Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2016
10710
REKENINGKUNDE
ANTWOORDBOEK
Naam
VRAAG MOONTLIKE PUNTE NASIENER
PUNTE
1 35
2 40
3 70
4 60
5 45
6 50
TOTAAL 300
17 bladsye
2 b.o.
Skip to contentAll 2016 papers 
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)


%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)

View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2016 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting addendum from the Gauteng Mock Exam 2016 (Afrikaans), 17 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2016 · Afrikaans. Addendum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 376.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Gauteng Mock Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2
10710/16
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2016
REKENINGKUNDE
TYD: 3 uur
PUNTE: 300
VRAAG 1: BANK EN KREDITEUREREKONSILIASIES
1.1 BANKREKONSILIASIE
1.1.1 Bereken die banksaldo op 31 Julie 2016.
11
1.1.2 Stel die Bankversoeningstaat op 31 Julie 2016 op.
7
1.1.3 Verduidelik EEN interne kontrolemaatstaf wat nodig is in hierdie saak.
2
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3
10710/16
1.2 KREDITEURE REKONSILIASIE
1.2.1 Verduidelik waarom die saldo van die Krediteurekontrole-rekening en die
totaal van die Krediteurelys ooreen moet stem.
2
1.2.2 Rekonsilieer die Krediteurekontrole rekening met die Krediteurelys op
31 Augustus 2016. Die Krediteurekontrole-rekening begin met R108 450
en die Krediteurelys met R104 865.
KREDITEUREKONTROLE KREDITEURELYS
DEBIET KREDIET DEBIET KREDIET
108 450 104 865
A.
B.
C.
13
D.
E.
F.
G.
SALDO SALDO
TOTALE PUNTE
35
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4
10710/16
VRAAG 2: VERVAARDIGING, KONSEPTE EN NOTAS
KONSEPTE
2.1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs
“waar” of “onwaar” langs die vraagnommer (2.1.1 – 2.1.3) in die
ANTWOORDBOEK neer.
2.1.1
2.1.2 3
2.1.3
2.2 DIE KLEREFABRIEK-WINKEL
2.2.1 Stel die Fabrieksbokostenota tot die Produksiekostestaat op.
14
2.2.2 Bereken die direkte materiaalkoste op 29 Februarie 2016.
8
Bereken die direkte arbeidskoste op 29 Februarie 2016.
4
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5
10710/16
2.3 FAST MOVERS FABRIEKSWINKEL
2.3.1 Bereken die gelykbreekpunt.
4
Patrick is tevrede met die gelykbreekpunt. Verduidelik. Haal syfers aan.
4
2.3.2 Identifiseer een spesifieke fabriekskoste wat verbeter het. Haal syfers
aan.
Gee EEN moontlike rede hiervoor.
3
TOTALE PUNTE
40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6
10710/16
VRAAG 3 MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE & OUDITVERSLAG
3.1 Pas die konsepte in kolom A by die beskrywing in kolom B.
3.1.1
3.1.2
3.1.3 4
3.1.4
3.2 VERVOLG OP DIE VOLGENDE BLADSY.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7
10710/16
3.2 YEH HAI BEPERK
3.2.1 YEH HAI BEPERK
INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 29 FEBRUARIE 2016
Verkope 5 970 000
Koste van Verkope 3 200 000
Bruto Wins
Ander Bedryfsinkomste
Oninbare skulde ingevorder 3 860
Huur Inkomste 234 000
Bruto Bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes
Salarisse en Werkgewersbydrae 921 268
Direkteursfooie 840 000
Verlies met verkoop van bate 10 000
Ouditfooie 76 000
Diverse uitgawes 292 330
Oninbare skulde 12 100
Bedryfswins of (verlies)
Rente-Inkomste 27 000
Wins (Verlies) voor rente uitgawe
Rente Uitgawe
Wins (Verlies) voor belasting
Inkomstebelasting
Netto wins (Verlies) na belasting
35
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8
10710/16
3.2.2 Berei die volgende notas tot die Balansstaat (Staat van Finansiële Posisie)
voor.
VASTE/ TASBARE BATES
Grond en
Voertuie Toerusting
Geboue
Drawaarde aan die begin van die
jaar
Kosprys 652 000 760 000
Opgehoopte waardevermindering (236 000) (650 000)
Bewegings:
Toevoegings
Verkope teen drawaarde
13
Waardevermindering vir die jaar
Drawaarde aan die einde van die 6 789 720
jaar
Kosprys 6 789 720 452 000 760 000
Opgehoopte waardevermindering (247 200)
GEWONE AANDELEKAPITAAL
GEMAGTIG
Aantal gemagtigde gewone aandele: 3 000 000 aandele
UITGEREIK R
2 000 000 Gewone aandele aan die begin van die jaar 5 000 000
9
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9
10710/16
3.3 OUDIT VAN PROTEA BEPERK
3.3.1 Die besigheid het ʼn (gekwalifiseerde, ongekwalifiseerde, weerhoudende)
verslag ontvang.
Gee ʼn rede vir jou antwoord.
3
3.3.2 Aan wie is die ouditverslag gerig?
Gee ʼn rede vir jou antwoord.
2
3.3.3 Verduidelik waarom dit ʼn vereiste van die Maatskappywet is, dat
publieke maatskappye deur ʼn onafhanklike ouditeur geoudit moet word.
Gee EEN rede.
2
3.3.4 Die ouditeursverslag verwys na die Internasionale Finansiële
Verslagdoeningstandaard (IFRS). Verduidelik waarom die ouditeure IFRS
in berekening moet bring wanneer hulle hul opinies lig?
2
TOTALE PUNTE
70
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10
10710/16
VRAAG 4: KONTANTVLOEISTAAT EN VERHOUDINGS ANALISE
4.1 Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (4.1.1 – 4.1.3) in die
antwoordboek.
4.1.1
4.1.2 3
4.1.3
4.2.1 Vir die doel van die kontantvloeistaat, bereken die inkomstebelasting
betaalbaar vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016.
5
4.2.2 Berei die afdeling vir die kontantgevolge van finansieringsaktiwiteite in die
Kontantvloeistaat voor, vir die jaar geëindig op 29 Februarie 2016.
KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGS-
AKTIWITEITE
9
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 11
10710/16
4.2.3 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 29 Februarie 2016: (Rond
alle berekeninge af tot EEN desimale plek of tot die naaste sent, waar van
toepassing).
Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAHB)
5
Skuld/Ekwiteit verhouding vir 2016
3
4.2.4 Lewer kommentaar oor die volgende finansiële aanwysers.
Neem kennis dat die beoogde winsopslag 50% op koste van verkope is
Kommentaar met syfers Rede vir Verbetering of
afname
% bruto wins
op koste van
verkope
8
%
bedryfsuitgawes
op verkope
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 12
10710/16
4.2.5 Die direkteure is van mening dat die aandeelhouers gelukkig behoort te
wees met die winsprestasie van die maatskappy. Verduidelik en haal
TWEE finansiële aanwysers aan of werklike verhoudings / persentasies
om hulle mening te staaf.
6
4.2.6 Jy is ʼn aandeelhouer van Mika Beperk.
Bereken die prys waarteen die nuwe aandele aangebied word.
Lewer kommentaar oor die verkoopsprys van die nuwe aandele. Haal
TWEE relevante finansiële aanwysers aan om jou antwoord te staaf.
7
4.2.7 Een van die direkteure voel dat die lening so gou as moontlik terugbetaal
moet word. Stem jy saam? Verduidelik deur TWEE finansiële
aanwysers (met bedrae) aan te haal om jou antwoord te staaf.
5
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 13
10710/16
4.2.8 Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die maatskappy. Haal
DRIE relevante finansiële aanwysers aan (bedrae / verhouding /
persentasies) en toon ook die neiging.
9
TOTALE PUNTE
60
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 14
10710/16
VRAAG 5 BTW EN VOORRAADWAARDASIE
BTW KONSEPTE
5.1 Kies die korrekte woord uit die gegewe woorde in hakies.
5.1.1
5.1.2
5.1.3 3
5.2 BTW BEREKENINGE
Bereken die bedrag BTW betaalbaar aan OF ontvangbaar van SAID op
29 Februarie 2016.
12
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 15
10710/16
5.3 VOORRAADWAARDASIE
5.3.1 Waarvoor staan die afkorting EIEU?
1
5.3.2 Bereken die eindvoorraad van die skoene volgens die geweegde
gemiddelde metode op 30 Junie 2016.
10
5.3.3 Bereken die aantal gesteelde items van skoenbykomstighede.
4
Bereken die gemiddelde voorraadomsetsnelheid in dae.
8
Dink jy Manie Handelaars moet voortgaan met die koop en verkoop van
skoenbykomstighede voorraad ? Verskaf TWEE punte van advies. Haal
syfers aan om jou antwoord te staaf.
7
TOTALE PUNTE
45
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 16
10710/16
VRAAG 6 KONTANTBEGROTING EN KONSEPTE
6.1 Dui aan of die volgende bewerings WAAR of ONWAAR is.
6.1.1
6.1.2
6.1.3
6.1.4 4
6.2 Identifiseer ʼn verkeerde inskrywing in die kontantbegroting en verduidelik
waarom hierdie inskrywing verkeerd is.
2
6.3 Op watter DRIE maniere kon die aankoop van Grond en Geboue
gefinansier word?
3
6.4 Voltooi die Debiteure Invorderingskedule vir die begrote periode.
MAAND KREDIETVERKOPE OKTOBER NOVEMBER
Augustus 2016 135 000 64 800
September 2016 150 000
Oktober 2016
9
November 2016 34 200
467 100
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 17
10710/16
6.5 Bereken die ontbrekende getalle by A – E in die kontantbegroting.
A
B
C
12
D
E
6.6 Lewer kommentaar oor die kontant en kredietverkope. Haal syfers aan.
Verduidelik hoe hierdie bedrae die kontantvloei van die besigheid
beïnvloed.
6
Was die advertensieveldtog tot voordeel vir die besigheid?
Verduidelik. Haal syfers aan.
5
Dink jy die invorderings vanaf debiteure word goed beheer?
Verduidelik. Haal syfers aan.
Gee TWEE punte van advies.
9
TOTALE PUNTE
50
TOTAAL: 300
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum