Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 750.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
NSC June Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 E Metadata (1)
1.1.2 K Rekord (1)
1.1.3 H Mbps (1)
1.1.4 N Hantering van uitsonderings (1)
('Exception handling')
1.1.5 A WWW (1)
1.1.6 O Spam (1)
1.1.7 F Plug-in (1)
1.1.8 Q Parameter (1)
1.1.9 C mp3 (1)
1.1.10 L Semantiese soek (1)
1.2 1.2.1 C VPN (1)
1.2.2 C Botnets (1)
1.2.3 D Data mining (1)
1.2.4 A Antwoord: 3 (2)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Die doel van die SVE:
Voer bewerkings en ander instruksies uit
Aanvaar ook:
Verwerking van data (1)
2.1.2 (a) Verduidelik waarna die term multikern verwys:
'n Verwerker wat meer as een verwerkingseenheid/kern op 'n
enkele verwerkingskyfie ('chip') bevat
NOTA: Die vraag is 2.1.1(a) genommer op die vraestel. (2)
2.1.2 (b) Enige EEN verwerkingstegniek wat sal toelaat dat die volle voordeel
van multikern-tegnologie benut kan word:
Multi-verwerking
Multi-threading
Parallel verwerking
NOTA: Die vraag is 2.1.1(b) genommer op die vraestel. (1)
2.1.2 (c) Meer as een verwerkingskern, laat veelvoudige take of „threads‟ toe
om gelyktydig verwerk te word , verbeter die spoed waarteen take
voltooi/gedoen word.
(2)
Enige TWEE van die volgende konsepte:
Agv die gebruik van veelvuldige kerns
Veelvuldige take/‟threads‟
Verwerk gelyktydig
Om vinniger take te voltooi
NOTA: Die vraag is 2.1.1(c) genommer op die vraestel.
2.1.3 Grafiese verwerker het sy eie bronne/verwerker/RAM wat die
verwerking van grafiese beelde/rendering hanteer , verminder dus
die las op die SVE ('CPU')
Konsepte:
GVE hanteer die verwerking van beelde/lewer
Maak die GVE se lading ligter (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
2.2 2.2.1 Diagonaal van die een hoek na die teenoorgestelde hoek (1)
2.2.2 HDMI
ENIGE EEN motiveering vir die keuse van HDMI:
Dit laat vinniger oordrag van data toe
Dra ook klank oor
Beter beeld kwaliteit
Dra kontrole seine oor (2)
2.2 ENIGE TWEE positiewe einenskappe van geheuestokkie-tegnologie:
Hoë toegangspoed / Hoë lees/skryf spoed
Geen geraas
Baie lae vrystelling van hitte
Geen bewegende dele – meer robuust
Gebruik min krag
Kleiner fisiese dimensies (2)
2.3 ENIGE TWEE voordele van Wi-Fi vergelyk met Bluetooth:
Wi-Fi het 'n hoër bandwydte as Bluetooth
en die reikwydte ('range') wat 'n Wi-Fi-sein kan trek is verder as 'n
Bluetooth-sein
Wyer verskeindenheid van toestelle kan konnekteer
Groter aantal toestelle kan bygevoeg word
Wi-Fi het beter sekuriteit (2)
2.4 2.5.1 'n Bedryfstelsel is stelselsagteware wat alle aktiwiteite wat in 'n
rekenaar plaasvind beheer (2)
Konsepte:
Stelselsagteware
Beheer/bestuur aktiwiteite of prosesse
2.5.2 Oopbron ('Open-source') OF Outeursreg ('Proprietary')
Enige TWEE motiverings/redes vir 'n spesifieke model gekies:
Oopbron ('Open-source')
Bronkode is beskikbaar vir verdere ontwikkelling
Kan be customised with necessary skills
Dikwels gratis beskikbaar
Outeursreg ('Proprietary')
Formele ondersteuning
Ontwikkelaars aanvaar groter verantwoordelikheid vir die produk
Minder weergawes/meer gestandardiseeer
Verbeter integrasie met ander sagteware
Gereelde opdaterings en pleisters ('patches')
Opdaterings en kemerke word deur die lewensiklus vrygestel (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
2.5 2.6.1 Enige EEN voorbeeld van wat die SaaS-model behels:
Sagteware word nie aangekoop nie maar gehuur
Sagetware is toeganklik oor die internet/wolk (1)
2.6.2 Enige TWEE van die volgende merietes in SaaS:
Makliker om opdaterings en regstellings uit te rol
Beter beheer oor 'piracy'
Meer beheer van die lisensieering bestuur
Meer konstante stroom van inkomste
Kan mobiele en Web-toegang verskaf / alomteenwoordigheid
(ubiquity)
Vinniger ontlpooiing tyd
Skaalbaarheid / verskillende pry opsies / verskillende kenmerke (2)
2.7 Die antivirus moet lêers skandeer ('scan') vir virusse / deurentydse beskerming
voordat dit uitgevoer kan word, wat aanhoudend meer take byvoeg wat in die
agtergrond uitgevoer word .
