PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 12
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
JUNIE 2025
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ‘n bylaag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 


%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3/v1-7d01bb76199b3362da1d/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778/v1-88ad7c83485df6c87a8e/card.webp)

View all





Mathematical Literacy Grade 12 P1 NW June 2025 QP (Afr)
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- NW June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 1.2 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NW June Exam 2025
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Wiskundige Geletterdheid/V1 2 NW/Junie 2025
Graad 12
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Gebruik die BYLAAG om VRAAG 2.3 te beantwoord.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
4. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.
5. Jy mag ‘n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy
anders aangedui.
6. Toon ALLE bewerkings duidelik.
7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
vermeld.
8. Dui meeteenhede aan waar van toepassing.
9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy ander vermeld.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 3 NW/Junie 2025
Graad 12
VRAAG 1
1.1 Die grafiek hieronder toon die leerder inskrywings van die Plaaslike Onderwys
Kantore in die Noordwes Provinsie gedurende 2022 se akademiese jaar. Die
totale aantal ingeskryfde leerders in die Noordwes Provinsie vir die akademiese
jaar van 2022 was 841 035.
LEERDER INSKRYWINGS VAN DIE PLAASLIKE ONDERWYSKANTORE
Tswaing 33176
Ratlou 33136
Ramotshere Moiloa 36878
Mahikeng 74129
Ditsobotla 41202
Naledi 51701
Kagisano Molopo 34415
Greater Taung 51007
Matlosana 85016
Maquassi
MaquassiHills
Hils 22653
JB Marks 48329
Rustenburg 122035
Moses Kotane 61229
Moretele 46294
Madibeng 99835
0 20000 40000 60000 80000 100000 120000 140000
[Aangepas uit NW Dept van Onderwys,Jaarlikse Prestasie plan,Maart 2024]
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.1.1 Identifiseer die tipe grafiek hierbo getoon. (2)
1.1.2 Skryf die Plaaslike Onderwys Kantoor wat die TWEEDE LAAGSTE
leerder inskrywings ontvang het neer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 4 NW/Junie 2025
Graad 12
1.1.3 Dr Kenneth Kaunda is een van die distrikte in die Noordwes Provinsie.
Dit bestaan uit drie Plaaslike Onderwys Kantore naamlik: JB Marks,
Matlosana en Maquassi Hills.
Bereken die totale hoeveelheid leerder inskrywings van die
Dr Kenneth Kaunda distrik. (3)
1.1.4 Bereken, as ‘n eenheidsverhouding, in die vorm 1 : …, die
hoeveelheid leerder inskrywings in Rustenburg. (3)
1.2 Tumelo besit twee voertuie en hy vergelyk die voertuie se diensplanne.
TABEL 1 hieronder toon die dienste van die TWEE verskillende voertuie.
TABEL 1: DIENSTE VIR VERSKILLENDE VOERTUIE
(PRYSE SLUIT BTW IN)
BESKRYWING VW CITI GOLF TOYOTA YARIS
Lugfilter R96,17 R250,44
Oliefilter R51,92 R99,00
Brandstoffilter R158,65 R89,00
Regterhand veërlem R32,93 R135,25
Voorste briekskoene R328,57 R686,64
Agterste briekskoene R619,38 R237,78
TOTAAL R1 287,62 A
[Aangepas uit http://businesstech.co.za]
Gebruik TABEL 1 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.2.1 Bepaal die ontbrekende waarde, A. (2)
1.2.2 Druk die prys van die Oliefilter vir die VW Citi Golf as ‘n persentasie
van die totale bedrag betaal uit. (3)
1.2.3 Bereken die totale bedrag wat vir die briekskoene van die VW Citi
Golf betaal is. (3)
1.2.4 Identifiseer die voertuig wat meer koste-effektief is, wanneer dit
gediens word. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 5 NW/Junie 2025
Graad 12
VRAAG 2
2.1 Lebogang woon in Tshwane en het ‘n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter in haar huis.
Tshwane munisipaliteit gebruik ‘n glyskaal tariefstelsel vir voorafbetaalde elektrisiteit.
TABEL 2 hieronder toon die standaard glyskaal tariewe per maand vir voorafbetaalde
elektrisiteit.
