SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LANDBOUTEGNOLOGIE
MEI/JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 











View all





Agricultural Technology May June 2024 MG Afr
Agricultural Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Pages
- 17
- File size
- 365.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 17
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Landboutegnologie 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D✓✓
1.1.2 A✓✓
1.1.3 D✓✓
1.1.4 C✓✓
1.1.5 C✓✓
1.1.6 C✓✓
1.1.7 C✓✓
1.1.8 A✓✓
1.1.9 C✓✓
1.1.10 A✓✓ (20)
1.2 1.2.1 Tin✓✓
1.2.2 water✓✓
1.2.3 vlamme✓✓
1.2.4 Teflon✓✓
1.2.5 Nikkel✓✓ (10)
1.3 1.3.1 G✓✓
1.3.2 D✓✓
1.3.3 B✓✓
1.3.4 E✓✓
1.3.5 C✓✓ (10)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: MATERIALE EN STRUKTURE
2.1 2.1.1 Hoekom chroom 'n geskikte allooi vir die vervaardiging van
melktenks is.
• Verhoog die weerstand teen korrosie.✓
• Bevorder die verharding van staal.✓
• Verhoog sterkte.✓
• Verbeter die weerstand teen die vorming van skaal.✓
• Verbeter treksterkte.✓
• Meeste chroom stale kan goed gesweis word.✓ (Enige 3)
(3)
2.1.2 'n Allooi-element, anders as chroom, wat by vlekvrye staal
gevoeg kan word om weerstand teen lug, water en verskeie sure
en alkalies te verseker.
Nikkel.✓ (1)
2.2 2.2.1 'n Rede hoekom koper nie 'n geskikte materiaal vir die
vervaardiging van pypkoppelstukke is nie.
Koper is te sag./Geneig om te buig✓ (1)
2.2.2 Die naam van die allooi-element wat saam koper gebruik word om
duursame geelkoper pypkoppelstukke te maak.
Sink.✓ (1)
2.2.3 DRIE eienskappe van geelkoper.
• Sterkte✓
• Masjineerbaarheid✓
• Slytasiebestand✓
• Hardheid✓
• Geleidingsvermoë✓
• Korrosiebestandheid✓
• Antimikrobies✓ (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 4 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3 DRIE algemene gebruike van tin.
• Tin word gebruik as 'n oppervlak bedekking op ander metale op
korrosie te voorkom.✓
• Tinblikkies.✓
• Allooie van tin: Sagte soldering, peuter, brons en fosfor brons.✓
• Tinchloried word gebruik as 'n bytstof in die kleur van tekstiele en vir die
verhoging van die gewig van sy.
• Tinfloried word in sommige tandepasta gebruik.✓
• Tin-foelie.✓ (Enige 3) (3)
2.4 2.4.1 TWEE belangrike aspekte wat oorweeg moet word wanneer 'n
spesifieke kleefmiddel gekies word vir 'n hersteltaak.
• Tipe materiaal wat gelas moet word.✓
• Kondisies/omstandighede waaronder hierdie las aangewend
sal word.✓ (2)
2.4.2 Bespreking van hittebestandheid as 'n eienskap van 'n
kleefmiddel.
Die kleefmiddel self moet nie verwring✓, smelt✓ of brand✓
wanneer dit verhit word nie.✓ (Enige 2) (2)
2.4.3 Verduideliking van die verskil tussen die duur van bruikbaarheid en
die bindingsduur van kleefmiddels.
Duur van die bruikbaarheid:
Tydperk wat die kleefmiddel bruikbaar sal bly voordat dit set. Nadat
dit aangewend is.✓
Bindingsduur:
Die tydperk wat 'n kleefmiddel sal hou nadat dit aangewend is.✓ (2)
2.5 2.5.1 VIER kenmerke van glasvesel wat dit 'n geskikte materiaal maak
om klein bootjies mee te vervaardig.
• Lig.✓
• Waterdig.✓
• Kan in enige vorm gegiet word.✓
• Maklik om te kleur.✓
• Kleur vinnig.✓
• Kan gesaag, geboor en gevyl word.✓
• Taaiheid.✓
• Maklik herstelbaar as dit breek.✓ (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
2.5.2 VIER voorsorgmaatreëls wat nagekom moet word deur die
persoon wat met veselglas werk.
• Katalisator en versneller moet altyd apart gestoor word.✓
• Verwyder alle katalisator en versneller van die vel.✓
• Dra handskoene indien vel sensitief is.✓
• Gebruik asetoon in 'n goed geventileerde vertrek.✓
• Hanteer hars gietstukke versigtig, hulle is poreus.✓
• Veselglasmat het klein stukkies vesel wat die vel kan
binnedring.✓
• Moet nie veselglas inasem of in jou oë laat kom nie.✓
(Enige 4) (4)
2.6 'n Paar tipes materiaal wat op plase gebruik word.
2.6.1 Vesconite✓ (1)
2.6.2 Magasyne vir gewere✓, Teflon band✓, Teflon bedekte panne✓,
Teflon band vir seël van koppelings✓, Motor was produkte✓,
O-ringe✓, Olie en water seëls✓. Teflon krane✓, koppelstukke✓,
terugslagkleppe✓ en flense.✓ (Enige 2) (2)
2.6.3 Brons is 'n allooi wat primêr uit koper en gewoonlik tin✓ as hoof
byvoeging bestaan. Dit is hard en sterk.✓ (2)
2.7 2.7.1 Naam van onderdeel A.
Aardpen.✓ (1)
2.7.2 Identifikasie van die toestel getoon in die illustrasie wat die
elektrisiteit aan die heining verskaf.
Energiewekker.✓ (1)
2.7.3 Funksie van onderdeel B.
Isolators word gebruik om die geëlektrifiseerde draad aan die pale
vas te maak sonder om energie deur die pale te verloor.✓ (1)
2.7.4 Die materiaal waarvan onderdeel B vervaardig word.
Keramiek,✓Plastiek,✓PVC.✓ (Enige 1) (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: ENERGIE
3.1 3.1.1 TWEE gevalle waar 'n klein windturbine gebruiksaam kan wees op
'n plaas.
• Elektriese water pompe.✓
• Klein huise/ karavaan/ boot.✓
• Sekuriteitshek/CCTV/Ligte.✓ (2)
• Laai van batterye.✓ (Enige 2)
3.1.2 TWEE nadele van wind turbines.
• Nie genoegsame wind in die omgewing.✓
• Effektiwiteit van die windturbines.✓
• Geraas besoedeling.✓
• Kompetisie met ander alternatiewe energiebronne.✓
• Hoë aanvangskostes.✓ (Enige 2) (2)
3.1.3 Die belangrikheid van 'n groot lemoppervlak in verhouding met
elektrisiteit energie opwekking.
Hoe groter die lemoppervlak✓, hoe meer wind energie word
opgevang om die turbine te draai. ✓ (2)
3.1.4 Die apparaat wat in die kop van 'n wind turbine geïnstalleer word
om wringkrag te verlaag en om die insetspoed van die as te
verhoog na die generator.
Ratkas.✓ (1)
3.2 3.2.1 Identifikasie van die tipe alternatiewe energie stelsel.
Fotovoltaïese/Solar energie.✓ (1)
3.2.2 'n Geskikte bedekking op die panele en EEN eienskap van die
bedekking.
Materiaal: Splintervaste glas/Teflon/ Silikon/Keramiek .✓
Eienskap: Self-skoonmaak/Lig van gewig/Nie-besoedelende/
Nie-reflektief/verbeterde doeltreffendheid.✓ (2)
3.2.3 'n Komponent wat geïnstalleer kan word in die stelsel om oorlading
van batterye te voorkom.
Reguleerder/ Laaibeheerder.✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3 Korrekte volgorde van 'n geotermiese krag stasie.
Stappe: 4✓ ,2✓ ,5✓ ,3✓ ,1✓ (5)
3.4 Beskrywing van die term “biobrandstof” en een voorbeeld.
Biobrandstof of bio-organiese brandstof is enige plant of diermateriaal✓ wat
verbrand kan word✓ en gebruik word as 'n brandstof.✓ (3)
Metaan gas✓, Metanol✓, Etanol ✓ (Enige 1) (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 8 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE
4.1 4.1.1 Die onderdeel op die MIG sweeis apparaat wat gebruik word deur
die operateur om die elektriese lading te aktiveer tot die werkstuk.
Sneller/Skakelaar op die MIG sweis pistool.✓ (1)
4.1.2 Beskrywing van die MIG-sweismasjien sweisproses.
• Die MIG sweismasjien stuur 'n stroom deur die gevoerde
positiewe sweis draad tot by die sweisoppervlak.✓
• MIG sweising gebruik 'n elektriese boog om 'n kortsluiting
tussen gevoerde sweisdraad en die werkstuk te vorm.✓
• Die hitte wat deur die kortsluiting, die metaal plaaslik en laat
hulle toe om te meng.✓
• Die nie-reaktiewe gas beskerm die sweisoppervlakte.✓
• Sodra die hitte verwyder word, begin die metaal om af te koel
en te stol, en vorm 'n nuwe stuk saamgesmelte metaal✓ (5)
4.1.3 Die samestelling van die MIG sweis afskermingsgas.
Argon,✓Helium,✓ CO2✓ (3)
4.1.4 VIER probleme wat sal verhoed dat die sweisdraad deur die sweis
pistool gevoer word.
• Geblokte/defektiewe kontakpunt/sweispunt.✓
• Los/gebreekte draad aandrywing/rollers.✓
• Verstrengelde draad in leweringspyp.✓
• Gebreekte sweispuntstuk.✓
• Geroeste draad wat vassit op die katrol.✓
• Verkeerde grootte van draad/rollers.✓
• Gebreekte/geblokkeerde /opgerolde sweispyp.✓ (Enige 4) (4)
4.1.5 Identifikasie van die sweisdefek.
Defek: Inkarteling/insnyding.✓
Oorsaak: Te vinnige spoed,✓stroom te hoog,✓ swak tegniek.✓
(Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.2 Beskrywing van die prosedure wat gevolg moet word om gegalvaniseerde
metaal voor te berei vir die sweis proses.
• Die galvanisering maak sweising moeilik en dit word aanbeveel dat die
galvanisering eers verwyder word voordat daar begin word met die
sweislopie.✓
• Dra 'n gasmasker om 'n operateur te beskerm teen giftige gasse.✓ (2)
4.3 Skets van 'n horisontaal vierkantige stuiksweislas.
Ontwerp 1
Hoek van elektrode 1
Beweegrigting 1
Netheid 1
Byskrifte 1
Werkstuk
Work piece
Beweegrigting
Direction of travel
Welding electrode
Sweiselektrode
(5)
4.4 DRIE pypsweisposisies.
• Horisontale vaste (statiese) posisie.✓
• Horisontale beweegbare of rolbare posisie.✓
• Vertikale posisie.✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5 4.5.1 Soorte metale wat nie gesny kan word deur gebruik te maak van 'n
oksigasbrander plus motivering
• Aluminium, kopper.✓ hoër termiese geleibarheid veroorsaak
dat dit vinnig wegsmelt, dit los 'n poreuse snit.✓
OF
• Vlekvrye staal.✓– Die teenwoordigheid van nikkel en
molibdeen maak dit moeilik want dit los 'n oksidasielaag op die
basis metaal.✓ (2)
4.5.2 Wanneer die snybrander te vinnig beweeg word tydens die sny van
'n dik metaalplaat.
• Die gesmelte poel sal aanmekaar vassit.✓
• Die vlam sal nie die plaat penetreer.✓
• Die snit gaan slak vorm.✓ (3)
4.6.1 Die materiaal vir die vervaardiging van die plasma snyspuitstuk
omhulsel.
• Porselein✓
• Keramiek✓ (Enige 1) (1)
4.6.2 DRIE eienskappe van Porselein/Keramiek.
Hitte bestand.✓
Duursaam.✓
Gelei nie elektrisiteit.✓ (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 11 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING
5.1 5.1.1 Identifikasie van die kragbron van elk van die grassnyers.
• A- Elektries.✓
• B- Petrol.✓ (2)
5.1.2 TWEE onderhoudstake wat op snyers B van gedoen moet word.
• Veiligheidskerms/toerusting moet in plek wees en nagegaan
word.✓
• Nagaan van olie en brandstofvlakke.✓
• Vervang gebreekte/ verslete parte.✓
• Diens volgens vervaardigerspesifikasies.✓
• Maak snyer na elke gebruik skoon.✓ (Enige 2) (2)
5.1.3 TWEE veiligheidwenke wanneer daar met grassnyers gewerk
word.
• Lees en verstaan die operateur se handleiding om vertroud te
raak met die masjien.✓
• Verwyder alle vreemde voorwerpe van grasperke voor jy begin
sny.✓
• Gebruik die aanbevole PBT (Persoonlike Beskermings
Toerusting) insluitend styfpassende klere wanneer 'n
grassnyer hanteer word.✓
• Ontkoppel die lem voordat die masjien aangeskakel word.✓
• Hou al die skerms en veiligheidsbeskermingsmaatreëls in
plek.✓
• Moet nooit enige veiligheidskakelaars ontkoppel nie.✓
• Moet nooit die grassnyer vol brandstof maak wanneer die enjin
warm is of aangeskakel is nie.✓
• Berg petrol in 'n goedgekeurde houer met 'n korrekte etiket.✓
• Skakel die motor af voordat die gebied onder die dek
skoonmaak word.✓
• Diskonnekteer die vonk of elektriese prop voordat
foutopsporing gedoen word, of die grassnyer herstel word.✓
• Doen roetine-onderhoud soos aanbeveel deur die vervaardiger
se skedule.✓
• Hou 'n lopende grassnyer weg van omstanders en
troeteldiere.✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 12 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
5.2 5.2.1 Identifisering van die veiligheidsgevare.
A Geen veiligheidskerm in plek.✓
B Beskadigde veiligheidskerm.✓
C Werk/ klim bo-oor KAT('PTO')–dryfas/ Bystanders wat beseer
kan word.✓
D Hande naby bewegende dele/ Geen veiligheidskerms.✓ (4)
5.2.2 Wanneer 'n hamermeul geïnstalleer word, moet dit op 'n gelyke
oppervlak wees. Motivering vir die antwoord.
Ja✓
• Die gewig van die bewegende dele word eweredig oor die
laers versprei.✓
• Die sikloon hang gelyk met die blaaspyp.✓
• Dit lyk netjies.✓
• Verminder vibrasie✓ (Enige 2 + 1) (3)
5.2.3 'n KAT (PTO)-dryfas kan 'n rotasiespoed van tot en met 2800 r/min
(revolusies per minuut) bereik. Berekening van die revolusies
per sekonde.
2800 r/min✓ ÷ 60 minute✓ = 46.66 r/sek✓ (revolusies per sekond). (3)
5.3 Pas van die korrekte gebruik van onderdele.
5.3.1 D.✓
5.3.2 E.✓
5.3.3 B.✓
5.3.4 C.✓
5.3.5 A.✓ (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 13 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
5.4 5.4.1 'n Tabel met TWEE voordele en TWEE nadele van elke baler.
TIPE VOORDELE: NADELE:
BALER:
Ronde bale • Onderdakse stoor nie • Nie maklik om
nodig.✓ te vervoer.✓
• Eenman hantering.✓ • Moet meganies
• Laai van bale is hanteer word.✓
minder tydrowend.✓ • Geen
(Enige 2) outomatiese
verpakking.✓
• Relatief groot
stoorplek
nodig.✓
• Voer van bale
problematies.✓
(Enige 2)
Reghoekige • Bale word maklik • Moet onderdak gestoor
bale gestoor.✓ word.✓
• Makliker om op • Hoër arbeidsbehoeftes.✓
sleepwaens te laai.✓ • Tydrowende proses
• Bergspasie word gedurende die laai van
optimaal benut.✓ bale.✓ (Enige 2)
• Kan bale met hande
hanteer.✓ (Enige 2) (8)
5.4.2 TWEE metodes wat gebruik kan word om groot bale op 'n sleepwa
te laai.
• Voorlaaigraaf/Vurklaaier.✓
• Meganiese toestelle/ Vervoerband.✓ (2)
• Laaivurk op drie-punt meganisme.✓
5.4.3 TWEE veiligheidsmaatreëls wat gevolg moet word wanneer bale
na die stoor vervoer word.
• Slegs een persoon op die trekker.✓
• Geen persone mag op bale sit gedurende die vervoer daarvan
nie.✓
• Moenie te vinnig ry nie.✓
• Gebruik 'n laer rat teen 'n afdraande, aangesien die trekker se
remme alleen nie in staat sal wees om die las te stop nie.✓
• Gebruik 'n lae rat teen opdraande sodat jy nie die vrag met die
trekkerremme hoef te hou terwyl die ratte teen die helling
verander word nie. ✓
• Moenie ratte probeer verander teen 'n afdraande, begin nie
afdraande in 'n lae rat.
• Moet nooit 'n hooisleepwa op die snelweg bedryf wat nie
toegerus is met remme nie. ✓
• Handseine moet gebruik en verstaan word deur beide die
operateur en diegene wat bystaan.✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 14 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
5.5 5.5.1 Die onderdeel wat die opligarms in staat stel om te begin beweeg.
Beheerhefboom. ✓ (1)
5.5.2 Benoem onderdeel A.
Outomatiese dieptebeheer meganisme/ gevoeligheidselement. ✓ (1)
5.5.3 Verduideliking van wat met die ploeg sal gebeur indien die boonste
stang nie gekoppel is nie, en die trekker vorentoe beweeg.
Die agterkant van die ploeg sal neig om uit die grond op te lig✓ of
die voorkant van die trekker sal neig om op te lig. ✓ (2)
5.6 Identifisering van die tipe hidrouliese silinder wat in die prente gebruik word.
5.6.1 Enkelwerkende hidrouliese silinder✓
5.6.2 Dubbelwerkende hidrouliese silinder ✓
6.6.3 Enkelwerkende hidrouliese silinder ✓ (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 15 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: WATERBESTUUR
6.1 6.1.1 TWEE voordele om die besproeiingstelsel te gebruik.
• Tydbesparend.✓
• Kan groot lande besproei.✓
• Een-man operasie.✓ (Enige 2) (2)
6.1.2 TWEE kommunikasie toestelle wat 'n boer kan gebruik om die
stelsel effektief te kan beheer.
• Selfoon✓
• Tablet✓
• Rekenaar✓
• Skootrekenaar✓ (Enige 2) (2)
6.1.3 TWEE wenke wat 'n boer moet oorweeg voordat hy 'n tipe
bemestingstof kies om deur die spilpunt besproeiingstelsel toe te
dien.
• Bemestingstowwe met 'n hoë suur inhoud moet vermy word.✓
• Bemestingstowwe met groot partikels moet vermy word.✓ (2)
6.2 6.2.1 Wanneer 'n boer pomp A bo pomp B sal verkies.
• Geen elektrisiteit nodig om die pomp aan te dryf nie.✓
• Kan groter volumes water pomp.✓
• Dit kan maklik verskuif word/ mobiel.✓
• Geen elektriese installasies in nodig nie.✓
• Geen skokgevare nie.✓ (Enige 3) (3)
6.2.2 DRIE faktore om te oorweeg wanneer 'n nuwe pomp vir 'n
besproeiingsland gekies word.
• Tipe pomp.✓
• Berekende vloeitempo (ℓ/min).✓
• Waterdruk vereistes.✓
• Navorsing beskikbaar vir pompmodelle.✓
• Kapasiteit van die pomp.✓
• Duursaamheid van die pomp.✓
• Beskikbaarheid van elektrisiteit.✓
(Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 16 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
