You're offline
Skip to content
Memorandum

TOURISM GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans

Subject: TourismGrade 11202210 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 TOERISME NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
2 TOERISME (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 D✓ 1.1.2 B✓ 1.1.3 A✓ 1.1.4 A✓ 1.1.5 D✓ 1.1.6 B✓ 1.1.7 B✓ 1.1.8 B✓ 1.1.9 C✓ 1.1.10 B✓ 1.1.11 A✓ 1.1.12 D✓ 1.1.13 D✓ 1.1.14 D✓ 1.1.15 B✓ 1.1.16 A✓ 1.1.17 A✓ 1.1.18 A✓ 1.1.19 B✓ 1.1.20 B✓ (20 x 1) (20) 1.2 1.2.1 D ✓ (Namaste) 1.2.2 H ✓ (Kosjer) 1.2.3 F ✓ (Buig) 1.2.4 B ✓ (Advertensiebord) 1.2.5 C ✓ (Brosjure) (5 x 1) (5) 1.3 1.3.1 transatlanties ✓ 1.3.2 Sandton ✓ 1.3.3 binnekajuit ✓ 1.3.4 VSK ✓ 1.3.5 verifieer die identiteit van passasiers ✓ (5 x 1) (5) 1.4 1.4.1 Etosha Nasionale Park ✓ 1.4.2 Katsedam ✓ 1.4.3 Tsodilo Heuwels ✓ 1.4.4 Karibameer ✓ 1.4.5 Bazaruto-eilandgroep ✓ (5 x 1) (5) 1.5 1.5.1 Stuurkajuit ✓ 1.5.2 Besigheidsklas ✓ 1.5.3 Ekonomieklas ✓ 1.5.4 Vragruim ✓ 1.5.5 Kombuis ✓ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2022) TOERISME 3 AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTAVERHANDELING VRAAG 2 2.1 Die toerlede sal in 4–5-ster-luukse akkommodasie bly. ✓✓ Die reisplan noem dat die toer eksklusief is, die ruimte is beperk tot 6 motorfietsryers per toer. ✓✓ (2 x 2) (4) 2.2 Stem saam met die stelling (LET WEL: Moenie ʼn punt vir hierdie stelling toeken nie.) ʼn SIToeris is ʼn toeris wat ʼn spesiale belangstelling in ʼn spesifieke aktiwiteit het. Daarom is die teikenmark van bogenoemde toer toeriste wat nie net in die natuur belangstel nie, maar meer spesifiek motorfietsry deur die Afrika- bos. Aanvaar ook: Deelnemers sal spesifieke aktiwiteite, soos motorfiets ry geniet. ✓✓ (2) 2.3 Daar kan ʼn beperking wees op die aantal motorfietse wat beskikbaar is. ✓✓ • Dit is makliker om ʼn kleiner aantal motorfietse te hanteer. • Die toeroperateur wil die toer eksklusief hou. (2) [8] VRAAG 3 3.1 Euro ✓ (1) 3.2 Japan ✓ (1) 3.3 Die ekonomie van die streek sal verbeter namate lede van die plaaslike gemeenskap ʼn inkomste uit toerisme kan verdien deur produkte en dienste aan besoekende toeriste te verkoop. ✓✓ Werksgeleenthede (direkte indiensneming en indirekte indiensneming) sal geskep word. ✓✓ • As geld in die plaaslike gemeenskap bestee word, sal die geld later in die plaaslike ekonomie vermeerder word. • Die ekonomie van die streek sal baat deur die bydrae van die toeriste tot die ekonomie van die gebied. (2 x 2) (4) 3.4 3.4.1 R18 500 ÷ ✓ 14,74 ✓= $ 1 255,09 ✓ OF $ 1 255,09 ✓✓✓ (3) 3.4.2 £ 25 x ✓20,28 ✓ = R507,00 ✓ OF R507,00 ✓✓✓ (3) [12] TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 TOERISME (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING C: TOERISTE AANTREKLIKHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS TOERISME; BEMARKING VRAAG 4 4.1 4.1.1 Virunga Nasionale Park ✓✓ 4.1.2 Sani-pas ✓✓ 4.1.3 Niassameer ✓✓ 4.1.4 Namib-woestyn ✓✓ 4.1.5 Berg Kilimanjaro ✓✓ 4.1.6 Matopo Heuwels ✓✓ (6 x 2) (12) 4.2 4.2.1 4 x 4 ry ✓✓ • Stap / Dag-Stap (2) 4.2.2 Sandplankry ✓✓ • Vierwielmotorfietsry • Warmlugballonvaart • Perdry • Valskermspring • Woestyntoere per fiets (2) 4.2.3 Bergklim ✓✓ • Dag-stap • Wildernisstap • Perdry (2) [18] VRAAG 5 5.1 5.1.1 Dromspeel ✓✓ • Tradisionele dans • Tradisionele klere • Sing (2) 5.1.2 Tradisionele klere ✓✓ Kralewerk ✓✓ Kleipotte ✓✓ • Mandjies • Geweefde matte • Houtbeelde • Tradisionele musiekinstrumente • Tradisionele wapens (3 x 2) (6) 5.1.3 Die bruidegom vergoed die gesin van sy verloofde vir haar hand in die huwelik deur beeste of die geldwaarde daarvan (in moderne tye) te gee. ✓✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2022) TOERISME 5 5.2 5.2.1 Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap ✓✓ • SAEHA (2) 5.2.2 Daar is bewyse gevind van ʼn wye verskeidenheid beengereedskap ✓✓ en beenpylpunte vir jag. ✓✓ (2 x 2) (4) 5.2.3 ʼn Permit moet van SAEHA verkry word om enige veranderinge aan die terrein aan te bring, byvoorbeeld opgrawings. ✓✓ (2) 5.2.4 Om te verseker dat die terrein vir toekomstige geslagte bewaar word. ✓✓ • Die bewaring van die terrein bied geleenthede vir navorsing oor vroeë menslike gedrag gedurende die Middelsteentydperk. • Die beskerming van die terrein sal tot ʼn groter begrip van vroeë menslike gedrag tydens die Middelsteentydperk bydra. (2) [20] VRAAG 6 6.1 Travelstart ✓ (1) 6.2 Ekotoeriste ✓ • Toeriste wat in wildlewe belangstel • Ontspanningstoeriste • Natuurliefhebbers (1) 6.3 6.3.1 E-pos ✓✓ • Aanlyn/internetgebaseerde advertensies • Elektroniese advertensies • Webgebaseerde advertensies (2) 6.3.2 Verkoopspromosie ✓✓ • Spesiale aanbod (2) 6.4 Die koste om televisie advertensieruimte te huur, is baie hoog. ✓✓ (2) 6.5 Personeel moet in diens geneem en betaal word om telefoonoproepe te maak en e-posse na die advertensie-agentskap en verblyfondernemings wat deel van die bemarkingsveldtog uitmaak te stuur. ✓✓ Personeel moet in diens geneem en betaal word om met potensiële kliënte wat belangstel in die aanbod en kliënte wat aanlyn bespreek het te kommunikeer. ✓✓ (2 x 2) (4) [12] TOTAAL AFDELING C: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 TOERISME (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING D: TOERISMESEKTORE VRAAG 7 7.1 7.1.1 Identiteitsdokument/ID ✓✓ • Paspoort • Bestuurderslisensie • Bewys van identifikasie (2) 7.1.2 Lugkant ✓✓ • Terminaalgebou (2) 7.1.3 Deur die bagasie toe te draai, sal die inhoud van die bagasie teen diefstal beskerm word. ✓✓ • As u die bagasie toedraai, beskerm u die inhoud van die bagasie as die ritssluiter sou breek. (2) 7.1.4 Besigheidsklaspassasiers word toegelaat om voor die ekonomie klas passasiers aan boord die vliegtuig te gaan. ✓✓ • Daar is moontlik ʼn sitkamer waar besigheidsklaspassasiers kan ontspan, en hulle hoef nie op die ongemaklike stoele soos in die prent te sit nie. (2) 7.1.5 Die personeellid sal kyk of die passasier op die vlug bespreek is. ✓✓ Die personeellid sal die passasier vra of hy/sy ʼn voorkeur het vir ʼn spesifieke sitplek op die vliegtuig. ✓✓ • As die passasier bagasie het, word dit geweeg, en die personeellid sal ʼn bagasie-etiket daarop sit en dit sal op die vliegtuig gelaai word. • Die personeellid sal die passasier ʼn instapkaart gee wat hom/haar in staat stel om op die vliegtuig te klim. (2 x 2) (4) 7.1.6 Die finale kontrolering van passasiers wat op ʼn spesifieke vlug gaan klim, word by hierdie toonbank deur die betrokke lugredery gedoen. ✓✓ • Die personeellid van die lugdiens sal die passasier se instapkaart en identifikasie nagaan