Konsepte:
Skandeer van leers voor gebruik
Neem hulpbronne (2)
TOTAAL AFDELING B: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1 3.1.1 (a) Enige EEN funksie van ‘n skakelaar:
Koppel die toestelle
Regenereer seine
Stuur die verkeer tussen die toestelle in die netwerk (1)
3.1.1 (b) Kabellose toegangspunt:
Stuur en ontvang radioseine
OF
Laat konneksie in „n netwerk moontlik (1) deur middel van radio
seine (1) (2)
3.1.1 (c) Roeteerder:
Stuur data na die regte bestemming
OF
Laat kommunikase tussen netweke/konneksies na die internet (1) (1)
3.1.1 (d) Enige EEN funksie van ‘n bediener:
Voorsien/deel bronne aan kliënte in 'n netwerk
Bestuur die toegang/sekuriteit (1)
3.1.2 Enige TWEE ande tipes sekuriteits maatreëls om data the beveilig:
Gebruik anti-virus/anti-kwaadwillige sagteware
Hou al jou sagteware op datum
Om bewus te wees van huidige neigings in rekenaarmisdaad
Wagwoord
Enkripsie
Ontlpooiing en bestuur van netwerk beleide
Beheer gebruiker bestuur / Toegangsbeheer
Voer gereelde rugsteunkopies uit
Indriger opspooring
Gebruik VPN
Aanvaar ook enige relevante voorbeelde. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.1.3 Enige TWEE moontlike oorsake van die afname in
versendingstempo op Wi-Fi-netwerke:
Groot aantal gebruikers wat aan AP gekoppel is
Elektromagnetiese inmenging ('interference')
Afstand van die toegangspunt af
Buitensporige baie data gebruik deur „n gebruiker gekoppel
Beïnvloed deur slegte weer (2)
3.1.4 Lêers word in kleiner dele opgebreek
Dele word van verskillende eweknie/seeders af afgelaai
Dele word weer gekombineer om lêers te vorm
Alternatiewe konsepte:
Het die nodige sagteware geinstalleer (1)
Vind/kies die relvante oorstroming lêer (1)
Laai die gedeelde lêer af van die gebruiker wat die gedeel
het/seeder/eweknie (1) (3)
3.1.5 (a) Skakelaar ('Switch') (1)
3.1.5 (b) As die skakelaar ('switch') foutief is sal die hele netwerk nie werk
nie.
OF
Enkel punt van mislukking (1) (1)
3.2 3.2.1 Verskil tussen 'n lêersinchroniseringsdiens en 'n rugsteundiens:
Sinchronisasie verseker dat alle toestelle die nuutste kopie van die
lêers het.
