PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 12
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
JUNIE 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 100
Simbool Verduideliking
MA Metode met akkuraatheid
MCA Metode met volgehoue akkuraatheid
CA Volgehoue akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RT Lees vanaf tabel/grafiek/dokument/diagram
SF Korrekte vervanging in 'n formule
O Opinie/Verduideliking
P Penalisering, bv vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
R Ronding
NPR Geen penalisering vir korrekte afronding nie
AO Slegs antwoord
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers %20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88/v1-a361eac94c1f3222a6a9/card.webp)


%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a/v1-5701240b47614d0b0a9c/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c/v1-f00b3bdb13e7db00d870/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197/v1-18b512a90a2f9d4de661/card.webp)
View all





Mathematical Literacy Grade 12 P2 NW June 2025 Memo (Afr)
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NW June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 1022.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
NW June Exam 2025
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
LET WEL:
As 'n kandidaat 'n vraag TWEE KEER beantwoord, sien slegs die EERSTE poging na.
As 'n kandidaat 'n antwoord van 'n vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, sien
die doodgetrekte (gekanselleerde) poging na.
Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyne toegepas;
dit hou egter op by die tweede berekeningsfout.
LET WEL: volgehoue akkuraatheid (CA) is nie van toepassing in gevalle van 'n
afbreuk nie.
Wanneer die kandidaat enige ekstra oplossing aanbied wanneer hy van 'n grafiek, tabel,
uitlegplan en kaart lees, penaliseer dan vir elke ekstra item wat gegee word.
Die algemene beginsel van nasien is, as 'n kandidaat een fout maak, word een punt te
afgetrek.
Afronding is 'n onafhanklike punt.
1
‘n Gevolgtrekkingspunt kan slegs gegee word indien 3 van die totale punte vir die
subvraag toegeken is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
VRAAG 1 [20 PUNTE] SLEGS ANTWOORD VOLPUNTE
Vrae Oplossing Verduideliking T/L
1.1.1 Radius is die lyn wat vanaf die middel van 'n sirkel na 'n punt 2A verduideliking M1
op die sirkel getrek word. A
OF
Radius is die lyn wat die middelpunt van 'n sirkel verbind met
'n punt op die sirkel. A
OF Radius is die helfte van 'n deursnee. A (2)
1.1.2 Skaal is die faktor wat die meting op papier met die werklike 2A verduideliking MP1
meting in verband bring. A
OF
Skaal is 'n verhouding wat die verhouding tussen die meting
op papier en die werklike meting gee. A (2)
1.1.3 Waarskynlikheid is die kans van 'n gebeurtenis om te kom 2A verduideliking P1
gebeur. A (2)
1.2.1 F A 2A antwoord M1
(2)
1.2.2 H A 2A antwoord M1
(2)
1.2.3 B A 2A antwoord M1
(2)
1.2.4 C A 2A antwoord M1
(2)
1.3.1 Staafskaal OF Lineêre skaal OF Grafiese skaal A 2A antwoord MP1
(2)
1.3.2 5 A 2A antwoord MP1
(2)
1.3.3 Pretoria A MP1
Johannesburg A 1A antwoord
OF Musina A 1A antwoord
Aanvaar Weipe A (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 4 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
VRAAG 2 [2 PUNTE]
Vrae Oplossing Verduideliking T/L
2.1 Limpopo rivier A 2A antwoord MP
(2) L1
