Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2018
NASIENRIGLYNE
TOERISME (10870)
13 bladsye
You're offline
Skip to contentMemorandum 
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58/v1-c70701c7ab9d09c7d2d9/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663/v1-6a20ca7ed4db537dc566/card.webp)

%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb/v1-41b18fb6e35956a327cc/card.webp)
View all




Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer_hlayiso.com_.pdf
Tourism · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Pages
- 14
- File size
- 278.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
GAUTENGSE DEPARTMENT OF ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2018
TOERISME
NASIENRIGLYNE
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B MTP
1.1.2 B MTP
1.1.3 C MTP
1.1.4 C MTP
1.1.5 C MTP
1.1.6 C MTP
1.1.7 C SR
1.1.8 C TS
1.1.9 D MTP
1.1.10 D MTP
1.1.11 A MTP
1.1.12 C TS
1.1.13 B SR
1.1.14 B MTP
1.1.15 D SR
1.1.16 C TA
1.1.17 C M
1.1.18 B DRI
1.1.19 A DRI
1.1.20 D TA (20)
1.2 1.2.1 swak FE
1.2.2 BBP FE
1.2.3 hoër FE
1.2.4 geheime klant MTP
1.2.5 UTK MTP (5)
1.3. 1.3.1 Alcazar van Segovia TA
1.3.2 Sfinks TA
1.3.3. data DRI
1.3.4 TGCSA (SATGR) M
1.3.5 bankoordrag DRI (5)
2
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
1.4 1.4.1 B CH
1.4.2 D CH
1.4.3 A CH
1.4.4 C CH
1.4.5 F CH (5)
1.5 B MTP
E MTP
C MTP
A D MTP
D A MTP (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
3
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
AFDELING B:
KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANSE-
VALUTAVERHANDELING
VRAAG 2
+2 (SA) +9 tydverskil: 7 uur MTP
2.1 2.1.1 Suid-Korea
12:30 17 uur 05 min
17/09/18
12:30 (+) 7 = 19:30
+17:00
36:30
-24:00
= 12:35
18 September 2018 (4)
(Een punt vir die datum)
OF
12:30 +17 uur = 29:35
-24:00
5:30
5:30
+7uur
12:30 18 September 2018
Enige ander metode
1 punt vir die tydverskil (7 ure)
1 punt vir bytel van die tydsverskil afgesien van die metode wat
gebruik is. Die subtotale sal verskil nav die metode wat gebruik
is.
1 punt vir die korrekte antwoord (12:30)
1 punt vir die korrekte datum (18 Sept 2018)
OF
12:30 18 September 2018
4
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
2.1.2 (NY -5 )DBT → -4 +9 MTP
TV: 13 UUR
25 September 2018
26 UUR 15 MIN
VLIEGTYD
? 9:00
9:00 - (13 ure TV =20:00
20:00 + 26:00 = 46:00 -24:00= 22:00 25 Sept 2018 (5)
OF
TD : 14 ure
09:00 -14= 19:00
19:00 +26:00 = 45:00 +1 uur (DBT) =46:00
46:00 -24:00=22:00 25 Sept 2018
OF
22:00 25 Sept 2018
Alternatiewe metode:
1 punt vir tydsverskil
1 punt vir bytel van die tydsverskil afgesien van die metode wat
gebruik is. Die subtotale sal verskil nav die metode wat gebruik
is
1 punt vir die korrekte antwoord (22:00)
1 punt vir die korrekte datum (25 Sept 2018)
1 punt vir die aanduiding van DBT
2.1.3 (a) Vlugvoosheid is ʼn kondisie wat deur reisigers ondervind MTP
word wat gewoonlik van oos na wes of teen die rotasie van (2)
die aarde reis
Hulle liggame vind dit moeilik om aan te pas by die
bestemming, veral as dit agter hulle land in tyd is.
(b) MTP
Versteurde slaappatrone
Geïrriteerdheid
Uitputting
Gevoel van disoriëntering
Probleme om te konsentreer
Tydelike slaaploosheid
Hardlywigheid of diarree
Swelling van voete (Enige TWEE) (2x1) (2)
5
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
(c) TWEE maniere of vlugvoosheid te verminder: MTP
Enige TWEE
Kry genoeg rus na die vlug
Pas jou interne klok aan deur jou horlosie te stel op die
tyd vir jou bestemming – sodra jy die bestemming
bereik (2)
Dit word aanbeveel dat soveel moontlik vloeistof
ingeneem moet word gedurende en na die vlug.
Vermy koffie en alkohol.
2.2.1 Moontlike veilgheidsmaatreëls op die lughawe MTP
(Enige TWEE)
Vra slegs hulp van lughawepersoneel wat maklik
geïdentifiseer kan word
Maak ʼn bespreking vir hotelvervoer in plaas van ʼn taxi wat
jy op die lughawe kry.
Hou jou bagasie altyd dop.
Moenie enige bagasie vir enigiemand dra nie
Wees waaksaam wanneer jy beweeg uit hysbakke,
(4)
roltrappe en op die lughawe.
2.2.2 As toeriste onveilig voel in die land sal dit bydra tot negatiewe MTP
‘word of mouth’ wat voornemende toeriste sal ontmoedig om
Suid-Afrika te besoek
As toeriste se veiligheid verseker is, sal dit lei tot positiewe ‘word
of mouth’, wat goeie bemarking vir Suid-Afrika as veilige
bestemming is. Dit sal lei tot ’n verhoging in die
besoekergetalle.
Geld wat spandeer word deur die toeriste verhoog die BBP
daarom moet die land veilig wees vir toeriste om te besoek.
‘n Verhoging in die getal toeriste sal lei tot meer
werkskepping
Toeriste se veiligheid sal verseker dat toeriste weer sal
terugkom na die land wat lei to verhoogde buitelandse
valuta
(3x2) (6)
6
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
2.3 2.3.1 ‘n Amptenaar sal die liggaam deursoek (scan) MTP
Sommige van sy goedere sal gekonfiskeer word voordat hy
toegelaat sal word om voort te gaan
RicardoNerinda sal ‘n boete kry van lughawe sekuriteit of hy sal
vervolg word
(3)
200 Sigarette word toegelaat deur doeane – belasting
moet betaal word
2.4.
2.4.1 Godsdienstige toeriste (2)
2.4.2 Paspoort
Schengen-visum
Vliegkaartjies
Internasionale Bestuurspermit (3)
2.4.3 Die Schengen-visum gee die toeris reg om tot 26 Europese
lande toe gelaat te word.
Lande wat deel vorm van die Schengen area kan met een visum (2)
reis.
2.5 Tyd vir Mej Rajoo om die kerk en winkel te besoek
Stoppunte vir Mej Rajoo se maaltye
Akkommodasie tipe vir Mej Rajoo
Attraksies wat Mej Rajoo graag sal wil besoek
Aktiwiteite
Begroting
Roete
Bestemming
Items wat ingesluit / uitgesluit is van die toer (4)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 £2000 x 17,35 = R 34 700,00 FE (3)
3.1.2 R1 000 ÷ 18,08= 55,30873451327434 = £ 55,31 (3)
3.2 Impak van ‘n sterk rand op inkomende toerisme: FE
ʼn Sterk rand sal toeriste afskrik. Inkomende toeriste getalle sal
minder wees.
Inkomende toeriste sal minder waarde vir hulle geldeenheid kry
en hulle sal ander bestemmings besoek wat beter waarde vir hulle
geld sal wees. (5)
Impak van ‘n sterk rand op binnelandse toerisme:
ʼn Sterk rand sal beter wees vir plaaslike toerisme want dit sal
Suid-Afrikaners aanmoedig om meer te reis.
Dit sal ook te duur word vir die plaaslike inwoners om oorsee te
reis.
(1 punt vir paragraaf formaat).
TOTAAL AFDELING B: (50)
7
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
AFDELING C:
TOERISME-ATTRAKSIES; KULTUUR EN ERFENISTOERISME;
BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 TA
Letter Ikoon Een unieke kenmerk van die ikoon
met verwysing na ...
