NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TOERISME
NOVEMBER 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 





View all





Tourism Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 491.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC November Exam 2025
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Toerisme 2 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
INLIGTING VIR NASIENERS
ONDERWERPE IN DIE TOERISME-KABV AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK
Onderwerp 9 Bemarking B
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 3 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓/Betaal fooitjies of 'tips' TS
1.1.2 B ✓/Departement van Toerisme TS
• A/Nasionale Departement van Toerisme
LET WEL: Die amptelike naam is the Departement van
Toerisme alhoewel baie rolspelers in die industrie verwys na die
Nasionale Departement van Toerisme. Dit is die rede hoekom
beide A en B as korrek aanvaar sal word.
1.1.3 D ✓/Internasionale Datumlyn KTB
1.1.4 C ✓/Automobiel-Assosiasie/'Automobile Association' KTB
1.1.5 C ✓/Betaalde vliegkaartjie en geldige paspoort KTB
1.1.6 C ✓/Durban PSI
1.1.7 D ✓/Petra TB
1.1.8 B ✓/inkomste wat die teikengetalle oorskry TB
1.1.9 A ✓/UNESCO KE
1.1.10 A ✓/MESE B
1.1.11 B ✓/by TS
1.1.12 B ✓/strande en marinas VVT
1.1.13 A ✓/FTT VVT
1.1.14 C ✓/omgewings- VVT
1.1.15 D ✓/hulpbronbestuur VVT
1.1.16 B ✓/Kredietkaart PSI
1.1.17 A ✓/toegang tot die webtuiste van die besigheid te KK
kry.
1.1.18 A ✓/sportgebeurtenis PSI
1.1.19 B ✓/SWIFT PSI
1.1.20 D ✓/'n natuurramp PSI
(20 x 1) (20)
1.2 1.2.1 euro ✓ BVV
1.2.2 gesondheidsertifikaat ✓ KTB
1.2.3 gesondheidvoorsorgmaatrëels ✓ KTB
1.2.4 reistoelaes ✓ KTB
1.2.5 doeaneregulasies ✓ KTB (5)
1.3 1.3.1 vliegtyd ✓ KTB
1.3.2 Franse Riviera ✓ TB
1.3.3 Nederland ✓ TB
1.3.4 KMB ✓ VVT
1.3.5 buitelandse aankomste ✓ PSI (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 4 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
1.4 1.4.1 F ✓ TB
1.4.2 E✓ TB
1.4.3 B✓ TB
1.4.4 A✓ TB
1.4.5 D✓ TB (5)
1.5 1.5.1 Kaart ✓ KTB
1.5.2 Hotel ✓ KTB
1.5.3 Bagasie ✓ KTB
1.5.4 Ikone ✓ KTB
1.5.5 Geld ✓ KTB (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 5 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA-
VERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 8 ✓✓ KTB (2)
• 8 tydsones
2.1.2 Vlugte wat oor lang afstande strek en wat 6 uur of langer KTB
duur. ✓✓ (2)
• Vlugte wat langer as 6 uur duur.
LET WEL: Leerders moet die aantal ure noem
2.1.3 Meksikostad: -6 Johannesburg: +2 KTB
Tydsverskil = 8 ure ✓
Plaaslike tyd in Meksiko = 22:00 (–✓) 8 ure
= 14:00 ✓
Vliegtyd = 18 ure
Aankomstyd in Meksiko = 14:00 (+✓) 18 ure
= 08:00 ✓ (5)
OF
08:00 ✓✓✓✓✓
2.1.4 Plaaslike tyd in 20:00 (+✓) 8 uur-tydsverskil KTB
Meksikostad
Tyd in Johannesburg = 04:00 ✓✓✓ (4)
OF
04:00 ✓✓✓✓
2.1.5 Geldige paspoort ✓ KTB
Geldige visum ✓ (2)
2.2 2.2.1 Vlugvoosheid ✓✓ KTB (2)
2.2.2 Thabo sal gedehidreer voel ✓✓ KTB
Sy voete sal geswel wees ✓✓ (4)
• Hy kan deurmekaar wees
• Hy kan disoriëntasie ervaar
• Hy mag waarskynlik slegte spysvertering ervaar
LET WEL: Aanvaar verwante simptome, uitsluitende simptome wat aan
uitputting gekoppel word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 6 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 'n Aanbevole inenting is 'n inenting wat voorgestel word vir KTB
reisigers en word bepaal deur die bestemming waarheen hulle
op pad is. Die inenting is nie 'n vereiste vir toegang tot 'n land
nie. ✓✓
'n Verpligte inenting is 'n inenting wat wetlik vereis word om
sekere land binne te gaan, sodat die verspreiding van sekere
siektes voorkom kan word. ✓✓ (4)
2.3.2 Kraanwater kan maaginfeksies veroorsaak. ✓✓ KTB (2)
• Thabo kan dalk wateroordraagbare siektes opdoen as hy
kraanwater in Meksiko drink.
