Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 12201711 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)) AFDELING A VRAAG 1.1 VRAAG 1.2 1.1.1 A √√ 1.2.1 G √√ 1.1.2 C √√ 1.2.2 D √√ 1.1.3 B √√ 1.2.3 A √√ 1.1.4 A √√ 1.2.4 J √√ 1.1.5 D √√ 1.2.5 B √√ (5 x 2) (10) 1.1.6 A √√ 1.1.7 B √√ 1.1.8 C √√ 1.1.9 C √√ 1.1.10 D √√ (10 x 2) (20) VRAAG 1.3 VRAAG 1.4 1.3.1 Selektiewe teling √√ 1.4.1 Sekskoppeling √ 1.3.2 Ewewigsprys √√ 1.4.2 Uitkontraktering √ 1.3.3 Verskansing √√ 1.4.3 Netto inkomste/wins √ 1.3.4 Arbeidsooreenkoms/kontrak √√ 1.4.4 Groenprodukte √ 1.3.5 Poliploïedie √√ 1.4.5 Bemarkingsketting √ (5 x 2) (10) (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
((EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 2.1.1 Redes waarom tamaties in bokse beskerm word  Vir maklike hantering gedurende distribusie/vervoer √  Vir beskerming teen meganiese beskadiging. √  Vir maklike berging en verpakking. √ (Enige 2 x 1) (2) 2.1.2 Belangrike verpakkingsinligting wat tamatie-kopers mag lok.  Naam van landbouproduk √  Handelsnaam van die landbouproduk √  Grootte √  Variteit/Verskeidenheid √  Netto gewig √  Aantal √  Produsent √  Verskeper/Uitvoerder √  Land van oorsprong √ (Enige 2 x 1) (2) 2.1.3 Rede waarom verpakkingsmateriaal wat vir groente gebruik word nie chemikalieë moet bevat nie.  Toksiese chemikalieë kan na die groente oorgedra word. √  Groente mag gekontamineer word/chemiese slegte ruik absorbeer/nie lekker ruik nie. √ (Enige 1 x 1) (1) 2.2 2.2.1 Die Wet van Aanbod Hoe hoër die aanvraag, hoe meer goedere sal voorsien word. √√ (2) 2.2.2 Funksies van landboubemarkingsfaktore wat die aanbod beïnvloed  Prys van die produk – hoe hoër die prys, hoe meer produsente sal gewillig wees om te lewer. √  Mededingende produkte – indien goedkoper produkte die mark betree, kan die boer produksie verminder. √  Omgewingsomstandighede soos plaagbesmetting kan die aanbod beïnvloed. √  Politieke onstabiliteit soos oorlog. √  Verwagting van toekomstige prysveranderings. √  Wanneer die vraag na die produk daal, sal produsente oorskakel om ander dinge te produseer. √  Tegnologie – nuwe tegnologie kan produksie verhoog. √  Produksiekoste – hoe hoër die produksiekoste, hoe minder wins sal gemaak word. √  As die regering subsidies lewer, sal die aanbod waarskynlik toeneem. √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)) 2.2.3 Hoe die volgende faktore die vraag na ʼn produk beïnvloed (a) Advertering Advertering kan verbruikers in kennis stel van ʼn nuwe of verbetering in ʼn produk. √ Dit kan die vraag na die produk verhoog. √ (2) (b) Kwaliteit van ʼn produk Die vraag na ʼn produk sal toeneem as die kwaliteit van die produk goed is. √ As die kwaliteit sleg is, sal die vraag afneem/daal. √ (2) 2.3 2.3.1 Die verhouding tussen die vraag en aanbod van lemoene op ʼn plaas. 70 60 50 40 30 20 10 0 10 20 30 40 50 60 Aantal lemoene  Korrekte opskrif √  Korrekte plot van waardes √  Byskrifte en eenhede (Prys in Rande) op Y-as √  Byskrifte en eenhede (Hoeveelheid lemoene) op X-as √  Vraag- en aanbodkrommes √ (5)  2.3.2 Prys by markewewig  R30,00 √ (1) 2.3.3 Hoekom die vraag na lemoene laag by R50,00 is Die prys is baie hoog / hoe hoër die prys, hoe laer is die vraag. √ (1) 2.4 2.4.1 Vryemarkstelsel Dit is die bemarking van produkte op ʼn onbeheerde wyse. √√ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
((EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 2.4.2 Die hoofkanale van ʼn vryemarkstelsel  Plaashekbemarking √  Varsprodukte markte  Voorraadverkope √  Direkte bemarking √  Internet bemarking √  Veiling √ (Enige 2 x 1) (2) 2.4.3 Nadele van ʼn vryemarkstelsel  Prys fluktueer aansienlik √  Markkoste is hoog. √  Die produsent is verantwoordelik vir die bemarking van die produkte. √  Die produsent het beperkte bedingingsmag √  Produsentbesluit kan tot groot finansiële verlies lei. √  Daar word dikwels kartels gevorm en verbruikers word uitgebuit. √ (Enige 2 x 1) (2) 2.5 2.5.1 Bemarkingskoste wat die prys van die produk kan affekteer  Produkvoorbereiding en verpakkingskoste √  Hanteringskoste √  Vervoerkoste √  Produk koste √ (Enige 3 x 1) (3) 2.5.2 Faktore wat die bemarking van landbouprodukte belemmer  Bederfbaarheidsaard van plaasprodukte soos vleis √  Landbouprodukte het hoë volume met relatiewe lae eenheidswaarde√  Seisoenale skommelinge in produksie √  Standaardisering van grootte, smaak en voorkoms wissel √  Plaaslike beperkings van landbouproduksie √  Tussengangers benodig vir die bemarking van landbouprodukte √  Lang produksietyd van sekere gewasse soos hout. √ (Enige 2 x 1) (2) 2.5.3 Maniere om die lanboubedryfsketting te verbeter en meer effektief te maak  Verbeter die mededingendheid van kommersiële boere. √  Verhoog staatsbeheer oor minderwaardige landbouprodukte uit die buiteland. √  Verbeter vervoer √  Bevorder boere-koöperasies √  Verskaf toegang tot markinligting. √  Verbeter toegang tot bergingsfasiliteite. √  Verbeter opleiding en vaardigheidsontwikkeling. √  Verbeter plaaslike bemarkingsinfrastruktuur en plaaslike bemarkingsnetwerke. √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)) 2.6 Moontlike probleme wat kan opduik as ʼn landboubedryf opgestel word  Onvoldoende navorsing √  Laat gapings / wees vaag / verskaf te veel inligting. √  Onvoldoende tegniese besonderhede √  Oor-ambisieuse of onrealistiese aannames en projeksies. √  Onvoltooide finansies √  Nie potensiële kompetisie beklemtoon nie. √  Versteek swakheid en risiko's. √  Gebruik die verkeerde formaat √ (Enige 2 x 1) (2) [35] VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 3.1.1 Produksiefaktor wat as waarborg gebruik kan word Grond √ (1) 3.1.2 Regverdiging  Die waarde van grond verhoog met verloop van tyd. √  Grondbesit is maklik oordraagbaar.  Die waarde van grond kan omskep word. √  Grond kan maklik te eniger tyd verkoop word. √ (Enige 2 x 1) (2) 3.1.3 Verduideliking van “die beskikbaarheid van grond vir landboudoeleindes is beperk”  Grond vir verbouing/bewerking/produksie of landbou- doeleindes is beperk √ tot spesifieke gebiede. √  Grond vir landboudoeleindes kan nie geproduseer word nie. √  Dit is onveranderbaar. √ (Enige 2 x 1) (2) 3.1.4 Ekonomiese eienskappe van grond  Dit is ʼn primêre produksiefaktor. √  Dit is onverwoesbaar/onvernietigbaar. √  Dit wissel in produksiepotensiaal √  Dit kan gekoop en verkoop word. √  Die waarde verhoog √  Dit is ʼn passiewe produksiefaktor √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
((EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 3.2 3.2.1 Geskoolde Semi-geskoolde Ongeskoolde arbeider arbeider arbeider Veearts √ Ongekwalifiseerde Appelplukker √ werktuigkundige √ (3) 3.2.2 Werker wat die meeste in aanvraag by ʼn veeboer is  Veearts √ (1) 3.2.3 Rede  Geskoolde werkers is skaars en die vraag na hulle is hoog. √  Dit duur lank om ʼn veearts op te lei. √  Slegs die veearts is meer nuttiger vir die veeboer. √ (Enige 1 x 1) (1) 3.2.4 Metodes om die ekonomiese omstandighede van die appelplukker te verbeter  Verskaf aansporings aan hom. √  Betaal hoër salaris. √  Betaal bonusse √  Deur in vennootskap met die werker te gaan. √  Voorsien mediese versekering √  Verskaf plaasprodukte soos melk √ (Enige 2 x 1) (2) 3.2.5 Die wetgewing wat die appelplukker die beste kan help  Wet op Basiese Diensvoorwaardes / Vaardigheidsontwikkeling √ (1) 3.3 3.3.1 Die tipe dokument in 3.3.  Ondernemingsbegroting √ (1) 3.3.2 Motivering van jou antwoord tot VRAAG 3.3.1.  Die rekord is ʼn plan of rekord van die geld wat spandeer word en verdien word deur slegs een onderneming (tamatie). √ (2) 3.3.3 Twee tipes kapitaal met voorbeelde  Roerende kapitaal, bv. trekker √  Bedryfskapitaal, bv. kunsmis, tamatie-saailinge, insekdoders stoorkaste. √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)) 3.3.4 Wins of verlies van die boer Totale inkomste = 15 250,92 √ Uitgawe = 4 521,25 √ Wins = R15 250,92 – R4 521,25 = R10 729,67 √ (3) 3.3.5 Bronne van kapitaal aan die plaaswerker  ʼn Handelsbank wat krediet aan die algemene publiek lewer √  Finansiële instellings soos die Landbank of Ithala Ontwikkelingsfinansieringskorporasie