Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers _hlayiso.com_--7454979b-cba2-4b39-a884-69e6b1c0f5c6/v1-3f9dc1675d92ae7768e5/card.webp)
_hlayiso.com_--500d3219-d02f-4c1c-af0e-452a5fe87f3b/v1-bfe5f3f664d3f236ff89/card.webp)




View all





Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 468.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC June Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B - Bluetooth (1)
1.1.2 D - koekie ('cookie') (1)
1.1.3 A - Ekspertstelsel (1)
1.1.4 C - buitensporige hoë verkeervolumes wat data vanaf die webtuiste
versoek. (1)
1.1.5 D - ytoje (2)
1.2 1.2.1 K Kuberafknouery (1)
1.2.2 F iOS (1)
1.2.3 E RSI (1)
1.2.4 A Algoritme (1)
1.2.5 H Spam (1)
1.2.6 D Hiperskakel (1)
1.2.7 R Masjiensiklus (1)
1.2.8 C Masjienkode (1)
1.2.9 L GIGO (1)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1.1 a) DIMM slot (1)
b) Enige TWEE funksies van die moederbord:
Huisves komponente (aanvaar ook spesifieke komponente)
Konnekteer komponente / kommunikasie
Verskaf/versprei krag na komponente (2)
c) Verhoogde gebruik van virtuele geheue sal daartoe lei dat toegang tot
data teen 'n stadiger/laer tempo verkry word
Instruksies en data word teen 'n stadiger tempo van berging afgehaal as
van RAM
OF
Verminder die gebruik van geheue/meer data en instruksies kan in LSG
(RAM) gestoor word
Instruksies en data word vinniger vanaf die LSG gehaal as vanaf berging (2)
2.1.2 „n Kern is 'n enkele aparte verwerker op die SVE skyfie (1)
2.1.3 Enige EEN tipe van stoor medium om stoor spasie te verhoog:
SD kaart / geheue kaart (1)
2.1.4 Hoekom sal toestel C meer skik wees om QR_kodes te skandeer:
Mobiliteit/draagbaarheid
Toegang tot kamera/ voor en agter kameras/ingeboude kamera (2)
2.1.5 Sentrale Verwerkingseenheid (SVE) (1)
2.1.6 Enige EEN motivering vir die gebruik van ‘n grafika kaart :
Word benodig vir grafika intensiewe toepassings (Video redigeer / CAD
Verbeter algehele verwerkingsvermoë
Verminder die verwerkings lading op die SVE
Kripto-mynbou („Crypro mining‟) (1)
2.2.1 Enige EEN van die volgende:
'n Rekenaar is opgebou uit aparte modules/parte
„n Indikasie dat „n rekenaar uit verskillende komponente bestaan (1)
2.2.2 Enige EEN rede vir die gebruik van modulêre ontwerp:
Komponente kan gekombineer word volgens jou behoeftes
Maklik om te gradeer/vervang
Maklik om te herste (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3.1 Enige TWEE eienskappe van SVE kasgeheue:
Hoë spoed geheue/ statiese geheue
Geheue op die SVE
Stoor instruksies wat gereeld gebruik word/Stoor instruksies wat geneig is
om volgende gebruik te word (2)
2.3.2 Enige TWEE ander tipes van kasgeheue wat gebruik word in ‘n rekenaar
stelsel:
Web kasberging
Skyf kasberging (2)
2.4.1 'n Trojaan is skadelike sagteware wat vermom is as nuttige sagteware
'n Gebruiker word geflous om die Trojaan te installeer met die aanname dat
dit wettige/legitieme sagteware is
KONSEPTE
Skadelike sagteware vermom as nuttige/ legitieme sagteware
Aktiveer deur die aksie van die gebruiker (aflaai/installeer) (2)
2.4.2 'n Netskans („firewall‟) monitor/kontroleer/filtreer verkeer op 'n netwerk/internet
(inkomende en uitgaande verkeer) en verhoed ongemagtigde
kommunikasie/toegang (2)
2.5 Die verskil tussen ‘n opdatering en ‘n regstelling (patch):
'n Opdatering maak kode reg/voeg nuwe funksies by/verbeter sekuriteit die
sagteware
'n Regstelling (patch) verwyder foute/vervang foutiewe kode/verwyder
kwesbare kode (2)
2.6 Enige TWEE maniere om stoorplek vry te maak:
Gebruik disk clean-up funksie/ voorbeeld van skuif skoonmaak
Verwyder duplikaat lêers
Verwyder installasie van gebruikte sagteware/toepassings
Maak die recycle bin leeg
Pers data saam wat nie gereeld gebruik word nie
Maak argief van data
Skuif/lêers na wolkberging/ eksterne toestel (2)
TOTAAL AFDELING B: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Enige EEN tipe kabel in ‘n bedrade LAN:
UTP/ Ethernet kabel (CAT 5/6/7)
Optiesevesel (1)
3.1.2 Enige EEN van media gebruik om WiMAX te versend:
Radiogolwe
Elektromagnetiese golwe (1)
3.1.3 Wi-Fi (1)
3.2 3.2.1 VPN (Virtuele Privaat Netwerk) (1)
3.2.2(a) IP-adres:
„n Unieke adres/kode wat die toestel op die netwerk identifiseer (1)
3.2.2(b) Doel van DNS:
Om die korrekte IP-adres vir 'n spesifieke URL te verkry/koppel 'n
URL aan 'n IP-adres (1)
3.2.3 Die netwerkkoppelvlakkaart (NIC) enkodeer/dekodeer data wat
oor die netwerk versend word
OF
Voorsien „n netwerk poort vir die rekenaar om om data oor „n
netwerk te stuur. (2)
3.2.4 Intranet is 'n netwerk soortgelyk aan die Internet/deurblaaier
gebaseerde netwerk waarvan die toegang beperk is tot 'n
spesifieke organisasie (2)
3.3 3.3.1 Enige EEN eienskap van stroming:
Die onmiddellike en intydse aflewering van media inhoud na die
toestel wat dit ontvang
Die lêer word nie gestoor op die berging van die toestel nie, dit
word slegs gespeel op die toestel
Lewendig kyk/ beeld op aanvraag (VOD) (1)
3.3.2 Enige EEN manier om ongemagtigde gebruikers te verhoed:
Word gebruik op 'n geslote kanaal/konnekteer nie aan 'n groter
netwerk nie
Gebruik aanteken/wagwoord om toegang tot die materiaal te
beheer (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 Jy sal “HTTPS” in URL vind (1)
3.4.2 (a) Verander die formaat van die data met „n wiskundige
formule/sleutel om ongemagtigde toegang te verhoed
OF
Enige TWEE eienskappe van enkripsie vir BSL (‘SSL’):
Die publieke sleutel word gebruik om die data mee te
enkripteer.
Die data kan net dekripteer word met die spesifieke privaat
sleutel
Die private en publieke unieke bypassende sleutels word
verskaf deur komplekse wiskundige algoritmes.
Die private sleutel beweeg nooit op netwerk nie en kan dus nie
onderskep word nie. (2)
3.4.2 (b) Die CA (sertifiseringsoutoriteit) verifieer dat die besigheid of
organisasie geldig is. (1)
3.5 Verskil tussen die funksies van ‘n roeteerder en ‘n modem:
„n Modem skakel die formaat van die sein tussen rekenaar vir „n spesifieke
kommunikasie medium
„n Roeteerder bepaal die beste/korrekte roete vir die transmissie van „n
boodskap/kommunikasie tussen twee punte van „n netwerk (3)
3.6 3.6.1 Semantiese soektog (1)
3.6.2 Die doel van SEO:
Om te verseker dat „n soekenjins die maatskappy hoër plaas in
die volgorde van soek resultate. (2)
3.7 3.7.1 FTP (File Transfer Protocol) (1)
3.7.2 Enige EEN van lêerdelingsdienste
Wolkberging
BitTorrent
Git/Git hub
Aanvaar ook voorbeelde van lêerdelingdienste soos Google Dive,
One Drive, ens. (1)
3.7.3 Enige EEN voordeel van lêerdelingsdienste:
Toeganklik vanaf baie toestelle/plekke
Samewerking/deel
Spaar stoorspasie op die plaaslike skyf
Bediener neem verantwoordelikheid vir die maak van rugsteun (1)
TOTAAL AFDELING C: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR
VRAAG 4
4.1 Dit is die primêresleutel. (1)
4.2 Primêresleutel:
Moet uniek wees
Kan nie leeg wees nie/'n nul waarde hê nie/vereiste veld (2)
4.3 IDNommer (1)
4.4 Geskikte data tipe vir die VoertuigRegNommer en motivering:
Short Text (enige teks datatipe)
'n Voertuig registrasienommer bevat letters en syfers (2)
