Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2014
GESKIEDENIS V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*HISTA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ʼn addendum van 11 bladsye.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 


%20(English)%20June%202014%20QP_hlayiso.com_--4cee2274-271e-4435-91c3-0840a3727422/v1-cb107976332c54974f93/card.webp)



View all



HIST P1 GR12 QP AFR SEP 2014_hlayiso.com_.pdf
History · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- History
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 9
- File size
- 250.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B wat op die
voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument gebaseer is.
AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
VRAAG 1: DIE KOUE OOORLOG: DIE OORSPRONG VAN DIE KOUE
OORLOG
VRAAG 2: ONAFHANKLIKE AFRIKA: GEVALLESTUDIE – ANGOLA
VRAAG 3: BURGERLIKE VERSET VANAF DIE 1950’s TOT DIE 1970’s –
BURGERREGTEBEWEGING
AFDELING B: OPSTELTIPE-VRAE
VRAAG 4: UITBREIDING VAN DIE KOUE OORLOG: GEVALLESTUDIE –
VIËTNAM
VRAAG 5: ONAFHANKLIKE AFRIKA: VERGELYKENDE GEVALLESTUDIE
– DIE KONGO EN TANZANIË
VRAAG 6: BURGERLIKE VERSET VANAF DIE 1950’s TOT DIE 1970’s: DIE
SWARTMAGBEWEGING
2. AFDELING A bestaan uit DRIE brongebaseerde vrae. Bronmateriaal wat
benodig word om brongebaseerde vrae te beantwoord kan in die ADDENDUM
gevind word.
3. AFDELING B bestaan uit DRIE opsteltipe-vrae.
4. Beantwoord DRIE vrae soos volg:
4.1 Ten minste EEN (1) moet ʼn brongebaseerde vraag wees, en ten minste
EEN (1) moet ʼn opstelvraag wees.
4.2 Die DERDE vraag kan ʼn brongebaseerde vraag of ʼn opsteltipe vraag
wees.
5. Leerders mag twee vrae oor dieselfde onderwerp/tema beantwoord.
6. In die beantwoording van vrae moet kandidate hul kennis, vaardighede en insig
gebruik.
7. Blote oorskryf van die bronne as antwoorde sal tot nadeel van kandidate wees.
8. Vrae en onderafdelings van vrae moet duidelik en korrek genommer word met
behulp van dieselfde nommeringstelsel as in die vraestel gebruik word.
9. Skryf netjies en leesbaar.
10. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 3
AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
Beantwoord ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling.
VRAAG 1: HOE HET DIE KONSTRUKSIE VAN DIE BERLYNSE-MUUR ’N
IMPAK OP OOS-WES BETREKKINGE TYDENS DIE KOUE OORLOG
GEMAAK?
Bestudeer Bronne 1A, 1B en 1C om die volgende vrae te beantwoord.
1.1 Verwys na Bron 1A.
1.1.1 Gebruik die bron en jou eie kennis om die volgende konsepte in jou eie
woorde te definieer:
(a) Koue Oorlog
(b) Kommunisme (2 x 2) (4)
1.1.2 Waarom, volgens die bron, wou mense Oos-Europa verlaat? (2 x 1) (2)
1.1.3 Lys DRIE redes waarom Oos-Berlyners gretig was om na Wes-Berlyn
te verhuis. (2 x 1) (2)
1.1.4 Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik waarom
Khrushchev die opdrag vir die bou van die Berlynse-muur gegee het.
(2 x 2) (4)
1.1.5 Hoe ondersteun die visuele bron die geskrewe bron met betrekking tot
die impak van die bou van die Berlynse-muur? (1 x 3) (3)
1.1.6 Waarom dink jy, was hierdie foto geneem? (2 x 2) (4)
1.2 Raadpleeg Bron 1B.
1.2.1 Watter redes voer Standpunt 1 aan vir die bou van die Berlynse-muur?
(2 x 1) (2)
1.2.2 Gebruik die bron en jou eie kennis, om te verduidelik hoe die
menseregte van die Berlynse burgers geskend was deur die bou van
die Berlynse-muur. Verwys na beide Standpunte 1 en 2. (2 x 2) (4)
1.2.3 Verduidelik die betroubaarheid van Bron 1B vir geskiedkundiges wat
die redes vir die oprigting van die Berlynse-muur bestudeer. (2 x 2) (4)
1.3 Bestudeer Bron 1C.
1.3.1 Haal bewyse uit die bron aan wat daarop aandui dat die beweging van
Oos-Duitsers na Wes-Duitsland, Oos-Duitsland geaffekteer het. (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014)
1.3.2 Waarom, volgens die bron, kon die ekonomie van Oos-Duitsland nie
ontwikkel nie? (1 x 2) (2)
1.3.3 Deur gebruik te maak van die bron, verduidelik wat bedoel word met:
“die Oos-Duitsers het met hul voete gestem”. (1 x 2) (2)
1.3.4 Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik hoe die oorloop
van jong, geskoolde en professionele mense die Oos-Duitse
ekonomie negatief kon affekteer. (1 x 2) (2)
1.3.5 Gebruik die bron en jou eie kennis om te verduidelik hoe Berlyn die
fokuspunt van spanning tydens die Koue Oorlog in Duitsland geword
het. (2 x 2) (4)
1.4 Skryf ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls (80 woorde) waarin jy verduidelik
waarom ʼn historikus Bron 1A en Bron 1C nuttig sal vind om te begryp wat die
impak van die bou van die Berlynse-muur op Oos-Wes spanning gehad het. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 5
VRAAG 2: WAAROM HET ANGOLA DIE FOKUSPUNT VAN DIE KOUE
OORLOG IN AFRIKA GEDURENDE DIE 1970’s EN 1980’s
GEWORD?
Bestudeer Bron 2A, 2B, 2C en 2D om die volgende vrae te beantwoord.
2.1 Bestudeer Bron 2A.
2.1.1 Watter land, volgens die bron, het Angola voor 1975 gekoloniseer?
(1 x 2) (2)
2.1.2 Deur gebruik te maak van die bron en jou eie kennis, noem TWEE
ander lande wat kolonies in Afrika gehad het. (2 x 1) (2)
2.1.3 Watter faktore was, volgens na die bron, verantwoordelik vir die konflik
in Angola? (2 x 1) (2)
2.1.4 Verduidelik waarom dink jy dat in die drie Portugese kolonies,
“onafhanklikheid ʼn gewapende bevrydingstryd gevolg het.” (2 x 2) (4)
2.1.5 Hoe, dink jy het Portugal se onttrekking, tot konflik in Angola gelei?
(1 x 2) (2)
2.1.6 Gebruik die bron en jou eie kennis om die konsep “burgeroorlog”
te verduidelik. (1 x 2) (2)
2.1.7 Lewer kommentaar op die betroubaarheid van Bron 2A vir ʼn historikus
wat die burgeroorlog in Angola navors. (1 x 3) (3)
2.2 Verwys na Bron 2B.
2.2.1 Deur gebruik te maak van die bron, noem die bevrydingsbewegings
wat deur die USSR, die VSA en Sjina gedurende die konflik in Angola
ondersteun was. (3 x 1) (3)
2.2.2 Deur gebruik te maak van die bron en jou eie kennis, verduidelik
waarom die bron na die verskeie bewegings in Angola verwys as die
“kliente” van die supermoondhede. (1 x 2) (2)
2.2.3 Deur gebruik te maak van jou eie kennis en die bron, verskaf redes
waarom Suid-Afrika in Angola betrokke geraak het. (2 x 2) (4)
2.3 Verwys na Bron 2C.
2.3.1 Wat is die beperkings van hierdie bron vir ʼn geskiedkundige wat die
Angolese Burgeroorlog bestudeer? (2 x 2) (4)
2.3.2 Hoe ondersteun Bron 2C vir Bron 2B, met betrekking tot Suid-Afrika se
betrokkenheid in die Angolese Burgeroorlog? (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014)
2.4 Gebruik Bron 2D.
2.4.1 Hoe weerspreek (gaan teen) Bron 2C die argument dat die VSA tot
die Angolese-krisis toegetree het as gevolg van die Kubaanse
ingryping? (1 x 2) (2)
2.4.2 Hoe, volgens die bron, het die VSA die konflik in Angola aangehits?
(2 x 1) (2)
2.4.3 Hoe het die konflik tussen die MPLA en UNITA onstabiliteit in die
Suider-Afrikaanse streek veroorsaak? (2 x 2) (4)
2.5 Deur gebruik te maak van die bronne en jou eie kennis, skryf ʼn paragraaf van
omtrent AGT reëls (80 woorde) waarin jy die bruikbaarheid van Bronne 2B,
2C en 2D vir ʼn historikus verduidelik, wat navorsing doen oor hoe Angola die
fokuspunt in die Koue Oorlog geraak het. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 7
VRAAG 3: TOT WATTER MATE WAS DESEGREGRASIE IN SKOLE IN DIE
VSA GEDURENDE DIE 1950’s BEREIK?
Bestudeer Bronne 3A, 3B en 3C om die volgende vrae te beantwoord.
3.1 Verwys na Bron 3A.
3.1.1 Wat, volgens die bron, was die besluit van die VSA Hooggeregshof in
die Brown versus Raad van Onderwys hofsaak? (1 x 2) (2)
3.1.2 Waarom dink jy, het Goewerneur Orval Faubus se beroep op die
Nasionale Mag om die studente toegang tot die skool te verbied,
gesien kan word as ʼn skending van die studente se menseregte?
(2 x 2) (4)
3.1.3 Wat, volgens die bron, was Martin Luther King Jnr. se beroep op die
Amerikaanse president in die lig van die aksie wat geneem was deur
Goewerneur Faubus? (1 x 2) (2)
3.1.4 Hoe het Eisenhower se ingryping die regering van die VSA
bevoordeel? (2 x 2) (4)
3.1.5 Watter groepe mense, volgens die bron, het vas gestaan in hul
ondersteuning van die optrede van die Amerikaanse
president? (3 x 1) (3)
3.2 Oorweeg Bron 3B.
3.2.1 Hoe, volgens die foto, het die ouers en die lede van die Nasionale
Mag teenoor Elizabeth Eckford gereageer? (1 x 2) (2)
3.2.2 Waarom dink jy het die wit ouers, en lede van die Nasionale Mag op
so ʼn wyse gereageer? (1 x 3) (3)
3.3 Gebruik Bronne 3A en 3B.
3.3.1 Hoe ondersteun Bron 3B vir Bron 3A rakende die behandeling van die
swart studente toe hulle by Sentraal Hoërskool aangekom het?
(2 x 2) (4)
3.3.2 Deur gebruik te maak van Bronne 3A en 3B, verduidelik of jy Martin
Luther King Jnr se optrede deur aan die Amerikaanse president te
skryf, ondersteun. (2 x 2) (4)
3.4 Oorweeg Bron 3C.
3.4.1 Hoe, volgens die bron, was die Little Rock Nege behandel deur die
wit studente by Sentraal Hoërskool? (3 x 1) (3)
3.4.2 Waarom het die meerderheid van die Little Rock Nege nie weerwraak
geneem toe hulle aan rasse-mishandeling blootgestel was nie?(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014)
3.4.3 Waarom, volgens die bron, het Minniejean Brown op die manier
gereageer teenoor die twee seuns wat haar in die moeilikheid laat
beland het? (1 x 2) (2)
3.4.4 Hoe, volgens die bron, was Minniejean Brown deur die skool gestraf?
(1 x 1) (1)
3.4.5 Verduidelik hoe Sentraal Hoërskool bygedra tot rassisme deur die
skorsing van Minniejean Brown. (2 x 2) (4)
3.5 Deur gebruik te maak van die inligting uit die relevante bronne en jou eie
kennis, skryf 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls (80 woorde) waarin jy
verduidelik of desegregasie van skole in die VSA suksesvol was. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 9
AFDELING B: OPSTELVRAE
Beantwoord ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling.
VRAAG 4: DIE KOUE OORLOG
Bespreek tot watter mate Viëtnam suksesvol was om te voorkom dat die VSA ʼn
kapitalistiese stelsel in die 1960’s en 1970’s ingestel het. [50]
VRAAG 5: ONAFHANKLIKE AFRIKA – TANZANIË
“Na onafhanklikheidswording het baie Afrika-lande verskillende moontlikhede en
beperkinge met betrekking tot hul eie ontwikkeling in die gesig gestaar.”
Stem jy saam met hierdie stelling? Bespreek hierdie stelling krities deur te fokus
op die ekonomiese suksesse en uitdagings wat beide Tanzanië en die Kongo in die
gesig gestaar het. [50]
VRAAG 6: BURGERLIKE BETOGINGS IN DIE VSA, 1950’s TOT 1960’s
“Die Swartmagbeweging was gebaseer op die filosofie dat Afro-Amerikaners hul
eie lot en kultuur moet bepaal. In die verwesenliking van hierdie doel was hulle
bereid om geweld as ʼn middel tot ʼn einde, te gebruik.”
Bespreek hierdie stelling krities deur spesifiek te verwys na die belangrike rol wat
Malcolm X en Stokey Carmichael in die Swartmagbeweging van die 1960’s
gespeel het. [50]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Question paper
History-Grade-12-NSC-P1-QP-September-2025-Mpumalanga.pdf

Question paper
HISTORY P2 GR12 QP SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr 12 History P2 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr 12 History P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Question paper
HISTORY P2 GR12 QP JUNE 2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
History P2 Nov 2023 Afr_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
HISTORY P2 ADD GR12 SEPT2014 (Afr)_hlayiso.com_.pdf
%20(English)%20June%202014%20QP_hlayiso.com_--4cee2274-271e-4435-91c3-0840a3727422/v1-cb107976332c54974f93/card.webp)
Question paper
History P1 (SG) (English) June 2014 QP_hlayiso.com_.pdf

Question paper
History P1 Nov 2014 Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
History P1 Feb-March 2014 Eng_hlayiso.com_.pdf
Question paper
HISTORY P1 GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
HISTORY P1 GR12 QP SEPT 2022 English_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 History
Explore more published documents in this catalogue.
Addendum
History-Grade-12-NSC-P2-ADDENDUM-September-2025-Mpumalanga.pdf

Memorandum
History-Grade-12-NSC-P2-MEMO-September-2025-North-West.pdf

Memorandum
History P1 May-June 2025 MG Eng.pdf

Addendum
HISTORY P1 ADDEN GR12 SEP 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Addendum
HISTORY P2 GR12 ADDENDUM SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum