Skip to content

History Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afrikaans)

MemorandumHistoryGrade 12201421 pages

Grade 12 History Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 GESKIEDENIS V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 21 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014) 1. BRONGEBASEERDE VRAE 1.1 Die volgende kognitiewe vlakke van die vrae, die meegaande historiese vaardighede en gewigte van die vrae is gebruik om brongebaseerde vrae te evalueer. KOGNITIEWE GESKIEDENISVAARDIGHEDE GEWIGTE VLAKKE VAN DIE VRAE  Onttrek bewyse uit bronne.  Seleksie en organisasie van 30% VLAK 1 relevante inligting uit die bronne. (15)  Definieer geskiedkundige begrippe.  Interpretasie van bewyse uit die bronne. 40% VLAK 2  Verduidelik inligting versamel uit (20) die bronne.  Ontleed bewyse uit die bronne.  Interpreteer en evalueer bewyse uit die bronne.  Betrokke te raak met bronne sy nut, betroubaarheid, partydigheid 30% VLAK 3 en beperkings vas te stel. (15)  Vergelyk en kontrasteer interpretasies en perspektiewe wat in bronne en teken onafhanklike gevolgtrekkings. 1.2 Die volgende tabel dui aan hoe brongebaseerde vrae te assesseer.  By die nasien van alle brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir ander geldige en toepaslike standpunte, argumente, bewyse of voorbeelde.  In die toekenning van punte moet klem gelê op hoe die vereistes van die vraag voldoen is.  In die nasien word die vereistes van die vraag (vaardighede wat aangespreek moet word) sowel die vlak van die vraag in kursiefgedrukte skrif aangedui. 2. UITGEBREIDE SKRYFWERK 2.1 Die uitgebreide skryfwerk fokus op een van die volgende vlakke: VLAKKE VAN VRAE VLAK 1  Bespreek of beskryf volgens ʼn gegewe argument wat in die langvraag uiteen gesit word.  Beplan en konstrueer ʼn argument gebaseer op bewyse, en gebruik die bewyse om ʼn gevolgtrekking te bereik. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 3 VLAK 2  Sintetiseer inligting om ʼn oorspronklike argument te bou en gebruik getuienis om die argument te steun.  Handhaaf en verdedig ʼn samehangende en gebalanseerde argument met getuienis.  Skryf duidelik en samehangend wanneer jy die argument bou. 2.2 Nasien van uitgebreide skryfwerk  NASIENERS MOET LET DAT DIE INHOUD VAN DIE ANTWOORD GELEI SAL WORD DEUR DIE HANDBOEKE WAT BY DIE BETROKKE SENTRUM GEBRUIK WORD.  KANDIDATE MAG ENIGE ANDER RELEVANTE INLEIDING EN/OF GEVOLGTREKKING AS DIE WAT IN ʾN SPESIFIEKE UITGEBREIDE SKRYFWERK RIGLYNE VIR ʾN SPESIFIEKE NASIEN VAN OPSTELLE GEE.  BY DIE ASSESSERING VAN DIE OOP BRONGEBASEERDE VRAE MOET KANDIDATE KREDIET KRY VIR ENIGE ANDER RELEVANTE ANTWOORDE. Globale assessering van uitgebreide skryfwerk Die uitgebreide skryfwerk sal holisties (globaal). Hierdie benadering vereis die opvoeder die totale produk as ʼn geheel sal bepunt sonder om die samestellende dele afsonderlik. Hierdie benadering moedig die leerder aan ʼn individuele mening aan te bied deur gebruik te maak van geselekteerde feitelike bewyse om ʼn argument te ondersteun. Die leerder sal nie vereis word om slegs “feite” om ʼn hoë punt te behaal nie, te herhaal nie. Hierdie benadering ontmoedig leerders ook om “modelantwoorde” voor te berei en te reproduseer sonder inagneming van die spesifieke vereistes van die vraag. Holistiese uitgebreide skryfwerk gee krediet vir leerders se mening, ondersteun deur bewyse. Holistiese assessering, anders as in inhoudgebaseerde nasien, penaliseer nie taalontoereikendhede nie, aangesien die klem op die volgende val:  Die konstruksie van ʼn argument  Die toepaslike seleksie van feitelike bewyse om sodanige argument te ondersteun en  Die leerder se interpretasie van die vraag Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014) Assessering van uitgebreide skryfwerk 1. Hou die sinopsis in gedagte wanneer die skryfwerk nagesien word. 2. Gedurende die eerste lesing van die skryfwerk moet regmerkies toegeken word vir ʼn relevante inleiding (aangedui met ʼn kolpunt ('bullet') in die nasienriglyne/ memorandum) elk van die belangrikste punte/aspekte wat behoorlik gekontekstualiseer (ook aangedui deur koeëls in die riglyne vir nasien / memorandum) en ʼn relevante gevolgtrekking (Aangedui deur ʼn kolpunt in riglyne vir nasien/memorandum aangedui), bv. In ʼn antwoord waar is daar 5 hoofpunte is, sal daar dus 7 regmerkies wees. 3. Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:  Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie behoorlik gekontekstualiseer  Verkeerde stelling  Irrelevante stelling  Herhaling R  Ontleding A√  Interpretasie 1√ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 5 4. Die matriks 4.1 Gebruik van ʼn analitiese matriks in die nasien van uitgebreide skryfwerk (Verwys na die aangehegte matriks). VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1 Baie goed beplande en gestruktureerde Baie goed Goed beplande en Argument beplan en Toon soms bewys Poging aangewend Weinig of geen AANBIEDING opstel. Goeie sintese beplande en gestruktureerde gestruktureer. van 'n om antwoord te poging om die opstel van gestruktureerde opstel. Bewyse tot 'n sekere gestruktureerde en struktureer. te struktureer nie. opstel. 'n Relevante Poog om 'n duidelike mate gebruik om beplande argument. inligting. Het 'n goed Grootliks argument is gevolg. argument te argument te Poog om 'n gebalanseerde, ondersteun. Slotsom argument vol te hou. beskrywend of poog Bewyse gebruik om ontwikkel. oorspronklike die argument te bereik op grond van Gevolgtrekking nie om argument te argument ontwikkel Gevolgtrekking bewyse. ontwikkel. Geen verdedig. Poog om 'n duidelik ondersteun met bewyse. onafhanklike gemaak uit bewyse poging om 'n om die argument te deur bewyse nie. Argument gevolgtrekking uit gevolgtrekking te deurgaans volgehou die bewyse te maak ondersteun. maak nie. om die argument te en verdedig. ondersteun. INHOUD Onafhanklike gevolgtrekking gemaak uit bewyse om die argument te ondersteun. VLAK 7 Vraag is ten volle beantwoord. Inhoudskeuse ten volle 47–50 43–46 relevant tot argument wat gevolg is. VLAK 6 Vraag is beantwoord. Inhoudseleksie relevant 43–46 40–42 38–39 tot argument wat gevolg is VLAK 5 Vraag grotendeels 38–39 36–37 34–35 30–33 28–29 beantwoord. Inhoud toereikend en relevant. VLAK 4 Vraag herkenbaar in antwoord. Sommige 30–33 28–29 26–27 weglatings of irrelevante keuse van inhoud. VLAK 3 Keuse van inhoud hou verband met vraag, maar beantwoord dit nie. Hou 26–27 24–25 20–23 soms nie verband met die vraag nie. Weglatings. VLAK 2 Vraag ontoereikend 20–23 18–19 14–17 beantwoord. Inhoud skraal. VLAK 1 Vraag ontoereikend beantwoord of glad nie. 14–17 0–13 Ontoereikend of irrelevante inhoud. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014) 4.1.1 Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaal tot watter mate die hoofmomente gedek is en om te bepaal die inhoudsvlak (op die matriks). C VLAK 4 4.1.2 Die tweede deurlees van die skryfwerk sal die vlak (op die van die aanbieding. C VLAK 4 P VLAK 5 4.1.3 Ken ʼn algehele punt toe met die gebruik van die matriks. C VLAK 4 30 − 32 P VLAK 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 7 AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE VRAAG 1: HOE HET DIE KONSTRUKSIE VAN DIE BERLYNSE MUUR IMPAK OP OOS-WES BETREKKINGE TYDENS DIE KOUE OORLOG GEMAAK? 1.1 1.1.1 [Definisie van historiese konsepte uit Bron 1A – V1] Koue Oorlog  Verhoogde vyandighede tussen die USSR en die VSA gekenmerk deur aggressiewe, vyandige propaganda en bedreiging van werklike oorlog.  Staat van passiewe konflik tussen die USSR en die VSA, waarin die twee supermagte verskillende groepe ondersteun wat betrokke is by gewapende konflik in baie dele van die wêreld.  Ideologiese oorlog tussen die USSR en die VSA.  Oorlog van ideologiese posisies om wêreldoorheersing te aanvaar.  Enige ander relevante antwoord. Kommunisme  Ekonomiese en politieke stelsel waar die staat die middele van produksie en handel besit en beheer om die rykdom gelyk te verdeel.  Ekonomiese en politieke stelsel wat ʼn klaslose samelewing aanmoedig waar die dominante werkersklas as ʼn buffer dien en die ideologie afdwing  Privaat eienaarskap is verbode.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 1.1.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1]  Politieke redes – haat die kommuniste  Ekonomiese redes – laer lewenstandaard van Oos-Europa.  Onderdrukking te ontsnap.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 1.1.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V2]  Lewenstandaard was baie beter in Wes-Berlyn.  Winkels was vol van goedere om ʼn goeie leefstyl te ondersteun.  Lewe was maklik in Wes-Berlyn in vergelyking met die lewe in Oos- Berlyn.  Vooruitsigte om ryk te raak was hoër in Wes-Berlyn as in Oos-Berlyn.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 1.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V2]  Oos-Berlyners het na Wes-Berlyn oorgeloop.  Die oorloop na Wes-Berlyn het kommunisme ondermyn.  Hy wou kommunistiese bewind oor die opstandige Oos-Berlyners instel.  Wou nie die ondergang van Oos-Berlyn hê nie, want dit sou lei tot ondergang van kommunisme in Europa.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014) 1.1.5 [Interpretasie, analise en vergelyking van twee tipes bronne – V3]  Die geskrewe bron vertel ons van die oorgeloop na Wes-Berlyn en die visuele bron wys vir ons ʼn foto van ʼn persoon wat na Wes- Berlyn ontsnap.  Beide bronne beklemtoon die begeerte om Oos-Berlyn te verlaat.  Die visuele bron toon die ongelukkigheid van die mense van Oos- Berlyn, soos beskryf in die geskrewe bron.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 3) (3) 1.1.6 [Interpretasie en ontleding van bewyse uit Bron 1A en eie kennis – V2  Oorlopers was vasbeslote om Oos-Berlyn te verlaat, ongeag die moontlike gevaar.  Oorlopery was ʼn saak van lewe en dood.  Selfs soldate en polisie het oorgeloop.  Die bron toon vrees en opoffering.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 1.2 1.2.1 [Onttrekking en interpretasie van bewyse uit Bron 1B – V1]  Die USSR kla oor die feit dat die Westerse magte Berlyn gebruik het vir geheime operasies teen Oos-Duitsland.  Berlyn was die tuiste van die Westese-ondermynende aktiwiteite.  Berlyn is gebruik om USSR en kommunisme in die algemeen te ondermyn.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 1) (2) 1.2.2 [Interpretasie, analise en vergelyking van twee tipes bronne – V2]  Vryheid van beweging was ingekort.  Vryheid van keuse was ontneem.  Vryheid van uitdrukking geskend.  Mense was dood gemaak of in die tronk gestop.  Regeringsagentskappe het eensydig/eenparig besluite geneem.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 1.2.3 [Interpretasie en ontleding van inligting uit Bron 1B – V2] Die bron is NIE-BETROUBAAR  Beide standpunte bevooroordeeld.  Elke standpunt is ten gunste van óf die USSR of die VSA.  Eensydige menings vervat in die bron.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 1.3 1.3.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C – V1]  Mense het na Wes-Duitsland gevlug.  Oorgeloop na Wes-Duitsland.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 9 1.3.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C – V1]  Oos-Duitsland verloor geskoolde en professionele mense na Wes- Duitsland.  Die kommunistiese ekonomie het nie private inisiatiewe toegelaat nie.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) 1.3.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – V2]  Baie het na Wes-Duitsland verhuis  Duidelike verwerping en ʼn duidelike aanduiding dat hulle nie deur Oos-Duitsland regeer wou word nie.  Self polisie en soldate het oorgeloop.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) 1.3.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – V2]  Basiese en tegniese onderwys sou daardeur lei.  Tekort aan geskoolde personeel.  Negatiewe impak op die ekonomie.  Oos-Duitsland sou moeilik met ander industriële lande meeding.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 1.3.5 [Interpretasie, analise en vergelyking van bewyse uit Bron 1C – V3]  Wes-Berlyn, ʼn kapitalistiese stad was geleë binne kommunistiese Oos-Duitsland.  Die Weste wou Wes-Berlyn ʼn model kapitalistiese stad maak teen die wense van die Oos-Duitse regering.  Berlyn het die middelpunt geword van spioenering en agterdog.  Oos-Duitsland wou die Weste uit Berlyn dryf.  Die verdeling van Berlyn het ʼn konstante bron van probleme geword.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 1.4 [Paragraaf – interpretasie, analise en sintese van inligting uit Bron 1A en Bron 1C – V3]  Beide bronne gee inligting met betrekking tot die bou van die muur.  Bron 1A gee redes vir die oorgeloop en die reaksie van die Sowjet-regering.  Die geskrewe bron onder Bron 1C beklemtoon die impak wat die bou van die muur het op die gewone mense van Oos-Berlyn gehad het.  Khrushchev se obsessie met mag, sekuriteit en beheer word getoon.  Die visuele bron onder Bron 1A gee ʼn grafiese bewys van die oorlopery.  Die gepaardgaande gevolge is duidelik in die feit dat die soldaat wat oorloop in die visuele bron wat letterlik vir sy lewe hardloop.  Die VSA en Westerse magte was hoog krities oor die USSR.  Spanning tussen die demokrasieë en die USSR was verhoog.  Bron 1C gee statistiese inligting oor die oorlopery.  Sterftesyfers is ook verkrygbaar in Bron 1C.  Die ontevredenheid van Rusland word na verwys.  Rusland was nog steeds agterdogtig oor die Weste en hulle verdink van ondermynende gedrag.  Enige ander relevante antwoord. (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014) Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken. VLAK KRITERIA PUNTE  Gebruik bewyse op ʼn elementêre wyse.  Vraag nie beantwoord nie.  Gedeeltelike gebruik van bewyse om te reageer op die vraag. Vlak 1  Min of geen begrip van die nut van 0–2 Bronne 1A en 1C in die begrip van die impak van die bou van die muur op Oos-Wes verhoudings.  Kan nie reageer op die vraag wat gevra word.  Bewyse is meestal relevant en hou tot ʼn groot mate met die onderwerp verband.  Mate van begrip van die nut van Bronne 1A en 1C in die begrip van Vlak 2 3–5 die impak van die bou van die muur op Oos-Wes verhoudings.  Gebruik bewyse op ʼn basiese wyse, maar dit hou verband met die vraag wat gevra word.  Gebruik bewyse wat relevant en toepaslik is.  Demonstreer ʼn deeglike begrip of die nut van Bronne 1A en 1C in die begrip van die impak van die bou Vlak 3 6–8 van die muur op Oos-Wes verhoudings.  Bewyse hou baie goed met die vraag.  Bewyse baie effektief gebruik word in ʼn georganiseerde paragraaf. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 11 VRAAG 2: HOEKOM WAS ANGOLA DIE FOKUSPUNT VAN DIE KOUE OORLOG-KONFLIK GEDURENDE DIE 1970’s EN 1980’s? 2.1 2.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – V1]  Portugal (1 x 2) (2) 2.1.2 [Onthou, onttrekking en die gebruik van Bron 2A as ʼn stimulus – V1)  Brittanje  Frankryk (2 x 1) (2) 2.1.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – V1]  Portugal se versuim om kolonies vir onafhanklikheid voor te berei.  Gebrek aan stabiliteit na onafhanklikheid.  Mededingende nasionalistiese bewegings.  Eksterne ondersteuners met uiteenlopende politiese en ekonomiese belange.  Begeerte van leiers om absolute mag te bereik ten koste van hul teenstanders. (2 x 1) (2) 2.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]  Afrika-kolonies was as ʼn integrale deel van Portugal beskou.  Geen demokratiese tradisie was is in die kolonies ingeskerp nie.  Geen plan vir na-onafhanklikheid bestuur.  Stroping van natuurlike hulpbronne deur koloniale mag.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 2.1.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]  Die skielike disintegrasie van die ryk het tot onstabiliteit gelei.  Portugal het die etniese polarisasie van Angola aangemoedig en verduur.  Dit het die omstandighede vir konflik voorberei.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 1) (2) 2.1.6 [Definieer ʼn historiese begrip uit Bron 2A – V1]  ʼn Oorlog wat plaasvind tussen twee of meer groepe of streke/ gebiede van dieselfde land. (1 x 2) (2) 2.1.7 [Interpretasie en ontleding van bewyse uit Bron 2A – V3]  Die bron is betroubaar, want dit gee inligting oor die oorsprong van die konflik.  Dit ontbloot die medepligtigheid van Portugal in die konflik.  Dit is geskryf deur ʼn onafhanklike persoon wat nie betrokke was in die konflik nie.  Dit is nie bevooroordeeld teen Portugal nie. (1 x 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014) 2.2 2.2.1 [Onttrekking en interpretasie van bewyse uit Bron 2B – V1]  VSA – UNITA EN FNLA  USSR – MPLA  SJINA – FNLA (3 x 1) (3) 2.2.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2B – V2]  Die supermoondhede het die verskeie bewegings gebruik om hul eksterne belange in Angola te bevorder.  