4.5 Hoekom moet die name en vanne in twee velde geskei word:
Daar is meer as een tipe inligting in die veld
OF
Enige aanduiding dat dit mag nodig wees om afsonderlik te werk met die
naam en van waardes (1)
4.6 4.6.1 Data oortolligheid verwys na die onnodige herhaling van data (1)
4.6.2 Normalisasie (1)
4.7 4.7.1 Voorbeeld van nuttige inligting vanuit die data:
Vasstelling van die frekwensie van oortredings/mees algemene
oortreding/minste algemene oortreding
Aanvaar enige ander relevante of korrekte antwoord van inligting
wat uit die tabel verkry is (1)
4.7.2 Hoe kan stap 3 & 4 in die dataprogressiediagram toegepas word:
„n logiese oplossing gebaseer op die inligting verkry
Voorbeeld - Verhoogde polisiëring by „n stopteken
Aanvaar ook ander korrekte voorbeelde wat op die inligting vanuit
VRAAG 4.7.1 gebaseer is (2)
4.7.3 Vae logika („fuzzy logic‟) werk met beredenering wat gebaseer is
op waarskynlikhede.
Bestuurders wat nie by stopstrate stop nie is roekelose bestuurders
/ daar is baie roekelose bestuurders in die gemeenskap
Aanvaar ook ander korrekte voorbeelde (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
4.8 4.8.1 SQL-inspuiting:
'n Krakingstegniek (hacking technique) waar SQL-stellings
ingelees word in data toevoervelde in die plek van data. (2)
4.8.2 Ouditspoor:
'n Rekord of „spoor‟ wat gemaak word om na te spoor wie
veranderings gemaak het in 'n databasis en wanneer die
veranderings gemaak is (2)
4.9 4.9.1 (a) Logiese integriteit (1)
4.9.1 (b) Fisiese integriteit – verseker dat data beskerm word teen
beskadiging deur kragstuwings, natuurrampe, diefstal ens. (1)
4.9.2 Enige TWEE maniere om te verseker die datum is in die regte
formaat ingevoer:
Verskaf 'n lys/komponente om vanuit te selekteer / date picker /
calendar
Spesifiseer die formaat in die toevoerkomponent / „ghost text‟
Formaat/Datatipe kontrol/ die toepassing van 'n valideringsreël
Invoermasker (Input mask) (2)
4.10 Hoe transaksieverwerking ('transaction processing') gebruik word
om data-integriteit in stand te hou:
In transaksieverwerking, word transaksies wat afhanklik is van mekaar
saamgroepeer .
Die transaksie sal slegs voltooi word indien al die onderlinge transaksies
suksesvol is.
Indien enige EEN van die dele/instruksies nie suksesvol voltooi nie, sal
alles teruggerol word. (3)
TOTAAL AFDELING D: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
5.1 5.1.1 2 (1)
5.1.2 0-9 A-F (2)
5.2 5.2.1 Enige EEN rede vir die gebruik van skikking vs. veranderlike:
Wanneer met 'n groot aantal waardes/veranderlikes gewerk word
'n Skikking kan 'n groot aantal waardes stoor
'n Veranderlike net een waarde kan stoor. (1)
5.2.2 Enige EEN rede hoekom name en ouderdom nie in die skikking wat
voorsien is gestoor kan word nie:
'n Skikking kan slegs waardes stoor van een spesifieke datatipe
Naam en ouderdom verskillende datatipes het.
Die skikking wat gegee is, kan slegs integer waardes stoor (1)
5.2.3 Lus k indeks 10 down to 7 Lus k indeks 9 down to 6
arrNom[k] arrNom[k-1] OR arrNom[k+1] arrNom[k]
arrNom[6] 92 arrNom[6] 92 (5)
5.3 5.3.1 (a) VALS (1)
(b) WAAR (1)
(c) VALS (1)
5.3.2 'n Toegangsmetode (accessor method) stuur die waarde van 'n attribuut
van 'n objek terug en 'n wysigingmetode (mutator method) verander
die waarde van 'n attribuut van 'n objek (2)
5.4 Nommer Faktor Lus Getal mod Faktor = 1 Afvoer
Lus = 0
4 0
2
True/Yes
1
3
False/No
4
True/Yes
2
False/No
4 is NIE 'n
priemgetal NIE
Notas:
Waardes mag in dieselfde reël geplaas word solank as wat die
progressie van die algoritme duidelik is.
Merk met die fout deur slegs vir die fout te penaliseer in die kolom
waar dit voorkom. (5)
TOTAAL AFDELING E: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Skarebefondsing:
Die proses waardeur 'n projek befonds word deur geld in te samel
by 'n groot aantal mense wat elkeen 'n klein bedrag bydra, tipies
via die internet/sosiale netwerke. (1)
6.1.2 (a) Enige TWEE voordele van die gebruik van tegnologie om die
montering van nuwe voertuie te outomatiseer:
Veiliger werksomgewing
Minder mense in diens/ koste besparing
Groter presisie/konsekwentheid van herhalende take
Groter effektiwiteit
Verbeterde produktiwiteit
AANVAAR OOK ander geldige antwoorde. (2)
(b) Hoe sal ‘n leeralgoritme gebruik word om die vervaardiging en
verkope van nuwe voertuie te verbeter:
'n Leer-algoritme observeer die huidige prosesse/tendense wat
gevolg word , byvoorbeeld kleurvoorkeur van voertuie, sowel
as ekstras wat gewild is, maak 'n stel reëls gebaseer op die
observasie en skep 'n optimale proses wat implementeer
kan word
KONSEPTE:
Studeer/ observeer huidige tendense
Opstel van „n stel van reëls
Opstel van „n optimale proses (3)
6.2 6.2.1 Radio Frequency Identification (1)
6.2.2 Enige TWEE maniere hoe passiewe skyfies gebruik word:
Energie vanaf die leser se radiosein by die tolhek verskaf krag
aan die skyfie
Skyfie stuur 'n sein uit wat die leser in staat stel om die skyfie te
identifiseer
Bedrag word outomaties van leserhouer se rekening afgetrek (2)
6.2.3 (a) GPS (1)
(b) Enige EEN rede hoekom aktiewe lesers nodig sal wees vir
satelliet sporing:
Die sein moet oor lang afstande versend word
Sterker sein word benodig om met satelliet te kommunikeer
Sein moet aaneenlopend uitgesaai word (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 11 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.3 6.3.1 Geen limiet (‘uncapped’):
Onbeperkte hoeveelheid data kan in 'n maand gebruik word
OF
Geen limiet op die hoeveelheid data wat gebruik word nie. (1)
6.3.2 Enige EEN rede vir die installering van vesel eerder as LTE:
Vasteligging internet het „n laer koste per GG
Optiesevesel mag vinniger konneksiespoed hê – afhangende
van die pakket.
AANVAAR OOK ander geldige antwoorde. (1)
6.3.3 Roeteerder/ONT (1)
6.3.4 Sal 70GB Night Surfer Data ‘n voorbeeld hou vir die maatskappy.
Ja. rugsteun/opdateer prosedures kan in die nag geskeduleer word
OF enige ander geldige motivering
OF
Nee. Buite normale kantoor ure
OF enige ander geldige motivering (2)
6.4 6.4.1 (a) Skimverklikker:
Sagteware ontwerp om administrateurs regte tot 'n rekenaar te
bekom vir ongemagtigde toegang. (1)
(b) Enige EEN risiko vir data a.g.v. skimverklikker:
Maak rekenaar vatbaar vir kraking/ongemagtigde toegang
tot datalêers
skep agterdeur vir ander skadelike sagteware
word gebruik as 'n bot vir aanvalle op ander rekenaars en
netwerke.