2.3.3 (a) Thabo moet slegs geregistreerde taxi's of toepassing (app)- KTB
gebaseerde taxidienste gebruik om sy veiligheid te
verseker. ✓✓ (2)
• Hy moet ongemerkte taxi's vermy, omdat hulle onveilig
mag wees.
• Gebruik e-vervoerdienste wat op 'n volgelaaide slimfoon
nagespeur kan word.
• Bevestig die voertuig se identifikasie en/of terugvoer
van kliënte oor die bestuurder, voordat die diens
gebruik word.
• Wees waaksaam tydens die gebruik van die diens.
• Maak seker dat waardevolle items nie sigbaar is terwyl
daar op die taxi gewag word, of in die taxi gery word nie.
(b) Dit kan van hulp wees in 'n noodgeval as hy 'n paar frases KTB
ken. ✓✓ (2)
• Om 'n paar basiese Spaanse frases te leer, kan Thabo
help om vinnig en duidelik met die plaaslike mense of
owerhede te kommunikeer wanneer onveilige situasies
opduik.
2.4 2.4.1 Paspoortbeheer ✓✓ KTB (2)
• Immigrasie
2.4.2 Belastingvry verwys na die goedere wat in belastingvrye winkels KTB
gekoop is, waarop geen doeanebelasting betaalbaar is nie ✓✓ (2)
• Goedere wat in belastingvrye winkels gekoop is, wat binne
die toegelate beperkings val.
2.4.3 Groen kanaal ✓✓ KTB (2)
[37]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 7 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 GBP ✓ BVV (1)
3.2 3.2.1 Skommeling verwys na die voortgesette opwaartse en afwaartse BVV
beweging van die wisselkoers. ✓✓ (2)
• Skommeling verwys na die veranderende waarde van een
geldeenheid, wanneer dit met 'n ander vergelyk word.
3.2.2 Die koers waarteen die bank buitelandse geldeenhede koop. ✓✓ BVV (2)
3.3 R20 000 (÷ ✓) 23,50 ✓ BVV
= GBP851,06 ✓ (3)
• £851,06
• 851,06 Britse pond
• 851,06 pond-sterling
OF
GBP851,06 ✓✓✓
• £851,06
• 851,06 Britse pond
• 851,06 pond-sterling
3.4 GBP200 (x ✓) 22,50 ✓ BVV
= R4 500,00 ✓ (3)
• ZAR4 500,00
OF
R4 500,00 ✓✓✓
• ZAR4 500,00
3.5 Die toeris moet sy buitelandse valuta (forex) transaksies versigtig bestuur BVV
om hoë fooie en ongunstige wisselkoerse te vermy. ✓✓ (2)
• Die toeris moet verskillende tariewe oorweeg voordat geld omgeruil word,
om die beste waarde vir sy geldeenheid te verseker.
[13]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 8 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN
ERFENISTOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 A Berg Fuji ✓ TB
C Berg Everest ✓ (2)
4.1.2 Albei berge is natuurlike attraksies en UNESCO Wêrelderfenis- TB
terreine. ✓✓ (2)
• Albei is bekende landmerke/ikone vir hulle onderskeie lande.
• Albei berge is in Asië.
• Albei berge lok jaarliks baie toeriste.
• Albei berge bied uitdagende klimroetes aan.
• Albei berge is bied 'n verskeidenheid van flora en fauna aan.
• Albei berge is van kulturele en godsdienstige belang.
