in
insekbestuiwing (2)
2.4.1 Drie ✓/3 lae (1)
2.4.2 - Word gebruik vir beweging ✓ / vang prooi / voeding
(Merk slegs eerste EEN) (1)
2.4.3 (a) Mesoderm ✓ (1)
(b) (Diagram) 2 ✓ (1)
2.4.4 Seloom ✓*
- Laat ruimte toe ✓
vir meer komplekse organe om te ontwikkel ✓
- Dien as ʼn hidrostatiese skelet ✓
vir beweging van spiere ✓
- Dit skei die endoderm en ektoderm van mekaar met ʼn holte ✓ laat
die drie lae onafhanklik ✓ van mekaar beweeg/ maak peristalse
moontlik
(Merk slegs eerste TWEE) 1* verpligtend + (Enige 2 x 2) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
2.4.5 - Cnidaria ✓
(Merk slegs eerste EEN) (1)
2.5 - Hulle tree op as bestuiwers. ✓ Heuningbye en skoenlappers bestuif verskeie
blomme ✓
- Hulle ontbind dooie organiese materiaal. ✓ Bakterieë en swamme ontbind
ongewerweldes soos termiete, kewers, vlieë en wurms. ✓
- Hulle verryk die grond. ✓ Ontlasting van erdwurms is ryk aan voedingstowwe
vir plante. ✓
- Hulle belug die grond ✓/erdwurms, miere, termiete, ens skep ondergrondse
tonnels. Dit help om die grond met water te infiltreer ✓ /en help die plante om
hul wortels dieper te laat groei. ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (2 x 2) (4)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Ouderdom-geslagpiramide ✓ (1)
3.1.2 (a) 1980 ✓ (1)
(b) 2020 ✓ (1)
3.1.3 - Daar is 'n hoër oorlewingsyfer by volwassenes in 2020 in vergelyking
met 1980 ✓
- wat dui op beter gesondheidsorgdienste / fasiliteite ✓ (2)
3.1.4 51.2
1 424 929 781 𝑥 ✓
100
= 729 564 047, 872 ✓
729 564 048 mans (2)
3.1.5 (a) - Die persentasies van die pre-reproduktiewe ouderdomme het
van ✓ 1980 tot 2020 afgeneem as gevolg van minder geboortes ✓
- Die persentasies van die werkende ouderdomsgroep het ✓ van
1980 tot 2020 toegeneem as gevolg van verbeterde ekonomiese
aktiwiteit ✓ / meer mense wat werk
(Merk slegs eerste TWEE) (2 x 2) (4)
(b) - Opvoeding van mense oor gesinsbeplanning ✓ /
voorbehoedmiddels
- Aansporings/belastingkortings vir mense met minder gesinslede
- Verwyder/beperk kinderonderhoudstoelae ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.2 3.2.1 Stortingsterreine ✓ (1)
3.2.2 - Deur afval van 'n stortingsterrein te verbrand om metaan vry te stel ✓
- om elektrisiteit op te wek ✓ (2)
3.2.3 - Die verbranding van plastiek stel koolstofdioksied ✓/ skadelike gasse in
die atmosfeer vry
- Skadelike verbrande afvalprodukte / besoedelingstowwe / gifstowwe
kan ingeasem ✓ word / in mense se kos/water beland
- wat lei tot respiratoriese siektes ✓/ kanker / geboortedefekte (3)
3.2.4 - Gebrek aan opvoeding oor herwinning ✓/ voordele van herwinning /
beskadiging van plastiek op die omgewing
- Min herwinningsdromme ✓ /hulpbronne
- Gebrek aan aansporings ✓ /geld vir mense wat herwin.
- Prys van plastiek is goedkoop ✓ / mense kan maklik plastiek koop
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V2 9
3.2.5 DIE PERSENTASIE HOEVEELHEID PLASTIEKAFVAL
VAN VERSKILLENDE TIPES PLASTIEKAFVAL
Herwin; 9.3
Vrygestel in
die
omgewing;
22.4 Stortingsterrein
49.3
Verbranding;
19
Berekening:
Stortingsterrein/vullisterrein 49,3/100 x 360 = 177,48%
Verbranding (brand) 19/100 x 360 = 68,4%
Vrygestel in die omgewing 22,4/100 x 360 = 80,64%
Herwin 9,3/100 x 360 = 33,48%
Kriteria vir die merk van die grafiek:
Kriteria Puntetoekenning
Sirkelgrafiek geteken (T) 1
Titel van die grafiek wat beide die
afhanklike en onafhanklike
veranderlikes toon (H) 1
Korrekte berekeninge (C) 2
Sleutel / byskrifte verskaf (K) 1
Korrekte verhouding van segmente (P) 1 (1–3 segmente korrek)
2 (Al 4 segmente korrek) (7)
3.3 3.3.1 - Verwys na plante wat in ʼn gebied gebring word ✓/ nie natuurlik in ʼn
spesifieke gebied voorkom nie
- wat suksesvol geword het ✓/ baie vinnig versprei / ander (inheemse)
plante uitkompeteer het (2)
3.3.2 Vir ornamentele en straatboomdoeleindes ✓ (1)
3.3.3 (a) Dring voorheen versteurde landgebiede binne ✓ (1)
(b) Het giftige bessies ✓ (1)
(c) Absorbeer baie koolstofdioksied uit die atmosfeer ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2024)
3.3.4 - Die Brasiliaanse peperboom vorm 'n digte blaredaklaag ✓ oor
inheemse plante
- Blokkeer/voorkom dat lig inheemse plante bereik ✓
- Dit beperk die groei ✓ van inheemse plante
- Diere/voëls wat op inheemse plante staatmaak vir voedsel, kan
hulle nie bereik nie ✓
- Hul sade kan nie versprei word nie ✓ / verminder bestuiwing
(Enige 3 x 1) (3)
3.3.5 'n Biologiese beheer sal help deur:
- Bekendstelling van 'n natuurlike vyand ✓ van die Brasiliaanse
peperboom
- om ✓ die Brasiliaanse peperboom te eet/verteer
- Dus, die vermindering van die verspreiding daarvan ✓
(Enige 2 x 1) (2)
3.4 - Hoër temperature kom voor ✓
- Hittegolwe kom voor ✓
- Die verspreiding van reënval verander ✓
- Dit lei tot verhoogde reënval in sommige gebiede ✓ / ervaar vloede
- Terwyl ander gebiede verminderde reënval ✓ ervaar / droogte ervaar
- Storms is erger ✓ /gereeld (Enige 5 x 1) (5)
3.5 3.5.1 (a) Intra-spesifieke ✓ kompetisie (1)
(b) Interspesifieke ✓ kompetisie (1)
3.5.2 - Parasitisme ✓
Kom voor wanneer een organisme voordeel trek uit die verhouding
terwyl die gasheer benadeel word. ✓
- Kommensalisme ✓
Kom voor wanneer een organisme voordeel trek uit die verhouding
terwyl die ander organisme nie benadeel of bevoordeel word nie. ✓
(2 x 2) (4)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 MEMO NOV2025 Afrikaans

Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV2023 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG D hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 AFR D

Question paper
NW 11 LIFE SCIENCES MG AFR JUNE 2024

Question paper
LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2
More from Grade 11 Life Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 11 Life Sci ATP 2023 24

Question paper
LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG

Question paper and memo
KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo

Question paper and memo
EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo hlayiso.com

Question paper and memo
KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo hlayiso.com

Question paper and memo