AANVAAR OOK ander geldige antwoorde. (1)
6.4.2 Sosiale manipulasie
'n Poging om iemand te manipuleer en te mislei om sagteware te
installeer en om sensitiewe persoonlike inligting uit te gee. (2)
6.4.3 Enige EEN manier wat anti-virussagteware kwaadwillige sagteware
identifiseer:
Die anti-virus sagteware skandeer die lêers om bekende
bedreigings te identifiseer deur gebruik te maak van
virushandtekeninge/definisies
Kyk vir stukkies kode wat uniek is aan spesifieke virusse. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 12 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5 6.5.1 Enige TWEE hoe kunsmatige sagteware met groot data werk:
vind moontlike konneksies tussen datastelle
erkenning van kennis deur gebruik te maak van natuurlike taal
verwerking
kan gebruik word om te data voorbereiding te outomatiseer en
te versnel
kan algemene menslike fout patrone leer
Herken en oplos van potensiële foute in inligting
Kan leer deur te kyk hoe die gebruiker skakel met 'n analitiese
program
Kan datatipes herken
Kan gebruiker in kennis stel van onreëlmatighede en
onverwagte patrone in data
Identifiseer moontlike bedreigings vanuit stelsel aantekenings
en sosiale netwerke data
AANVAAR ook ander geldige antwoorde. (2)
6.5.2 Met die dupliseringsmodel, stoor elke aparte tak 'n volledige kopie
van die hele databasis.
Met die partisioneringsmodel, stoor en bestuur elke tak slegs die
deel van die databasis waarmee dit werk en laai die databasis in
geskeduleerde bondelverwerking. (2)
6.5.3 (a) Skoonvee (‘purging’):
Uitvee/verwydering rekords permanent uit die databasis (1)
(b) Enige EEN rede hoekom rekords uitgevee moet word:
om die grootte van die databasislêer te beperk.
Verwyder verouderde/oortollige/verouderde rekords
Verbeter die werkverrigting van die databasis (1)
6.6 6.6.1 Virtualisasie is die gebruik van sagteware om 'n entiteit te skep
wat slegs bestaan solank as wat die sagteware uitgevoer word. (2)
6.6.2 Enige EEN rede vir virtualisasie:
Bespaar op hardeware
Kan sagteware uitvoer wat vir ander platforms geskryf is
Gemak om nie veelvoud toestelle hoef te hou nie (1)
6.6.3 Is dit vir die maatskappy verpligtend om vir die addisionele
outeursreg('proprietary')-bedryfstelsel te betaal:
Ja, die gebruiker moet betaal vir die bedryfstelsel om te keer dat
roofkopiëring plaasvind (2)
6.6.4 TWEE maniere waarop virtualisasie hier toegepas word sodat
aanpasbaarheid van hierdie dienste moontlik gemaak word:
Kombinering van die hulpbronne van 'n groot aantal masjiene om
een kragtige diens te skep
Deel van hulpbronne van een kragtige masjien tussen 'n groot
aantal gebruikers (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 13 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.7.1 Enige EEN rede om rereeld wagwoord te verander:
Vir sekuriteit redes
Voorkom toegang tot jou rekening weens wagwoorde wat uitlek
AANVAAR OOK ander geldige antwoorde. (1)
6.7.2 Enige TWEE redes hoekom mfundi nie ‘n sterk wagwoord is nie:
Wagwoord te kort/moet meer as 8 karakters hê
Slegs kleinletters/moet ook hoofletters, getalle en spesiale karakters hê
Kan maklik geraai word/moenie persoonlike inligting gebruik nie (2)
6.7.3 (a) Hoe Quantum-rekenaarverwerking in die statistiese proses gebruik kan
word om die verspreiding van 'n virus te voorkom:
Dit is maklik om op data navraag te doen, te monitor, te analiseer en op
te tree , ongeag die bron. (1)
(b) Enige TWEE probleme van wolkrekenarisering wat deur die gebruik van
Edge-rekenaarverwerking opgelos word:
Omseil die latensie wat veroorsaak word deur wolk
rekenaarverwerking.
Tree op as mini data sentrums wat ontbreek by wolk
rekenaarverwerking.
Word gebruik om tyd-sensitiewe data op afgeleë plekke met
beperkte of geen konneksie aan 'n sentrale ligging, te verwerk. (2)
TOTAAL AFDELING F: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--7454979b-cba2-4b39-a884-69e6b1c0f5c6/v1-3f9dc1675d92ae7768e5/card.webp)
Question paper
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Eng)
_hlayiso.com_--500d3219-d02f-4c1c-af0e-452a5fe87f3b/v1-bfe5f3f664d3f236ff89/card.webp)
Question paper
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afr)
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Memorandum