Skip to content

Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

MemorandumMusicGrade 12202518 pages

Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 MUSIEK V2 NOVEMBER 2025 NASIENRIGLYNE PUNTE: 30 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 2 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND) Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoorde wat nie in hierdie nasienriglyne voorkom nie. VRAAG 1 Snit 1 1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 en 4. Antwoord: ½ ½ ½ ½ ½ ½ 6x½ (3) Snit 2 1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B) in balk- of solfanotasie. Antwoord: Toonhoogte en ritme moet korrek wees: 2 x ½ (1) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 3 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van die volgende TWEE uittreksels. Snit 3 2.1.1 Antwoord: Onvolmaakte kadens 1 punt (1) Snit 4 2.1.2 Antwoord: Volmaakte kadens 1 punt (1) 2.2 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. Snit 5 2.2.1 Identifiseer die mees prominente tekstuur aan die begin van hierdie uittreksel. KRITERIA ANTWOORD Monofonies X Polifonies Homofonies Roep en antwoord 1 punt (1) Snit 6 2.2.2 Identifiseer die mees prominente komposisietegniek. KRITERIA ANTWOORD Melodiese sekwens Ritmiese herhaling X Verkleining Nabootsing 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 4 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne Snit 7 2.2.3 Watter EEN van die volgende beskryf die metrum? KRITERIA ANTWOORD Drieslagmaat Vierslagmaat Onreëlmatige tydmaat X Saamgestelde tydmaat 1 punt (1) Snit 8 2.2.4 Watter EEN van die volgende beskryf die koor? KRITERIA ANTWOORD SATB X TTBB SAB SSA 1 punt (1) Snit 9 2.3 Dui TWEE beskrywings in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Pentatoniese toonleerpassasie, afgaande beweging X Heeltoontoonleer, opgaande beweging Klavier en afgaande parallelle oktawe X Opgaande parallelle vyfdes en polifonies Glissando-agtige passasie oor 'n wye omvang X (2 x 1) (2) (8 ÷ 2) [4] TOTAAL AFDELING A: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 5 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE Beantwoord VRAAG 3 (IAM) OF VRAAG 4 (JAZZ) OF VRAAG 5 (WKM). Nota aan die nasiener: as 'n kandidaat meer items vir 'n vraag invul as wat vereis word, moet slegs die eerste antwoorde nagesien word. VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) 3.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10–12 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies vir ELKE snit. Snit 10 3.1.1 KOLOM A ANTWOORD Matige vierslagmaat Roep deur koor, antwoord deur solis Gesinkopeerde ritmiese patrone X Krepitasie in inleiding X Umrhubhe-begeleiding Beenratels en liggaamsperkussie X Melodie in unisoon Lewendige tempo in drieslagmaat X (3 x 1) (3) Snit 11 3.1.2 KOLOM A ANTWOORD Basstemsolis Ululasie en vokale klankeffekte X Manlike en vroulike koor Lewendige en feestelike stemming X Poliritmes tussen instrumente Akoestiese kitaarbegeleiding Sikliese akkoordprogressie: I – IV – I64 – V X Ostinato op die tromme en bas X (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 6 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne Snit 12 3.1.3 KOLOM A ANTWOORD Herhalende liggaamsperkussie-patrone X Parallelle beweging in melodie X Isicathamiya Afgaande melodiese sekwense Botoonsang/umngqokolo X Improvisasie Roep en antwoord tussen solis en groep X Reëlmatige frases (3 x 1) (3) Snit 13 3.2 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou. 3.2.1 Identifiseer die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor: Antwoord: Tonaliteit • Mineur Komposisietegniek in koorbegeleiding • Herhalende motief/ostinato Koor • Vrouestemme/SA/Sopraan- en alt-stemtipes (3 x 1) (3) 3.2.2 Watter styl word in hierdie uittreksel verteenwoordig? Antwoord: Malombo 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 7 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne Snit 14 3.3 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou. 3.3.1 Noem EEN gewilde kunstenaar/groep