Skip to content

Business Studies Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Question paperBusiness StudiesGrade 12202011 pages

Grade 12 Business Studies Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2020 10721 BESIGHEIDSTUDIES VRAESTEL 1 TYD: 2 uur PUNTE: 150 11 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com BESIGHEIDSTUDIES 2 (Vraestel 1) 10721/20 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek TWEE hoofonderwerpe. AFDELING A: VERPLIGTEND AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae. Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling. 2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en neem deeglik kennis van wat vereis word. Let wel dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die eerste EEN vraag in AFDELING C gemerk sal word. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. GEEN punt sal toegeken word vir antwoorde wat verkeerd genommer is NIE. 4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne wees. 5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte van ʼn antwoord te bepaal. 6. Gebruik die tabel hieronder as ʼn riglyn vir punte- en tydtoekenning wanneer jy elke vraag beantwoord. Tyd AFDELING VRAAG PUNTE (minute) A: Objektiewe tipe vrae 1 30 20 VERPLIGTEND B: DRIE direkte/indirekte tipe 2 40 35 vrae 3 40 35 KEUSE Beantwoord enige TWEE. 4 40 35 C: TWEE opsteltipe vrae 5 40 30 KEUSE 6 40 30 Beantwoord enige EEN. TOTAAL 150 120 7. Begin die antwoord vir ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 – nuwe bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy, ens. 8. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 9. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com BESIGHEIDSTUDIES 3 (Vraestel 1) 10721/20 AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.6 D. 1.1.1 Die bank het Ipeleng se aansoek vir ʼn lening afgekeur weens slegte skuld. Dit is ʼn voorbeeld van die … A Verbruikers Beskermings Wet, (WVB), 2008 (Wet 68 van 2008). B Nasionale Beskermings Wet, (WNB), 2007 (Wet 35 van 2007). C Nasionale Krediet Wet (NKW), 2005 (Wet 34 van 2005). D Krediet Ooreenkoms Wet (KOW), 1985 (Wet 9 van 1985). 1.1.2 Indaba Konstruksie verkoop al hul bates om krediteure te betaal. Dit staan bekend as … A diversifikasie. B ontbondeling. C aflegging. D likwidasie. 1.1.3 Tido Vervaardigers werk in die … besigheids sektor want hulle spesialiseer in die produksie van winter baadjies. A primêre B sekondêre C tersiêre D formele 1.1.4 Lloyd Konstruksie maak gebruik van … om moontlike kandidate buite die besigheid te werf. A reklameborde B besigheids nuusbriewe/omsendbriewe C aanbevelings van huidige werknemers D interne e-posse 1.1.5 James Konsultante voer … uit as hulle kandidate op ʼn kortlys plaas vir ʼn vakante posisie. A onderhoude B induksie C plasing D sifting (5 x 2) (10) b.o.
Downloaded from hlayiso.com BESIGHEIDSTUDIES 4 (Vraestel 1) 10721/20 1.2 Voltooi die volgende sinne deur die woord(e) in die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDBOEK neer. prestasie; stukwerk; regstellende aksie; keuring; nepotisme; tydverwant; werwing; gelyke indiensnemings; bestuur; frontering 1.2.1 Nicky Handels Onderneming implementeer die … beleid wanneer hulle gekwalifiseerde, aangewese groepe, gelyke werksgeleenthede bied. 1.2.2 Johan Konstruksie sluit Zandile in die lys van hul direkteure in maar sy is ʼn skoonmaker. Hierdie is ʼn voorbeeld van … 1.2.3 Die proses wat ʼn besigheid gebruik om vakatures te identifiseer in die besigheid en moontlike kandidate lok staan bekend as … 1.2.4 Smart Drukkers implementeer gehalte … om te verseker dat die gehalte van hul goedere gefokus is om konsekwentheid te verkry. 1.2.5 Vuka Afrika gebruik … salarisbepaling metode om hul werknemers te betaal nadat hul elke taak klaargemaak het. (5 x 2) (10) b.o.
Downloaded from hlayiso.com BESIGHEIDSTUDIES 5 (Vraestel 1) 10721/20 1.3 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by ʼn term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–J) langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.3.6 K. KOLOM A KOLOM B 1.3.1 Plasing A. wanneer ʼn besigheid van hul afdelings verkoop wat nie meer produktief is nie 1.3.2 Gehalte B. beskerm verbruikers teen onregverdige en roekelose toestaan van krediet deur besighede 1.3.3 Ontbondeling C. bepaal ʼn billike assesseringskriteria om te verseker dat die beste kandidaat gekies word 1.3.4 Keuring prosedure D. die keuring en induksie van ʼn geskikte persoon vir die werk 1.3.5 Verbruikers Beskermings E. streef daarna om die produk Wet deurlopende te verbeter F. wanneer ʼn besigheid al hul bates verkoop sodat hul alle laste kan te betaal G. bepaal die posisie en die bevoegdheid van die werknemer . H. berei ʼn advertensie met die relevante informasie van die besigheid voor I. beskerm die ekonomiese belange van verbruikers deur hul te verskaf met informasie om ingeligte keuses te maak J. die vermoë van ʼn produk/diens om ʼn spesifieke behoefte te bevredig (5 x 2) (10) TOTAAL AFDELING A: 30 b.o.