TABEL 2: 01 JULIE 2023 tot 30 JUNIE 2024 STANDAARD GLYSKAAL
TARIEWE PER MAAND VIR VOORAFBETAALDE ELEKTRISITEIT
EENHEDE (kWh) TARIEF PER EENHEID ( R )
BTW INGESLUIT
0–100 kWh 2,775755
101–400 kWh 3,248405
401–650 kWh 3,539125
> 650 kWh 3,81524
[Aangepas uit https:// www.martinique.co.za]
TABEL 3 hieronder toon die lesings op Lebogang se elektrisiteitsmeter voor en na sy
elektrisiteit aangekoop het op 1 Junie 2024.
TABEL 3: LESINGS OP DIE ELEKTRISITEITSMETER VOOR EN NA DIE
AANKOOP VAN ELEKTRISITEIT OP 1 JUNIE 2024.
VOOR AANKOPE NA AANKOPE
LESINGS
5,3 kWh 142,4 kWh
Gebruik TABEL 2 en TABEL 3 om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.1.1 Verduidelik die betekenis van die term tarief in hierdie konteks. (2)
2.1.2 Lebogang het R398,00 se voorafbetaalde elektrisiteit aangekoop
(BTW ingesluit) op 1 Junie 2024.
(a) Bewys dat die meterlesing na die aankoop KORREK is, (7)
afgerond tot die naaste heelgetal.
(b) Bereken die BTW bedrag op die aankope van haar elektrisiteit. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 6 NW/Junie 2025
Graad 12
(c) Op die 15 Junie 2024 was die meterlesing 82 kWh. Lebogang
beweer dat die eenhede elektrisiteit wat gebruik is van die
dag van aankope tot op hede meer as 66kWh is.
Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of Lebogang se bewering
GELDIG is. (3)
2.2 Lesedi is 55 jaar oud en verdien ‘n maandelikse belasbare inkomste van R36 780,00 in die
2024/2025 belastingsjaar. Sy behoort nie aan ‘n mediesefonds nie.
TABEL 4 hieronder toon die belastingtabel vir die 2024/2025 belastingsjaar.
TABEL 4: 2024/2025 BELASTINGTABEL (1 Maart 2024 tot 28 Februarie 2025)
Kerf Belasbare
Belastingkoers ( R )
inkomste (R)
1 0–237 100 18% van belasbare inkomste bo
2 237 101–370 500 42 678 + 26% van belasbare inkomste bo 237 500
3 370 501–512 800 77 362 + 31% van belasbare inkomste bo 370 500
4 512 801–673 000 121 475 + 36% van belasbare inkomste bo 512 800
5 673 001–857 900 179 147 + 39% van belasbare inkomste bo 673 000
6 857 901–1 817 000 251 258 + 41% van belasbare inkomste bo 857 900
7 1 817 001 en meer 644 489 + 45% van belasbare inkomste bo 1 817 000
TABEL 5 hieronder toon die belasting kortings vir die 2024/2025 belastingsjaar.
TABEL 5: KORTINGS VIR DIE BELASTINGJAAR 2024/2025
BELASTINGKORTING
Primêre (jonger as 65) R17 235,00
Sekondêre (ouer as 65) R9 444,00
Tersiêr (ouer as 75) R 3 145,00
[Aangepas uit www.sars.gov.za]
Gebruik TABEL 4 en TABEL 5 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.2.1 Identifiseer die belastingkerf wat Lesedi sal gebruik om haar
inkomste belasting betaalbaar vir die jaar te bereken. (3)
2.2.2 Toon hoe die berdag van R121 475 in belastingkerf 4 bereken word. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 7 NW/Junie 2025
Graad 12
2.2.3 Lesedi het besluit om vroeër af te tree op die ouderdom van 56, na 29
jaar se diens. Haar normale aftree ouderdom is eintlik 60 jaar. Haar
finale salaris was R42 270. Sy het 4 jaar vroeër afgetree en haar
uittree-bedrag was verminder met 16%.
NB: Uittree-bedrag is ‘n eenmalige betalingsbedrag
Bereken die verminderde waarde op haar uittree-bedrag.
Jy mag die volgende formule gebruik:
𝟏𝟓
Uittree-bedrag = Finale salaris ×( ) × hoeveelheid jaar in diens
𝟐𝟔 (4)
2.2.4 Na haar vroeë aftrede, besluit Lesedi om R25 600 te belê in ‘n
vastedepositorekening vir 1½ jaar teen ‘n saamgestelde rentekoers
van 8,60% per jaar.
Bereken, sonder die gebruik van ‘n formule, die waarde van die
belegging aan die einde van die tydperk.
Toon ALLE berekeninge. (6)
2.3 Die BYLAAG toon die Noordwes Departement van Onderwys se uitgawes
gedurende 2021/2022 en 2022/2023.
Gebruik die BYLAAG om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.3.1 Identifiseer die item wat met minder as R20 miljoen in 2021/2022
oorspandeer is. (2)
2.3.2 Bereken die persentasie verandering van die ge-allokeerde bedrag vir
sport en kultuur tussen 2022/2023 en 2021/2022.
Jy mag die volgende formule gebruik.
𝐧𝐮𝐰𝐞 𝐩𝐫𝐲𝐬−𝐨𝐮 𝐩𝐫𝐲𝐬
Persentasie verandering = ×100%
𝐨𝐮 𝐩𝐫𝐲𝐬 (3)
2.3.3 Die Skoolvoedingskema het 0,512% minder as die allokeerde bedrag
gedurende 2022/2023 spandeer.
Die onderwyser het beweer dat die waarde van B, die werklike
uitgawes van die Skoolvoedingskema, minder as R595 005 000 sal
wees.
Verifieer, deur ALLE bewerkinge te toon, of die stelling GELDIG is. (6)
[44]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 8 NW/Junie 2025
Graad 12
VRAAG 3
Die groeikaart hieronder toon die lengte en gewig vir persentiele van dogters tussen die
ouderdom van geboorte tot 36 maande.
Geboorte tot 36 maande: Dogters NAAM; ____________________
Lengte-vir-ouderdom en Gewig-vir-ouderdom persentiele REKORD: ______________
GEBOORTE
OUDERDOM (MAANDE) L
E
N
G
T
E
L
E
N
G
T
E
G
E
W
I
G
OUDERDOM (MAANDE)
G
E
W
I
G
GEBOORTE
[Aangepas uit http:// www.who.int ]
Gebruik die groeikaart hierbo om die vraag wat volg, te beantwoord.
3.1.1 Skryf neer, in sentimeter (cm), die lengte van ‘n dogter wat 6 maande
oud is en op die 50ste persentiel lê. (2)
3.1.2 ‘n Dogter van 18 maande weeg 22 lb. Identifiseer tussen watter TWEE
persentiele die dogter se gewig lê. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 9 NW/Junie 2025
Graad 12
3.2 TABEL 6 hieronder toon die hoeveelheid leerders in die Verdere Onderwys en
Opleiding (VOO) fase in Suid-Afrika gedurende 2022.
TABEL 6: AANTAL LEERDERS IN DIE VOO FASE IN
SUID-AFRIKA
PROVINSIE GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12 TOTAAL
Oos-Kaap 150 384 120 993 100 224 371 601
Vrystaat 65 970 45 156 44 478 155 909
Gauteng 217 926 166 069 142 380 526 375
KwaZulu Natal 265 344 240 164 179 968 685 476
Limpopo 159 557 125 375 112 773 397 705
Mpumalanga 100 529 84 902 72 226 257 657
Noord-Kaap 24 477 16 189 14 152 54 818
Noordwes 72 180 53 708 45 220 171 108
Wes-Kaap 92 070 75 494 63 904 231 468
[Aangepas uit www.education.gov.za EMIS]
Gebruik TABEL 6 hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.
3.2.1 Kies die korrekte opsie (A, B, C, D of E) wat die fase in die
datahanteringsproses voorstel waar die bostaande data as numeriese
data identifiseer sal word.
A Versameling van data
B Opsomming van data
C Analisering van data
D Klassifisering en Organisering van data
E Voorstelling van data (2)
3.2.2 Bereken die omvang van die aantal graad 12 leerders. (3)
3.2.3 Gee ‘n rede hoekom die aantal graad 10 leerders as die uitskieter in die
datastel in die Noord-Kaap oorweeg word van die graad 10 leerders. (2)
3.2.4 Die gemiddeld vir die graad 12 leerders is 81 122,78. ‘n Hoof beweer
dat die verskil in die gemidelde waarde vir beide graad 11 en 12 minder
as 21 600 is.
Verifieer, deur ALLE bewerkinge te toon, of die Hoof se bewering
GELDIG is. (5)
3.2.5 Bepaal die waarskynlikheid, as ‘n persentasie, om lukraak ‘n graad 11
leerder te kies wat van Limpopo provinsie af kom uit al die graad 11
leerders. (3)
3.2.6 Lewer kommentaar oor die neiging van die aantal leerders van graad
10 tot 12. Gee EEN rede vir hierdie neiging. (4)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 10 NW/Junie 2025
Graad 12
VRAAG 4
4.1 Terry wil vir sy broer wat in Kanada woon gaan kuier. Voordat hy vertrek, wil hy
R1 670,00 omruil vir Kanadese dollars.
TABEL 7 hieronder toon die geldeenheid-onskakelingsfaktore vir vyf lande soos
op 23 Februarie 2025.
TABEL 7: GELDEENHEID-OMSKAKELINGSFAKTORE VIR VYF
LANDE SOOS OP 23 FEBRUARIE 2025
GELDEENHEID EENHED PER ZAR ZAR PER EENHEID
Kanadese Dollar (CAD) 0,077572 12,891276
Swiss Frank ( CHF) 0,048928 20,438165
Indiese Rupee (INR) 4,720072 0,211861
Botswana Pula (BWP) 0,750625 1,332224
Libyan Dinah (LYD) 0,266678 3,749838
[Aangepas uit www.x-rates.com]
Gebruik TABEL 7 om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.1.1 Definieer die term Wisselkoers. (2)
4.1.2 Identifiseer die geldeenheid wat swakker as die Suid-Afrikaanse rand
is. (2)
4.1.3 Bereken die bedrag wat Terry sal ontvang in Kanadese Dollar (CAD). (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 11 NW/Junie 2025
Graad 12
4.2 Die mond-en-snor diagram hieronder toon die hoeveelheid mense (in miljoen)
wat die TikTok toep, wêreldwyd afgelaai het van 2018 tot 2024.
HOEVEELHEID MENSE WAT DIE TIKTOK TOEP AFGELAAI HET
VAN 2018 TOT 2024.
[Aangepas uit www.businessof apps.com]
Gebruik die mond-en-snordiagram hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.2.1 Skryf die 50ste persentielwaarde neer van die hoeveelheid mense wat
die TikTok toep afgelaai het neer. (2)
4.2.2 Die interkwartielomvang van die hoeveelheid mense wat die TikTok
toep afgelaai het is 52,58 miljoen.
Bereken die waarde van die boonste Kwartiel (Q3). (4)
[13]
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Wiskundige Geletterdheid/V1 NW/Junie 2025
Graad 12
BYLAAG
VRAAG 2.3
TABEL 6: UITGAWES IN DIE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
2022/2023 2021/2022
BESONDERHEDE ALLOKEERDE WERKLIKE ALLOKEERDE WERKLIKE
BEGROTING UITGAWES BEGROTING UITGAWES
(R 000) (R 000) (R 000) (R 000)
Publiek primêr 8 941 949 8 960 389 8 694 899 8 689 697
Publiek sekondêr 5 658 844 5 322 967 5 127 040 5 112 921
Menslike hulpbron
49 520 46 311 32 449 30 079
ontwikkeling
Sport en
37 840 28 760 39 236 15 551
kultuur
Skoolvoedingskema
597 063 B 547 682 506 709
Wiskunde, wetenskap
en tegnologie 44 520 37 623 41 592 2 845
toewysing
[Aangepas uit Departement van Onderwys Jaarlikse verslag 2022/2023 Finansiële jaar]
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2025 Memo (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3/v1-7d01bb76199b3362da1d/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 QP (Afr)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778/v1-88ad7c83485df6c87a8e/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2021 Addendum (Afr)
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Memo

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 Memo

Errata
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2024 Errata

Addendum