en hom/haar toegang tot die vliegtuig gee. (2) 7.1.7 ACSA verskaf ʼn elektroniese bord bo die vervoerband wat die lugdiens en vlugnommer waarvan die passasiers afgeklim het aandui. ✓✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2022) TOERISME 7 7.2 7.2.1 Kredietkaart ✓✓ (2) 7.2.2 Kinderveiligheidsitplekke ✓✓ • GPS • Paraplegiese handkontroles (2) 7.2.3 As ʼn voertuig gehuur word, is die brandstoftenk vol. Daar word verwag dat die huurder die voertuig met ʼn vol tenk brandstof sal teruggee. Die huurmaatskappy sal die bedrag van ʼn vol tenk brandstof by die huurooreenkoms hef en die bedrag terugbetaal as die voertuig se brandstoftenk met die terugbesorging vol is. ✓✓ (2) 7.2.4 OSK staan vir Ongelukskade Afstanddoening. As die huurder die SOSK-opsie gebruik, is die premie/betaling hoër, maar die bybetaling sal minder wees as die voertuig in ʼn botsing/ongeluk betrokke is. ✓✓ (2) 7.2.5 Dit is ʼn bedrag wat by die huurgeld van die voertuig bygevoeg word wat die administrasiekoste van die verhuringsmaatskappy dek. ✓✓ (2) 7.3 7.3.1 Die eetwa bied etes in ʼn gemeenskaplike fasiliteit aan. ✓✓ • Sitplek is op bankies met basiese tafelgerei. • Etes is eenvoudig, nie uitgebreide kookkuns nie. • Etes is nie by die kaartjieprys ingesluit nie. (2) 7.3.2 ʼn Rit op die Shosholoza Meyl kos R690 en bied die passasiers dieselfde wonderlike natuurskoon as die Bloutrein, wat baie meer geld kos. ✓✓ • Die koste-vergelyking dui aan dat ʼn rit op die Shosholoza Meyl meer waarde vir geld is as ʼn rit op die Bloutrein. (2) 7.3.3 Die Shosholoza Meyl bied ʼn basiese vlak van gemak ✓✓terwyl die Bloutrein ʼn uiters luukse trein is. ✓✓ (4) 7.4 7.4.1 (a) MSC Cruises ✓ (1) (b) Interkaap ✓ • Translux • City to City LET WEL: Aanvaar enige relevante plaaslike operateurs. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 TOERISME (EC/NOVEMBER 2022) 7.4.2 (a) Casino ✓✓ • Restaurante • Spa en fiksheidssentrum/gimnasium • Winkels • Biblioteek • Teater • Bioskoop • Swembaddens • Sitkamers • ʼn Verskeidenheid akkommodasiegeriewe (kajuite) • Kindersorggeriewe • Vermaakfasiliteite soos: kegelbalbane, ysskaatsbane, rotsklimmure, minigolfbane, video-arkades, basketbalbane en tennisbane LET WEL: Moenie voorbeelde van geriewe aan boord van die luukse toerskip aanvaar nie. (2) (b) Badkamerfasiliteite ✓✓ • ʼn Verskeidenheid soorte sitplekke (terugkantelend of nie) • Peuselhappie-kiosk LET WEL: Moenie voorbeelde van geriewe aan boord die bus aanvaar nie. (2) 7.4.3 (a) Reis op ʼn luukse vaartuig gaan oor die rustige ervaring, nie om van punt A na punt B te reis nie. Daarom is ontspanning die rede vir reis op ʼn luukse vaartuig. ✓✓ (2) (b) Reis met ʼn toerbus is ʼn relatief goedkoop vervoer om tussen stede of dorpe in Suid-Afrika te reis. ✓✓ (2) 7.5 7.5.1 Toewyding aan uitstekende kliëntedienslewering ✓ ʼn Positiewe gesindheid ✓ • Leergierigheid • Passie en entoesiasme • Uithouvermoë (2 x 1) (2) 7.5.2 Puggia het haar kookkuns in die praktyk toegepas toe sy die vars produkte gebruik het om ʼn verskeidenheid van Remo’s se gunsteling souse en geregte te vries in plaas daarvan om dit te mors. ✓✓ Puggia het deeglike kennis van sakepraktyke getoon deur wegneemetes te verkoop toe gaste nie by die restaurant kon eet nie. ✓✓ • Puggia het deeglike kennis van sakepraktyke getoon deur die vars produkte te gebruik voordat dit vrot geraak het. (2 x 2) (4) [50] TOTAAL AFDELING D: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2022) TOERISME 9 AFDELING E: BINNELANDSE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS VRAAG 8 8.1 8.1.1 (a) Sho’t Left ✓ (1) (b) Dit is jou land, geniet dit ✓ (It’s your country, enjoy it) (1) 8.1.2 Geen rede om ʼn reis te onderneem nie ✓✓ Geen tyd om te reis nie ✓✓ Hou nie van reis nie ✓✓ • Werkloosheid • Gebrek aan ʼn reiskultuur, veral onder voorheen benadeelde gemeenskappe • Beperkte ontwikkeling van toerismeprodukte • Kommer oor veiligheid en sekuriteit (3 x 2) (6) 8.1.3 (a) Nuwe Horizon-gesinne ✓✓ (2) (b) Spesiale aanbiedings by hotelle sal hierdie segment aanmoedig om te reis. ✓✓ • Kwaliteittyd vir die gesin om saam te spandeer, en ʼn beloning vir harde werk. • Reis is ʼn manier om kwaliteit gesinstyd deur te bring en die gesin se horisonne te verbreed. • Reis is ʼn manier om hul kinders op te voed en om hulle die geleentheid te gee om hul perspektiewe te verbreed. • Reis bied ʼn manier om die gesin se horisonne te verbreed. • Reis word as ʼn beloning vir harde werk beskou. • Hierdie segment het ʼn besteebare inkomste van R5 000 tot R10 000 per maand. • Hierdie segment is 35 jaar en ouer, swart, bruin en Indies. (2) (c) Verhoog binnelandse toerismebesteding. ✓✓ Verhoog binnelandse toerismevolume. ✓✓ • Verbeter maatreëls en pogings om seisoenaliteit en gelyke geografiese verspreiding aan te spreek. • Verhoog die vlak van die kultuur van toerisme/reis onder Suid-Afrikaners. (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 TOERISME (EC/NOVEMBER 2022) 8.2 8.2.1 A – Zambië ✓ B – Malawi ✓ (2 x 1) (2) 8.2.2 C – Victoria ✓ D – Mbabane ✓ (2 x 1) (2) 8.2.3 ʼn Toename in die aantal toeriste sal ʼn inkomste oplewer vir SAOG- lidlande deur toeristebesteding, bv. verblyf, besienswaardighede, inkopies en vervoer. ✓✓ • Toerisme is arbeidsintensief en ʼn groot aantal mense sal in diens geneem word. • Die vermenigvuldigereffek sal in werking gestel word, wat tot ekonomiese groei sal lei. • Daar sal ʼn aanvraag wees na nuwe en verbeterde ontwikkeling van toerisme-infrastruktuur, bv. lughawens en kommunikasienetwerke. • Die streek sal buitelandse beleggings lok en inkomste uit uitvoere genereer. (2) [22] VRAAG 9 9.1 9.1.1 (a) G ✓✓ (Vark) (2) • D (Alkoholiese drank) (b) E ✓✓ (Beesvleis) (2) 9.2 9.2.1 Wag lank voordat hul bestelling geneem is. ✓✓ • Word deur die kelner/kelnerin geïgnoreer. (2) 9.2.2 Luister aandagtig na wat die kliënt te sê het en laat hom klaar praat. ✓✓ Stel vrae op ʼn sorgsame en besorgde manier. ✓✓ Vra om verskoning sonder om te blameer. ✓✓ Los die probleem onmiddellik op. ✓✓ (4 x 2) (8) 9.2.3 Daar sal herhaalbesoeke wees. ✓✓ Daar sal positiewe mondelinge advertensie wees. ✓✓ • Die bestuur sal hul indiensopleiding kan aanpas om te verseker dat so ʼn voorval nie herhaal word nie. • Die beeld van die onderneming sal nie negatief beïnvloed word nie. • Die wins van die onderneming sal nie negatief beïnvloed word nie. (4) [18] TOTAAL AFDELING E: 40 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 11 Tourism

Explore more published documents in this catalogue.

View all
TOURISM GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans | Hlayiso