Skip to content

Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 Memo

MemorandumLife SciencesGrade 11202411 pages

Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2024 LEWENSWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye. Hosted by www.ecexams.co.za.
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2024) BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk wanneer maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui ‘maks’-punte in die regterkantste kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. As vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Onherkenbare afkortings Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoord die regte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, mits dit by die provinsiale memo bespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom) Moenie krediteer nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V1 3 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif Alle illustrasies (soos diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) ʼn Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal voorkom anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2024) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D  1.1.2 C  1.1.3 B  1.1.4 A  1.1.5 A  1.1.6 C  1.1.7 A  1.1.8 D  1.1.9 C  (9 x 2) (18) 1.2 1.2.1 Chloroplast  1.2.2 Tussenrib  spier 1.2.3 Ureter 1.2.4 Alveoli  1.2.5 (Palisade) mesofil  / chlorenchiem 1.2.6 Fotolise  1.2.7 Pleurale  membraan 1.2.8 Suurstof  1.2.9 Eilandjies van Langerhans  (9 x 1) (9) 1.3 1.3.1 Slegs B  1.3.2 GEENEEN  1.3.3 BEIDE A en B  1.3.4 BEIDE A en B  (4 x 2) (8) 1.4 1.4.1 Tragea  (1) 1.4.2 - Deel D/ diafragma trek saam  - die volume van die borsholte verhoog  (2) 1.4.3 - Die kante van die model is onbeweeglik,  / in die menslike bors beweeg die ribbekas opwaarts en afwaarts - Die ruimte tussen die longe en die wand van die toraks is baie klein,  / die model toon ʼn groot ruimte tussen die ballonne en klokglas - In die liggaam is daar beperkte beweging van longe  / druk wat op longe uitgeoefen word / in die model is daar baie ruimte beskikbaar vir die longe om te beweeg / groter druk word op ballonne geplaas - In die menslike liggaam is die diafragma koepelvormig en plat tydens inaseming.  / In die model is die rubberplaat plat en word afgetrek om inaseming voor te stel (MERK SLEGS EERSTE TWEE) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V1 5 1.5 1.5.1 (a) Brongus  (1) (b) Rib  (1) 1.5.2 • Goed beskerm  Die ribbes en tussenribspiere beskerm die longe teen meganiese besering  • Groot oppervlakte  Baie alveoli is teenwoordig wat die oppervlakte vergroot vir gaswisseling om plaas te vind  • Klam  Alveoli is met ʼn slymlaag uitgevoer  • Dun oppervlakte  Alveoli is slegs een sellaag dik  (MERK SLEGS EERSTE TWEE) (Enige 2 x 2) (4) 1.5.3 (a) G  – Larinks  (2) (b) A  ‒ Tragea  (2) [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2024) VRAAG 2 2.1 2.1.1 HOEVEELHEID TYD IN SEKONDES OM 20 BORRELS ONDER VERSKILLENDE SOORTE LIG VRY TE STEL Aaantal borrels wat binne 20 180 160 160 140 120 100 80 sekondes geproduseer word 80 60 40 40 20 0 Blou Blue Groen Green Rooi Red Kleur van lig Kriteria Punte- toekenning Korrekte tipe grafiek (T)  Beskrif van grafiek sluit beide veranderlikes in (C)  Korrekte skaal vir y-as en gelyke breedte van stawe  (S) Korrekte byskrifte op die x-as en y-as met die regte  eenheid op die y-as (L) Plot van stawe korrek gedoen vir: (P) 1‒2 stawe  Al 3 stawe  (6) 2.1.2 • Hoër borrelproduksie beteken ʼn groter tempo van fotosintese  • dus groter plantegroei  (2) 2.1.3 Groen : Rooi 160 : 80  2:1 (2) 2.1.4 Blou  lig (1) 2.2 2.2.1 • Ruimte in die toraks (borsholte) sou beperk word  • As gevolg van abdominale organe wat in die toraks stoot  • Wat die vermoë van die longe om ten volle uit te brei  beperk OF • Die borsholte is nie meer ʼn geslote stelsel nie  • As die diafragma saamtrek, sal die borsholte nie uitsit nie  • Druk in die borsholte sal nie afneem nie  • En lug sal nie in die longe getrek word nie (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V1 7 2.2.2 • Koolstofdioksied in die bloed het toegeneem  as gevolg van asemhalingsprobleme • Wat deur (chemo) reseptore van die aorta opgespoor is / nekslagaar • Wat die Medulla Oblongata stimuleer  • om impulse na hartspier te stuur  • om die tempo en diepte van hartkontraksies te verhoog  (5) 2.3 2.3.1 Om te bepaal of lewende organismes suurstof vir aërobiese respirasie benodig.  (2) 2.3.2 (a) Suurstof  opname (1) (b) Aërobiese respirasie  (1) 2.3.3 28−13  x 100  13 = 115,38%  (3) 2.3.4 • Albei flesse het dieselfde hoeveelheid natriumhidroksiedoplossing  • Om te verseker dat koolstofdioksiedabsorpsie ewe veel in beide flesse plaasvind  OF • Beide insek en glaskrale het dieselfde massa  • Daarom het die beginposisies dieselfde druk  (Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 2) (2) 2.4 2.4.1 • Pirodruiwesuur word afgebreek  • Stel waterstofatome  en • koolstofdioksied  • in die teenwoordigheid van suurstof vry  (Enige 3 x 1) (3) 2.4.2 • In dierselle word pirodruiwesuur (gedeeltelik) in melksuur afgebreek  • as gevolg van melksuurfermentasie / plantselle kan nie etanol en koolstofdioksied weer in pirodruiwesuur omskakel nie • In plantselle word pirodruiwesuur (gedeeltelik) afgebreek in etanol en koolstofdioksied  • as gevolg van alkoholiese fermentasie / dierselle kan melksuur weer in pirodruiwesuur omskakel (4) 2.4.3 • Alkoholiese fermentasie kan gebruik word om alkohol te vorm  • wat vir inkomste verkoop kan word  OF • Dit kan gebruik word om brooddeeg te laat rys  • ʼn groter volume produk word geproduseer teen ʼn groter wins  (Merk slegs eerste TWEE) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2024) 2.4.4 Spierkrampe  / spasmas (1) 2.5 2.5.1 • Lig  • Temperatuur  • Water / reënval (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2) 2.5.2 • (Die lig-onafhanklike fase van) fotosintese het plaasgevind  • Hierdie fase gebruik koolstofdioksied om glukose te produseer  (2) 2.5.3 • Oormaat koolstofdioksied sal ʼn vermorsde uitgawe wees  • Plante kan nie meer koolstofdioksied gebruik nie, aangesien plante nie verder as ʼn vasgestelde maksimum kan absorbeer nie / Chloroplaste kan met koolstofdioksied versadig raak • Oormaat koolstofdioksied kan giftig  vir plantegroei word (Enige 2 x 1) (2) 2.5.4 • (Aërobiese) selrespirasie  sou plaasvind • Glukose word afgebreek  • in die teenwoordigheid van suurstof  • (Water en) koolstofdioksied sal vrygestel word  (4) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V1 9 VRAAG 3 3.1 3.1.1 (a) C  – Distale kronkelbuis  (2) (b) D  – Stygende been van Henle  (2) 3.1.2 - Kapillêre het mikroskopiese porieë  laat slegs kleiner komponente van bloed deur  - Digte kapillêre netwerk / kelkvormige Bowmankapsel Vergroting in oppervlakte vir filtrasie om plaas te vind  - Afferente arteriole wyer as efferente arteriole  Plaas bloed onder druk binne die glomerulus wat filtrasie laat toeneem - Podosiet-voering van Bowmankapsel  vorm filtrasie splete  (Merk slegs eerste DRIE) (Enige 3 x 2) (6) 3.1.3 (a) - Aktiewe herabsorpsie  - Energie/ATP geproduseer deur kubiese epiteelselle, wat gebruik  word/glukose word teen die konsentrasiegradiënt getrek (2) (b) - Passiewe herabsorpsie / osmose  - Water beweeg van ʼn gebied met ʼn hoë konsentrasie na ʼn gebied met ʼn lae konsentrasie  (2) 3.1.4 • Meer ADH geproduseer  beteken • Hulle/B en C/distale kronkelbuisies en versamelbuis word meer deurlaatbaar  • Meer water verlaat die nierbuisies  • Meer water word in die bloed herabsorbeer  /medulla (Enige 3 x 1) (3) 3.2 3.2.1 Ureum  (1) 3.2.2 • Proteïene is te groot  • Om deur die porieë van die glomerulus te beweeg  (2) 3.2.3 • Aldosteroon * sal nie afgeskei word nie • wat veroorsaak dat die nierbuisie ondeurdringbaar word vir Na +  / natriumione, sal nie  vanuit die filtraat herabsorbeer word nie (2) 3.2.4 • Diabetes mellitus  • Hoë glukosevlak in die urine  • Insulien word nie geproduseer nie,  daarom is daar geen regulering nie (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2024) 3.3 3.3.1 (a) Lewer  (1) (b) Rektum  (1) (c) Galblaas  (1) 3.3.2 • Voorsien lae pH / suurtoestande vir ensieme om te funksioneer  / chemiese vertering • Maak bakterieë / patogene mikrobes dood (Merk slegs eerste TWEE) (2) 3.3.3 • Die dunderm is lank  om die tyd / oppervlakte vir die opname van produkte te verhoog  • Die wande van die dunderm is gevou  om die oppervlakte van absorpsie te verhoog  • Die binnewand van die dunderm het villi  om die oppervlakte van absorpsie te verhoog  • Elke villus bevat mikrovilli  om die oppervlakte vir absorpsie verder te verhoog  (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 2) (4) 3.3.4 Lewer  / A (1) 3.3.5 • Emulsifisering van vette  Help met die absorpsie van lipiede  • Neutralisering van suurchym  om skade aan die dunderm te voorkom  / om korrekte pH te verskaf vir ensieme om te funksioneer (Merk eerste EEN slegs) (Enige 1 x 2) (2) 3.3.6 Deurssnit van die dunderm Serosa Lengtespier Mukosa Kringspier Opskrif (C) (1) Korrekte tekening (D) (1) Drie korrekte byskrifte (L) (3) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) LEWENSWETENSKAPPE V1 11 3.4 3.4.1 (a) • Gliserol en vetsuursterte  • C (2) (b) • Glukose  • A (2) 3.4.2 (a) • Kleiner oppervlakte  • Vir die herabsorpsie van voedingsmonomere  • As gevolg van minder voedingstowwe/glukose/aminosure/ gliserol en vetsure wat in die bloed voor  • Die individu se liggaam sal nie sy voedingsbehoeftes / respirasie kan onderhou nie • Persoon mag meer gereeld moeg word / het minder energie • Wat tot gesondheidskomplikasies  / siekte / infeksies lei (Enige 4 x 1) (4) [50] TOTAAL AFDELING B: 100 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 11 Life Sciences

View all