PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE
JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne betaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentQuestion paper 







%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)



View all





Agricultural Sciences Grade 12 P1 North West June 2024 QP (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 question paper from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- North West June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 888.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Landbouwetenskappe 2 NW/Junie 2024
Graad 12 - Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1
1.1.1 A
1.1.2 C
1.1.3 C
1.1.4 B
1.1.5 C
1.1.6 A
1.1.7 D
1.1.8 D
1.1.9 B
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2
1.2.1 Slegs B
1.2.2 Slegs A
1.2.3 Geeneen
1.2.4 Beide A en B
1.2.5 Slegs A (5 x 2) (10)
1.3
1.3.1 Bolus
1.3.2 Braaikuikens
1.3.3 Vas Deferens
1.3.4 Ejakulasie
1.3.5 Pedometer (5 x 2) (10)
1.4
1.4.1 Amilase
1.4.2 Melkstal
1.4.3 Amnion
1.4.4 Distokia/gekompliseerde
1.4.5 Terapeuties (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe 3 NW/Junie 2024
Graad 12 - Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Spysverteringskanale van plaasdiere
2.1.1 Klassifikasie van die plaasdiere
DIAGRAM A - Nieherkouer (1)
DIAGRAM C - Herkouer (1)
2.1.2 Rede vir elke klassifikasie
DIAGRAM A - Dit het ‘n eenvoudige maag/ventrikel/proventrikel (1)
DIAGRAM C - Dit het ‘n komplekse/saamgestelde maag (1)
2.1.3 Die ouderdomsgroep van die dier in DIAGRAM C
Jong herkouer/kalf/3 maande of jonger (1)
2.1.4 EEN sigbare rede vir die ouderdom
Teenwoordigheid van ‘n slukdermgroef
Onderontwikkelde rumen/retikulum/omasum/voormae
Baie groot abomasum (Enige 1) (1)
2.1.5 Identifikasie van die LETTER waar pepsien afgeskei word
DIAGRAM A - B (1)
DIAGRAM C - E (1)
2.2 Indikasie van die diervoer
(a) Oliekoekmeel (1)
(b) Mieliemeel (1)
(c) Gedroogde hooi (1)
(d) Groen Lusern (1)
2.3 Voersamestelling
2.3.1 Klassifikasie van voer
Feed A - Kragvoer (1)
Feed B - Ruvoer (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe 4 NW/Junie 2024
Graad 12 - Nasienriglyne
2.3.2 Berekening van die voedingsverhouding van VOER A
Berekening van VNSV = TVV (12,5 + 6,0 + 60 + 1,5 = 80%)
80 – 12,5 = 67,5%
Voedingsverhouding = 1: % verteerbare nie-stikstof voedingstowwe
% verteerbare proteïen
1: 67,5%
12,5%
1: 5,4
OF
Berekening van TVV = (12,5 + 6,0 + 60 + 1,5 = 80%)
Voedingverhouding = 1 : TVV% – VP%
VP%
1 : 80% –12,5%
12,5%
1 : 5,4 (4)
2.3.3 Doel vir die voer
• Groei
• Produksie
• Reproduksie
• Werk (Enige 1) (1)
2.3.4 Regverdiging
VV is nou/ 1:6/meer proteïene vir groei (1)
2.4 Proses in die spysverteringskanaal
2.4.1 Identifikasie van die proses
Absorpsie van voedsel (1)
2.4.2 Die deel waar absorpsie plaasvind
Dunderm (1)
2.4.3 Identifikasie van die tipe voedingstof vervoer
A - Passiewe vervoer (1)
B - Aktiewe vervoer (1)
2.4.4 Rede vir die tipe vervoer
A/Aktiewe vervoer - Voedingstowwe beweeg teen die konsentrasie
gradïent/van ‘n lae na ‘n hoë konsentrasie (1)
B/Passiewe vervoer - Voedingstowwe beweeg saam met die
konsentrasie gradïent/van ‘n hoë na ‘n
lae konsentrasie (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe 5 NW/Junie 2024
Graad 12 - Nasienriglyne
2.4.5 Die voedingstof geabsorbeer:
(a) Bloedkapillêre
Verteerde proteïen
Koolhidrate
Aminosure
Glukose
Vitamiene
Minerale (Enige 1) (1)
(b) Limfvate
Verteerde vette
Gliserol en vetsure (Enige 1) (1)
2.5 Voervloeiprogram
2.5.1 Identifikasie van die maand vir die vermindering van diere
Junie (1)
2.5.2 Rede
Aanvullingsvereiste vir die diere is hoër as ander maande (1)
2.5.3 TWEE volhoubare aksies
Sny van voer tydens die reënseisoen/maak hooi
Stoor van voer vir die droë seisoen
Verminder diere (Enige 2) (2)
2.5.4 Berekening van voer beskikbaar in ton tydens Februarie
= 800 kg/ha x 14 ha
= 11 200 kg
1 000
= 11,2 ton (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe 6 NW/Junie 2024
Graad 12 - Nasienriglyne
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Grafiek van die lewende massa oor ‘n tydperk van 5 weke
3.1.1 Afleiding van die tendens van lewende massa
Soos die weke toeneem sal die lewende massa dieselfde bly (2)
3.1.2 Lyngrafiek
Lewende massa van braaikuikens en lêhenne oor
'n tydperk van vyf weke
350
Braaikuikens Lêhenne
Lewende massa (g)
300
250
200
150
100
50
0
1 2 3 4 5
Tyd (Weke)
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
Korrekte opskrif (dui beide veranderlikes aan)
X - as: Korrek gekalibreer met byskrif (Weke)
Y - as: Korrek gekalibreer met byskrif (Lewende massa)
Lyngrafiek
Korrekte eenhede (g)
Akkuraatheid (80% korrek geplot) (6)
3.2 Scenario oor boerderystelsels
3.2.1 Boerderystelsels beoefen
Boer A - Kommersiëleboerdery (1)
Boer B - Bestaansboerdery (1)
3.2.2 Regverdiging
Boer A - Produseer op grootskaal/verkoop produkte teen ‘n wins (1)
Boer B - Produseer om die familie te onderhou (1)
3.2.3 Boerderystelsel met die hoogste negatiewe invloed op die
omgewing - Kommersiëleboerdery (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe 7 NW/Junie 2024
Graad 12 - Nasienriglyne
3.2.4 Een omgewingseffek
Boer A produseer 1 220 ton mis per jaar
Produseer metaangas as ‘n byproduk van herkouervertering
(Enige 1) (1)
3.3 Apparaat wat vir ‘n bestuurpraktyk in skaapproduksie gebruik word
3.3.1 Identifikasie van die apparaat
Elastrator (1)
3.3.2 Funksie van apparaat vir skaap
Ontstert/kastrasie (1)
3.3.3 EEN rede waarom die apparaat verkies word
Maklik om te gebruik/vinnig
Goedkoop
Bloedvrye metode
Higïeniese metode (Enige 1) (1)
3.3.4 Ouderdomsgroep waar dit toegepas word
So jonk as moontlik/voor dag 7 na geboorte (1)
3.3.5 Regverdiging
Diere is makliker om te hanteer/kleiner
Minder weefselskade/bloed/diere herstel vinniger
Minder stres op diere/personeel (Enige 1) (1)
3.3.6 EEN ander apparaat wat gebruik kan word
Mes/Skalpel
Burdizzo
Elektriese warmmes/lem (Enige 1) (1)
3.4 Siektes in plaasdiere
3.4.1 Voltooi tabel
A - Bakterieë/bakterium (1)
B - Beeste/skape/bokke (1)
C - Protozoa (1)
D - Klontwol (1)
3.4.2 Siekte wat slegs melkkoeie beïnvloed
Mastitis (1)
3.4.3 TWEE bestuurspraktyke gebruik om rooiwater te voorkom
Inenting/immunisering
Dip om bosluise te beheer
Skuif diere/veldbestuur/wisselweiding/
brand van die veld (Enige 2) (2)
3.4.4 Plaasdier vatbaar vir mastitis
Lakterende melkbees/koei/vroulike dier (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe 8 NW/Junie 2024
Graad 12 - Nasienriglyne
3.5 Giftige plante
3.5.1 Algemene naam vir hierdie plante
Gif/toksiese plante (1)
3.5.2 Plaasdier wat hoofsaaklik deur gifblaar geaffekteer word
Beeste (1)
3.5.3 TWEE ander gifplante
Mieliefungus
Olieboom
Slangkop (Enige 2) (2)
3.5.4 TWEE tipes skape mees vatbaar vir gifplante
Eksotiese rasse
Jong diere/lammers
Ou diere
Dragtige diere (Enige 2) (2)
3.5.5 Proteïen plaasvervanger vir herkouers
Ureum (1)
[35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Reproduksiestelsels
4.1.1 Identifikasie van die letter
(a) D (1)
(b) C (1)
(c) E (1)
(d) A (1)
4.1.2 Aangebore defekte in manlike en vroulike diere wat steriliteit
veroorsaak - Hipoplasie (1)
4.1.3 TWEE hormone verantwoordelik vir ovulasie
Luteïniserende hormoon
Estrogeen (2)
4.2 TWEE sintuie wat paringsgedrag in die bul reguleer
Reuk
Sig
Gevoel/tas (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe 9 NW/Junie 2024
Graad 12 - Nasienriglyne
4.3 Kunsmatige Inseminasie
4.3.1 Kronologiese volgorde van die stappe tydens KI
Semen versameling (1)
Semen ondersoek (1)
Semen verdunning (1)
Hitte bepaling (1)
Plasing van semen in die geslagskanaal van ‘n koei (1)
4.3.2 TWEE ekonomies voordele van KI vir die boer
Meer vroulike diere kan deur meerderwaardige manlike diere
bevrug word
Dit is ‘n vinnige en ekonomiese manier om die kudde te
verbeter
Kommersiële waarde van kudde verbeter
Geen aankope van ‘n bul is nodig nie
Hoër bevrugtingstempo (Enige 2) (2)
4.3.3 Ander wetenskaplike tegniek om produksietempo te verbeter
Embrio-spoelling/oes
Embrio-oorplanting (Enige 1) (1)
4.4 Kloning
4.4.1 Identifikasie van die proses
Kloning/Kernoordrag (1)
4.4.2 Letter van die skaap wat identies aan die gekloonde skaap is
Skaap A (1)
4.4.3 Letter van die skaap wat die surrogaat sal wees
E (1)
4.4.4 Die proses by C
Enukleasie/kernverwydering (1)
4.4.5 TWEE oogmerke van kloning
Om groot getalle geneties identiese diere te produseer
Om hoë kwaliteit nageslag te produseer
Om meerderwaardige genetika te behou
Om die getalle van bedreigde spesies te bevorder (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe 10 NW/Junie 2024
Graad 12 - Nasienriglyne
4.5 Die stadia van dragtigheid
4.5.1 Identifikasie van die proses
Bevrugting (1)
4.5.2 Die stadium van dragtigheid by A
Ovum stadium (1)
4.5.3 Struktuur wat ontwikkel om die kalf te voed by C
Die uier (1)
4.5.4 TWEE stelsels wat by B ontwikkel
Asemhalingstelsel
Spysverteringstelsel
Uro-genitale en vaskuêrestelsel
Sentrale senuweestelsel (Enige 2) (2)
4.5.5 TWEE redes vir aborsie
Hormonale of metaboliese abnormaliteite
Wanvoeding
Trauma en beserings
Vergiftigings
Infeksies
Allergieë en tweeling
Genetiese/chromosomale defekte (Enige 2) (2)
4.6 Parturisie/kalwing
4.6.1 Indikasie van die soort posisie
(a) Anterior posisie (1)
(b) Posterior posisie (1)
4.6.2 Posisie waar bystand deur die veearts benodig sal word
Posterior posisie (1)
4.6.3 TWEE probleme wat gekompliseerde geboorte veroorsaak
Verlegging van die kop
Fleksie van die elmboog
Retensie van een of beide voorbene
Aangebore defekte/gebrek
Tweeling (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOT TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC MG QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC MG QP
Related documents

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 QP (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Memo

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 Question Paper

Question paper