2.2 Waarskynlikheid = 0% A 2A antwoord MP
(2) L2
2.3 NW OF Noordwes A 2A antwoord MP
(2) L2
2.4 Gemete lengte = 1,8 cm A 1A gemete afstand MP
1,8 cm: 125 km MA 1MA korrekte verhouding L4
1,8 cm: 125× 100 000 cm
1,8 cm: 12 500 000 cm C 1C omskakeling
1 : 6 944 444 S 1S vereenvoudiging
∴ Die eis is nie geldig nie. O 1O mening
OF
Gemete lengte = 18 mm A
18 mm: 125 km MA
18 mm: 125× 1 000 000 mm
18 mm: 125 000 000 mm C [Aanvaar 1,7 cm tot 1,9 cm
1 : 6 944 444 S OF 17 mm tot 19mm]
∴ Die eis is nie geldig nie. O (5)
2.5.1 1 852 𝑘𝑚
Tyd = 80 𝑘𝑚/ℎ SF 1SF vervanging LP
1S vereenvoudiging L2
=23 15 uur S 1A uur
= 23 uur A en 9 minute A 1A minute
(4)
2.5.2 Totale tyd vir die reis CA vanaf V2.5.1 MP
= 23 uur 9 min + 48 min + 1 uur 30 min MCA 1MCA optel korrekte waardes L3
= 25 uur 27 minute CA 1CA totaal
Dag van aankoms is Saterdag CA= 24 uur 1CA dag
Aankomstyd = 13:15 + 1:27 MCA 1MCA optel
= 14:42 CA 1CA aankomstyd
OF
OF 1MA tel tyd spandeer by die
grenspos by
Totale tyd vir die reis 1MCA tel tyd spandeer by
13:15 + 48 = 14:03 MA Bulawayo by
14:03 + 1:30 = 15:33 MCA 1MCA tel reistyd by
15:33 + 23:09 = 38:42 MCA 1CA dag
Dag van aankoms is Saterdag CA om 14:42 CA 1CA aankomstyd
(5)
2.5.3 Strek bene OF Badkamer breek OF Verversings OF 2O rede LP
Brandstof OF Besigtiging O (2) L4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 5 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
2.6.1 Livingstone-eiland A 2A antwoord MP
(2) L1
2.6.2 Draai links by die ingang A 1A draai regs en links MP
By die kruispad/einde draai regs A 1A draai regs L2
Stap aan langs die voetpaadjie, verby die 1A gaan verby regter
regteraansluiting A aansluiting
Draai links A dan sal jy by ⑨ wees 1A draai links
OF OF
Draai regs by die ingang A 1A draai regs by die ingang
Gaan verby toilette en draai dan links. A 1A draai links
Stap langs die voetpaadjie en draai dan regs by die 1A draai regs
T-aansluiting A
Draai links A dan sal jy by ⑨ wees 1A draai links
(4)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 6 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
VRAAG 3 [28 PUNTE]
Vrae Oplossing Verduideliking T/L
3.1.1 Omtrek is die totale lengte rondom die grense van die 2A antwoord M
silo. A (2) L1
3.1.2 3 000 mm = 3 m C 1C herleiding M
Volume = s2 × h L2
= (2,3 m)2 × 3 m SF 1SF vervanging
= 15,87 m3 S 1S vereenvoudiging
= 16 m3 R 1R afronding
(4)
3.1.3 Oppervlakte = 4s × hoogte + s2 M
= 4 × 2,3 m × 3 m + (2,3 m)2 SF 1SF vervanging L3
= 27,6 m2 + 5,29 S 1S vereenvoudiging
= 32,89 m2 S 1S vereenvoudiging
Totale oppervlakte vir 3 silobedekkings
= 3 × 32,89 m2 MCA 1MCA vermenigvuldig met 3
= 98,67 m2 A 1A antwoord
(5)
3.1.4 Om skade te vermy O 2O rede M
OF om hulle teen klammigheid te beskerm O (2) L4
OF om teen roes te beskerm O
Aanvaar enige relevante rede
3.2.1 3 962,5808 gallon = 3 962,5808 × 3,7854 liter C 1C omskakeling na liter M
= 14 999,95336 liter S 1S vereenvoudiging L2
= 15 000 liter R 1R afronding
= 15 m3 C 1C omskakeling na m3
OF OF
962,5808 liter = 3 962,5808×3 7854 liter C 1C omskakeling na liter
= 14 999,95336 liter S 1S vereenvoudiging
= 14,99995336 m3 C 1C omskakeling na m3
= 15 m3 R 1R afronding
(4)
3.2.2 CA vanaf V3.2.1 M
Radius = 2,3 m ÷ 2 = 1,15 m A 1A radius L3
Volume van silinder = 3 142 × r2 × h
15 m3 = 3,142 × (1,15 m)2 × h SF 1SF vervanging
15 𝑚3 1M verander onderwerp
h = 3,142 × (1,15 𝑚)2 M
1S vereenvoudiging
h = 3,609852008 m S
NPR
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 7 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
3.2.3 Totale area wat geverf moet word = 3 × 34,33 m2MA 1MA vermenigvuldig met 3 M
= 102,99 m2 A 1A totale oppervlakte L4
102,99 𝑚2
Eerste laag verf = 9 𝑚2 /𝑙𝑖𝑡𝑒𝑟 MA 1MA deling
= 11,443333333 liter A 1A vereenvoudiging
102,99 𝑚2
Tweede laag verf = 12𝑚2 /𝑙𝑖𝑡𝑒𝑟
= 8,5825 liter S 1S vereenvoudiging
Totale verf = 11,4433333333 liter + 8,5825 liter
= 20 026 liter A OF 21 liter A 1A totale verf
∴ Die eis is geldig. O 1O mening
OF OF
34,33 𝑚2
Eerste laag verf = MA 1MA vermenigvuldig met 3
9 𝑚2 /𝑙𝑖𝑡𝑒𝑟
= 3,814444444 liter S 1S vereenvoudiging
34,33 𝑚2
Tweede laag verf = 12 𝑚2 /𝑙𝑖𝑡𝑒𝑟
= 2,860833333 liter S 1S vereenvoudiging
1 silo se verf = 3,814444444 liter + 2,860833333 liter
= 6,675277777 liter CA 1CA verf vir 1 silo
Totale verf = 6,675277777 liter × 3 MCA 1MCA vermenigvuldig met 3
= 20,02583333 liter CA 1CA totale verf
∴ Die eis is geldig. O 1O mening
OF OF
34,33 𝑚2 1MA vermenigvuldig met 3
Eerste laag verf = 9 𝑚2 /𝑙𝑖𝑡𝑒𝑟 MA
1S vereenvoudiging
= 3,814444444 liter S
34,33 𝑚2
Tweede laag verf = 12 𝑚2 /𝑙𝑖𝑡𝑒𝑟 1S vereenvoudiging
= 2,860833333 liter S
1 silo se verf = 3,814444444 liter + 2,860833333 liter
= 7 liter CA 1CA verf vir 1 silo
Totale verf = 7 liter × 3MCA 1MCA vermenigvuldig met 3
= 21 liter CA 1CA totale verf
∴ Die eis is geldig. O 1O mening
(7)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 8 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
VRAAG 4 [24 PUNTE]
Vrae Oplossing Verduideliking T/L
4.1 Liggaamsmassa-indeks A 2A antwoord M
(2) L1
4.2 4 + 3 + 2 = 9 A 1A waardes byvoeg M
2
Aandete kalorieë = × 2 500 MCA
2
1MCA vermenigvuldiging 9 L3
9
= 555,55 S 1S vereenvoudiging
= 560 R 1R afronding
OF OF
4 + 3 + 2 = 9 A 1A waardes byvoeg
2 500
Eenheid kalorie = CA 1CA eenheid kalorie
9
= 277,78
Aandete kalorieë = 277,78 × 2 MCA 1MCA vermenigvuldig met 2
= 555,555
= 560 R 1R afronding
(4)
4.3 Maksimum daaglikse kalorie-inname 1RT korrekte kalorieë vir M
RT mans L2
= 2 500 – 500 MA 1MA trek 500 af
= 2 000 kalorieë CA 1CA antwoord
(3)
4.4 170 cm = 1,7 m C 1C omskakeling M
gewig in kg L3
LMI =
(lengte in m)2
𝑚𝑎𝑠𝑠
23,1 kg/m2 = SF 1SF vervanging
(1,7 𝑚)2
1MA verander van onderwerp
Massa = 23,1 kg/m2 × (1,7 m)2 MA
1A antwoord
= 66,759 kg A
NPR
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 9 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
4.5 ℉ = (1,8× ℃°) + 32 M
450° = (1,8 × ℃) + 32° SF 1SF vervanging L4
℃ = (450°- 32°) ÷ 1,8 MA 1MA verander van onderwerp
℃ = 232,222°
℃ = 230° AR 1AR afgeronde antwoord
∴ Die eis is geldig. O 1O mening
(4)
4.6.1 Straat kaart A 2A antwoord LP
(2) L1
4.6.2 Francis Baard A 2A antwoord LP
(2) L2
4.6.3 Farendenstraat, Arcadiastraat A 1A eerste 2 korrekte strate LP
Beckettstraat, Parkstraat A 1A tweede 2 korrekte strate L2
Farendenstraat A 1A laaste korrekte straat
(3)
[24]
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88/v1-a361eac94c1f3222a6a9/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Memo

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a/v1-5701240b47614d0b0a9c/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c/v1-f00b3bdb13e7db00d870/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197/v1-18b512a90a2f9d4de661/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 QP

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper