Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P1 NW June 2025 Memo (Afr)

MemorandumMathematical LiteracyGrade 1220257 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 JUNIE 2025 NASIENRIGLYNE PUNTE: 100 Simbool Verduideliking M Metode MA Metode met akkuraatheid MCA Metode met konstante akkuraatheid CA Konstante akkuraatheid A Akkuraatheid C Omskakeling S Vereenvoudiging RT Lees vanaf tabel/grafiek/dokument/diagram SF Korrekte vervanging in ’n formule O Opinie/verduideliking/redenering P Penalisasie vir geen eenhede, verkeerde afronding ens. R Afronding NPR Geen penalisasie vir korrekte afronding AO Slegs antwoord Hierdie nasienriglyne bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 2 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne LET WEL:  As ‘n kandidaat ‘n vraag TWEE keer beantwoord, sien slegs die EERSTE poging na.  As ‘n kandidaat ‘n vraag doodtrek, en nie dit oordoen nie, sien die doodgetrekte poging na.  Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyn toegepas, dit hou egter op by die tweede berekeningsfout.  Volgehoue akkuraatheid (CA) is nie van toepassing tydens die afbreek van ‘n berekening nie.  Indien die kandidaat enige ekstra antwoorde gee wanneer daar gelees word vanaf ‘n grafiek/tabel/diagram/plan of kaart, dan sal daar gepenaliseer word vir elke ekstra antwoord.  Algemene beginsel van nasien, indien ‘n kandidaat een fout gemaak het en daar is gegronde wiskundige berekeninge gedoen daarna, moet die kandidaat net een punt verloor.  Afronding tel as ‘n onafhanklike punt.  Enige opinie-gebaseerde vraag word net nagesien indien daar berekeninge getoon word. VRAAG 1 [20 PUNTE] Slegs antwoord AO VOLPUNTE Q Oplossing Verduideliking T/L 1.1.1 Staafgrafiek/horisontale staafgrafiek A 2A korrekte grafiek D (2) L1 E 1.1.2 Ratlou A 2A korrekte LEO D (2) L1 E 1.1.3 = JB Marks + Matlosana + Maquassi 1RT korrekte waardes D MA 1MA samevoeging L1 = 48 329 + 85 016 + 22 653 RT 1CA vereenvoudiging E = 155 998 CA (3) 1.1.4 Naledi: Rustenburg 1A korrekte waardes D 51 701: 122 035A A 1A korrekte volgorde L1 1: 2,36CA 1CA vereenvoudiging M NPR (3) 1.2.1 Totale waarde F L1 RT MA 1RT korrekte waardes E =R250,44 + R99 + R89+ R135,25+ R686,64+R237,78 1MA samevoeging = R1 498,11CA 1CA vereenvoudiging (3) 1.2.2 RT 1RT korrekte waardes F R51,92 1MA deling L1 = ×100 MA R1 287,62 M 1A vereenvoudiging = 4,03%A NPR (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 3 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne 1.2.3 = Voor briekskoene + agter briekskoene 1RT korrekte waardes F RT L1 = R328,57 + R619,38MA 1MA samevoeging M = R947,95A 1A vereenvoudiging (3) 1.2.4 VW Citi Golf CA CA van vraag 1.2.1 F 2CA korrekte voertuig L1 (2) E [20] VRAAG 2 [43 PUNTE] 2.1.1 ‘n Tarief/fooi per rand in ‘n metingseenheid van F elektrisiteit.O 2O verduideliking L1 (2) E 2.1.2 F L3 (a) No. eenhede gekoop =142,4 kWh – 5,3kWh MA 1MA verskil M = 137,1 kWh A 1A verskil in eenhede Koste vir eerste 100 eenhede 1MCA vermenigvuldig met = 100 × R2,775755 MCA tarief = R277,5755 CA 1 CA vereenvoudig 1MCA vermenigvuldig met Volgende 37,1 eenhede = 37,1 × R3,248405MCA tarief = R120,5158255CA 1 CA vereenvoudig Totale koste = R277,5755 + R120,5158255 CA 1CA samevoeging = R398,09 ≈R398 OF OF 100 kWh × R2,775755 MA 1MA vermenigvuldig met = R277,5755A tarief 1A vereenvoudiging R398– R277,5755 = R120,5755 CA 1CA koste van R120,5145 R120,5755 Hoeveelheid kWh = MCA 1MCA deel met tarief R3,248405 = 37,0707188605 kWhCA 1CA vereenvoudiging Totale kWh gekoop = 100 kWh + 37,0707188605 kWh 1CA kWh gekoop = 137,0707188605 kWhCA Nuwe lesing op meter = 137,0707188605 kWh + 5,3 kWh CA 1CA samevoeging nuut = 142,371886 kWh = 142,4 kWh (7) 2.1.2 𝑅398 1MA deel met 1,15 F = 1,15 MA L2 (b) = R346,0869565…MA 1MA vereenvoudiging M = R398 – R346,0869565 … 1A BTW = R51,91A Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 4 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne OF OF 15 15 R398 × 115MA 1MA maal met 115 = R51,91304348MA 1MA vereenvoudiging = R51,91A 1A BTW (3) (c) = 142,4 kWh – 82 kWh MA 1MA aftrekking F = 60,4 kWh CA 1CA vereenvoudiging L4 E Nie geldig O 1O opinie. (3) 2.2.1 Jaarlikse belasbare inkomste 1MA vermenigvuldig met F R36 780 × 12MA 12 L2 = R 441 360,00A 1A vereenvoudiging E 1MCA belastingkerf Kerf 3  MCA AO (3) 2.2.2 Gebruik kerf 3 O 1O kies kerf 3 F 1RT maks waarde vir kerf 3 L3 Hoogste waarde by kerf 3 3 = 512 800RT word gebruik D Formule vir kerf 3: 77 362 + 31% van belasbare inkomste bo 370 500 1SF vervanging = R77 362 + 31% of (R512 800− R370 500)SF 1MCA vereenvoudiging 1CA voeg alle waardes by = R77 362 + 0,31 × (R142 300)MCA = R77 362 +R 44 113CA = R121 475 (5) 2.2.3 15 1SF vervanging F Uittree-bedrag = R42 270 × 26 × 29 SF 1A vereenvoudiging L2 = R 707 209,6154 A M 16 = R 707 209,6154 × MCA 1MCA vermenigvuldig met 100 16% = R113 153,54CA 1CA vereenvoudiging (4) 2.2.4 Rente na 1 jaar = R 25 600 × 8,60% 1MA bereken rente vir F = R2 201,60  MA 1ste jaar L3 D Bedrag na 1 jaar = R25 600 + R2 201,60 1A vereenvoudiging = R27 801,60A Rente vir volle 2de jaar = R27 801,60 × 8,60% = R2 390,9376CA 1CA vir 2de jaar 1 𝑅 2 390,9376  rente vir jaar = MCA 2 2 1MCA halwe jaar = R1 195,4688 CA 1CA vereenvoudiging Bedrag van die vaste deposito = R27 801,60 + R1 195,4688 = R28 997,07CA 1CA vereenvoudiging Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 5 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne OF OF Rente vir 1 jaar = R 25 600, × 8,60% 1MA bereken rente vir 1ste = R2 201,60MA jaar Bedrag na 1 jaar = R25 600 + R2 201,60 1A vereenvoudiging = R27 801,60 A 8,60% 2de jaar rente = 2 = 4,3% CA 1CA vir 2de jaar 1 Rente vir jaar = R27 801,60 × 4,3% 2 = R1 195,44MCA 1MCA halwe jaar Bedrag vir vaste deposito = R27 801,60 + R1 195,4688MCA 1MCA optel = R28 997,07 CA 1CA vereenvoudiging OF OF Bedrag na 1 jaar = R 25 600,00 × 108,6%MA 1MA bereken vir die 1ste jaar = R27 801,60A 1A vereenvoudiging 8,06% 2de jaar rente = 2 = 4,3% CA 1CA vir 2de jaar 1 MA Bedrag vir jaar = R27 801,60 × 104,3%MCA 1MA maal met 104,3% 2 = R28 997,07 CA 1MCA halfjaar 1CA vereenvoudiging (6) 2.3.1 Publiek primêr A 2A korrekte item F (2) L1 D 2.3.2 Nuwe prys −ou prys 1RT korrekte waardes F Persentasie verandering = × 100% ou prys 1SF vereenvoudiging L2 RT 1A antwoord M 37 840 000 −39 236 000 = × 100%SF 39 236 000SF NPR = - 3,56% A [geen straf as miljoen nie geskryf is nie] (3) 2.3.3 RT 1RT korrekte waardes 0,512 1MA vermenigvuldig = 597 063 000 × 100 MA 597 063 by 0,512% = R 3056 962,56 CA 1CA vereenvoudiging Werklike uitgawes 1MCA minus waardes = R597 063 000 – R 3 056 962,56MCA 1CA vereenvoudiging = R594 006 037,40CA 1O opinie (6) Geldig O [44] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 6 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne VRAAG 3 [23 PUNTE] 3.1.1 65 cm A 2RT lees van grafiek D (2) L2 E 3.1.2 RT RT 2RT korrekte persentiele D Tussen 10 en 25ste persentiel de (2) L2 E 3.2.1 DA 2A korrekte keuse D (2) L1 E 3.2.2 Omvang = Maks - minimum 1RT korrekte waardes D RT L2 = 179 968 – 14 152MA 1MA konsep omvang E = 165 816 A 1A vereenvoudiging (3) 3.2.3 Die hoeveelheid graad 10 leerders in die Noord-Kaap D is minder O as die tweede laagste hoeveelheid graad 2O gevolgtrekking L4 10 leerders van die Vrystaat met 65 970 in die (2) M data.O 3.2.4 Gem van graad 11= MA 1MA konsep van gemiddeld D 120 993+45156+166 069+240 146+125357+84902+16189+53 708+75494 L4 9 928 050 M = 9 = 103 116, 6667  CA 1CA vereenvoudiging Verskil 1MCA verskil = 103 116,6667 – 81122,78 MCA 1CA antwoord = 21 993,89 CA 1O gevolgtrekking Nie geldig O (5) NPR 3.2.5 CA die totale graad 11 P RT leerders van vraag 3.2.4 L2 125 375 M = ×100%MCA 928 050 1RT 125 375 1MCA konsep van persentiel = 13,51%CA 1CA antwoord NPR (3) 3.2.6 O 2O verlaag/verminder D Hoeveelheid leerders verminder van graad 10 tot 12 in L4 alle provinsies D Skoolverlaters/maak nie skool klaar nie / Mislukkingskoers .O 2O gevolgtrekking (4) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 7 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne VRAAG 4 [13 PUNTE] Q Oplossing Verduideliking T/L 4.1.1 Die geldeenheid waar een eenheid van ‘n buitelandse 2A verduideliking F geldeenheid uitgedruk word teenoor Suid-Afrika se L1 geldeenheid.A E OF Die waarde van ‘n buitelandse geldeenheid teenoor die rand.A (2) 4.1.2 Indiese RupeeRT 2RT korrekte geldeenheid F (2) L1 E 4.1.3 Bedrag in Kanadese dollar F L2 1R = 0,077572 RT 1RT identifiseer die regte E wisselkoers 0,077572 CAD = × R1670,00 MA 1MA vermenigvuldig met R1 = 129,54524 CAD A eenheid 1A vereenvoudiging OF OF 1CAD = R12, 891276  RT 1RT identifiseer korrekte geldeenheid R1670,00 1MA vermenigvuldig = ×1CAD MA R12,891276 korrekte wisselkoers = 129,54524 CAD A 1A vereenvoudiging (3) 4.2.1 196,95 miljoen A 2A korrekte waarde D (2) L2 E 4.2.2 D 52,58 = Q3 – Q1 MA 1MA konsep van IKO L3 RT 1RT korrekte waarde (Q1) E 52,58 = Q3 – 180,16 1MA verander die Q3 = 180,16 + 52,58MA onderwerp van formule Q3 = 232,74 miljoen CA 1CA vereenvoudiging (4) [13] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all