wat met hierdie uittreksel geassosieer word. Antwoord: • Ladysmith Black Mambazo/Joseph Shabalala 1 punt (1) 3.3.2 Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor: Antwoord: Harmonie • Gebruik van primêre akkoorde: I – I – IV – V • Sikliese akkoordprogressie • Parallelle beweging in stemme Ritme • Gesinkopeerde ritmes • Herhalende ritmiese motiewe Metrum • Enkelvoudige vierslagmaat (3 x 1) (3) Snit 15 3.4 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 15 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Izihlabo in vrye tydmaat gevolg deur ‘n reëlmatige ritme X Afgaande akkoordprogressie Konsertina speel 'n akkoord op elke maatslag X Agtergrondsangers sing in unisoon saam met solis 'n Herhalende akkoord wat in matige tempo gespeel word X Izibongo in 'n vinnige tempo Konsertina-, kitaar-, idiofoon- en baskitaarbegeleiding X (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 8 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne Snit 16 3.5 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou. 3.5.1 Beskryf die inleiding in hierdie uittreksel. Antwoord: • Dit begin met die orrel. • Die orrel speel aangehoue akkoorde met 'n melodielyn wat bygevoeg word. • Die baskitaar en tromstel stel daarna die maatslag vas. • Die orrel speel vryelik aan die begin, waarna dit 'n reëlmatige ritme speel wanneer die tromstel, kitaar en baskitaar begin saamspeel. • Die elektriese kitaar voeg dan melodiese versierings (‘fills’) by. • Die groep herhaal 'n akkoordpatroon twee keer voordat die sangers begin sing. (2 x 1) (2) 3.5.2 Identifiseer die styl en groep van die liedjie waaruit hierdie uittreksel geneem is. Antwoord: Styl: Mbaqanga Groep: Soul Brothers (2 x 1) (2) Snit 17 3.6 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou. 3.6.1 Noem die instrument wat die melodie speel. Antwoord: Saksofoon 1 punt (1) 3.6.2 Noem die melodiese instrument wat oorspronklik met hierdie styl geassosieer is. Antwoord: Penniefluitjie 1 punt (1) 3.6.3 Beskryf die melodie. Antwoord: • Dit bestaan uit kort, herhalende motiewe. • Die melodie bestaan hoofsaaklik uit akkoordnote met trapsgewyse beweging op plekke. • Die melodie begin met 'n kort tema wat vier keer herhaal word. • Die melodie bly binne die tonale raamwerk. • Die melodie het 'n gesinkopeerde ritmiese gevoel. (2 x 1) (2) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 9 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: JAZZ 4.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 18–20 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies vir ELKE snit. Snit 18 4.1.1 KOLOM A ANTWOORD Blues-invloede Gesinkopeerde ritmes en homofoniese X tekstuur Marstempo in enkelvoudige tweeslagmaat X Gesinkopeerde linkerhand-stride Herhalende melodiese figure in die boonste X party Sikliese progressie van vier akkoorde Marstempo in saamgestelde tweeslagmaat Opgaande chromatiese beweging in X begeleiding (3 x 1) (3) Snit 19 4.1.2 KOLOM A ANTWOORD Gesinkopeerde melodielyn op klavier X Homofoniese tekstuur in drieslagmaat Avant-garde jazz Inleiding begin op die eerste maatslag X Swing-ritme met improvisasie in horingseksie Lewendige danstempo in vierslagmaat X Lopende baslyn X Bastromboon en tromstel in ritmeseksie (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 10 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne Snit 20 4.1.3 KOLOM A ANTWOORD Onreëlmatige tydmaat en vinnige tempo Hoofmelodie is in 'n mineur X Siklus van twee akkoorde X Hoofmelodie op trompet Baskitaar verdubbel die ostinato-figuur Ostinato-figuur op gedempte elektriese kitaar X Invloede van orkestrale jazz-styl Chordofoon- en perkussie-begeleiding X (3 x 1) (3) Snit 21 4.2 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou. 4.2.1 Identifiseer die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor: Antwoord: Stemtipe van solis • Alt/Kontralto/Mezzo-sopraan Tydmaatteken • (2 x 1) (2) 4.2.2 Beskryf kortliks die kitaarbegeleiding. Antwoord: • Dit het 'n arpeggiomatige inleiding. • Dit begin op 'n dominant akkoord. • Die