You're offline
Skip to content
Question paper

Gr 3 Mathematics (Afrikaans) 2023 Question Paper

Subject: MathematicsGrade 3202215 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE EKSAMENS NOVEMBER 2023 GRAAD 3 WISKUNDE: AFRIKAANS TYD: 1 uur PUNTE: 50 LEERDERNAAM: GRAAD 3: NAAM VAN SKOOL: 15 bladsye b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 2 Instruksies aan die leerder 1. Hierdie vraestel bestaan uit 3 afdelings • Afdeling A – Veelvuldige keuse vrae • Afdeling B – Kort vrae • Afdeling C – Probleem oplossings vrae 2. Lees al die instruksies noukeurig deur. 3. Beantwoord al die vrae soos aangedui deur jou onderwyser. 4. Waar daar veelvuldige keuse vrae is, omkring die letter van die korrekte antwoord. 5. Alle bewerkings moet in jou antwoord boek aangedui word. 6. Sakrekenaars word nie toegelaat nie. 7. Skryf leesbaar en netjies. b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 3 AFDELING A Omkring die korrekte letter vir vraag 1 tot 10. VRAAG 1 Pas die woord by 788. A Sewe honderd agt en sewentig B Agt honderd agt en tagtig C Sewe honderd agt en tagtig D Agt honderd sewe en sewentig (1) VRAAG 2 Die getalsimbool vir seshonderd twee en vyftig … A 625 B 652 C 562 D 265 (1) VRAAG 3 Die waarde van die syfers in die getal 759 is … A 900 + 50 + 7 B 900 + 90 + 7 C 700+ 90+ 5 D 700 + 50 + 9 (1) VRAAG 4 Kies die ry met getalle wat slegs tel in ongelyke getalle aandui A 161, 163, 165, 167 B 275, 300, 325, 350 C 205, 210, 215, 220 D 510, 520, 530, 540 (1) b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 4 VRAAG 5 Gebruik die horlosie hieronder om die vraag te beantwoord. Watter tyd dui die horlosie aan? A 8:10 B 8:50 C 9:10 D 9:50 (1) VRAAG 6 Omkring die letter wat die getalle tel in 20s aandui. A 200, 300, 400, 500, 600 B 520, 530, 540, 550, 560 C 980, 960, 940, 920, 900 D 812, 824, 836, 848 (1) VRAAG 7 Die getal 45 verdubbel is … A 85 B 80 C 90 D 95 (1) b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 5 VRAAG 8 Wat is die helfte van 250? A 143 B 189 C 150 D 125 (1) VRAAG 9 Rond 634 af tot die naaste 10. A 635 B 630 C 640 D 645 (1) VRAAG 10 Omkring die korrekte antwoord vir R5,88. A 500c + 8c + 7c B 500c + 70c + 8c C 500c + 8c + 70c D 500c + 80c + 8c (1) b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 6 AFDELING B VRAAG 11 Dui die analoog tyd aan na 40 minute. (1) VRAAG 12 Hoeveel kwarte is gelyk aan 1 halwe? (1) VRAAG 13 Hoeveel minute is elke halwe horlosie gelyk aan? (1) VRAAG 14 Watter vorm het 5 sye? (1) VRAAG 15 Watter eenheid is die beste om die afstand tussen Johannesburg en Pretoria te meet? (1) b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 7 VRAAG 16 Voltooi die getal patroon. A 250; 750; 1 000; 1 750 B 1 000; 1 250; 1 750 (2) VRAAG 17 Voltooi die patroon slegs een keer. (1) VRAAG 18 Voltooi die tabel Skryf die getalle van die grootste tot die kleinste. 659, 705, 607, 701, 706 ____ _____ ____ ____ _____ (1) b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 8 AFDELING C VRAAG 19 Skryf die letter van die 3D voorwerp neer (a) Kubus (b) Keël A. B. C. D. (2) VRAAG 20 Omkring die regte antwoord Beskryf die inhoud van die voorwerp. Vol Half vol Driekwart vol (1) b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 9 VRAAG 21 Beantwoord die vraag hieronder KOLOM A B C D 1 2 RY 3 4 (a) In watter vierkant is die sokkerbal? (b) Waar sal die bal wees as dit een plek na regs en een plek af beweeg? (c) Waar sal die silinder land as dit 2 plekke op en 2 plekke na links beweeg? (d) Wat is die vorm van die voorwerp in B2? (4) VRAAG 22 Die oppervlakte van die eenheid van vierkante is 16 Hoe was die oppervlakte bereken? (2) b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 10 VRAAG 23 Arthur moet 2 dosyn eiers koop. Hoeveel eiers sal dit wees? (2) VRAAG 24 'n Box met 12 koekies weeg 360 gram. Hoeveel weeg 2 koekies ? (2) b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 11 VRAAG 25 ALEX SARA JABU JAY 149 cm 151 cm 154 cm 138 cm Jabu is die langste, Alex is 149 cm lank. Sara is langer as Jay. Hoeveel langer is Sara as Jay? (2) VRAAG 26 Skryf die delingsvergelyking vir hierdie patroon (1) b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 12 VRAAG 27 Pat plak vyf rye plakkers op 'n bladsy. Elke ry het ses plakkers. Hoeveel plakkers is op elke bladsy? (2) VRAAG 28 Voltooi die getallelyn 36 ÷ 3 = 0 3 6 9 12 15 18 21 24 27 30 33 36 39 (2) b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 13 VRAAG 29 Omar het agt glase met limonade gemaak Vir elke glas het hy vier suurlemoene gebruik. Hoeveel suurlemoene het hy gebruik? (2) VRAAG 30 Vyftien appels groei aan 'n boom en daar is ses appels wat op die grond lê. Hoeveel appels is daar altesaam? Skryf die getallesin. (2) b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 14 VRAAG 31 Bereken: 242 + 353 = (2) VRAAG 32 Bereken: 598 – 75 = (2) b.o.
VRAAG 33 Die graad drie leerders lees graag boeke. Die grafiek dui die leerders se gunsteling boeke in die klas aan. 10 9 8 Aantal leerders 7 6 5 4 3 2 1 Diere Sprokies Sport boeke Motor boeke Verhale Boeke Beantwoord die volgende vrae (a) Wat is die mees gewildste boeke? (b) Hoeveel graad 3 leerders lees boeke? (c) Hoeveel meer leerders lees Sprokiesverhale as Sportboeke? (3) TOTAAL: 50 EINDE

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 3 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all