A Vatikaanstad Setel van die Pous / Fisiese
hoofkwartiere van die Rooms-Katolieke
Kerk.
B Colosseum Gebou in die eerste eeu nC. Dit is ʼn
arena wat tussen 45 000 en 50 000
mense kan vat.
Die arena is so ontwerp dat
waterspele ook daar kon plaasvind.
C Venesië Die stad is op water gebou. Die
algemene manier van vervoer is water
taxis en gondel. Dit is n tipe kano wat
gestuur word met ʼn lang stok.
Die man wat die gondel stuur is bekend
as ʼn gondelier. (6)
4.1.2 Europa TA (1)
4.2 4.2.1 Italië TA (1)
4.2.2 Die toring is baie bekend omdat dit oorleun na een van die TA
kante. Dit is oorspronklik gebou op onvoldoende fondasies
op sagte sanderige grond in ʼn rivierbedding. Dit het begin sink
en skeef begin lê na die een kant. (Enige ander relevante
antwoord.) (2)
4.2.3 (a) Mense sal nie die toring besoek nie want hulle sal dit TA
beskou as ʼn gevaarlike attraksie.
Minder besoekers.
Ouers met meer as een kind kan die attraksie as te duur
beskou. (2)
(b) Bemarking van die ikoon – plaaslik en internasionaal. TA
Doeltreffendheid en etiese gedrag deur personeel en
bestuur. (Enige TWEE)
Positiewe ervaring deur besoekers.
Veiligheid en misdaadvoorkoming.
Algemene voorkoms en instandhouding van die ikoon.
Voldoende sekuriteit.
Goeie omgewingsvriendelike praktyke.
Neem die behoefte van mense met rolstoele en
universele toegang in ag.
Spesiale pryse veral vir ouers met kinders
(4)
Pakkette met spesiale aanbiedinge moet die ikoon insluit
8
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
4.2.4 a) Dit is ʼn suksesvolle attraksie.
b) Die aantal besoekers aan die ikoon is baie hoog. (3)
4.3 4.3.1 Daar is twee ingange beskikbaar. TA
Dit word aangedui dat mense vroeg genoeg moet arriveer
om lang toue te vermy. (Enige EEN) (2)
4.3.2 Sekuriteitswagte wat die mense monitor . TA
Kameras kan geïnstalleer word om mense te sien wat hulle nie
gedra nie.
Hoë toegangsfooie – slegs mense wat regtig geïnteresseer is
sal die attraksie besoek
Paadjies waarop die mense kan loop – help om mense te
beheer
Versperrings sodat mense nie aan die mure ens. kan vat nie
(Enige TWEE) (4)
4.4 4.4.1 Meer mense sal die ikoon besoek. TA
Mense in rolstoele en hulle families kan besoek aflê in
vergelyking met attraksies wat nie rolstoele kan
akkommodeer nie.
Die Kremlin word beskou as ‘n suksesvolle attraksie. (1)
4.4.2 Rolstoel toeganklikheid beteken dat daar voorsiening gemaak is TA
vir mense in rolstoele deur geboude opritte
groter toilette en hysbakke (1)
Universele toegang beteken dat attraksies toegang het vir ʼn wye TA
reeks besoekers
Die areas is familievriendelik vir stootwaentjies.
Kinderstoeltjies en ruilareas is beskikbaar.
Mense wat gesig- en gehoorgestrem is, kan die plek bereik
Die attaksie kan maklik bereik word deur paaie.
Infrastruktuur word onderhou veral in die landelike gebiede.