begeleiding is lig. • Beide melodiese en akkoord “fills” word gehoor. (2 x 1) (2) 4.2.3 Watter ander instrument speel die begeleiding? Antwoord: Kontrabas 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 11 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne Snit 22 4.3 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou. 4.3.1 Noem TWEE marabi-invloede wat in hierdie uittreksel gehoor word. Antwoord: • Sikliese akkoordprogressie • Prominensie van die klavierparty • Voorbereide perkussiewe klavierklank (2 x 1) (2) 4.3.2 Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor: Antwoord: Harmonie • Gebruik van primêre akkoorde I – IV – V • Harmoniese siklusse in vier-maat patrone/Sikliese akkoordprogressie • Gebruik van 'n dominant 7de op die tonika akkoord Ritme • Bestendige maatslag en ostinato op die snaartrom • Gesinkopeerde ritmes word deur al die instrumente gebruik Metrum • Enkelvoudige vierslagmaat (3 x 1) (3) Snit 23 4.4 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 23 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Oop hi-hat en bastrom speel op die polsslag Sikliese akkoordprogressie met koperblaas- en X houtblaasverwerkings Ragtime- en blues-invloede Gesinkopeerde melodieë X Vrye improvisasie met alternerende vier-akkoord-siklus Reëlmatige metrum met voortstuwende riff deur tromstel en X baskitaar Ritmiese lae in klavier- en horingpartye X (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 12 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne Snit 24 4.5 Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie. Antwoord: Titel: Jikel’ Emaweni Styl: Marabi (2 x 1) (2) Snit 25 4.6 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou. 4.6.1 Noem die instrument wat die melodie speel. Antwoord: Saksofoon 1 punt (1) 4.6.2 Noem die melodiese instrument wat oorspronklik met hierdie styl geassosieer is. Antwoord: Penniefluitjie 1 punt (1) 4.6.3 Beskryf die melodie. Antwoord: • Dit bestaan uit kort, herhalende motiewe. • Die melodie bestaan hoofsaaklik uit akkoordnote met trapsgewyse beweging op plekke. • Die melodie begin met 'n kort tema wat vier keer herhaal word. • Die melodie bly binne die tonale raamwerk. • Die melodie het 'n gesinkopeerde ritmiese gevoel. (2 x 1) (2) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 13 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) 5.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 26-28 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies vir ELKE snit. Snit 26 5.1.1 KOLOM A ANTWOORD Adagio assai Enkelvoudige vierslagmaat in 'n mineur toonsoort X Allegro moderato X Kitare speel in 'n kontrapuntale styl X Arpeggiomatige begeleiding Saamgestelde tweeslagmaat in 'n mineur toonsoort Openingstema in 'n monofoniese tekstuur X Herhaling in verskillende stemme (3 x 1) (3) Snit 27 5.1.2 KOLOM A ANTWOORD Orkes-aksente op die hoofpolsslag met ostinato X bas Standaard Klassieke orkes SSA Pedaalpunt op strykers X Prominente unisoonsang X Prestissimo Stemme, strykers en orkesbastrom X (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 14 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne Snit 28 5.1.3 KOLOM A ANTWOORD Majeur toonsoort met pedaalpunt Saamgestelde tweeslagmaat Rubato X Verminderde akkoorde in inleiding X Glissando Tonika-pedaalpunt in inleiding X Liriese melodie met onvolmaakte kadens Uittreksel eindig met volmaakte kadens X (3 x 1) (3) Snit 29 5.2 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou. 5.2.1 Beskryf die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor: Antwoord: Stemtipe van solis • Bas Tydmaatteken • Tipe koor • Manskoor/TTBB/Tenoor- en bas-stemtipes (3 x 1) (3) 5.2.2 Wat is die simboliese rol van hierdie solokarakter in die opera? Antwoord: • Hoëpriester van wysheid • Simbool van morele goedheid/kalmte/vrede/lig 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 15 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne Snit 30 5.3 Beskryf of noem die volgende eienskappe van die aria in hierdie uittreksel: Antwoord: • Karakter: Koningin van die Nag • Stemtipe: Koloratuursopraan • Melodie: o Die eerste vier-maat frase bevat 'n melisma. o Dit word in 'n baie hoë register gesing. o Dit het 'n baie wye omvang. o Dit sluit 'n vier-maat gebroke akkoord/arpeggiomatige melodie teen die einde van die uittreksel in. o Virtuose melodie o Die melodie word versier deur die gebruik van wisselnote o Nabootsing tussen die vokale melodie en dié van die orkes o Die melodie bevat dalende sekwense o Die melodie bevat frases wat herhaal Karakter = 1 punt Stemtipe = 1 punt Melodie = 2 punte Sopraan = 1/2 punt Koloratuur = 1/2 punt (4) Snit 31 5.4 Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 31 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. ITEMS ANTWOORD Eerste tema op tjello’s en fagotte Begin van die heruiteensetting Uiteensetting X Houtblasers speel nie 'n prominente rol nie Liriese en wiegende tema op tjello’s en fagotte X Herhaling van tema op houtblasers en strykers Wye dinamiese omvang en gebruik van sforzando X Simfonie Standaard Klassieke orkes X Motiefontwikkeling slegs in tjello-melodie (4 x 1) (4) Snit 32 5.5 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou. 5.5.1 Noem die TWEE blaasinstrumente wat die tema in hierdie uittreksel speel. Antwoord: Klarinet en fluit (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 16 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 5.5.2 Identifiseer die genre en komponis van die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is. Antwoord: Genre: Konsert-ouverture Komponis: F Mendelssohn (2 x 1) (2) Snit 33 5.6 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou. 5.6.1 Beskryf die belangrikheid van hierdie uittreksel in Beethoven se Simfonie Nr. 6 in F Majeur Op. 68. Antwoord: • Dit vorm die skakel/oorgang tussen die vierde (Donderstorm) en vyfde (Herderslied) bewegings. • Dit skep 'n aaneenlopende vloei van musikale idees wat die twee verskillende programmatiese tonele verbind. 1 punt (1) 5.6.2 Beskryf TWEE maniere waarop hierdie musiek 'n verandering in stemming teweegbring. Antwoord: • Die orkestutti aan die begin beeld die einde van 'n dramatiese storm uit, met die laaste donderweer wat in die verte gehoor word. • Die solo’s deur die hobo en fluit (wat die twee bewegings verbind) suggereer die einde van die storm met die terugkeer van 'n kalm atmosfeer na die pastorale toneel. • Die openingsfrase van vier mate word deur solo-klarinet gespeel en word gevolg deur 'n antwoordfrase van vier mate deur 'n Franse horing, wat die Alpehoring naboots en die terugkeer na 'n vreedsame plattelandse leefstyl oproep. • Die melodie verteenwoordig 'n volksagtige en vreedsame stemming. • Die tempo versnel met die openingstema van die klarinet, wat die atmosfeer verander van dreigend na ontspanne. (2 x 1) (2) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 17 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND) VRAAG 6 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Snit 34 Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 18 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 6.1 Hierdie stuk is in 'n ongewone drieledige vorm. Gee die maatnommers van die moontlike B-seksie. Antwoord: SEKSIE MAATNOMMERS   B Maat 8 – 113 4 (2 x 1) (2) 6.2 Noem EEN manier waarop hierdie B-seksie van 'n tipiese B-seksie verskil. Antwoord: • Dit is heelwat korter as gewoonlik. • Dit is slegs 3 mate lank. • Dit is nie in 'n kontrasterende toonsoort nie. • Die materiaal verskil nie beduidend van dié van die A-seksie nie. 1 punt (1) 6.3 Noem die toonsoort en kadens in maat 74 tot 81. Antwoord: Toonsoort: A-mol majeur Kadens: Volmaakte kadens (2 x 1) (2) 6.4 Benoem die ritmiese middel in maat 7 en 9. Antwoord: Sinkopasie 1 punt (1) 6.5 D.C. (in maat 11) is die afkorting vir Da Capo. Wat beteken dit? Antwoord: Herhaal vanaf die begin (gewoonlik tot die Fine). 1 punt (1) 6.6 Trek 'n sirkel om die nie-harmonienoot in maat 6 op die partituur. Antwoord: Sien partituur 1 punt (1) [8] TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all