Die bewegings was gebruik om gematigde (proxy) oorloë te voer wat die Angolese burgeroorlog gekenmerk het.  Hierdie bewegings het op die supermoondhede staat gemaak vir ondersteuning en hulpmiddele.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) 2.2.3 [Interpretasie en analiese van bewyse uit Bron 2B – V2]  Suid-Afrika – voel bedreig deur die teenwoordigheid van ʼn sosialistiese regering noord van SWA.  SA voel bedreig deur die teenwoordigheid van Kubaanse soldate in Angola.  Wou die verspreiding van kommunisme in Suid-Afrika voorkom.  Wou alle toevoerroetes na SWAPO afsny.  Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4) 2.3 2.3.1 [Evaluering, analise en interpretasie van bewyse uit Bron 2C – V3]  Die bron is bevooroordeeld en gee nie ʼn volle beeld van die SAW se betrokkenheid in Angola nie.  Die SAW word uitgebeeld as wenners wat hoogs betwyfelbaar is.  Die militêre voertuie is besig om by ʼn veilige SAW kamp in te ry en word geprys.  Suid-Afrika se deelname aan die oorlog was alles behalwe glorieryk.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 2.3.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B en Bron 2C – V2]  Beide bronne toon SA se deelname aan die Angolese oorlog.  Bron 2B wys SA se deelname as ʼn poging om SWAPO te verhoed om Angola as ʼn basis te gebruik, terwyl Bron 2C wys hoe Pretoria se militêre personeel en masjinerie terugkeer vanaf Angola.  Bron 2C wys Pretoria se propaganda oor hulle bedrywighede soos na wat in Bron 2B verwys word.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 13 2.4 2.4.1 [Seleksie van relevante inligting uit Bron 2D – V1]  Die VSA het in Angola lank voor die aankoms van die Kubaanse soldate ingemeng.  Die VSA het geheime operasies in Angola geondersteun in ondersteuning van UNITA.  Enige ander relevante verduideliking. (1 x 2) (2) 2.4.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2D – V1]  VSA het miljoene gespandeer ter ondersteuning van UNITA.  Die VSA wou die nuwe “kommunistiese” regering in Angola ondermyn.  Enige ander relevante verduideliking. (2 x 1) (2) 2.4.3 [Interpretasie en analiese van bewyse in Bron 2D –V2]  Kongo het ʼn basis vir die FNLA geword.  Namibië het ʼn gevegterrein vir SA en SWAPO geword.  UNITA het Zambië gestroop.  Die onafhanklikheid van Namibië was vertraag.  Oor-grens stropery het algemeen voorgekom.  Dit het ʼn vlugteling probleem in Suider-Afrika geskep.  Enige ander relevante verduideliking. (2 x 2) (4) 2.5 [Paragraaf – interpretasie, analise en evaluering van bruikbaarheid van inligting uit Bronne 2B, 2C en 2D – V3] Bron 2B  Kyk na die oorsake van die konflik asook die medepligtigheid van die supermoondhede.  Die destabilariserende rol van die supermoondhede was duidelik Bloot gelê:  Suid-Afrika is ook as ʼn faktor uitgewys.  Kubaanse invloed is ook geïdentifiseer. Bron 2C  Bewyse van Suid-Afrika se betrokkenheid en dubbelsinnigheid is uitgewys.  Wys die Suid-Afrikaanse Weermag se magsvertoon uit.  Suid-Afrika se aansprake oor oorwinning kan as propaganda gesien word. Bron 2D  VSA se betrokkenheid word uitgewys.  Gruweldade was met Amerikaanse ondersteuning gepleeg  UNITA het algehele ondersteuning van die VSA geniet.  Die Amerikaanse rede vir inmenging om Kubaanse invloed teen te gaan kan betwis word. (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014) Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken. VLAK KRITERIA PUNTE  Gebruik bewyse op ʼn elementêre wyse.  Vraag nie beantwoord nie.  Gedeeltelike gebruik van bewyse om te reageer op die vraag.  Min of geen begrip van hoe nuttig 0–2 Vlak 1 Bronne 2B, 2C en 2D is in die begrip van hoe Angola ʼne fokuspunt van die Koue Oorlog geraak het.  Kan nie reageer op die vraag wat gevra word nie.  Bewyse is meestal relevant en hou tot ʼn groot mate met die onderwerp.  Mate van begrip van hoe nuttig Bronne 2B, Vlak 2 2C en 2D is in die begrip van hoe Angola ʼn fokuspunt van die Koue Oorlog geraak het.  Gebruik bewyse in ʼn basiese wyse, maar dit 3–5 hou verband met die vraag wat gevra word.  Gebruik bewyse wat relevant en toepaslik.  Demonstreer ʼn deeglike begrip van hoe nuttig Bronne 2B, 2C en 2D is in die begrip van hoe Angola ʼn fokuspunt van die Koue Vlak 3 Oorlog geraak het.  Bewyse hou baie goed met die vraag verband. 6–8  Bewyse baie effektief gebruik word in ʼn georganiseerde paragraaf. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 15 VRAAG 3: TOT WATTER MATE WAS DESEGREGRASIE IN SKOLE IN DIE VSA GEDURENDE DIE 1950's BEREIK? 3.1 3.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3A – V1]  Dat afsonderlike opvoedkundige fasiliteite in wese ongelyk was. (1 x 2) (2) 3.1.2 [Interpretasie en ontleding van bewyse uit Bron 3A – V2]  Rassisme was in die VSA verban.  Hy was deur federale mag verbind om die studente te beskerm.  Die Hooggeregshof se uitspraak was onomwonde teen afsonderlike onderwys.  Hy het rasse-bevooroordeeltheid en onreg voorgestaan.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 3.1.3 [Onttrekking en interpretasie van bewyse uit Bron 3A – V1]  Hy het die president gemaan tot ferm aksie in die Little Rock Nege situasie.  Hy het gemaan dat die federale regering ʼn standpunt moes inneem teen onregverdigheid.  Hy het gemaan dat die regering almal gelyk moes behandel.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) 3.1.4 [Interpretasie en analise van bewyse uit Bron 3A – V3]  Wet en orde was in Little Rock herstel.  Eisenhower was deur alle rassegroepe in die VSA geondersteun.  Die regering het hulle onteenseglik verbind om nie rassisme te duld nie.  Daar was ʼn gevoel van samehorigheid t.o.v. die president se optrede.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 3.1.5 [Onttrekking van inligting uit Bron 3A – V1]  Die inwoners van die Suide  Die Negers/Swart Amerikaners  Blankes  Enige ander relevante antwoord. (3 x 1) (3) 3.2 3.2.1 [Ontleding en interpretasie van inligting uit Bron 3B – V1]  Woede/Kwaad.  Haat  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014) 3.2.2 [Interpretasie, evaluasie en analise van bewyse uit Bron 3B – V3]  Dit het die diepgewortelde haat gedemonstreer.  Dit het die rasse-polarisasie van die gemeenskap van daardie tyd weerspieël.  Dit het die gebruik van staatshulpbronne en personeel vir enge rassistiese doelwitte gedemonstreer.  Swart mense was gesien as ʼn gemeenskaplike gevaar vir blanke oppermag en voordeel.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 3) (3) 3.3 3.3.1 [Interpretasie en omgang van inligting uit Bron 3B – V2]  Beide bronne toon rasseteistering en verbale misbruik teen swart studente tot hulle by Hoërskool Central aankom.  Bron 3A praat van ʼn wit skare terwyl Bron 3B ʼn foto van ʼn wit skare wys wat Elizabeth Eckford dreig en verbaal misbruik.  Beide bronne toon die aanwesigheid van die Nasionale Mag.  In Bron 3A vewys Eckford na die troepe wat hulle nie beskerm het nie, en in Bron 3B sien ons hoe die lede van die Mag niks doen om die skare to stop nie.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 3.3.2 [Interpretasie en analise van bewyse uit Bron 3B – V2]  King het geglo dat alle rasse gelyk is.  Hy wou konfrontasie vermy asook scenario soortgelyk aan die een in Bron 3B.  Hy wou hê dat die president dienooreenkomstig die Amerikaanse grondwet moet optree.  Hy wou gelyke toegang tot onderwys bevorder.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 3.4 3.4.1 [Onttrekking van inligting uit Bron 3C – V1]  Beledig  Geslaan  Swart studente moes op hul hakke loop totdat hulle gebloei het.  Hul sleutelkasse was beskadig.  Brandende papierbolle was na hulle gegooi. (3 x 1) (3) 3.4.2 [Interpretasie en analise van bewyse uit Bron 3C – V2]  Hulle het geglo in die beginsel van nie-gewelddadige optrede.  Hulle was beïnvloed deur Martin Luther King en die Burgerregte- Beweging.  Hulle wou hulle menswaardigheid en die morele hoë grond behou.  Hulle wou die verdere verspreiding van geweld stop.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 17 3.4.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3C – V1]  Hulle het haar getreiter en uitgetart.  Hulle het haar pad geblokkeer.  Sy het haar geduld verloor.  Sy was oorkom met woede. (1 x 2) (2) 3.4.4 [Onttrekking en interpretasie van bewyse uit Bron 3C – V1]  Geskors vir ses dae.  Sy was voorwaardelik hertoegelaat. (1 x 1) (1) 3.4.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3C – V2]  Brown was ʼn slagoffer van geïnstitusionele rassisme.  Die skool het nie swart studente teen blanke rassisme beskerm nie.  Die skool het nie geregtigheid en rasse-harmonie bevorder nie.  Die skool het sy ware kleure gewys in sy ondersteuning van rassisme.  Die skool het arbitrer opgetree.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 3.5 [Interpretasie, analise en sintese van inligting uit al die bronne om die omvang van die sukses van die desegresasie van skape te evalueer– V3]  Brown vs Raad van Onderwyssaak en Topeka saak was beslissend vir desegregreerde opvoedkundige instellings.  Gelyke maar aparte beleid was ongrondwetlik verklaar.  Die Little Rock Nege insident het die staat se toewyding aan die Hooggeregshof se uitspraak getoets.  Die insident het Arkansas staat se houding teenoor die federale gesag getoets.  Blanke ouers en studente het die nege swart studente rassisties misbruik.  Eisenhower het verkies om die regte van alle Amerikaners te handhaaf.  Die ondervindinge van die Little Rock Nege soos getoon deur Eckford getoon, het gewys dat die pad na volle rassegelykheid ʼn lang moeilike pad sou wees.  Alhoewel hulle toegelaat was, was hulle konstant misbruik en onderwerpe aan vooroordeel vanaf selfs die skool autoriteite.  Minniejean Brown was geskors toe sy in weerwraak optree teenoor vooroordeel en rassistiese beledigings.  Haar skorsing het gelei tot jubelende tonele op die skool met plakkate wat lees: “Een Klaar ... Agt om te gaan.”  Die positiewe aspek van die insident is dat Ernest Green in 1958 die eerste Swart Amerikaner geraak het wat aan die Sentraal Hoërskool gegradueer het. (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 18 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014) Gebruik die volgende rubriek om 'n punt toe te ken. VLAK KRITERIA PUNTE  Gebruik bewyse op ʼn elementêre wyse.  Vraag nie beantwoord nie.  Gedeeltelike gebruik van bewyse om te reageer op die Vlak 1 vraag. 0–2  Min of geen begrip van hoe ʼn mate die desegregasie van skole in die VSA suksesvol was.  Kan nie reageer op die vraag wat gevra word.  Bewyse is meestal relevant en hou tot 'n groot mate verband met die onderwerp.  Mate van begrip of desegregasie van skole in die Vlak 2 3–5 VSA suksesvol was.  Gebruik bewyse in ʼn basiese wyse, maar dit hou verband met die vraag wat gevra word.  Gebruik bewyse wat relevant en toepaslik.  Demonstreer ʼn deeglike begrip of desegregasie van skole in die VSA suksesvol was. Vlak 3 6–8  Bewyse hou baie goed met die vraag gevra.  Bewyse word baie effektief in ʼn georganiseerde paragraaf gebruik. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 19 AFDELING B: OPSTELVRAE VRAAG 4A: DIE KOUEOORLOG – VIËTNAM SINOPSIS Kandidate moet fokus op die konflik tussen Viëtnam en die VSA as ʼn poging om die VSA se instelling van kapitalisme en verwerping daarvan deur Viëtnam te weerstaan tussen 1960’s en 1970’s. HOOFASPEKTE INLEIDING  Inleiding moet fokus op die betrokkenheid van die VSA in Viëtnam en die verwerping daarvan deur die Viëtnamese mense. Kandidate moet kortliks die rigting van die argument uitwys. UITBREIDING  Na die Franse Viëtnamese Oorlog was Viëtnam was verdeel langs die 17de parallel, in Noord-en Suid-Viëtnam.  Noord-Viëtnam was onder ʼn kommunistiese regime, terwyl Suid-Viëtnam onder ʼn kapitalistiese regime was.  Suid-Viëtnam was deur die korrupte en ongewilde Ngo Dinh Diem geregeer.  Die National Liberation Front was gestig en het ʼn guerrillaleër, die Vietcong gehad.  Ngo Dihn Diem was omvergewerp – het onstabiliteit in Suid-Viëtnam tot gevolg.  Viëtkong begin met ʼn uitgerekte veldtog om Viëtnam te verenig.  Sjina en Noord-Viëtnam ondersteun die Vietcong.  Die VSA het betrokke geraak – die verspreiding van kommunisme in Suid- Oos-Asië, die “domino-effek” te voorkom.  Vietcong ontvang voorrade van die kommunistiese Noord-Viëtnam deur die Ho Chi Minh Trail.  VSA se Operation Rolling Thunder.  Tet offensief – “Khrushchev offensief”  VSA se gebruik van chemiese oorlogvoering – napalm.  Amerikaanse openbare teenkanting teen die oorlog.  VSA se swaar verliese  Amerikaanse onttrekking  Val van Saigon  Amerikaanse perspektief van die oorlog.  Viëtnamese perspektief van die oorlog. GEVOLGTREKKING  Kandidate moet die argument saamvat met ʼn relevante slot. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 20 GESKIEDENIS V1 (SEPTEMBER 2014) VRAAG 5: ONAFHANKLIKE AFRIKA SINOPSIS Kandidate moet fokus op die suksesse wat behaal is en die uitdagings wat in die gesig gestaar was deur Tanzanië en die Kongo met spesiale verwysing na die politieke en ekonomiese gebied. ʼn Regte kontekstualisering van die kandidaat se antwoord word verwag. Die kandidaat moet aandui of hulle saamstem of nie. HOOFASPEKTE INLEIDING  Inleiding moet fokus op die vergelykende aard van die opstel waar die verskillende politieke en ekonomiese prestasies en uitdagings van die twee lande bespreek. UITBREIDING Tanzanië – Ujamaa  Tanzanië het onafhanklikheid van Brittanje verkry.  Julius Nyerere glo in Afrika sosialisme.  TANU het die Arusha-verklaring in 1967 aangeneem  Aanvaarding van Ujamaa as inhoud van die Arusha-verklaring  Implementering van ujamaa.  Verpligte verskuiwing van ujamaa dorpe.  Verset teen Ujamaa deur kleinboere.  Konsep van familieskap en gemeenskaplike boerdery  Beperkinge – mislukkings van ujamaa en die ekonomiese impak  Die impak van die IMF en die Wêreldbanklenings op Tanzanië.  Vertroue op kontantgewasse en afname in voedselsekuriteit.  Suksesse op die sosiale front.  Nyerere’s se erkenning van die mislukkings van ujamaa. Kongo – Zaïrenasie van ekonomie  Kongo het onafhanklikheid van België in 1960 verkry.  België het misluk om Kongo voor te berei vir onafhanklikheid.  Lumumba se visie van eenheid en ʼn sterk sentrale regering.  Verskil tussen politieke leiers.  Separatiste Katanga provinsie – gelei deur Moise Tshombe  Vervanging van buitelanders met onervare Kongolese nasionaliste  Gebrek aan vaardighede lei tot die verval van sleutel-infrastruktuur  Kongo het aansienlike hulpbronne maar bly ʼn arm land  Wanbestuur van ekonomie onder Mobutu.  Korrupsie en diefstal van staatshulpbronne  Ekonomie gebaseer op een produk nie volhoubaar nie  Regering kan nie sy buitelandse skuld diens nie.  In die 1970’s het die inflasiekoers 100% bereik  Swak infrastruktuur  Ontwikkeling van elite klasse.  Kleptokrasie regering van diewe. GEVOLGTREKKING  Kandidate moet die argument saamvat met ʼn relevante slot. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 21 VRAAG 6: BURGERLIKE BETOGINGS IN DIE VSA, 1950’s TOT 1960’s. SINOPSIS Kandidate moet die noodsaaklike filosofie van die Swartmagbeweging en die spesifieke rol van Malcolm X en Stokely Carmichael bespreek. HOOFASPEKTE INLEIDING  Inleiding moet op die filosofie van die Swartmagbeweging en die rol van Malcolm X en Stokely Carmichael fokus. Dit kan ook relevant en aanvaarbaar wees wanneer die kandidaat die Swartmagbeweging teenoor die Burgerregtebeweging stel. UITBREIDING  Segregasie in die VSA – kortliks.  Ongelykhede tussen swart en wit Amerikaners.  Verwerping van nie-geweld protes deur Swartmagbeweging.  Afro-Amerikaners wat Swartmagbeweging ondersteun – geglo dat die gebruik van geweld geregverdig was – gelykheid vir alle rasse te kry.  Swartmagbeweging moedig Afro-Amerikaners aan om te trots te wees op hul Afrikaanse erfenis.  Hierdie beweging het Malcolm X as sy hoofproponent.  Malcolm X was ʼn lid van die Nasie van Islam – en is beïnvloed deur die leerstellinge van Elijah Mohammad.  Malcolm X se politieke filosofie was aanloklik vir die jeug.  Hy het gesê die stryd om burgerregte moet verskerp word na dié vir menseregte.  VSA moet aan die VVO gerapporteer word vir die skending van menseregte.  Beïnvloed deur sy pelgrimstog na Mekka, het Malcolm X het ʼn nuwe benadering tot rasse-integrasie aangeneem.  Hy is geskors uit die Nasie van Islam.  Vorm die Organisasie van Afro-Amerikaanse Eenheid in 1964.  Minder militant – nie gewild met swart nasionaliste.  Sluipmoord van Malcolm X op 21 Februarie 1965.  Stokely Carmichael was ʼn gewese voorsitter van SNCC.  Hy glo dat swartes nie met radikale blanke rewolusioneres moet assosieer nie.  Carmichael in die leierskap van die Black Panther Party.  Sy sieninge oor vrede en geweld.  ‘Eerste Minister’ van die Black Panther Party.  Die impak van die Black Panther Party. GEVOLGTREKKING Kandidate moet die argument saamvat met ʼn relevante slot. [50] TOTAAL AFDELING B: 50 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 History

View all