NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 430.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
NSC November Exam 2025
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʹn kronkellyn en dui
ʹmaksʹ punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek
is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʹn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
wat vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie
Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
reeds in die vraag gegee is.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van ʹn
opskrif voorsien en gekrediteer word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
ʹn Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʹn Nasiener wat in die relevante
amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle
amptelike tale.
19. Veranderinge aan die nasienriglyne
Geen veranderinge mag aan die nasienriglyne aangebring word nie. In
uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).
20. Amptelike nasienriglyne
Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale Departement
van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word
tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 A
1.1.3 D
1.1.4 A
1.1.5 C
1.1.6 D
1.1.7 B
1.1.8 D
1.1.9 B
1.1.10 A (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Progesteroon
1.2.2 Katarakte
1.2.3 Oögenese
1.2.4 Blindevlek
1.2.5 Ovulasie
1.2.6 Chorion
1.2.7 Absissiensuur
1.2.8 Homeostase (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Beide A en B
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Beide A en B (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) C (1)
(b) A en B (2)
(c) A (1)
1.4.2 (a) Geotropisme/gravitropisme (1)
(b) Fototropisme (1)
1.4.3 (a) X (1)
(b) X (1)
(8)
1.5 1.5.1 Sensoriese neuron (1)
1.5.2 (a) Akson (1)
(b) Selliggaam (1)
(c) Dendriet (1)
1.5.3 (a) C (1)
(b) F (1)
(c) A (1)
1.5.4 Veelvuldige sklerose (1)
(8)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 - Die eier het ʹn hoë persentasie (%) dooier* daarom
- bevat dit meer energie/voedingstowwe
- Die kuiken sal goed ontwikkeld weeswat dit
- (meer) onafhanklik maak Verpligte punt* 1 + Enige 2 (3)
2.1.2 - Arend
- Aasvoël
- Duif (3)
(Merk slegs eerste DRIE)
2.1.3 - Die eiers het ʹn laer persentasie (%) dooier daarom
- sal die kuikens nie ten volle ontwikkeld wees nie (2)
(8)
2.2 2.2.1 (a) C- Testis (2)
(b) A- Epididimis (2)
2.2.2 - Dit handhaaf die temperatuur van die testes/deel C laer as
liggaamstemperatuur
- om die produksie van gesonde sperm te verseker
OF
- Dit beskerm die testes teen (meganiese) besering om die
- produksie van goeie kwaliteiet/kwantiteit sperm te verseker (2)
2.2.3 - Spermatogenese*
- Onder die invloed van testosteroon
- diploïede selle
- in die seminale buisies/testes/saadbuisies
- ondergaan meiose
- om haploïede (sperm) sellete vorm
Verpligte punt* 1 + Enige 4 (5)
(11)
2.3 2.3.1 (a) - Die corpus luteum degenereer gevolglik
- daal die progesteroon vlakke
- Die endometrium word nie langer onderhou nie/
menstruasie vind plaas (3)
(b) - Die Graafse follikel sekreteer
- estrogeen wat die dikte van die endometrium verhoog (2)
2.3.2 - Dit word meer bloedvatryken
- meer klierryk (2)
2.3.3 Dit maak inplanting van die embrio moontlik / die ontwikkeling van
die plasenta /verhoogde bloedtoevoer vir voeding van die
ontwikkelende embrio (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.3.4
Dikte van die endometrium vir (verskillende)dae
van die menstruele siklus
20
Dikte van die
16
14 13
15
10
endometrium (mm)
3 5
5
0
0 7 14 21 28
Dag van die menstruele siklus
Kriteria vir die nasien van die grafiek:
Kriteria Puntetoekenning
Tipe grafiek: Staafgrafiek is geteken (T) 1
Opskrif van die grafiek sluit beide
1
veranderlikes in (C)
Korrekte byskrifte vir X-as en Y-as en
1
korrek eenheid vir Y-as (L)
Gelyke spasie en wydte van stawe vir
1
X-as en korrekte skaal vir Y-as (S)
Stipwerk: (P)
1 - 4 koördinate is korrek gestip 1
Al 5 koördinate is korrek gestip 2
(6)
Indien 'n histogram of lyngrafiek geteken is, sal punte verloor word (14)
vir:
• Tipe grafiek
• Skaal
Indien asse omgeruil is:
• Kan al die punte behaal word indien byskrifte ook omgeruil en
stawe horisontaal is
• Indien byskrifte nie ooreenstem nie sal:
➢ Punte verloor word vir byskrifte en skaal
➢ Stip van koördinate krediet kry indien dit korrek is vir
die gegewe byskrifte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.4 2.4.1 Hipotalamus (1)
2.4.2 (Diagram) X (1)
2.4.3 - Die arteriool verwyd/vasodilasie vind plaas
- Meer bloed vloei na die (oppervlak) van die vel en
- meer hitte gaan verlore/meer uitstraling vind plaas om
- die liggaamstemperatuur te laat afneem/te reguleer (4)
(6)
2.5 2.5.1 Lengte (1)
2.5.2 - Geslag/ slegs seuns het deelgeneem
- Almal (al die seuns) het IKS gehad
- Ouderdom/ almal (al die seuns) was 2-jaar oud
- Duur van die ondersoek Enige (3)
(Merk slegs eerste DRIE)
2.5.3 Om te bewys dat dit die toegevoegde groeihormoon is wat die
verandering in lengte van die seuns veroorsaak het en nie enige
ander faktor nie (2)
2.5.4 (25 x 0,028)
= 0,7mg (3)
2.5.5 Toegevoegde groeihormoon veroorsaak 'n toename in lengte van
kinders met IKS (2)
(11)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 (a) Watervog (1)
(b) Pupil (1)
(c) Iris (1)
3.1.2 Dit is nie reëlmatig gekrom nie/nie gerond nie (1)
3.1.3 - Die lig word onreëlmatig gebreek/in verskillende rigtings en
- fokus nie op die retina nie en
- vorm 'n dowwe beeld (3)
3.1.4 - Laser
- Chirurgie
- Brille/lense Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN) (8)
3.2 3.2.1 Sentrale senuweestelsel✓ (1)
3.2.2 (a) B✓ - Serebellum✓ (2)
(b) C✓ - Medulla oblongata✓ (2)
(c) A✓ - Serebrum✓ (2)
3.2.3 - (Die impuls) word deur die sensoriese neuron gelei✓
- via die dorsale wortel van die rugmurgsenuwee✓ na
- die interneuron✓en na die
- motor neuron✓
- deur sinaptiese kontak✓
- Dit word dan oorgedra via die ventrale wortel (van die
rugmurgsenuwee)✓
- na die effektor✓ wat die refleksaksie teweeg bring Enige (6)
(13)
3.3 - Siliêre spiere ontspan✓
- Suspensoriese ligamente word styf✓/spanning op die lens verhoog
- Die lens word minder konveks✓ wat veroorsaak dat
- lig minder gebreek word✓
- om 'n duidelike beeld op die retina✓ te vorm (5)
3.4 3.4.1 (a) Pinna✓ (1)
(b) Gehoorbeentjies✓ (1)
3.4.2 C✓ en D✓ (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.4.3 - Die kristas word gestimuleer✓en
- skakel die stimulus/prikkel om in 'n impuls✓ wat
- gestuur word via die gehoorsenuwee✓
- na die serebellum✓ vir interpretasie
- Impulse word dan gestuur na die skelespiere✓ om balans te
herstel (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
3.4.4 (a) - Minder/geen stimuli sal omgeskakel word na impulse✓
- Minder/geen impulse sal gestuur word na die serebrum✓ om
geïnterpreteer te word (2)
(b) - Die oorpluisies beperk die klankgolwe wat die middeloor✓/
timpanummembraan bereik
- Minder vibrasies word gevorm in die middeloor✓
- Minder drukgolwe word gevorm in die inwendige oor✓ om
skade te voorkom (3)
(14)
3.5 3.5.1 Pankreas✓ (1)
3.5.2 Drie/nege (1)
3.5.3
LANGWERKENDE VINNIGWERKENDE
INSULIENBEHANDELING INSULIENBEHANDELING
Een inspuiting is oor ‘n Drie inspuitings is oor ‘n tydperk
typerk van 23 uur gegee van 23 uur gegee
Die inspuiting is teen 23:00 Die inspuiting is voor elke maaltyd
gegee gegee
Die inspuiting veroorsaak 'n Die inspuiting veroorsaak 'n hoër
laer konsentrasie insulien/ konsentrasie insulien/ 30
10 internasionale eenhede internasionale eenhede
Die konsentrasie van insulien Die konsentrasie van insulien in die
in die bloed bly vir ‘n langer bloed fluktueer/neem toe en neem
tydperk konstant af
Langdurige effek Effek is oor ‘n korter tydperk
Insulienkonsentrasie neem 1 Insulienkonsentrasie neem 2 ure om
uur om tot die hoogste tot die hoogste konsentrasie/piek te
konsentrasie/piek te styg styg
(Merk slegs eerste TWEE) Tabel (1) plus enige (2 x 2) (5)
3.5.4 Vinnigwerkende insulien (1)
3.5.5 - Die insulien sal die glukosevlak selfs verder laat afneem/
glukose word na glikogeen omgeskakel /verhoogde opname van
glukose deur selle
- Daar is minder glukose beskibaar vir sellulêre respirasie (2)
(10)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2013 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper