Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2015
MEMORANDUM
Vak: WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (10602)
Simbool Verduideliking
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
CA Deurlopende akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RT/RG/RM/RP Lees vanaf ʼn tabel / Lees vanaf ʼn grafiek/ Lees vanaf ʼn kaart/Lees
vanaf ʼn plan
SF Korrekte vervanging in formule
O Opinie/Voorbeeld / afleiding
J Inlynstelling(justification)
P Penaliseer, bv. geen eenhede / foutiewe afronding ens.
R Afronding
You're offline
Skip to contentMemorandum 





%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88/v1-a361eac94c1f3222a6a9/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778/v1-88ad7c83485df6c87a8e/card.webp)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a/v1-5701240b47614d0b0a9c/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c/v1-f00b3bdb13e7db00d870/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197/v1-18b512a90a2f9d4de661/card.webp)

View all





Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers hlayiso.com
Mathematical Literacy · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 15
- File size
- 509.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 15
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
VRAAG 1 (39 punte)
1.1.1 Oppvl. van dak= lengte × breedte 1SF – vervanging in ʼn M 2
= 22 700 mm × 4 280 mm SF formule
= 22,7 m × 4,28m C 1C – Herleiding na m / m2;
= 97,156 m2 CA 1CA – antwoord (3)
1.1.2 Volume = gem. reënval x dakoppvl x 85% 1SF – vervanging in ʼn M 2
= 638 × 97,156 × 85% SF formule
= 52 687, 6988 liter A 1A – korrekte antwoord
in liter (2)
1.1.3 (a) afgemete skaaldiameter = 88 mm A** 1A - korrekte afmeting (omvang MP 3
(a) Skaal = afgemete diameter : werklike diameter 87 tot 89 mm)
88 mm : 1810 mm M/A ** gebruik werklike gedrukte
1 : .20,568…….CA weergawe en pas memo
Skaal is 1 : 21 R daarvolgens aan
1M/A– gebruik skaaldiameter en
werklike verhouding
1CA- opvolg van
eenheidskaal
1R – rond af tot
naaste heelgetal (4)
(b) Volume van silinder = π × radius2 × hoogte 1SF- vervanging in formule M 3
A 1A-radius
3,76 kl= 3,142 × (1810/2mm) × hoogte SF
2
1C - herlei kl m3
3,76 m3 = 3,142 × (905mm)2 × hoogte C 1C –herlei mm m
3,76m3 = 3,142 × (0,905m)2 × hoogte 1S–manipuleer/
3,76m3 = 2,57337655 m2 × hoogte vereenvoudig
3,76m ÷ 2,57337655 = hoogte S
3
vergelyking
hoogte = 1,461 meter CA 1CA-korrekte opvolgantwoord (6)
1.2.1 25 tenks RG 2 RG-korrekte antwoord D 2
(2)
1
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
1.2.2 40 tenks by die mediaanposisie – dit impliseer dat 1RG - dui helfte van die D 4
helfte van die waardes bo en die ander helfte waardes aan
onder 40 is. Konsepmediaan 2A Korrekte antwoord
Aantal maande = 6 maande RG (3)
1.2.3 Laagste = 25 RG 2RG= laagste waarde D 4
Hoogste = 30 RG 2RG-hoogtse waarde
(4)
1.2.4 Ja, B was die top verkoopsman O 1O – Stem saam top D 4
Vir 6 maande van die jaar kon hy dit reg verkoopsman
kry om 47 tot 63 tenks per maand te 2J × 3
verkoop, waar sy naaste teenstander, Gee 2 punte vir enige geldige
agent C, net vanaf 43 tot 52 verkoop. rede - wat aandui dat Agent
J B beter as die ander gevaar
Tydens sy swakste 3 maande kon hy dit het. Dit is belangrik dat die
regkry om vanaf 25 tot 30 tenks te waardes van
verkoop, waar die ander twee agente van deelnemerns/naaste
15 tot 28 en 18 tot 25 verkoop het. J deelnemer genoem word.
Sy hoogste verkope in een maand wat hy Die kwartiel waarde
aangeteken het was 63 tenks. Die ander aanduiders(25%, 50% &75%)
twee kon slegs ʼn maksimum van 52 tenks OF 3 , 6, 9,12 maande moet
per maand verkoop. J as verwysingspunte in
konteks.
(7)
1.2.5 Agent C –minste aantal tenks = 18 J RG 2RG-laagste aantal tenks F 2
Minimum komissie = 18 × R713,76M /A geidentifiseer
= R12 847,68 CA 1M/A-vermenigvuldig met
korrekte bedrag.
1CA-opvolg (4)
korrekte antwoord
2
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
1.3.1 Geen water om toilette te spoel. O 1 rede D 4
OF 2O – gee geldige rede
Geen water om hande te was O
OF
Daar is baie kinders wat die toilet moet
gebruik/hande te was/ O
OF
(2)
Enige geldige gesondheidsrisiko.
1.3.2 Die dak van die skoolgebou het groot oppervlakte 1 rede D 4
wat kan water opvang, dus kan water steeds 2O – gee geldige rede
opgegaar word ten spyte van ʼn lae reënval.
O
OF
Skole word in die gemeenskappe gebou want dit
(2)
maak dit maklik bereikbaar vir kinders/mense
O
VRAAG 2 (punte :49)
2.1.1 Maandelikse salaris = R21 650,00 1M/A- bereken F 3
Jaarlike salaris = R21 650 x 12 M/A jaarlikse salaris (×12)
= R259 800
Salaris + Bonus 1CA-bonus ingesluit
= R259 800 + R21 650 1M/A-bereken jaarlikse
= R281 450 CA pensioenfondsbedrag - bonus
Pensioenfondsbydrae uitgesluit
1M-aftrek vanaf salaris
= 7,5% van R259 800 M/A
1CA-opvolg van antwoord
= R19 485
Belasbare Inkomste = R281 450 – R19 485M
= R261 965CA
OF
3
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
Maandelikse salaris = R21 650,00 2M/A – jaarlikse salaris + bonus
Werklike salaris = 13 x R21 650 x 13 M/A
= R 281 450 1M/A – bereken jaarlikse
Pensioenfondsbydrae pensioenfondsbedrag
= 7,5% van R259 800 M/A bonus ingesluit
= R19 458 1M – trek af vanaf salaris
Belasbare inkomste = R281 450 – R19 485 M CA – korrekte opvolg van
antwoord
= R261 965 CA
(5)
2.1.2 Mediesefonds-belastingskrediet 1RT – beide waardes korrek en F 2
= 2 × R257 + 2 × R172RT vermenigvulding met 2
= R514 + R344 M 1M – vermenigvuldig met 12
= R858 CA 1CA-op antwoord
Jaarlikse belastingkrediet
= 12 x R858
= R10 296 (3)
OF
Mediesefonds-belastingskrediet
= 2 × (R257 + R172) MA
= 2 (R429)
= R858
Jaarlikse belastingkrediet = R858 x 12M
= R10 296CA
2.1.3 Sy ouderdom bepaal die korting wat hy sal 2J – Koppel ouderdom aan F 4
ontvang op sy belasting betaalbaar. J korting (2)
4
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
2.1.4 Belasting voor korting 1A – Identifiseer korrekte F 3
= R31 419 + 25% x (R261 965 – 174 550) A belastingkategorie
= R 31 419 + 0,25 x (R87 415) M/A 1M/A -vervang
= R31 419 + R21 853,75 Jaarlikse belasbare salaris
= R53 272,75CA en belastingkoers
Belasting betaalbaar na korting
= R53 272,75– R12 726 p.a. M/A 1CA – Belasting voor korting
= R40 546,75 1M/A aftrek van die korrekte
Jaarlikse belasting betaalbaar na Mediese- korting
belastingkrediete 1M – aftrek van mediese
= R40 546,75 – R10 296 M belastigkrediete
= R30 250,75CA 1CA – antwoord nadat mediese-
krediete afgetrek is (6)
2.1.5 Jaarlikse belasting 1M-vermenigvuldig van F 4
= R2 069,85 ×12 + R5 412,50 M maandelikse belasting
= R24 838,20 + R5 412,50M/A met 12
= R30 250,70CA 1M/A-tel belasting by
Ja, die werkgewer het genoeg belasting afgetrek bonus
O 1CA-opvolg op jaarlikse
belasting
(4)
1O – CA opinie
2.2.1 Brandstof nodig = 1530 km × 8,1 𝑙𝑖𝑡𝑒𝑟 M/A 1MA-gebruik korrekte verbruik F 3
100 𝑘𝑚
koers om liters te bepaal
= 123,93 liter
1M-vermenigvuldig liters met
Brandstofkostes = 123,93 × R14,24 M
petrolprys
= R1 764,7632
1CA- opvolg op antwoord
≈ R 1 764,76 CA
1O – CA opinie (4)
Ja, hy het genoeg begroot (R1 800)
5
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
2.2.2 ʼn Begroting is ʼn beplande bedrag wat 2J –konsep van begroting F 4
spandeer word. Die idee is nie om meer te
spandeer as wat voor begroot is nie. J
Normaalweg begroot jy vir ʼn hoër bedrag om
te verseker dat jy nie in die moeilikheid is as jy
die bedrag oorskry nie.
Omstandighede kan veroorsaak dat jy
(2)
onbeplande roete/tog moet neem.
2.2.3 Totale km tussen huis en werksplek 1A- korrekte noemer en teller M 3
11 1M- vermenigvuldig met 1512
= × 1 512 A M
18
km
= 924 km
1M – deel met 14 ritte
Retoerafstand = 924 ÷ 14 M
1CA- enkel rit
= 66 km
Afstand tussen huis en werksplek
= 66 km ÷ 2
= 33 km C/A (4)
2.3.1 Omvang = Hoogste – Laagste 1M-omvang konsep D 2
R30 020 = R34 720 – A
A = R34 720 – R28 020 M 1A-korrekte waarde vir A (2)
= R6 700 A
2.3.2 34720 17482 .... .B 15400 SF 1SF – Vervanging van gemiddelde D 3
14702
16 waarde aan die linkerkant
223882 B
M/A
14702 1M/A-optel ingesluit die
16
14702 16 223882 B veranderlike en korrekte teller
235232 223882 B S
1S-vereenvoudig /manipuleer
B R11350
1CA-korrekte opvolg van oplossing
CA
(4)
6
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
2.3.3 Rangskik terme: 1M – rangskik D 2
6 700 8 400 9 800 10 000
11 200 11 350 12 996 13 420
13 550 14 837 15 400 16 245
17 482…17 482 21 650 34 720 M
13 420+13 550
Mediaan = 2
CA
26 970
1CA – identifiseer korrekte
= 2 waardes(CA) in mediaan
= R13 485 CA konsep (3)
1CA –antwoord
2.3.4 7 2A – korrekte teller (CA) P 2
Waarskynlikheid = A A
16
1A –korrekte noemer
= 0,4375 CA
1CA - desimaal
(3)
2.3.5 Die mediaan. A 1A- korrekte antwoord D 4
Die uiters hoë waarde soos R34 720 maak die 2O – bewys – verwys na die
gemiddeld hoër.O.O uitkieters/ekstreme waardes (3)
2.3.6 ENIGE TWEE PASLIKE VERDUIDELIKINGS 2O- Bewys met moontlike redes D 4
Die hoogste salaris mag die van die bestuurder vir die groot gapings deur te
wees wat baie jare ondervinding het. J verwys na die hoë en lae
EN/OF salarisgapings
Sommige van die wat laer inkomste verdien kan
dalk onervare/ongeskoold wees wat geen formele
onderrig gehad het nie.J
7
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
EN/OF
Die hoër betaalde werkers beskik oor spesiale
vaardighede wat geskik is vir hierdie
besigheid.J
EN/OF 4
Enige ander geldige verduideliking
VRAAG 3 (punte: 32)
3.1.1 Afmetings Oostekant = 38 voet M 3
Oostekant = 38 vt × 0,3048 m/vt C 1C –metode gebruik
= 11,5824 m herleiding ft m
Suidelike kant = 29 voet 10 duim
= 29 × 0,3048 m/vt + 0inch ÷ 0,3937
duim/cm
= 8,8392 m + 25,4 cm 1A-korrekte herleiding –suide-
= 8,8392 m + 0,254 m kant alleen
= 9,0932 m A
1SF-vervang in formule
Oppervlak = lengte × breedte 1CA - opvolgoppervlakte
= 11,5824 m × 9,0932 m SF (penaliseer vir
= 105,3210….m2 CA met P verkeerde/geen eenheid)
(4)
3.1.2 Huidige huis = 100% 1M –gebruik 37% minder as ʼn M 2
Huis op plan = 100% - 37% = 63% M 100%
Vloeroppervlak van huidige huis 1M – gebruik verhouding /
= 105,321m2 × 100/63 M eweredigheid wat die vloer
oppervlakte sal verhoog
= 167,1761 m2 CA
1CA-korrekte opvolg op
(3)
antwoord
8
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
3.1.3 Die hoofslaapkamer en die eetkamer/kombuis 1A- hoofslaapkamer ste MP 4
area. A A 1A-Eetkamer/eetkamer &
Noordelike rigting, J daarom sal die son kombuis
gedurende die winter in daardie kamers skyn en 1J- Noord-aansig
die kamers warm maak. J 1J- Hitte vanaf die son (4)
3.1.4 Oostelike A 2A-korrekte rigting MP 2
of Ooste/Oos (2)
3.1.5 Geen badkamer het ʼn venster RP 2RP-Identifiseer kamers sonder MP 4
Die aantrekkamer /kamer verbind aan die vensters
badkamerRP
ʼn Persoon moet die lig aanskakel indien jy in die 1J – verskaf ʼn werklike
kamer wil ingaan– verhoog elektrisiteitsverbruik verduideliking
J
OF
Kan nie ʼn venster in die badkamer oopmaak om
ontslae te raak van die stoom
OF
(3)
Enige goed gemotiveerde verduideliking
3.1.6 Plasing van badkamer O 1O – identifiseer ʼn verandering MP 4
Herposisioneer die tweede badkamer sodat dit
teen ʼn buitemuur is om sodoende ʼn venster te 1J – verduidelik verandering
kan insit. J
OF Geen verduideliking geen
Ruil badkamer 2 om met aantrekkamer O punt vir geidentifiseerde
om sodoende vensters in beide badkamers te kan verandering
installeer J
OF
9
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
Maak veranderinge sodat beide slaapkamers se
ingange vanaf die sitkamer/familiekamer na die
kamers gaan. O
Verkieslik moet die hoofslaapkamer se ingang nie (2)
vanaf die kombuis uitgaan nie – kosreuke vanaf
die kombuis. J
OF
Aanvaar enige praktiese uitleg met motivering.
3.2.1 Besparings F 4
(a) = Totale geskeduleerde Betalings – Totale Betalings
= R1 060 452,85 – R834 320,92 RT 1RT- Lees waardes vanaf tabel
= R226 131,93 CA 1CA- opvolg op verskil
Nee sy is nie reg nie O 1O- CA afleiding
OF OF
Besparings =
Totale rente (geskeduleerde) – totale 1RT- Lees waardes vanaf tabel
rente(werklike) 1CA- opvolg op verskil
= 560 452,85 - R334 320,92 RT 1O- CA afleiding
R226 131,93 CA
Nee sy is nie reg nie. O (3)
3.2.1 154 maande ÷ 12 maande per jaar M 1M – deling met 12 M 3
(b) = 12 jaar en 10 maande
(12 volle jare einde Des 2027) ekstra 10 maande
Jaar = 2016 + 12 = 2028
Begin in Januarie op die eerste - daarom 10 volle
maande om te betaal in 2028 1A- korrekte jaar (CA)
Hy sal in Oktober A 2028 A klaar wees. 1A – korrekte maand (3)
10
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
3.2.2 Wanneer die waarde van grafiek B/tweede grafiek 2J – verduideliking van korter F 4
(a) afgelees word, is dit duidelik dat grafiek staaf bo-op die die langer
A/eerste grafiek, die korter staaf ʼn deel van die staaf
langer staaf versteek. J
2RG - benaderde waarde
Die rente wat betaal is in die eerste jaar is afgelees vanaf grafiek
(4)
omtrent R43 000 (aanvaar R42 000 tot
R44 000) RG
3.2.2 5 jaar RG 2R - Korrekte antwoord F 2
(b) (2)
3.2.2 Grafiek B/tweede grafiek O 1O- identifiseer grafiek F 4
(c) die lengte van die rente staaf is sigbaar korter as 1J – verskaf ʼn verduideliking
in 6 jaar J wat gepas is vir die
spesifieke
OF
Grafiek A /eerste grafiekO
Die verandering van kleur in die korter grafiek in
jare 6 wys dit duidelik J (2)
VRAAG 4 (punte: 12)
4.1.1 Waarskynlikheid = 6 000 ×100 A A 1A-noemer P 3
54 002 000
(a) 1A-teller
= 0,011110% CA
1CA-korrekte opvolg in
persentasie (3)
4.1.1 Die kans is baie onwaarskynlik dat ʼn persoon 1A- korrekte woord P 2
(b) deur ʼn dronkbestuurder gedood sal word.AM 1M-verduideliking sluit in wat
baie onwaarskynlik is. (2)
11
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
4.1.1 Geweersterftes vir Mpumalanga D 3
(c) 4 229 300
= × 5000 M/A
54 002 000 1M/A vermenigvuldig 5000 met
= 391,587… CA korrekte verhouding
≈ 392 mense 1CA – korrekte opvolg van
Hy is reg. Die verkil is as gevolg van die berekening
afronding. O 1O- afleiding gebasseer op
antwoord
OF
Mpumalanga het 7,8% van die hele populasie, 1M/A vermenigvuldig 5000 met
indien hulle 7,8% geweermoorde het dan sal 7,8%
dit die volgende wees 1CA – opvolgberekening korrek
7,8% × 5 000 M/A 1O- korrekte afleiding
= 390 C/A gebasseer op aantal moorde
Hy is korrek. O
(3)
4.1.2 Geskatte koste in Rand te wyte aan dronkbestuur 1M- bereken helfte van die F 2
(a) = 0,5 ×R309 biljoen M koste
= 154,5 biljoen
= R154 500 000 000 CA 1CA- koste geskryf sonder die (2)
/R154 500 000 miljoen woord biljoen
4.1.2 Verhoogde koste 108,23% × R309 biljoen M/A
(b) =R 33,443 biljoen CA
= R33 443 miljoen/R33 443 000 000 CA
(1 biljoen = 1000 miljoen) (3)
12
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
VRAAG 5 (punte: 17)
5.1.1 Deposito = 10% van (R1 270 + R2 530) 1M/A- Bereken 10% van die F 2
= 10% × R3 800 M/A koste van beide items
= R380
1CA-opvolg van balans – aftrek
Balans = R3 800 – R380
van deposito
= R3 420 CA
OF OF
Balans = 90% van (R1 270 + R 2530) M/A 1M/A- Bereken 90% van die
= 0,90 × R3 800 koste van beide 1CA-opvolg
= R3 420 CA op balans (2)
5.1.2 Maandelikse paaiement/Bedrag betaalbaar per R100 1RT- korrekte waarde gekies F 3
(a) = R4,8533RT vanaf tabel
Paaiement per R3 420
3 420 3 420
= 100 × R4,8533 M/A 1M/A-Vermenigvuldig met 100
= R165,98286
≈ R165,98 pm CA 1CA- Opvolg - antwoord (3)
5.1.2 Paaiement = (R165,98 × 30) M 1M-vermenigvuldig antwoord in 3
(b) = R4979,40 (a) met 30 F
1M-verskil in balans (5.1.1) en
Rente = R4 979,40 – R3 420 M 30 paaiemente
= R1 559,40 CA 1CA-opvolg - antwoord
OF
Totale Terugbetaling
= Paaiemente + deposito
= (R165,98 ×30) + R380 M 1M-bereken die totale
= R 4 979,40 + R380 terugbetaling
= R5 359,40
Bedrag bo verkoopprys 1M- verskil tussen totale
= Totale Terugbetaling – Totale afgemerkte prys terugbetaling en die kosprys
= R5 359,40 – R3 800 M
= R1 559,40 CA 1CA-opvolg van antwoord (3)
13
Downloaded from hlayiso.com
10602/15
V Oplossing Verduideliking Topic AS/L
5.1.2 SLEGS EEN REDE - KIES 4
F
(c) Mense het nie altyd die kontant om ʼn yskas 2O – slegs een rede waarom
kontant te koop nie. O mense op krediet sal koop al
Die maandelikse paaiemente is makliker/meer kos dit duurder
beskostigbaar.O
As iemand se yskas skielik ophou werk en
moet skielik ʼn yskas koop– O
Enige toepaslike rede O (2)
5.2 Stap 1: Neem die onderste rak (B) en die boonste 1A- Parte gebruik. Name en/of 4
rak (A) en een van die sypanele (C). plaas die letters korrek vir stap 1.
sypaneel op die vloer soos geïllustreer, gly die 1A – Instruksies in lyn met die
rakke in die gleuwe soos aangedui in die illustrasie in stap 1
illustrasie en druk hulle afwaarts om in plek in
te gly.
Stap 2: Neem die ander sypaneel en bring die
1A – Instruksies en dele paslik
rakke in lyn met die groewe. Druk af om panele
vir stap 2.
te versterk.
1A - Instruksies en dele paslik
Stap 3: Laat staan die rak regop en beweeg
vir stap 3
agterpaneel (F) in posisie. Druk rakke
afwaarts.
1A Instruksies en dele paslik vir
stap 4
Stap 4: Skuif die basis (E) in deur dit na agter toe
1A Instruksies en dele paslik vir
in te skuif.
stap 5
1A – Rigting waarin dele
Stap 5: Pas nou die boonste deel in posisie soos
ingeskuif moet word –
in skets aangedui.
afwaarts/agter toe – minstens
een keer genoem. (enige
stap) (7)
TOTAAL: 150
14
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo

Memorandum
MATHS LIT P2 MEMO GR12 SEPT 2023 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
Mathematical Literacy P1 Nov 2020 Memo Afr Eng hlayiso.com

Memorandum
MATHS LIT P1 GR12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88/v1-a361eac94c1f3222a6a9/card.webp)
Memorandum
Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers hlayiso.com
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778/v1-88ad7c83485df6c87a8e/card.webp)
Question paper
Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper hlayiso.com
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a/v1-5701240b47614d0b0a9c/card.webp)
Question paper
Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper hlayiso.com
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c/v1-f00b3bdb13e7db00d870/card.webp)
Question paper
Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper hlayiso.com
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197/v1-18b512a90a2f9d4de661/card.webp)
Question paper
Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper hlayiso.com

Memorandum
Grade 12 NSC Math Lit P2 Preparatory 2018 Possible Answer hlayiso.com
More from Grade 12 Mathematical Literacy
Explore more published documents in this catalogue.

Addendum
MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State

Addendum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo

Question paper