• Albei berge word onderwerp aan uiterste weerstoestande.
4.1.3 Godsdienstoeris ✓✓ TB (2)
• Kulturele toeris
• Ontspanningstoeris
• Spesiale Belangstellingstoeris (SBT)
4.1.4 (a) Dit is die hoogste berg in die wêreld. ✓✓ TB
Dit is 'n heilige berg vir die plaaslike gemeenskappe. ✓✓ (4)
• Dit is die tuiste van 'n groot verskeidenheid unieke diere en
plante.
• Bekend vir die buitengewone weersomstandighede.
• Dit is 'n prestasie om die kruin van die berg Everest te
bereik en suksesvol af te klim.
(b) Gebruik slegs die aangewese roetes om die ekosisteme te TB
beskerm. ✓✓
Deur permitte tydens verskillende tye vir verskillende
staproetes af te dwing, sal die aantal klimmers gedurende die
spitsseisoen beperk. ✓✓ (4)
• Verseker werkskepping, regverdige betaling en
behandeling van die geregistreerde plaaslike portiere en
Sherpagidse.
• Bevorder bewustheid en opvoeding oor verantwoordelike
praktyke wanneer die berg geklim word.
(c) Dit help om besoedeling op die klimroetes te verminder. ✓✓ TB
Dit help met die beskerming van die natuurlike
omgewing. ✓✓ (4)
• Dit beskerm die klimmers, omdat te veel mense op die berg
'n risikofaktor kan wees.
• Beskerm die kulture van die plaaslike gemeenskappe.
• Dit verhoed dat diere doodgaan omdat hulle rommel geëet
het.
• Help om aardverwarming en die smelt van gletsers in
bedwang te hou.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 9 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
4.2 4.2.1 (a) Meksiko ✓✓ TB (2)
(b) Noord-Amerika ✓✓ TB (2)
4.2.2 Die Maya-trein is na die antieke Maya-beskawing (stam/inheemse TB
mense) van Chichen Itza vernoem. ✓✓ (2)
4.2.3 Dit kan as deel van hulle bemarkingstrategie gebruik word. ✓✓ TB (2)
• Dit bring groter bewustheid wat baie toeriste lok wat lei tot
positiewe gevolge (‘spin-offs’) vir die ikoon.
4.2.4 Die Maya-trein bring meer toeriste na die area. ✓✓ TB
Meer toeriste sal meer inkomste vir die area beteken. ✓✓ (4)
• Die trein verbind Chichen Itza met ander gewilde toeriste-
attraksies.
• Die Maya-trein maak Chichen Itza meer toeganklik – baie
gerieflik vir toeriste.
• Die trein kan as deel van Chichen Itza se bemarkingstrategie
gebruik word.
• Die toeriste en die plaaslike bevolking kan op besigtigingstoere
na die ruïnes en argeologiese terreine gaan en dus ‘n kulturele
verbintenis te vorm.
• Meer volhoubare reise – nie so baie motors en busse wat na
die ikoon ry nie.
[30]
VRAAG 5
5.1 Kulturele terrein ✓✓ KE (2)
5.2 Gauteng ✓ KE
Vrystaat ✓
Oos-Kaap ✓
KwaZulu-Natal ✓ (4)
5.3 Robbeneiland ✓✓ KE (2)
5.4 Om die terreine wat verband hou met die totstandkoming van ons KE
demokrasie, te beskerm en te behou. ✓✓
Om erkenning te gee vir Mnr. Mandela se bydrae tot Suid-Afrika se
bevrydingstryd. ✓✓ (4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 10 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 TOMSA samel die Toerismeheffing (1%) vanaf bydraers in. ✓✓ B (2)
6.2 Dit beteken dat Suid-Afrika so bemark moet word, dat internasionale toeriste B
Suid-Afrika as 'n vakansiebestemming sal kies. ✓✓ (2)
• 'n Bestemming wat verkies word of in groot aanvraag is deur reisigers vir
verskeie redes, bv. bekostigbaar, attraksies en kulturele belangrikheid.
• Toeriste sal verkies om daardie bestemming te besoek, bo ander
bestemmings.
• 'n Bestemming wat uitstekende dienste aanbied, sy attraksies effektief
bemark en kliënte-tevredenheid verseker.
6.3 6.3.1 TBRSA✓✓/TBCSA B (2)
• Toerisme Besigheidsraad van Suid-Afrika/Tourism Business
Council of South Afrika
6.3.2 SAToerisme ✓✓ B (2)
• Suid-Afrikaanse Toerisme
[8]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 11 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
TOERISME
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Hy dra sportskoene / informele skoene. ✓ TS
Hy het 'n oormatige hoeveelheid juwele aan. ✓ (2)
• Hy is nie volgens die besigheid se kleredragreëls aangetrek nie.
7.1.2 Trek toepaslik aan vir die posisie waarvoor jy aangestel is. ✓✓ TS (2)
• Trek op so 'n manier aan dat kliënte dit wat jou besigheid
aanbied kan vertrou.
• Deur professioneel aan te trek, help jou om goed oor jouself te
voel, wat jou interaksie met kliënte kan verbeter.
7.1.3 Dit skep 'n professionele en vertrouensbeeld van die TS
maatskappy. ✓✓
Dit help kliënte om die personeel maklik te kan herken. ✓✓ (4)
• Bevorder spanwerk en 'n gevoel van behoort.
• Dit stel ‘n aanvaarbare standaard vir higiëne en ‘n skoon
voorkoms.
• Verseker veiligheid deur die regte klere vir die werk te dra.
• Laat die maatskappy goed-georganiseerd en konsekwent
voorkom en kan aanleiding tot positiewe mondelingse
bemarking (‘word of mouth’) gee.
7.1.4 Herinner die werknemer aan die kleredragreëls of die TS
kleredragkode. ✓✓ (2)
• Verduidelik aan die werknemer die belangrikheid om by die
kleredragreëls van die maatskappy te hou.
• Verskaf ondersteuning, soos om voor te stel waar om die
korrekte uniform te kry.
• Neem verdere aksie indien die werknemer voortgaan om die
reëls te verontagsaam.
7.2 7.2.1 Verseker die passasiers se veiligheid aan boord. ✓✓ TS (2)
• Help passasiers
• Lewer uitstekende kliëntediens.
7.2.2 Om te verseker dat daar bekwaamheid in die lugdiens se daaglikse TS
bedrywighede is. ✓✓
Om te verseker dat bemanningslede professionalisme
aanneem. ✓✓ (4)
• Om veiligheid aan boord te verseker
• Om regverdige behandeling en werksekuriteit vir die
kajuitbemanning te verseker.
• Om die werkgewer en die werknemer te beskerm.
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 12 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8
8.1 8.1.1 Om 'n verantwoordelike toeris te wees, beteken om die natuurlike VVT
omgewing te respekteer deur die reëls te volg, en bewus te wees
van die invloed van hulle aksies op die omgewing. ✓✓ (2)
8.1.2 Dit help om staproetes en die omgewing vir ander stappers mooi VVT
en veilig te hou. ✓✓
Dit beskerm wildlewe, wat dalk die rommel kan insluk. ✓✓ (4)
• Dit beskerm die natuurlike hulpbronne, hou die omgewing
skoon en kweek respek vir die omgewing.
• Dit kan help met herwinningspogings.
• Dit kan besoedeling verminder.
8.1.3 Gebruik ekovriendelike, hervulbare bottels ✓✓ VVT
Maak gebruik van waterstasies wat deur sekere parke voorsien
word – verminder die behoefte aan enkel-gebruik plastiese
bottels. ✓✓ (4)
LET WEL: Aanvaar voorbeelde van hervulbare, omgewingsvriendelike
alternatiewe maniere om water saam te dra.
8.2 8.2.1 Uitheemse plante kan plaaslike ekosisteme beskadig deur met VVT
inheemse spesies te kompeteer en die balans van die natuur te
versteur. ✓✓ (2)
• Hulle is gewoonlik water-honger plante en mag waarskynlik
druk op waterbronne plaas.
• Sommige uitheemse plante verhoog die risiko van veldbrande.
8.2.2 Ondersteuners van die Gemeenskapsprojek help om die VVT
natuurlike biodiversiteit van die omgewing te bewaar. ✓✓ (2)
• Die verwydering van uitheemse en indringerplante
ondersteun gesonde ekosisteme.
• Inheemse plantspesies sal floreer.
• Die herstel van die biodiversiteit in 'n korter tyd gedoen word.
• Lei tot positiewe publisiteit wat meer besoekers tot gevolg
kan hê.
[14]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 13 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Europa ✓✓ PSI (2)
9.1.2 Vertragings van vlugte ✓✓ PSI
Gekanselleerde vlugte ✓✓ (4)
• Vlugte wat na ander bestemming uitgewyk het
• Passasiers wat verontrief is
• Passasiers wat gestrand was
• Onderbreekte elektrisiteitstoevoer
9.1.3 Lughawens en lugdienste moes ekstra koste aangaan om vliegtuie PSI
na ander bestemmings te stuur. ✓✓
Gestrande passasiers het verblyf nodig gehad. ✓✓ (4)
• Passasiers sou kompensasie vir die vertragings moes ontvang.
• Besighede wat van reise afhanklik is (hotelle, motorverhurings,
toeroperateurs) het skade gelei as gevolg van bespreking wat
nie uitgevoer kon word nie.
• Reisigers het reise gekanselleer of herskeduleer, wat 'n invloed
gehad het op bestemmings wat op internasionale besoekers
staatgemaak het.
• Toerisme-besighede in die area waarnatoe vlugte herlei is, het
voordeel uit die ontwrigting getrek.
• Lughawens wêreldwyd het begin met verbeterings aan hulle
veiligheidsisteme en opgradering van verouderde
infrastruktuur as voorkomingsmaatreel.
LET WEL: Antwoorde moet na die ekonomiese invloed op besighede
wêreldwyd wat van toerisme afhanklik is, verwys en nie na die ekonomiese
invloed op die VK nie.
9.2 9.2.1 (a) Zimbabwe ✓✓ PSI (2)
(b) Verenigde Koninkryk ✓✓ PSI (2)
9.2.2 Die provinsies wat minder besoekers kry, sal ekonomiese voordeel PSI
trek uit die toename in geografiese verspreiding. ✓✓ (2)
• Toename in besoekersgetalle na die provinsies wat minder
besoeke kry.
• Meer provinsies sal beter waarde kry uit hulle
bemarkingspogings.
9.2.3 Gunstige visumvereistes maak toegang tot Suid-Afrika PSI
makliker. ✓✓
Toeriste kom na Suid-Afrika meestal vir inkopiegeleenthede en
ook om hulle vriende en familie te besoek. ✓✓ (4)
• Die beskikbaarheid van verskeie bekostigbare vervoeropsies
en korter landroetes maak Suid-Afrika meer toeganklik.
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Toerisme 14 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10
10.1.1 Die besigheid sal hulle diens in stand kan hou of verbeter en sodoende hulle KK
kliëntebasis te behou en vergroot. ✓✓ (2)
10.1.2 Luister aandagtig om te wys dat die klient belangrik en waardevol is. ✓✓ KK (2)
• Vra om verskoning vir die swak diens.
• Stel onmiddelike oplossings voor vir die probleem.
10.2.1 Aanlyn opnames wat die antwoorde van kliënte vaslê. ✓✓ KK
Neem mense in diens wat terugvoering versamel deur een-tot-een
onderhoude met kliënt te hê. ✓✓ (4)
• Opvolg-telefoonoproepe
• Webgebaseerde antwoorde
• SMS en eposse om terugvoering te kry.
10.2.2 Onmiddellike terugvoering maak onmiddellike optrede en antwoorde op die KK
huidige kwessies moontlik, waar handgeskrewe opnames die proses kan
vertraag. ✓✓ (2)
• Onmiddellike terugvoering is meer akkuraat, omdat die antwoorde verskaf
is toe die ervaring nog vars in die geheue was.
• Die spoed van antwoorde is vinniger met intydse terugvoering en lei
daarom tot beter kliëntesorg.
• Die onmiddellike terugvoering is meer persoonlik as die antwoorde uit die
handgeskrewe opnames.
[10]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2020 Memo (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Tourism

Question paper
Tourism Grade 12 P1 NSC November Prediction 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper