Skip to content

Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumTourismGrade 12202116 pages

Grade 12 Tourism memorandum from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2021 MERKRIGLYNE TOERISME (10870) 15 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D MTP 1.1.2 C MTP 1.1.3 B MTP 1.1.4 B MTP 1.1.5 D MTP 1.1.6 C MTP 1.1.7 D MTP 1.1.8 A MTP 1.1.9 D FRX 1.1.10 B DRI 1.1.11 A TS 1.1.12 B TS 1.1.13 C SR 1.1.14 D M 1.1.15 D SR 1.1.16 A M 1.1.17 C SR 1.1.18 C TS 1.1.19 C CC 1.1.20 B CC (20) 1.2.1 D CH 1.2.2 F CH 1.2.3 B CH 1.2.4 A CH 1.2.5 C CH (5) 1.3.1 plaaslike MTP 1.3.2 debiet  DRI 1.3.3 vorentoe MTP 1.3.4 reisigerstjeks  DRI 1.3.5 politieke situasie  DRI (5) 1.4.1 Sydney Operahuis TA 1.4.2 Kolosseum TA 1.4.3 Leunende Toring van Pisa  TA 1.4.4 Dayers Rock / Uluru-Kata Tjuta Nasionale Park TA 1.4.5 Die Groot Muur van China TA (5) 1.5.1 gesondheidsertifikaat  MTP 1.5.2 paspoort MTP 1.5.3 internasionale bestuurspermit MTP 1.5.4 visum  MTP 1.5.5 instapkaart  MTP (5) TOTAAL AFDELING A 40 2
Downloaded from hlayiso.com AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTAVERHANDELING VRAAG 2 2.1 2.1.1 Johannesburg +2 MTP New York -5 (+1 DBT)  -4 tydsverskil: 6 ure 05:00 - 6 ure  = 23:00 (3 Junie) 23:00 +  16 ure = 15:00  on 4 Oktober 2021 (5) OF New York -5 (+1 DBT) -4 Suid-Afrika +2 Tydsverkil is 6 ure + 6 ure  Vertrek: 05:00 + Vlugtyd: 16 ure 4 Oktober 2021 ? Tyd van aankoms 15:00 4 Oktober 2021  Nota: Die visele metode moet opgevolg word deur die geskrewe stappe van berekeninge soos in Opsie 1 om seker te maak die merker mis nie enige punte nie. Merk op die stipering as dit nie gedoen is in Opsie 2 nie. OF 15:00 4 Oktober 2021  3
Downloaded from hlayiso.com 2.1.2 New York -5 MTP Los Angeles -8 Tydsverskil: 3 ure Vertrektyd vanaf New York 15:00 (+)  5 ure oorstaan = 20:00 20:00 (–) 3 ure  = 17:00  (4) OF Los Angeles -8 New York -5 Tydsverskil = 3 ure (-)Tydsverskil: 3 ure  Tyd is 15:00 (+)  Oorstaan 5 hrs Aankomstyd 20:00 17:00  Nota: Die visele metode moet opgevolg word deur die geskrewe stappe van berekeninge soos in Opsie 1 om seker te maak die merker mis nie enige punte nie. Merk op die stipering as dit nie gedoen is in Opsie 2 nie. OF 17:00  2.1.3 Johannesburg na New York: 16 ure MTP Oorstaan: 5 ure New York na Los Aangeles: 6 ure en 30 minute TOTAAL : 27 ure en 30 minute  (2) 2.1.4 a) Die Gordon-egpaar sal vlugvoosheid ondervind. MTP Hulle het oor baie tydsones gevlieg  van SA na New York (6) en toe weer 3 tydsones van New York tot Los Angeles.  Hulle vlieg ook teen die rigting waarin die aarde roteer. (2) b) Onderbroke slaap  MTP  Moegheid  Gevoel van luiheid  Ontwatering  Bene en voete voel ongemaklik  Geïrriteerd  Hoofpyne  Hardlywigheid / Diarree  Oormatige sweet  Verlies aan eetlus  Gedisorienteerd / Deurmekaar  Angstigheid (Enige een) (2) 4
Downloaded from hlayiso.com c) A - Vermy die gebruik van alkohol gedurende die vlug  MTP Vermy drankies wat kaffeïen bevat Drankies veroorsaak dehidrasie / ontwatering B - Drink baie vloeistowwe –veral water – gedurende en na die vlug  C - Kry genoeg rus voor die vlug en probeer om te rus gedurende die vlug Probeer om kort rukkies te slaap Gebruik hulpmiddels soos oorpluisies D - Verstel jou horlosie om aan te pas by die tyd waarop daar gearriveer word by die bestemming Probeer om in te pas by die plaaslike tyd van die bestemming Probeer om so gou as moontlik terug te keer na jou normale slaaproetine Nota: Merk enige twee prente (2 x 2) (4) 2.2 Hou altyd jou bagasie in die oog – waar jy dit kan sien  MTP Moenie toelaat dat enige iemand behalwe die aangewese amptenare jou bagasie deurgaan nie.   Moet nooit jou bagasie by vreemdelinge los nie  Moet nooit toesig hou oor vreemdelinge se bagasie nie  Sluit alle tasse / sakke  Draai jou bagasie toe op die lughawe by die toedraaimasjien  Hou jou reisdokumente in ‘n sak aan jou persoon.  Sit naamplaatjies binne-in en buite aan die bagasie  Moenie waardevolle items ten toon stel nie  Wees te alle tye behoedsaam– roltrappe / hysers  Kyk uit vir verdagte persone of iemand wat jou aandag aftrek  Moenie enige bagasie / sakke deur doeane vat vir enige iemand (4) nie. (Enige 2) 2.3 2.3.1 Rooi kanaal  (1) 2.3.2 Wyn: oorskry die toegelate volume  MTP Biltong: Dit sal gekonfiskeer word want dit is vleisprodukte  Hulle kan ‘n vleisinspeksie sertifikaat vir die biltong kry terwyl hulle nog in Suid-Afrika is en wys saam met die biltong. Gedroogde vrugte: Nie toegelaat nie – plantprodukte   Gedroogde vrugte soos dadels, vye en rosyne moet verklaar word en aan die doeane gewys word vir inspeksie by aankoms. Sjokolade: word toegelaat – solank dit nog in die oorspronklike verpakking is en dit moet verklaar word op die doenane vorm (4 x 2) (8) 2.3.3 a) Doeanebeheer/Amptenare van die Dept van Binnelanse (1) Sake  b) SARS/SAID  (1) 5
Downloaded from hlayiso.com 2.4 2.4.1 N3 N14, N7 N3  (moet in die volgorde wees) MTP (4) 2.4.2 Petrolkoste MTP Ekstra kostes soos tolhekgelde / verkeersboetes   Maaltye langs die pad  Moontlike ongelukke / onklaar voertuig  Diens van die voertuig voor hulle vertrek  Kostes gedurende die reis  Kostes voor die reis (Enige 2) (2) [40] VRAAG 3 3.1 R 45 500.00 ÷  R14.69  FX = VSD 3097.3451 = VSD 3097.35  (3) 3.2 BBP is die sterkste geldeenheid / Die Rand is die swakste teen FX die GBP Jen is die swakste geldeenheid / Die Rand is die sterkste teen die Japanese Jen GBP het meer koopkrag as die Jen omdat inkomende toeriste R 19.09 sal ontvang vir elke Pond wat hulle verruil terwyl (4) inkomende toeriste net R0.12 sal kry vir elke Jen as dit verruil word.  3.3 Die toeriste bring buitlandse valuta na Suid-Afrika in die vorm FX van buitelanse valuta  Meer toeriste beteken dat meer dienste en produkte benodig word om in hulle behoeftes te voorsien.  Meer produkte en dienste beteken dat die BBP sal verhoog.   ‘n Hoër BBP beteken ‘n beter en gesonder ekonomie.  Meer produkte en dienste beteken dat meer werk geskep word en dat dit ‘n laer werkloosheidsyfer vir die land beteken  Meer entrepreneursgeleenthede word geskep (3)  Vermenigvuldigereffek word teweeggebring (Enige 3) [10] TOTAAL AFDELING B 50 6
Downloaded from hlayiso.com AFDELING C: TOERISME ATTRAKSIES; KULTUUR EN ERFENIS TOERISTME; BEMARKING VRAAG 4 TA 4.1. 4.1.1 A : Venisië  B : Die Groot Piramiedes van Giza  C : Swartwoud  (3) 4.1.2 Wêreld Beskrywing Kort beskrywing ikoon A Venisië EEN Venisië is op 118 klein eilandjies gebou strukturele  feit  Dit is gebou op houtstelte / platvorms wat met pale bymekaar gehou word  Daar is ‘n laag stene wat die fondasie van die geboue bymekaar hou  Venisië word aanmekaar verbind met 416 brûe en 177 kanale  Die stad gebruik waterweë in plaas van paaie. B Die Groot EEN Die Koninklike familie (faraos) is in die Piramiedes historiese Groot Piramiedes begrawe  van Giza feit  Die Groot Piramiedes is een van die oudste Sewe Wonders van die Wêreld  Elke piramiede is ‘n graf van ‘n verskillende koning van Egipte (faraos)  Die Piramiedes is gebou 4500 jaar gelede en is voltooi omtrent in 2560VC C Swartwoud EEN Dit bestaan uit berge wat bedek is met geologiese dennebome feit  Daar is verskillende rotstipes soos kalksteen en graniet  Die naam kom van die welige, donker immergroen bome  Baie bergpieke, riviervalleie, wingerde, bosse, spas en vakansiebestemmings word hier aangetref.  Die Swartwoud bevat baie minerale en een aktiewe myn  Dit is die oorsprong van die Danuberivier en die Rynrivier word langs ide suidelike en westelike grense aangetref (6) 7
Downloaded from hlayiso.com 4.2 4.2.1 Beide ikones is mure   Beide mure het uitkyktorings met wagte vir sekuriteit  Beide lok baie toeriste gedurende die jaar  Beide mure is beskadig  Beide mure dien as monumente van historiese waarde (2) 4.2.2 Die Berlynse Muur verteenwoordig die skeiding tussen die Soviet bewind en die Westerse bewind terwyl die Groot Muur van China die mag van die Qin Dinastie verteenwoordig   Konstruksie van die Berlynse Muur was 24 ure terwyl die Groot Muur van China honderde jare geneem het om op te rig  Die Berlynse Muur is deur Duitse soldate gebou terwyl die Groot Muur van China deur slawe en gevangenes gedoen is  Die Berlynse Muur is van betonblokke gebou terwyl die Groot (2) Muur van China gebou is van klip.  Die Groot Muur van China is in Asië in plattelandse dele (landelike dele) geleë terwyl die Berlynse Muur is in Europa in ‘n Stedelike area (stad) geleë is.  Die Berlynse Muur is gebou om Oos-Berlyn en Wes-Berlyn te verdeel terwyl die Groot Muur van China gebou is om die Chinese mag van Mongoliese aanvalle of aanvalle van die buurlande te beskerm  Die Berlynse Muur is gebou om die Duitsers binne te hou terwyl die Groot Muur van China gebou is om aanvallers buite te hou  Die grootste deel van die Berlynse Muur is verwoes terwyl net dele van die Groot Muur van China verwoes is  Die Berlynse Muur was 140 km lank terwyl die Groot Muur van China oor 6500km strek. 4.3.1 Die Standbeeld van Christus die Verlosser  (1) 4.3.2 Werklike aantal besoekers het die teikengetal oorskry – 4 miljoen besoekers per jaar  Een van die mees besoekte attraksies in die wêreld: herhaalbesoeke (4)  Een van die mees gefotografeerde bestemmings in Brasilië: herhaalbesoeke 4.3.3 a) Uitstekende bemarking van toerisme produkte: plaaslik en internasionaal  Universele toegang Effektiewe en etiese gedrag van die personeel en bestuur van die terrein   Die behoeftes van mense met gestremdhede word in ag geneem  Positiewe ervaring van die besoekers (3) 8
Downloaded from hlayiso.com b) NOTA: Die faktor in 4.2.2 moet pas by die voorbeeld in 4.3.3 b Uitstekende bemarking van toerisme produkte: plaaslik en internasionaal-Blogger het tot bo-op die standbeeld geklim om selfies te neem.   Mees gefotografeerde bestemmings in Brasilië  Dit word beskou as een van die Sewe Nuwe Wonders van die Wêreld Positiewe ervaring van die besoekers – een van die mees besoekte attraksies in die wêreld   4 miljoen besoekers per jaar Effektiewe en etiese gedrag van die personeel en bestuur van die terrein – om so baie besoekers te bestuur / toegang te gee vir so baie besoekers per jaar   Universele toegang – Hysbakke is aangebring om te help dat die besoekers toegang tot die standbeeld kry  Die behoeftes van mense met gestremdhede word in ag geneem – hysbakke is gebou om besoekers te help om toegang tot die standbeeld te verkry. (3) 4.4.1 Kolosseum  (2) 4.4.2 Die Kolosseum lok historiese en kulturele toeriste wat belangstel in die gebeure wat jare gelede daar plaasgevind het en nog steeds mense vandag beïnvloed.   Toeriste wil graag ‘n kykie kry in die glorie wat Rome omring het  Dit is een van die mees beroemde, argitektuurryke plekke in die wêreld.  Mense wil graag die plek sien waar die swaardvegters / gladiators eens geveg het. (2) [28] 9
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 5 CH 5.1. 5.1.1 #Khomani Kulturele Landskap / B Mapungubwe Kulturele Landskap / A Note: Enige volgorde (2) 5.1.2 Kaapse Blommestreek en Beskermde Gebied  / D  Vredefort Koepel / C (1) 5.2 Naam van die terrein Provinsie Hoe elkeen van die terriene aan die UNEXCO kriteria voldoen Barberton Makhonjwa 5.2.1 Mpumalanga 5.2.4 Dit is ‘n natuurlike terrein en Berge verteenwoordig die beste rotsgesteentes wat dateer van 3.6 – 3.25 miljard jare gelede   Dit toon tekens van lewe baie jare gelede  Dit is een van die wêreld se oudste geologiese strukture Richtersveld Kulturele 5.2.2 Noord-Kaap  5.2.5 Dit is ‘n kulturele terrein en verwys na en Botaniese Landskap die Nama mense en hulle leefwyse   Hierdie terrein behou die semi- nomadiese landelike lewenswyse van die Nama mense, wat hulle seisonale patrone wys wat al vir twee milenium in Suidelike Afrika voortbestaan.  Dit is die enigste area waar die Nama mense steed hulle rietdakhuise oprig.  Dit sluit die nomadiese migrasie van die Nama mense in. Robben Eiland 5.2.3 Wes-Kaap  5.2.6 Dit is ‘n kulturele terrein en toon die geskiedenis en die nalatenskap van Mnr Nelson Mandela in die B-seksie van die tronk   Dit wys die tradisies van die tronk en wys hoe die mense in die tronk gelewe en gewerk het.  Dit word verbind met die lewe en werk van Nelson mandela.  Dit word verbind aan sommige leiers van die stryd teen apartheid. (9) [12] 10
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 6 MKT 6.1.1 World Travel Market  (2) 6.1.2 Afgevaardigdes reël om aan-lyn te ontmoet om besigheidstransaksies te doen, konferensies by te woon en deel te neem aan spoedonderhandelinge (speed networking)  (2)  Dit is ‘n virtuele konferensie.  Dit is ‘n reishandelskou wat gehou is duer ‘n webwerf en web-sagteware vir die aanlyn geleentheid. 6.1.3 Die WTM het verander as gevolg van die globale COVID19 pandemie  Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se riglyne moet gevolg word  Sosiale distansiëring moet gevolg word  Geen persoonlike (‘face to face’) kontak tydens COVID19 word toegelaat nie.  Reisbeperkings was in ple.  Kwarantyn regulasies in Brittanje en as jy terugkeer in jou eie land.  Plaaslike inperkings oor die hele Europa (2) 6.1.4 Bemarking van Suid-Afrika internasionaal as ‘n bestemming van jou keuse by WTM   SAToerisme onderneem om die bemarkingsnavorsing en bemarkingsbegroting te doen om uit te stal by die WTM.  Hulle teiken bemarkingsveldtogte om iets vir elke verskillende mark te offer deur SA produkte en dienste ten toon te stel by die WTM. Onderhou en verbeter die standaard van fasiliteite en dienste vir toeriste wat hulle bemark by die WTM   SAToerisme verseker dat alle fasiliteite en dienste kan vergelyk met dié van internasionale diensstandaarde Ko-ordineer die bemarkingsaktiwiteite van die rolspelers in die industrie as hulle bemark by die WTM  SAToerisme, in samewerking met die privaatsektor en regering koördineer verskillende bemarkingsaktiwiteite om ‘n sterker / beter handelsmerk te verseker. (4) Nota: die drie kernverantwoordelikhede van SAToerisme is donker gedruk, leerders kan enige van die ander antwoorde onder elke verantwoordleikheid noem. [10] TOTAAL AFDELING C 50 11
Downloaded from hlayiso.com AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME VRAAG 7 TS 7.1 7.1.1 Werkgewer en werknemer se besonderhede  Werksure  Uniformtoelaes Reisvoordele  Verlof  Kernpligte / kort beskrywing van die werk  Datum van aanstelling  Volle adres van die werkgewer en die werknemer  Byvoordele  Betaling / vergoeding / salaris waarop ooreengekom is  Oortyd betaling soos ooreengekom  Beëindiging van diens  Professionele verantwoordbaarheid (4)  Diensetiek 7.1.2 a) Werksure: Reisagente het ‘n vaste werkskedule   Hulle werk meestal 40-45 ure per week  Hulle werk 9 ure per dag. (2)  As hulle skofte werk, mag die nie die werksure oorskry nie. b) Siekverlof: ‘n Mediese sertifikaat moet voorsien word indien die werknemer meer as 2 dae afwesig is, of as die werknemer afwesig is op ‘n Vrydag of ‘n Maandag   Verlof word bereken in ‘n 36 maande siklus  24 dae siekverlof oor ‘n 36 maande / 3 jaar siklus (2) c) Jaarlikse verlof : Gewoonlik 21 dae word toegelaat. Die werknemer moet aansoek doen vir die verlof wat verlang word.  (2) 7.2.1 As die besighede wat kliëntediens-beleide in plek het wys dit dat hulle die behoeftes en bydrae van die kliënte hoog ag.  Die kliënte sal voel dat hulle erken word / as waardevol geag word, betalende rolspeler is.   As die beleide in plek is sal die twee werknemers nie die klant ignoreer nie want hulle sal weet wat is die gevolge.  As die beleide in lek is sal die besigheid gerespekteer word deur sy kliënte en dit projekteer ‘n professionele beeld.  As die beleide in plek is en gebruik word, dan sal die goeie diens lei tot lojale kliënte.  Kliëntediens-beleide sal opleiding van die werknemers insluit (4) en sodoende beter diens en lojale kliënte tot gevolg hê. [14] 12
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 8 S&RT 8.1 8.1.1 Regverdige/ Billike lone Regverdige / billike werksomstandighede  Regverdige aankope  Regverdige dag tot dag besigheid   Gelyke verspreiding van voordele  Respekteer menseregte.  Respekteer kultuur.  Respekteer die omgewing. (4) 8.1.2 Die status sal tot voordeel van die hotel wees omdat dit meer toeriste sal lok   Meer toeriste beteken meer wins  Die werknemers sal beter gemotiveerd wees wanneer hulle by so ‘n hotel werk (2) 8.1.3 Die hotel sal meer ekotoeriste lok wat omgewingsbewus is.   Die omgewingsbewuste toeriste is bereid om meer te betaal vir ‘groen’ akkommodasie en besighede.  Die hotel kan as deel van hulle bemarkingstrategieë gebruik word om ‘n spesifieke groep toeriste te teiken.  Die FTT sertifikaat sal hulle beeld as groen hotel verbeter. (2) 8.2 8.2.1 Die area of nabye buurt waarin die besigheid besig is  Plek / area waar die besigheid geleë is.  Koop plaaslik kan ook die koop Trots Suid-Afrikaans aandui. (2) 8.2.2 Ekonomie/ wins : Koop plaaslik   Gebruik publieke vervoer. Omgewing / planeet: Bespaar energie  Gebruik publieke vervoer Sosiaal / mense: Respekteer die plaaslike kultuur  Beskerm die erfenis (6) [16] TOTAAL AFDELING D 30 13
Downloaded from hlayiso.com AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIëNTESORG VRAAG 9 9.1 9.1.1 Onvoorsiene gebeurtenis  DRI  Natuurramp (1) 9.1.2 a) Omgewingspilaar  DRI (1) b) Meeste van die aspekte verwys na die omgewingsgevare DRI en gevolge    Area wat afgebrand het  Verlies aan wilde diere  CO2 emissies / uitlatings  Hitte en droogte – verbind aan klimaatsverandering (2) 9.1.3 Area wat afgebrand het: Dit sal baie lank vat vir die plante en DRI wildslewe om te herstel van die verlies  Verlies aan wilde diere: Bedreigde koalabeer – die diertjie kan uitsterf omdat sommige van die diertjies wat oor was, dood gebrand het.   Verstikking aan rook: Die rook het so ver as Nieu-Seeland weggedryf. Baie mense kan ly aan respiratoriese probleme na die inaseming van die rook  CO2 emissies: baie gevaarlik vir klimaatsverandering /  Hitte en droogte: Neem tyd vir die area om te herstel na die vuur. (Enige 2 x 2) (4) 9.2 9.2.1 Toeriste se lewens was ook in gevaar – die toeriste sal nie DRI terugkeer nie omdat hulle nie veilig voel in die land nie.  Minder toeriste wat deur die land reis – hoofsaaklik daar waar die vuur gebrand het   Verlies aan inkomste agv minder besoekers aan die area.  Verlies aan besigheid – vir die entrepreneurs. Hulle sal alles eers moet herbou voor hulle enige besoekers kan huisves.  Sommige besighede sal toemaak.  Verlies aan werk. (4) 9.2.2 Negatiewe impak. DRI Minder toeriste – minder inkomste  Verlies aan grond en landbouprodukte   Verlies aan inkomste van besighede wat nog besigheid doen  Verlies aan infrastruktuur - die regering sal moet herbou  Verhoogde versekeringseise vanaf besighede en individue  Geld wat spandeer word om areas te herbou (4) 14
Downloaded from hlayiso.com 9.3 9.3.1 Die oorsese lande het die effek van die pandemie vroeër as DRI Suid-Afrika gevoel.   Sommige lande het alreeds inperkings op internasionale reis gehad voordat SA in inperking ingegaan het  Grense van die ander lande was toe voordat SA in die grendeltyd ingegaan het  Besoekers kon nie die lande verlaat om na SA te reis nie (2) 9.3.2 a) Afrika se landmarkte verwys na die lande van waar mense DRI Suid-Afrika kan bereik deur van landvervoer (pad en spoor) gebruik te maak   Lande van waar meer as 60% van die aankomste deur middel van landvervoer is (1) Afrika se lugmarkte verwys na lande van waar die mense Suid-Afrika deur middel van lugvervoer kan bereik   Lande van waar meer as 60% van die aankomste deur middel van lugvervoer is (1) b) Dit is makliker om Suid-Afrika te bereik met landvervoer  DRI  Dit is goedkoper om met landvervoer te reis in vergelyking met met lugvervoer.  Landvervoer is meer toeganklik in vergelyking met lugvervoer.  Meer mense steek die grense oor na hulel buurlande deur middel van landvervoer en reis verder noord in Afrika met vliegtuie (afstand). (2) 9.3.3 a) Asië and Australasië en Midde Ooste (MO) (-25.9%)  DRI (1) b) Europa (-13.4%)  DRI (1) [24] 15
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 10 10.1 Opvolg-oproepe  CC Vraelys – Persoonlike onderhoude   Geheime kliënte wat die werknemer-kliënte verhoudings evalueer NOTA: Opnames, SMS boodskappe en epos terugvoer – gewoonlik geen (2) persoonlike kontak met die kliënte nie 10.2 Kliënte terugvoer lei tot ‘n bewusmaking van die probleemareas in die CC besigheid  Bestuurders kan oorgaan tot aksie om die probleme wat geïdentifiseer is, reg te stel en dan terugvoer aan die betrokke kliënte te gee.  Besoekers wil nie graag dieselfde probleme oor en oor ervaar en oor kla nie / swak diens  Kliënte sal tevrede wees met die diens   Besighede kan terugvoer gebruik om meer kompeterend te wees en om hulle dienslewering op te dateer. (4) [6] TOTAAL AFDELING E 30 TOTAAL 200 16

Study this subject

More from Grade 12 Tourism

View all