Vertroulik
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
NOVEMBER 2025
PUNTE: 30
TYD: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
PUNTE VERWERF GEMODEREER
VRAAG SN/OHN HN IM
NASIENER
MAKS PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR
10 1 10 1 10 1 10 1
1 4
2 4
3/4/5 14
6 8
TOTAAL 30
Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 1 vel manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 





View all





Music Grade 12 P2 NSC November 2025 Question Paper (Afr)
Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
NSC November Exam 2025
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Musiek/V2 2 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (8)
AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14)
AFDELING C: Vormontleding (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND.
3. Beantwoord verder ook VRAAG 3: Inheemse Afrika-musiek (IAM) OF
VRAAG 4: Jazz OF VRAAG 5: Westerse Kunsmusiek (WKM).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir
musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na musieksnitte luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die eksamentoesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
in hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
PUNTE VERWERF PUNTE VERWERF
NASIEN – Eksterne moderator HERNASIEN
MAKS PUNTE PAR MAKS PUNTE PAR
VRAAG 10 1 10 1
1 4 4
2 4 4
3/4/5 14 14
6 8 8
TOTAAL 30 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 3 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK 2025
1. Laat kandidate toe om eers elke vraag te lees en speel dan die betrokke snit.
2. Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat
die musiek begin.
3. Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos dit in elke
raampie gespesifiseer word.
4. Waar die instruksie, '… ná mekaar' NIE gegee word NIE, moet genoeg tyd
tussen die speel van snitte toegelaat word sodat kandidate tyd het om te dink
en hulle antwoorde neer te skryf voordat 'n snit herhaal word OF die volgende
snit gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz of
Westerse Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg
word:
• Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.
• Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
• Elke lokaal moet sy eie mediatoestel met musiekuittreksels hê.
• 'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
6. Die snitte moet soos volg gespeel word:
• IAM-kandidate: Snit 1 tot 17 en Snit 34
• JAZZ-kandidate: Snit 1 tot 9, Snit 18 tot 25 en Snit 34
• WKM-kandidate: Snit 1 tot 9 en Snit 26 tot 34
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 4 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
Speel Snit 1 TWEE keer ná mekaar.
1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 en 4.
[Tweemaat-inleiding]
(3)
Speel Snit 1 weer.
Speel Snit 2 TWEE keer ná mekaar.
1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B) in balk- of solfanotasie.
(1)
Speel Snit 2 weer.
[4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 5 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 2
2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van die volgende TWEE
uittreksels.
Speel Snit 3 DRIE keer ná mekaar.
2.1.1 Snit 3: (1)
Speel Snit 4 DRIE keer ná mekaar.
2.1.2 Snit 4: (1)
2.2 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.
Speel Snit 5 TWEE keer ná mekaar.
2.2.1 Identifiseer die mees prominente tekstuur aan die begin van hierdie
uittreksel.
KRITERIA ANTWOORD
Monofonies
Polifonies
Homofonies
Roep en antwoord (1)
Speel Snit 6 TWEE keer ná mekaar.
2.2.2 Identifiseer die mees prominente komposisietegniek.
KRITERIA ANTWOORD
Melodiese sekwens
Ritmiese herhaling
Verkleining
Nabootsing (1)
Speel Snit 7 TWEE keer ná mekaar.
2.2.3 Watter EEN van die volgende beskryf die metrum?
KRITERIA ANTWOORD
Drieslagmaat
Vierslagmaat
Onreëlmatige tydmaat
Saamgestelde tydmaat (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 6 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
Speel Snit 8 TWEE keer ná mekaar.
2.2.4 Watter EEN van die volgende beskryf die koor?
KRITERIA ANTWOORD
SATB
TTBB
SAB
SSA (1)
Speel Snit 9 DRIE keer ná mekaar.
2.3 Dui TWEE beskrywings in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband
hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Pentatoniese toonleerpassasie, afgaande beweging
Heeltoontoonleer, opgaande beweging
Klavier en afgaande parallelle oktawe
Opgaande parallelle vyfdes en polifonies
Glissando-agtige passasie oor 'n wye omvang
(2 x 1) (2)
(8 ÷ 2) [4]
TOTAAL AFDELING A: 8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 7 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
Beantwoord VRAAG 3 (IAM)
OF VRAAG 4 (JAZZ)
OF VRAAG 5 (WKM).
VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
3.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
musiek in Snit 10–12 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies
vir ELKE snit.
Speel Snit 10 DRIE keer ná mekaar.
3.1.1 Snit 10 KOLOM A ANTWOORD
Matige vierslagmaat
Roep deur koor, antwoord deur solis
Gesinkopeerde ritmiese patrone
Krepitasie in inleiding
Umrhubhe-begeleiding
Beenratels en liggaamsperkussie
Melodie in unisoon
Lewendige tempo in drieslagmaat
(3 x 1) (3)
Speel Snit 11 DRIE keer ná mekaar.