Bpk. √  ʼn Trustmaatskappy √  ʼn Potensiële sakevennoot √  Landboukoöperasies en landboubesighede √ (Enige 2 x 1) (2) 3.4 3.4.1 Definisie van plaasbestuur Toepassing van basiese besigheidsbeginsels en wetenskaplike beginsels van landbou √ op die plaasbesigheid. √ (2) 3.4.2 Komponent van strategiese bestuur  Die ontwikkeling van ʼn visie. √  Die ontwikkeling van ʼn missie. √  Doelwitte en doelwitte stel. √ (3) 3.4.3 Verduideliking van konseptuele vaardighede Konseptuele vaardighede laat jou toe om oor veranderinge in die bedryf of in plaasomstandighede na te dink. √ en strategieë ontwikkel om dit aan te spreek. (2) 3.4.4 Sosio-kulturele omstandighede wat besighede affekteer  Bevolkingsdemografie – ouderdom, geslag en ras  Samestelling √  Opleidingsvlakke kan die beskikbaarheid van arbeid aan die plaas affekteer. √  Kultuur en godsdiens en die waardes en leefstylkeuses van jou kliënte. √  Houding teenoor omgewingsvraagstukke sal die vraag na jou produk beïnvloed. √  MIV en vigs kan jou verbruikers se beskikbare kontantvloei en die beskikbaarheid van arbeid beïnvloed. (Enige 3 x 1) (3) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
((EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9 VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 4.1.1 Genotipe in K SsQq √ (1) 4.1.2 Fenotipe in L Swart Kort √ (1) 4.1.3 Verhouding van wit en lang hare in die kruisings 1 √ : 16 √ (2) 4.1.4 Persentasie swart en kort hare in die fenotipe Totaal van die fenotipes = 9 + 3 + 3 + 1 √ = 16 √ Swart en kort hare = 9 Persentasie swart en kort hare = 9/16 x 100 √ = 56,25% of 56,3% √ (4) 4.2 4.2.1 Kwalitatiewe eienskappe Dit is eienskappe wat slegs ʼn paar vaste vorms kan neem. √ Hulle word deur een paar gene beheer. √ (2) Kwantitatiewe eienskappe Kwantitatiewe eienskappe kan ʼn hele reeks waardes aanneem sonder duidelike grenslyne tussen die verskillende klasse. √ Hulle word gewoonlik deur ʼn aantal gene bepaal. √ (2) (4) 4.2.2 (a) Geslag van ʼn bul – kwalitatiewe eienskap √ (1) (b) Liggaamsgrootte van die bul – kwantitatiewe eienskap √ (1) 4.3 4.3.1 Beperkings van tradisionele teling  Dit is nie presies nie. √  Baie ongewenste eienskappe kan oorgedra word. √  Nie geskik vir die vervaardiging van entstowwe nie. √  Rekombineer genetiese eienskappe binne spesies en tussen verwantskappe. √  Dit is tydrowend – neem ʼn paar jaar. √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)) 4.3.2 Huidige gebruike van geneties gemodifiseerde plante  Verbeter die raklewe van baie vrugteplante. √  Verbetering van die voedingswaarde van voedsel √  Verbetering van weerstand teen siektes en plae. √  Verbetering van weerstand teen onkruiddoders. √  Verbetering van weerstand teen virussiektes. √  Toenemende weerstand van plante tot negatiewe omgewingstoestande soos droogte. √ (2) 4.4 (a) Oorerwingskrag Die vermoë van ʼn ouer om sy genetiese eienskappe na sy nageslag oor te dra. √ (2) (b) Stamboomseleksie Stamboomseleksie fokus op die kwaliteit van die voorvaders √ eerder as op die individu. √ (2) 4.5 4.5.1 Die tipe teling wat op die plaas kan plaasvind.  Kruisteling √ (1) 4.5.2 Rede vir antwoord in VRAAG 4.5.1.  Stamboomseleksie fokus op die kwaliteit van die voorvaders √ eerder as op die individu. √ (2) 4.5.3 Kenmerke van gekruiste diere  Hulle produseer heterose / hibriede vigor. √  Die nageslag is heterosigoties √  Dit help om eienskappe wat lae oorerflikheid het, te verbeter √  Afstammelinge/nageslag is meer bestand teen siektes. √  Afstammelinge het meer vitaliteit lewenskragtig. √  Beter aanpasbaarheid by wisselende omgewingstoestande. √ (Enige 3 x 1) (3) 4.5.4 Een genetiese term vir die nageslag Nageslag √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
((EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V2 11 4.6 4.6.1 Berekening van melkopbrengs aabbcc = 3 000 liters melk B = 200 liters melk √ C = 200 liters melk √ AaBbcC = 3 000 + 200 + 200 = 3 400 √ liters melk √ (4) 4.7 4.7.1 Oorkruising √√ (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 Memo | Hlayiso