6.2.3 DRIE redes waarom PVC pype bo staalpype verkies word om
water aan die besproeiingstelsel te voorsien.
• PVC roes nie.✓
• PVC is liggewig.✓
• PVC is buigbaar.✓
• Maklik om te las.✓
• Beskikbaar in lang lengtes.✓
• Maklik om mee te werk.✓
• Goed koper.✓
(Enige 3) (3)
6.2.4 Berekening hoe lank dit sal neem om die waterbron leeg te pomp.
Formule: Vloeitempo = Volume van water
Tyd
Tyd = Volume van water✓
Vloeitempo
= 72 000 ✓
120
= 600 ✓ℓ/min.✓ (4)
6.3 TWEE tipes dreineringstelsels wat gebruik kan word om oortollige water
rondom die geboue van 'n melkplaas te verwyder.
• Kanaal dreinering.✓
• Helling dreinering.✓
• Dreineringsloot.✓ (Enige 2) (2)
6.4 TWEE verskillende watersuiweringsmetodes wat gebruik kan word om
brakwater te suiwer.
• Distillering.✓
• Tru-osmose.✓ (Enige 2) (2)
6.5 6.5.1 Verduideliking van die konstruksie en die werking van die
verspreidingsveld wat aan die septiese tenk verbind is.
• 'n Sisteem van smal slote wat gedeeltelik gevul is met 'n
bedding van gewaste gruis of gebreekte klip waarin 'n
geperforeerde pyp of los oop pype geplaas is. ✓
• Die vrystellings van die septiese tenks word versprei deur
hierdie pype in die slootjies en die omliggende grond. ✓
• Die ondergrondse absorpsie-veld moet die regte grootte wees
en reg gebou wees. ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboutegnologie 17 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5.2 Hoekom 'n verspreidingsveld NIE naby drinkwater instellasies en
boorgate gebou moet word nie.
• Septiesetenk se water is gekontamineer met gevaarlike
chemikalieë.✓
• Dit sal die water kontamineer met dodelike patogene en
bakterie.✓ (2)
6.6 TWEE gevalle waar VTT (Veranderende Tempo Tegnologie) gebruik kan
word in presiese boerdery.
• Presisie plant.✓
• Toediening van kunsmis/kalk.✓
• Water toediening in besproeiingstelsels.✓
• Toediening van insek-en onkruiddoders.✓ (Enige 2) (2)
[30]
TOTAAL AFDELING B: 160
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Agricultural Technology May June 2025 MG Afr

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2025 MG Eng

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2025 MG Afr

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2020 Memo Eng hlayiso.com

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2020 Memo Afr hlayiso.com

Memorandum
Agricultural Technology Nov 2019 Memo Afr hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Agricultural Technology May June 2024 Afr

Memorandum
Agricultural Technology May June 2018 Memo Eng hlayiso.com

Memorandum
Agricultural Technology May June 2018 Memo Afr hlayiso.com

Question paper
Agricultural Technology Nov 2024 Afr

Question paper
Agricultural Technology Nov 2024 Eng

Question paper
Agricultural Technology Nov 2024 MG Afr
More from Grade 12 Agricultural Technology
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Tech ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Technology Nov 2025 Eng

Question paper
Agricultural Technology Nov 2025 Afr

Question paper
Agricultural Technology Nov 2024 MG Eng

Question paper
Agricultural Technology May June 2023 Eng hlayiso.com

Question paper