3.1.2 Snit 11 KOLOM A ANTWOORD
Basstemsolis
Ululasie en vokale klankeffekte
Manlike en vroulike koor
Lewendige en feestelike stemming
Poliritmes tussen instrumente
Akoestiese kitaarbegeleiding
Sikliese akkoordprogressie: I – IV – I64 – V
Ostinato op die tromme en bas
(3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 8 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
Speel Snit 12 DRIE keer ná mekaar.
3.1.3 Snit 12 KOLOM A ANTWOORD
Herhalende liggaamsperkussie-patrone
Parallelle beweging in melodie
Isicathamiya
Afgaande melodiese sekwense
Botoonsang/umngqokolo
Improvisasie
Roep en antwoord tussen solis en groep
Reëlmatige frases
(3 x 1) (3)
Speel Snit 13 TWEE keer.
3.2 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
3.2.1 Identifiseer die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor:
Tonaliteit
Komposisietegniek in koorbegeleiding
Koor
(3 x 1) (3)
3.2.2 Watter styl word in hierdie uittreksel verteenwoordig?
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 9 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
Speel Snit 14 TWEE keer.
3.3 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
3.3.1 Noem EEN gewilde kunstenaar/groep wat met hierdie uittreksel
geassosieer word.
(1)
3.3.2 Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor:
Harmonie
Ritme
Metrum
(3 x 1) (3)
Speel Snit 15 TWEE keer.
3.4 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 15 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Izihlabo in vrye tydmaat gevolg deur 'n reëlmatige ritme
Afgaande akkoordprogressie
Konsertina speel 'n akkoord op elke maatslag
Agtergrondsangers sing in unisoon saam met solis
'n Herhalende akkoord wat in matige tempo gespeel word
Izibongo in 'n vinnige tempo
Konsertina-, kitaar-, idiofoon- en baskitaarbegeleiding
(3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 10 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
Speel Snit 16 DRIE keer ná mekaar.
3.5 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
3.5.1 Beskryf die inleiding in hierdie uittreksel.
(2 x 1) (2)
3.5.2 Identifiseer die styl en groep van die liedjie waaruit hierdie uittreksel
geneem is.
Styl:
Groep:
(2 x 1) (2)
Speel Snit 17 DRIE keer ná mekaar.
3.6 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
3.6.1 Noem die instrument wat die melodie speel.
(1)
3.6.2 Noem die melodiese instrument wat oorspronklik met hierdie styl
geassosieer is.
(1)
3.6.3 Beskryf die melodie.
(2 x 1) (2)
(28 ÷ 2) [14]
TOTAAL AFDELING B: 14
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 11 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 4: JAZZ
4.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
musiek in Snit 18–20 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies
vir ELKE snit.
Speel Snit 18 DRIE keer ná mekaar.
4.1.1 Snit 18 KOLOM A ANTWOORD
Blues-invloede
Gesinkopeerde ritmes en homofoniese
tekstuur
Marstempo in enkelvoudige tweeslagmaat
Gesinkopeerde linkerhand-stride
Herhalende melodiese figure in die
boonste party
Sikliese progressie van vier akkoorde
Marstempo in saamgestelde
tweeslagmaat
Opgaande chromatiese beweging in
begeleiding
(3 x 1) (3)
Speel Snit 19 DRIE keer ná mekaar.
4.1.2 Snit 19 KOLOM A ANTWOORD
Gesinkopeerde melodielyn op klavier
Homofoniese tekstuur in drieslagmaat
Avant-garde jazz
Inleiding begin op die eerste maatslag
Swing-ritme met improvisasie in
horingseksie
Lewendige danstempo in vierslagmaat
Lopende baslyn
Bastromboon en tromstel in ritmeseksie
(3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 12 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
Speel Snit 20 DRIE keer ná mekaar.
4.1.3 Snit 20 KOLOM A ANTWOORD
Onreëlmatige tydmaat en vinnige tempo
Hoofmelodie is in 'n mineur
Siklus van twee akkoorde
Hoofmelodie op trompet
Baskitaar verdubbel die ostinato-figuur
Ostinato-figuur op gedempte elektriese
kitaar
Invloede van orkestrale jazz-styl
Chordofoon- en perkussie-begeleiding
(3 x 1) (3)
Speel Snit 21 TWEE keer.
4.2 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
4.2.1 Identiseer die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor:
Stemtipe van solis
Tydmaatteken
(2 x 1) (2)
4.2.2 Beskryf die kitaarbegeleiding kortliks.
(2 x 1) (2)
4.2.3 Watter ander instrument speel die begeleiding?
(1)
Speel Snit 22 TWEE keer.
4.3 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
4.3.1 Noem TWEE marabi-invloede wat in hierdie uittreksel gehoor word.
(2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 13 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
4.3.2 Beskryf die volgende elemente wat jy in hierdie uittreksel hoor:
Harmonie
Ritme
Metrum
(3 x 1) (3)
Speel Snit 23 TWEE keer.
4.4 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 23 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
KOLOM A ANTWOORD
Oop hi-hat en bastrom speel op die polsslag
Sikliese akkoordprogressie met koperblaas- en
houtblaasverwerkings
Ragtime- en blues-invloede
Gesinkopeerde melodieë
Vrye improvisasie met alternerende vier-akkoord-siklus
Reëlmatige metrum met voortstuwende riff deur tromstel en
baskitaar
Ritmiese lae in klavier- en horingpartye
(3 x 1) (3)
Speel Snit 24 TWEE keer.
4.5 Identifiseer die titel en styl van hierdie liedjie.
Titel:
Styl:
(2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 14 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
Speel Snit 25 DRIE keer ná mekaar.
4.6 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
4.6.1 Noem die instrument wat die melodie speel.
(1)
4.6.2 Noem die melodiese instrument wat oorspronklik met hierdie styl
geassosieer is.
(1)
4.6.3 Beskryf die melodie.
(2 x 1) (2)
(28 ÷ 2) [14]
TOTAAL AFDELING B: 14
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 15 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
5.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die
musiek in Snit 26–28 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies
vir ELKE snit.
Speel Snit 26 DRIE keer ná mekaar.
5.1.1 Snit 26 KOLOM A ANTWOORD
Adagio assai
Enkelvoudige vierslagmaat in 'n mineur
toonsoort
Allegro moderato
Kitare speel in 'n kontrapuntale styl
Arpeggiomatige begeleiding
Saamgestelde tweeslagmaat in 'n mineur
toonsoort
Openingstema in 'n monofoniese tekstuur
Herhaling in verskillende stemme
(3 x 1) (3)
Speel Snit 27 DRIE keer ná mekaar.
5.1.2 Snit 27 KOLOM A ANTWOORD
Orkes-aksente op die hoofpolsslag met
ostinato bas
Standaard Klassieke orkes
SSA
Pedaalpunt op strykers
Prominente unisoonsang
Prestissimo
Stemme, strykers en orkesbastrom
(3 x 1) (3)
Speel Snit 28 DRIE keer ná mekaar.
5.1.3 Snit 28 KOLOM A ANTWOORD
Majeur toonsoort met pedaalpunt
Saamgestelde tweeslagmaat
Rubato
Verminderde akkoorde in inleiding
Glissando
Tonika-pedaalpunt in inleiding
Liriese melodie met onvolmaakte kadens
Uittreksel eindig met volmaakte kadens
(3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 16 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
Speel Snit 29 TWEE keer.
5.2 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
5.2.1 Beskryf die volgende eienskappe wat jy in hierdie uittreksel hoor:
Stemtipe van solis
Tydmaatteken
Tipe koor
(3 x 1) (3)
5.2.2 Wat is die simboliese rol van hierdie solokarakter in die opera?
(1)
Speel Snit 30 TWEE keer.
5.3 Beskryf of noem die volgende eienskappe van die aria in hierdie uittreksel:
Karakter (1)
Stemtipe (1)
Melodie
(2 x 1) (2)
Speel Snit 31 DRIE keer ná mekaar.
5.4 Dui VIER items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 31 verband hou.
Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORD
Eerste tema op tjello's en fagotte
Begin van die heruiteensetting
Uiteensetting
Houtblasers speel nie 'n prominente rol nie
Liriese en wiegende tema op tjello's en fagotte
Herhaling van tema op houtblasers en strykers
Wye dinamiese omvang en gebruik van sforzando
Simfonie
Standaard Klassieke orkes
Motiefontwikkeling slegs in tjello-melodie
(4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 17 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
Speel Snit 32 TWEE keer.
5.5 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
5.5.1 Noem die TWEE blaasinstrumente wat die tema in hierdie uittreksel speel.
(2 x 1) (2)
5.5.2 Identifiseer die genre en komponis van die werk waaruit hierdie uittreksel
geneem is.
Genre
Komponis
(2 x 1) (2)
Speel Snit 33 DRIE keer ná mekaar.
5.6 Beantwoord die volgende vrae wat met hierdie uittreksel verband hou.
5.6.1 Beskryf die belangrikheid van hierdie uittreksel in Beethoven se Simfonie
Nr. 6 in F Majeur Op. 68.
(1)
5.6.2 Beskryf TWEE maniere waarop hierdie musiek 'n verandering in
stemming teweegbring.
(2 x 1) (2)
(28 ÷ 2) [14]
TOTAAL AFDELING B: 14
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 18 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND)
VRAAG 6
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 34 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.
Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 19 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
Speel Snit 34 weer.
6.1 Hierdie stuk is in 'n ongewone drieledige vorm. Gee die maatnommers van die
moontlike B-seksie.
SEKSIE MAATNOMMERS
B
(2 x 1) (2)
6.2 Noem EEN manier waarop hierdie B-seksie van 'n tipiese B-seksie verskil.
(1)
6.3 Noem die toonsoort en kadens in maat 74 tot 81.
Toonsoort
Kadens
(2 x 1) (2)
6.4 Benoem die ritmiese middel in maat 7 en 9.
(1)
6.5 D.C. (in maat 11) is die afkorting vir Da Capo. Wat beteken dit?
(1)
6.6 Trek 'n sirkel om die nie-harmonienoot in maat 6 op die partituur. (1)
Speel Snit 34 vir 'n finale oorsig.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Musiek/V2 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2021 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2021 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2020 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2019 Question Paper (English)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2024 Question Paper (English)

Question paper