Duidelike aanwysings na die attraksies. (1)
[28]
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Khomani Kulturele Landskap (Volledige naam) CH (1)
5.1.2 A CH (1)
5.1.3 Dit verwys na die KhoiSan groep en dit voldoen aan die CH
kulturele kriteria. (2)
5.2 a) Mapungubwe kulturele landskap. CH
b) Handel het plaasgevind op die terrein. Ivoor en goud is
verkoop aan die mense van China en Indië. (4)
5.3 UNESCO identifiseer, bemark en beskerm die areas.
Geen ontwikkeling mag in die areas plaasvind nie – slegs
opgradering en die onderhoud van die infrastruktuur. (2)
9
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
5.4 Die wêrelderfenisterreine bring meer besoekers na die area. CH
Die mense spandeer meer geld in die area en benodig meer
produkte en dienste
Meer mense sal werk kan kry
Die geld kan ook gebruik word om die infrastruktuur te
onderhou.
(Aanvaar ander korrekte, relevante antwoorde) (6)
[16]
VRAAG 6
M
Produkeienaar
1% toerismeheffing word
ingesamel
TOMSA
Geld word oorbetaal aan die
organisasie wat die vondse
bestuurder
TBCSA
Geld is beskikbaar om vir
bemarking aan te wend
SAToerisme
Bemarking:
binnelands en
internasionaal
Indaba ITB Berlyn
[6]
(logos moet in die korrekte volgorde genoem word)
TOTAAL AFDELING C: 50
10
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
AFDELING D:
TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
TOERISME
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Professionele voorkoms moet in lyn wees met die TS
hotelbesigheid en die persoon se rol in die besigheid
Uniform en kleredrag Meeste maatskappye verkies dat
hulle werknemers ʼn uniform dra waarop die maatskappy
besluit het. Dit bring integriteit en professionalisme na
vore
Persoonlike higiëne en versorging verwys na die wyse
waarop die personeel na hulself kyk. Netjies, skoon,
geskeer .
Interaksie met die kliënte Interaksie moet gerig wees op die
kliënt – doelgerig. Mense moet ten alle tye met respek
behandel word. Alle ooreenkomste moet aangeteken en
geliasseer word. Kliënte moet akkurate rekeninge ontvang.
Kommunikasie vaardighede: moet vriendelikheid,
selfversekering, warmte en respek insluit. (Enige DRIE) (6)
7.2 Die waarde is om ʼn omgewing van samewerking en samehorigheid te TS
skep.
ʼn Gedragskode skep ook integriteit in die werksplek. (2)
Help om goeie maatskappykultuur te skep.
Stel die maatskappy se waardestelsel voor.
Lei tot verhoogde werkverrigting wat in lyn is met die doelstellings
van die maatskappy.
VRAAG 8
8.1 Respekteer die privaatheid van die mense. SR
Respekteer plaaslike gebruike, tradisies en heilige terreine en
aspekte van die omgewing
Vra toestemming voor jy fotos neem van mense of plekke.
Moenie die plaaslike omgewing besoedel nie deur bv.
rommelstrooiing.
Toeriste moenie die aktiwiteite van die mense versteur
sonder hulle toestemming nie.
Trek paslike klere aan. (Enige DRIE) (6)
8.2 Volhoubare toerisme word bereik wanneer daar aan die SR
driedubbele slotreel voldoen word ( 3BL)
Volhoubare toerisme word toegepas as die omgewings-,
ekonomiese en die sosiale pilare aangespreek word. (3)
11
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
8.3 Fair Trade Tourism SR (2)
8.4 8.4.1 Ja SR
Spier Leisure ondersteun die sosiale pilaar deur die
mediese kliniek wat voorsiening maak en omgee vir die
werknemers se gesondheid.
Spier Leisure ondersteun die omgewing deurdat hulle
doel is om hulle koolstofvoetspoor te verminder met tot
30% teen 2017.
Spier Leisure ondersteun die ekonomiese pilaar deur
te fokus op die verkryging van plaaslike goedere wat geld
vir die plaaslike gemeenskap inbring en hulle
lewenstandaard kan verhoog.
(7)
8.4.2 Koop ‘energy star’ gebruiksartikels. SR
Installeer energiebesparings gloeilampe.
Skakel die geiser af deur die dag.
Gebruik sonpanele vir verhitting.
Gebruik natuurlike verkoelingsisteme soos bome en
plante om die hitte van die son te verminder
(Enige TWEE)
(4)
[22]
TOTAAL AFDELING D: 30
AFDELING E:
PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 A Politieke situasie (terrorisme)
B Onvoorsiene gebeurtenis (wêreldresessie) DRI
C Politieke situasie (terrorisme) DRI
Onvoorsiene gebeurtenis (ongeluk)
D Natuurlike ramp (monsoen) DRI
Onvoorsiene gebeurtenis
E Natuurlike ramp (sikloon) DRI
Onvoorsiene gebeurtenis
F Wêreld sportgebeurtenis (2018 FIFA Wêreldbeker) DRI (6)
9.1.2 Mense sal minder reis na die land. DRI
Sommige toeriste sal hulle besprekings kanselleer.
Mense voel nie veilig in die land nie. (Enige TWEE) (4)
12
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
9.1.3 Meer besoekers – meer buitelandse inkomste. DRI
Ontwikkeling en verbetering van infrastruktuur.
Gasheerland kry blootstelling vir nuwe internasionale
besoekers.
Werkskepping ter voorbereiding vir die gebeurtenis en terwyl
dit plaasvind.
ʼn Moontlikheid van ontwikkeling op die platteland.
Lei tot nasionale trots en ʼn gevoel van gebondenheid
(Enige TWEE) (4)
9.1.4 Sommige mense sal hulle lewens verloor. DRI
Sommige mense sal hulle geliefdes verloor
Sommige mense sal van hulle geliefdes geskei word.
Verlies aan besittings.
Mense kan nie die area verlaat omdat vliegtuie nie die
grond kon verlaat nie.Vlugte sal gekanselleer word.
Geen vars kos en water beskikbaar nie. (Enige EEN) (2)
[16]
9.2 9.2.1 Verenigde Koninkryk DRI (1)
9.2.2 China DRI (1)
Indië
9.2.3 Landmarkte – markte waarvan 60% + aankomste met land DRI
vervoer is bv. trein, bus, voertuig
Kom die land binner oor grensposte met pad of spoor (2)
Lugmarkte – markte waar 60%+ van die aankomste met DRI
lugvervoer is bv. vliegtuig
Vlieg na ‘n lughawe met grensbeheer in Suid-Afrika (2)
9.2.4 Die neiging was dat meeste van die markte ʼn hoër aankomste DRI
syfer getoon het.
1% algehele verhoging in internasionale aankomste
Die grootste segment (Aankomste vanaf Afrika) het gedaal
met 2.1%. (2)
[8]
13
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 18
VRAAG 10
10.1 Terugvoer gee ʼn aanduiding van die areas en die personeel waar CC
probleme ondervind word.
Dit sal die bestuur in staat stel om die probleme aan te spreek wat sal
lei tot uitstekende dienslewering. (2)
10.2 Voordele: PARAGRAAF FORMAAT CC
Vinnig, maklik en effektief
Geen papierwerk nodig nie
Omgewingsvriendelik – geen papier nie (2)
Nadele:
Ongeorganiseerde data
Moeilik om deur die data te werk
Soms moeilik om op formele manier te hanteer (2)
[6]
TOTAAL AFDELING E: 30
TOTAAL : 200
14
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
Tourism-Grade-12-MEMO-March-2025-Eastern-Cape.pdf
Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2023_Afrikaans final_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans Final_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
TOURISM GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr12 Tourism (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58/v1-c70701c7ab9d09c7d2d9/card.webp)
Memorandum
Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663/v1-6a20ca7ed4db537dc566/card.webp)
Memorandum
Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Grade 12 NSC Tourism Preparatory 2018 Possible Answer_hlayiso.com_.pdf
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb/v1-41b18fb6e35956a327cc/card.webp)
Question paper
Gr12 Tourism (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Tourism
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023-24.pdf

Question paper
TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG_watermark.pdf

Question paper
TOURISM GR12 QP SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Tourism Nov 2024 MG Eng.pdf
Question paper
Tourism Nov 2024 MG Afr.pdf

Question paper