Downloaded from hlayiso.com BESIGHEIDSTUDIES 6 (Vraestel 1) 10721/20 AFDELING B Beantwoord ENIGE TWEE vrae in hierdie afdeling. LET WEL: Dui die VRAAGNOMMER van elke vraag wat jy kies, duidelik aan. Die antwoord op ELKE vraag moet op ʼn NUWE bladsy begin, byvoorbeeld VRAAG 2 op ʼn NUWE bladsy, VRAAG 3 op ʼn NUWE bladsy, ensovoorts. VRAAG 2: BESIGHEIDSOMGEWINGS 2.1 Noem die VYF pillare van die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging, Wet, 2003, (Wet 53 van 2003), (gewysig in 2013). (5) 2.2 Noem DRIE soorte diversifikasie strategieë. (3) 2.3 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg. NARISHA SUIWELPRODUKTE (NS) Narisha Suiwelprodukte is ʼn groot besigheid wat vars produkte verkoop. Guan, die bestuurder, het slegs ʼn geldige mediese sertifikaat aanvaar van Gail af, een van die werknemers wat af siek was. Jane was ook af siek maar haar geldige mediese sertifikaat was nie aanvaar nie. Guan het ook verhoed dat van die werknemers toegang tot hul indiensnemings kontrakte het. 2.3.1 Haal TWEE aksies aan wat beskou word as diskriminerend (2) volgens die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), 1997, (Wet 75 van 1997) 2.3.2 Beskryf maniere waarop die bestuur van NS die WBDV kan nakom. (6) 2.4 Verduidelik hoe besighede die volgende Porter se Vyf Magte kan toepas om hul posisie in die mark te analiseer: 2.4.1 Mag van mededingers (4) 2.4.2 Bedreiging van substitusie (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com BESIGHEIDSTUDIES 7 (Vraestel 1) 10721/20 2.5 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg. RAYMOND KLERE VERVAARDIGERS (RKV) Raymond Klere Vervaardigers vervaardig mans klere. RKV het besluit om die prys van hul produkte te verlaag ten einde verkope te verhoog. 2.5.1 Identifiseer die soort intensiewe strategie wat RKV gebruik in die scenario hierbo. (2) 2.5.2 Verduidelik die voordele van intensiewe strategieë. (6) 2.6 Gee raad oor hoe besighede die strategiese bestuursproses kan toepas. (8) [40] VRAAG 3: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE 3.1 Gee enige DRIE voorbeelde van byvoordele. (3) 3.2 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg. VALUE HANDELAARS (VH) Value Handelaars het ʼn vakante pos geadverteer vir ʼn administratiewe assistent op hul kennisgewing borde. Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: • Bestuur en verspreiding van informasie • Uitstekende rekenaar vaardighede • Fone te beantwoord en die neem van notules • Goeie interpersoonlike verhoudings 3.2.1 Identifiseer die metode van werwing wat deur Value Handelaars (3) gebruik word. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario hierbo aan te haal. 3.2.2 Haal die voorbeelde van posbeskrywing en posspesifikasie uit die scenario hierbo aan. (4) Gebruik die tabel hieronder as ʼn RIGLYN om VRAAG 3.2.2 te beantwoord. POSBESKRYWING POSSPESIFIKASIE 1. 1. 2. 2. b.o.
Downloaded from hlayiso.com BESIGHEIDSTUDIES 8 (Vraestel 1) 10721/20 3.3 Verduidelik die rol van die onderhoudvoerder voor die onderhoud. (4) 3.4 Bespreek die voordele van induksie vir besighede. (6) 3.5 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg. BERITTA VERVAARDIGINGS MAATSKAPPY (BVM) Die bestuur van Beritta Vervaardigings Maatskappy het baie klagtes ontvang van hul verbruikers oor die swak gehalte van hul produkte. Hulle het gehalte sirkels versoek om idees voor te stel oor hoe hul die gehalte van hul produkte kan verbeter. Daar word ook van gehalte sirkels verwag om probleme te ondersoek en oplossings aan bestuur voor te stel. 3.5.1 Haal TWEE rolle van die gehalte sirkels uit die scenario hierbo aan. (2) 3.5.2 Gee raad aan die bestuur van BVM oor die ander rolle van gehalte sirkels in die verbetering van die gehalte van produkte. (6) 3.6 Verduidelik die gehalte aanwysers van die produksie funksie. (6) 3.7 Bespreek die impak van TGB indien dit swak geïmplementeer is deur besighede. (6) [40] b.o.
Downloaded from hlayiso.com BESIGHEIDSTUDIES 9 (Vraestel 1) 10721/20 VRAAG 4: DIVERSE ONDERWERPE BESIGHEIDSOMGEWINGS 4.1 Noem enige TWEE tipes besigheidsomgewings en noem die mate waartoe ʼn besigheid ELK van hierdie omgewings kan beheer. Gebruik die tabel hieronder as ʼn RIGLYN om VRAAG 4.1 te beantwoord. BESIGHEIDSOMGEWING MATE VAN BEHEER 1. 2. (4) 4.2 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg. ABRAHAMS ONDERNEMING (AO) Abrahams Onderneming het ʼn afname in wins begin ervaar as gevolg van die uitdagings wat die sosiale en ekonomiese faktore in die makro omgewing inhou. Verduidelik aan AO hoe sosiale OF ekonomiese faktore, as deel van die PESTWO-analise, uitdagings vir hul onderneming kan inhou. Gebruik die tabel hieronder as ʼn RIGLYN om VRAAG 4.2 te beantwoord. PESTWO FAKTORE UITDAGINGS Sosiale faktore OF Ekonomiese faktore (4) 4.3 Bespreek enige TWEE soorte integrasie strategieë. (6) 4.4 Gee besighede raad oor enige DRIE rolle van SOOG’s (‘SETAs’) in die ondersteuning van die Wet op Vaardigheidsontwikkelings (WVO), 1998 (Wet 97 van 1998). (6) b.o.
Downloaded from hlayiso.com BESIGHEIDSTUDIES 10 (Vraestel 1) 10721/20 BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE 4.5 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg. FARRIQ ELEKTRONIKA (FE) Jannie het onlangs begin werk as ʼn drywer by Farriq Elektronika. Hy is gevra om die indiensnemingskontrak te teken wat slegs vergoeding, werksure, verlof en die proeftydperk ingesluit het. 4.5.1 Noem VIER aspekte van die indiensnemingskontrak uit die scenario hierbo. (4) 4.5.2 Verduidelik aan FE die regsaspekte van ʼn indiensnemingskontrak. (6) 4.6 Onderskei tussen gehalte beheer en gehalte versekering. (4) 4.7 Verduidelik hoe besighede enige DRIE stappe van die 'BDKH'-model kan toepas om gehalte van produkte te verbeter. (6) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 b.o.
Downloaded from hlayiso.com BESIGHEIDSTUDIES 11 (Vraestel 1) 10721/20 AFDELING C Beantwoord EEN vraag in hierdie afdeling. LET WEL: Dui die VRAAGNOMMER van die vraag wat jy kies, duidelik aan. Die antwoord op DIÉ vraag moet op ʼn NUWE bladsy begin, bv. VRAAG 5 op ʼn NUWE bladsy OF VRAAG 6 op ʼn NUWE bladsy. VRAAG 5: BESIGHEIDSOMGEWINGS (WETGEWING) Die Wet op Arbeidsverhoudinge (WVA), 1995 (Wet 66 van 1995) is een van die Wette wat gestig is om demokrasie in die werkplek te bevorder. Die Wet maak voorsiening vir die regte van beide die werknemers en werkgewers. Besighede moet aan die Wet voldoen om strawwe vir nie-nakoming te vermy. Hou die scenario hierbo in gedagte en skryf ʼn opstel oor die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) wat die volgende aspekte insluit:  Bespreek in breë trekke die regte van die werkgewers en werknemers in terme van die Wet op Arbeidsverhoudinge.  Verduidelik die doel van die WAV.  Evalueer die impak van die Wet op besighede.  Beveel maniere aan waarop besighede die Wet kan nakom. [40] VRAAG 6: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE (GEHALTE VAN PRESTASIE) Groot besighede besef dat totale gehaltebestuur (TGB) noodsaaklik is om mededingend en volhoubaar te bly. Besighede moet die TGB elemente implementeer om die koste van gehalte te verminder. Baie besighede vind baat by die implementering van ʼn gehaltebestuurstelsel. Skryf ʼn opstel oor totale gehalte bestuur (TGB) en sluit die volgende in: • Brei uit oor die betekenis van Totale Gehaltebestuur . • Verduidelik die voordele van ʼn goeie gehaltebestuurstelsel. • Bespreek die impak van die volgende elemente van TGB op groot besighede: o Deurlopende vaardigheidsontwikkeling o Voldoende finansiering en kapasiteit • Stel maniere voor waarop TGB die koste van gehalte kan verminder. [40] TOTAAL AFDELING C: 40 TOTAAL: 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 12 Business Studies

View all