SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LANDBOUWETENSKAPPE V2
MEI/JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasiensienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbeho Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum %20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)











View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 400.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 B ✓✓
1.1.3 D ✓✓
1.1.4 D ✓✓
1.1.5 A ✓✓
1.1.6 B ✓✓
1.1.7 B ✓✓
1.1.8 C ✓✓
1.1.9 D ✓✓
1.1.10 A ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 D ✓✓
1.2.2 H ✓✓
1.2.3 E ✓✓
1.2.4 J ✓✓
1.2.5 B ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Pryselastisiteit van vraag ✓✓
1.3.2 Inkomstestaat/kontantvloeistaat ✓✓
1.3.3 Heterosigoot/kruisras/hibried ✓✓
1.3.4 Kwantitatiewe ✓✓
1.3.5 Erfdwang ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Standaardisasie/standaardisering/gradering ✓
1.4.2 Veranderlike ✓
1.4.3 Epistase ✓
1.4.4 Fisiese ✓
1.4.5 Inteelagteruitgang/degenerasie ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 Bemarkingsfunksies
2.1.1 Identifikasie van die bemarkingsfunksie
A Vervoer ✓ (1)
B Stoor/berging ✓ (1)
C Verpakking ✓ (1)
2.1.2 Riglyne vir verpakking
E Identifikasie van die produk ✓ (1)
F Omgrensbaarheid ✓ (1)
2.1.3 TWEE voordele van prosessering
• Verhoog die waarde van die produk ✓
• ’n Manier om oor-aanbod van produkte die hoof te bied ✓
• Maak verpakking, hantering en vervoer makliker ✓
• Voorsien werksgeleenthede ✓
• Stel die boer in staat om hul aandeel aan die finale prys van die
produk te verhoog ✓
• Lewer ‘n produkte met ʼn langer rakleeftyd ✓
• Verminder vermorsing van oormaat produkte/voorkom voedsel
bederf ✓
• Verhoog voedsel veiligheid ✓
• Produk is reg deur die jaar beskikbaar ✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
2.2 Aanbod, vraag en prys
2.2.1 Lyngrafiek
Aanbod en vraag na die hoeveelheid aartappels teen
verskillende pryse
Aanbod Vraag
3000 30
2500 25
Prys (R)
2000 20
Prys (R)
1500
15
1000 10
500 5
0
0 500 1 000 1 500 2 000 2 500
Hoeveelheid (sakke)
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
• Korrekte opskrif ✓
• X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid) ✓
• Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys) ✓
• Korrekte eenhede (Sakke en R) ✓
• Lyngrafiek ✓
• Akkuraatheid (80% + korrek geplot) ✓ (6)
2.2.2 Die wet van aanbod
• Hoe hoër die prys hoe groter die hoeveelheid aartappels voorsien ✓✓
• Hoe laer die prys hoe minder die hoeveelheid aartappels voorsien ✓✓
(Enige 1) (2)
2.2.3 Toestand in die mark waar die prys R15 is
Mark ekwilibrium/markewewig/ewewigsprys/ekwilibrium punt ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
2.2.4 TWEE faktore, naas prys, wat die aanbod en vraag na aartappels
beïnvloed
• Kwaliteit ✓
• Verbruiker voorkeure/smake ✓
• Inkomste/koopkrag van verbruikers ✓
• Aantal verbruikers ✓
• Prys van komplimenterende/mededingende/
plaasvervanger produkte ✓
• Reeks produkte beskikbaar ✓
• Gebruike van die produk ✓
• Modes ✓
• Feesseisoene ✓
• Advertensies ✓
• Wetgewing ✓
• Sosiologiese faktore ✓
• Navorsing ✓ (Enige 2) (2)
2.3 Benadering tot landboubemarking
A Multigesegmenteerde bemarking ✓ (1)
B Groenbemarking ✓ (1)
C Nisbemarking ✓ (1)
2.4 Bemarkingskanale in ʼn vrye bemarkingstelsel
2.4.1 Identifikasie van die bemarkingskanaal
Internet/aanlyn bemarkingskanaal ✓ (1)
2.4.2 TWEE voordele van die internet bemarkingskanaal vir die boer
• ʼn Groot mark kan beryk word/globale mark ✓
• Geld kan oorgeplaas word voordat goedere gelewer word ✓
• Vinniger metode om verbruikers te beryk ✓
• Koste effektief/minder kapitaal intensief ✓
• Buigsaam/reg deur die jaar beskikbaar ✓
• Bespaar tyd/gerieflik ✓ (Enige 2) (2)
2.4.3 TWEE bemarkingskanale, behalwe internet bemarking
• Plaashek ✓
• Varsprodukte ✓
• Voorraadverkope/veilings ✓
• Direkte/kontrak ✓ (Enige 2) (2)
2.5 Faktore wat die bemarking van landbouprodukte belemmer
2.5.1 Lywigheid/groot hoeveelhede/grootmaat ✓ (1)
2.5.2 Koste van die intermediêr/middelman ✓ (1)
2.5.3 Bederfbaarheid ✓ (1)
2.5.4 Risiko/vertragings/bederf/diefstal ✓ (1)
2.5.5 Seisoenale fluktuasies ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
2.6 Sukses faktore van entrepreneurskap
2.5.1 B✓ (1)
2.5.2 D✓ (1)
2.5.3 C/D ✓ (1)
2.5.4 A✓ (1)
[35]
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 Grond
3.1.1 Letter wat die funksie van grond verteenwoordig
(a) Voedselvoorsiening - C ✓ (1)
(b) Voorsiening van area vir infrastruktuur - B ✓ (1)
3.1.2 Ekonomiese eienskap van grond
A Grond is beperk ✓ (1)
D Waarde van grond appresieer ✓ (1)
3.1.3 TWEE maniere om die produktiwiteit van grond te verbeter
• Water bestuur/voorsiening/besproeiing ✓
• Konsolidasie van klein en onekonomiese eenhede ✓
• Boer meer effektief/presisie boerdery/gebruik wetenskaplike
boerdery metodes ✓
• Boer meer effektief ✓
• Verbeter grondvrugbaarheid ✓
• Verander verbouingspraktyke ✓
• Herstel grondpotensiaal ✓
• Verantwoordelike gebruik van plaagdoders ✓ (Enige 2) (2)
3.1.4 Die wet van dalende meer opbrengs
Met die aanhoudende toevoeging van ʼn inset in die produksie proses
terwyl ander insette dieselfde gehou word sal ʼn punt beryk word waar die
uitset met ʼn toevoeging van ʼn inset, verlaag ✓✓ (2)
3.2 Arbeidsproduktiwiteit
3.2.1 Motivering ✓ (1)
3.2.2 Opvoeding ✓ (1)
3.2.3 Erkenning/motivering ✓ (1)
3.2.4 Kommunikasie ✓ (1)
3.3 Arbeidsvaardighede
3.3.1 Indikasie van die beste kandidaat as
(a) Persoon om besigheid optimaal te bestuur - Kandidaat 2 ✓ (1)
(b) ʼn Tegniese adviseur - Kandidaat 1 ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3.2 TWEE redes vir die antwoord in VRAAG 3.3.1 (a)
• Hoër tellings/82% vir bestuursvaardigheid/vermoë in bestuur ✓
• Hoër tellings/80% vir interpersoonlike vaardighede/
vermoë in interpersoonlike vaardighede ✓ (2)
3.3.3 Regulerende wetgewing
(a) Veiligheid
Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid/WBGV
(No. 85 van 1993) ✓ (1)
(b) Deelname aan besluitneming ]
Wet op Arbeidsverhoudinge/WAV (No. 66 van 1995) ✓ (1)
3.4 Kapitaal
3.4.1 Tipes kapitaal
(a) C ✓ (1)
(b) B ✓ (1)
(c) A✓ (1)
3.4.2 EEN bron van kapitaal
Finansiële instansies/kommersiële banke/trust maatskappye/Land bank/
ontwikkelingsbank/landboukoöperasies/besigheidsvennote/krediet/
produksie/toelae/erflatings/familie/vriende/besparings ✓ (1)
3.5 Balansstaat vir 28 Februarie 2023
3.5.1 Identifikasie van die finansiële staat
Balansstaat ✓ (1)
3.5.2 Voorsiening van die ontbrekende inligting vir
(a) Waarde van die plaas ✓ (1)
(b) Oortrokke bank fasiliteit ✓ (1)
(c) R4 000 000 ✓ (1)
(d) R2 210 000 ✓ (1)
3.6 Inkomste en uitgawe grafiek
3.6.1 Identifikasie van die boer met die hoogste inkomste
Boer B ✓ (1)
3.6.2 Berekening van die wins of verlies van boer A
Wins of verlies = Totale waarde inkomste – Totale waarde uitgawe ✓
= R30 000 – R50 000 ✓
= – R20 000/verlies ✓ (3)
3.7 Bestuur
3.7.1 Bestuursbeginsels
(a) Beheer ✓ (1)
(b) Implementering ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
3.7.2 TWEE eksterne faktore wat die boerdery-onderneming affekteer
• Tegnologiese kragte ✓
• Sosio-kulturele kragte ✓
• Wetlike kragte ✓
• Politieke kragte ✓
• Etiese kragte ✓
• Ekonomiese kragte ✓
• Omgewings kragte ✓
• Mededingingskragte ✓ (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 Monohibriedekruising
4.1.1 Punnett-vierkant
Gamete B b
b Bb bb
b Bb bb
KRITERIA VIR NASIEN
• Gamete van ouer 1 ✓
• Gamete van ouer 2 ✓
• Genotipe van die nageslag ✓
• Punnett-vierkant met gamete en genotipes van die nageslag ✓ (4)
4.1.2 Berekening van die persentasie pienk blomme
• = 2÷4 x 100 ✓
• = 50% ✓ (2)
4.1.3 Berekening van die aantal heterosigotiese nageslag
• = 2÷4 x 350 ✓
• = 175 ✓ (2)
4.2 Monohibriede kruising
4.2.1 Patroon van oorerwing in Paar 1
Onvolledige dominansie/kodominansie ✓ (1)
4.2.2 Regverdiging vir onvolledige dominansie/kodominansie in Paar 1
Die allele van beide ouers is dominant ✓ (1)
4.2.3 Die fenotipe van Paar 2 nageslag
Alle vrugte is rond ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.2.4 Genotipiese verhouding van Paar 2 nageslag
1AA : 1Aa ✓ (1)
4.3 Skematiese voorstelling van ʼn kruising
4.3.1 Mendel se wet van toepassing op die kruising
Die wet van segregasie ✓ (1)
4.3.2 Die proses met (7) as resultaat
Bevrugting ✓ (1)
4.3.3 Genotipes en fenotipes
(a) (2) Wit ✓ (1)
(7) Donker✓ (1)
(b) (1) DD ✓ (1)
(6) d ✓ (1)
4.4 Variasie
4.4.1 Genetiese term
Variasie ✓ (1)
4.4.2 TWEE ander interne faktore
• Mutasie ✓
• Ewekansige bevrugting ✓ (2)
4.4.3 TWEE metodes van seleksie by plaasdiere
• Nageslagseleksie ✓
• Familieseleksie ✓
• Stamboomprestasie ✓
• Massaseleksie ✓ (Enige 2) (2)
4.5 Kruisteling van Holsteinkoeie en Suiwel Switserbul
4.5.1 Die teelstelsel
Kruisteling ✓ (1)
4.5.2 Rede vir kruisteling
Twee verskillende/onverwante rasse is gebruik ✓ (1)
4.5.3 TWEE voordele van kruisteling vanuit die gevalle studie
• ʼn Verbetering in die groeitempo van kalwers ✓
• Nageslag is beter aangepas by warm toestande ✓
• Uiers en bene het verbeter ✓ (Enige 2) (2)
4.5.4 Onderskeiding tussen
Inteling - Paring van diere wat aan mekaar verwant is ✓ (1)
Lynteling - Paring van diere wat na aan ʼn uitstaande voorouers/bul
verwant is ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5.5 EEN voorbeeld van elke teelstelsel
Inteling - Vader en dogter/seun en moeder/broer en suster ✓ (1)
Lynteling - ʼn Bul en verse van die tweede generasie ✓ (1)
4.6 Geneties gemodifiseerde organismes
4.6.1 TWEE potensiële risiko's van geneties gemodifiseerde gewasse vir
die omgewing
• Kan weerstandbiedende onkruide/super weeds produseer ✓
• Insek bestande plante kan voordelige insekte dood ✓
• Die gebruik van oormatige hoeveelhede onkruiddoders mag die
grond beskadig ✓
• Verlies aan biodiversiteit/nuttige plante kan vernietig word ✓
• Verminder die doeltreffendheid van onkruiddoders/plaagdoders ✓
(Enige 2) (2)
4.6.2 TWEE voordeel van geneties gemodifiseerde gewasse
• Omgewings voordele ✓
• Gesondheidsvoordele ✓
• Ekonomiese voordele ✓ (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 EC June 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Memo
Related documents

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2016 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2015 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC MG QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC MG QP

Question paper