Rugsteun word gemaak en bykomende kopie om the gebruik in
geval van skade/verlies. (2)
3.2.2 Enige TWEE nadele van die gebruik wolkstoorplek:
Jy het toegang tot die internet nodig
Koste can data
Sekuriteits risko
Maatskappy bestaan nie meer nie wat lei to data wat verloor
word
Koste vir addisionele spasie in wolkstoorplek ('cloud storage')
indien nodig
Aanvaar ook enige ander geskikte voorbeelde. (2)
3.2.3 Enige TWEE redes hoekom optiese vesel die aanbevole keuse van
‘n kommunikasumedium is om groot data in die wolk te berg:
Hoër bandwydte/vinniger
Word nie swakker oor lang afstande nie
Immuun teen crosstalk
Immuun teen EMI (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3 3.3.1 Lokaal (1)
3.3.2 Enige EEN voobeeld van data wat deur ‘n koekie gestoor kan
word:
Gebruikers voorkeure van die webtuiste
o Ligging
o Taal
o Epos adres
o Unike ID
o Wagwoord
Algemene inligting van die vorige besoek
o Datum/tyd besoek (1)
3.3.3 Enige TWEE motiverings vir die gebruik van toeps ('apps'):
Dra minder data oor, lei tot vinniger spoed
Gee die gebruiker 'n meer gebruikersvriendelike beheer
Gee die gebruiker groter beheer oor wat hulle kan doen
Laat die gebruiker toe om outomaties kennisgewings
('notifications') te ontvang as die inhoud van die webblad
opgedateer word.
Maklike toegang
Persoonlik gemaak
Meer mobiel
Geen koekies word op jou rekenaar gestoor/maak
Laat aflyn gebruik van inhoud
Verbeter sekuriteit (2)
3.4 3.4.1 (a) Mense wat aanlyn groepe maak gebaseer op
gemeenskaplike belangstellings en/of oortuigings. (1)
(b) Enige EEN van die volgende Web 2.0 ontwikkelings:
Dinamiese webblaaie is ontwikkel
Gebruiker het bydraers tot inhoud geword
Webwerwe het interaktief geword (1)
Gelei tot die ontwikkeling van sosiale netwerke
3.4.2 (a) Verskeie toestelle word aan die internet gekoppel. Hierdie
toestelle kan onafhanlike met mekaar kommunikeer en maak
'intelligente'/reël-gebaseerde besluite op grond van toevoer wat
ontvang word.
Konsepte:
„n Reeks van toestelle gekonikteer aan die internet (1)
Hierdie toestelle kan onafhaklik kommunikeer (1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4.2 (b) Enige geskikte voorbeeld van hoe IoT in ‘n slim huis gebruik kan
word
Voorbeeld 1:
Die horlosie se alarm en ketel word albei met die toep oor die
internet gekoppel. As die alarm afgaan word die ketel aangeskakel.
Voorbeeld 2:
Die toep wat die swembad bestuur word met 'n sensor in die
swembad sowel as ander toestelle soos die swembadpomp
gekoppel. Die sensor kommunikeer dat chemikalieë benodig word.
Die toep skakel dan die pomp aan.
Konsepte:
Verskillende IoT bemagtigte toestelle is gekoppel
Kommunikasie/beheer tussen die toestelle (2)
TOTAAL AFDELING C: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR
VRAAG 4
4.1 4.1.1 'n ERD gee 'n visuele voorstelling van hoe die data/tabelle in 'n
relasionele databasis gekoppel is
Konsepte:
Karteer/visuele verteenwoordigin (1) van „n verhouding
Relasionele/geskakelde tabelle of entiteite (2)
4.1.2 (a) Entiteit
(b) Een
AANVAAR OOK:
Verpligtend (agv die dubble strepies)
(c) Verwantskap
(d)
Baie
AANVAAR OOK:
Verpligtend (agv die enkel strepie) (4)
4.1.3 Primêre sleute vereistes:
Kan nie nul/leeg wees nie/ moet 'n waarde bevat / verpligte veld (1)
4.1.4 (a) Enige TWEE redes hoekom die tabelle nie voldoen aan die reëls
van normalisering nie:
Geen primêre sleutel
Daar moet velde wees wat herhaal word nie
Die “Getal liedjies” veld kan afgelei/bereken word (die veld
moet nie afhang van ander velde nie)
Die “Getal liedjies” veld sal opgedateer word as liedjies
bygevoeg of verwyder word van die tabel
Die liedjies moet in „n aparte gekoppelde tabel wees
Aanvaar ook enige ander geldige verduidelikings (2)
4.1.4 (b) Enige EEN rede waarom dit meer geskik is om die speellys se
inligting in 'n databasis eerder as in 'n tekslêer te stoor:
Maklik om inligting te 'filteer'
Voer navrae uit
Makliker om die databasis te onderhou (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 11 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
4.2 4.2.1 Die punt/graad moet 'n heelgetal ('integer') wees
OF
Die ID-nommer met slegs syfers bevat (1) (1)
4.2.2 Die reeks ('range') van punte is van 0 tot 150 (1)
4.2.3 Elke leerder moet 'n ID/graad/punt hê (1)
4.3 Fisiese onafhanklikheid:
'n Verandering in die fisiese vlak hoef gewoonlik nie op die toepassingsvlak
verander te word nie.
OF
Die toepassing het nie ander kode nodig om die plek waar die databasis
gestoor is / op watter media dit gestoor is in ag te neem nie
Logiese onafhanklikheid:
Jy hoef nie veranderinge in die toepassingsprogram aanbring as die struktuur
van die databasis verander word nie soos: as velde by die databasis
bygevoeg of uitgevee word.
OF
Indien jy die ontwerp van 'n tabel/veld in die bestaande databasis verander sal
die toepassing nie daardeur geaffekteer word nie. (2)
4.4 4.4.1 Om data se integriteit te verseker
OF
Om seker te maak dat die veranderinge wat aangebring is in al die
verwante rekords/tabelle gereflekteer word/gemaak is (1) (1)
4.4.2 Terugrol ('Rollback') (1)
4.4.3 Sluit van rekords ('Record locking') (1)
4.4.4 Baie mense werk by die agentskap en dit is moeilik om te bepaal
wie die veranderinge aangebring het sonder 'n ouditspoor ('audit
trail')
OF
Die speellys bevat material waarop data kopierreg is en waarvan die
regte beskerm moet word (1), daarom moet toegang en
veranderinge wat aangebring is dopgehou word (1)
Enige ander geldige voorbeeld wat die volgende TWEE konsepte
insluit:
'n Motivering vir toegang/veranderinge.
Aanduiding dat 'n ouditspoor kan naspeur wie toegang gekry
het/veranderinge aangebring het en wanneer dit gedoen is. (2)
TOTAAL AFDELING D: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 12 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Enige EEN rede vir die gebruik of seleksie komponente eerder as insleutel
velde.
Verseker validering
Makliker om te kies as om in te sleutel/vinniger vaslegging
Skakel die risiko uit dat verkeerde inligting ingesleutel word / verbeter
akuraatheid. (1)
5.1.2 Voordeel daarvan om die aansoekers se besonderhede in 'n tekslêer te
stoor:
Die tekslêer laat toe dat inligting permanent gestoor word (1)
5.1.3 Enige EEN rede hoekom ‘n bis-knoppie meer geskik is:
Gekoppel aan 'n gebeurtenis ('event') wat vooraf/verskaf is
Het 'n 'icon' wat grafies die doel van die knoppie aandui (1)
5.2 5.2.1 Reel 9 Die vierkantswortel van die getal se waarde moet aan 'n reële
('real') veranderlike toegeken word (2)
5.2.2 Reel 13 Die formule moet wees iVierkant := SQR(iGetal,2)
OF
iVierkant := SQR(iGetal) (1) (2)
5.2.3 Reel 15 Deling deur nul is nie gedefinieer nie ('Division by zero is
undefined') (2)
5.3 5.3.1 Reg (1)
5.3.2 Verkeerd (1)
5.4 5.4.1 Privaat toegang (1)
5.4.2 'n Metode soos die toString()-metode word publiek gemaak om toegang
(2)
tot te gee deur metodes van ander klasse van buite die objek klas.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 13 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
5.5
Text Count Index Text [Index] Index <= Count >=3 Display
= one of Length? AND
Y&$6@? Length>=8?
Y&$6@ 0 1 True
1 2 True
True
2 3 True
True
3 4 True
True
4 5 True
True
5 6 False
False
INVALID
(6)
TOTAAL AFDELING E: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 14 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Video op versoek is „n inhoud aflewering platform/stroomdiens
wat toelaat dat die kykers kan kies wanneer en wat hulle wil kyk.
Konsepte:
Inhoud aflewerings platvorm/stroomdiens
Vermoë om the kies wanneer en wat om te kyk (2)
6.1.2 Enige TWEE aspekte wat deur 'n EGLO ('EULA') aangespreek sal
word:
Kopiereg voorsiening
Beperkings in terme van die aantal installasies/toestelle
Stel die voorwaardes van jou lisesensie-ooreenkoms met 'n
gebruiker
Bepaal waarvoor die video gebruik mag word
Terme vir die verander/beëindiging van diens
Aanvaar ook ander geldige antwoorde. (2)
6.1.3 Geo-blokkering werk deur die gebruiker se Internet Protokol (IP)
adres te bepaal. Die IP-adres word gebruik om die geografiese
ligging van die gebruiker te bepaal en dan word die inhoud geblok
op grond van die ligging.
Konsepte:
Gebruik se IP-adres om geografiese ligging te bepaal
Die geografiese ligging word gebruik om beperkings in plek te
stel. (2)
6.2 Enige TWEE ergonomiese riglyne om potensiële gesondheidsprobleme te
voorkom:
Sit regop met jou rug vertikaal met die grond.
Jou voorarms moet op dieselfde hoogte as jou muis en sleutelbord wees.
Jou voete moet stewig op die grond geplaas wees.
Die rug van jou stoel, hoogte van jou stoel en hoogte van jou stoel se
armleunings moet verstel word om jou liggaam in hierdie posisie te
ondersteun.
Jou monitor moet op ooghoogte en ongeveer 50cm weg van jou geplaas
wees.
Jou monitor moet getilt/gestel wees om helderheid ('glare') te verminder.
Jy moet gereelde tussen pouses neem tydens die gebruik van die
rekenaar.
Gebruik ergonomiese hardeware.
Dra anti-glans brille/bykomstighede
Maak seker daar is die regte hoeveelheid lig
Aanvaar ook ander geldige antwoorde. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 15 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.3 6.3.1 Enige TWEE motiverings vir strooming ('streaming')
Gebruikers wil onmiddelik begin om inhoud te kyk
Kopieë van materiaal sal gebruikers se stoorspasie opvul
Materiaal is meestal beskerm met kopiereg/maak roof
moeiliker (2)
6.3.2 (a) Lossy-kompressie ('Lossy compression') (1)
(b) Enige TWEE van die volgende konsepte om Lossy-
kompressie te verduidelik:
Inkonsekwente data raak verlore/akkuraatheid nie
noodsaaklik nie aangesien nie met getalle gewerk word nie
Minder data nodig om data the stroom
Minder stoorplek nodig om inhoud te stoor (by
diensverskaffer) (2)
6.4 6.4.1 Enige EEN manier waarop veilige ('secure') konneksies gekontroleer
kan word
Sleutel-simbool ('Lock symbol')
URL begin met https
Kontroleer digitale sertifikaat (1)
6.4.2 (a) Sensitiewe/privaat inligting word oor die internet tydens
aanlynbetalings gekommunikeer, enkrypsie sal verseker dat
onregmatige toegang nie tot hierdie inligting op 'n publieke
netwerk soos die internet verkry word nie.
Konsepte:
Privaat inligting word oor 'n publieke netwerk/internet
gestuur
Toegang tot hierdie inligting word deur enkripsie voorkom (2)
(b) Publieke sleutel word verkry deur die netwerk van 'n veilige
tuiste ('site') af
Sessie-sleutel / data word ge-enkripteer deur die publieke
sleutel te gebruik en na 'n veilige tuiste te gestuur.
Sessie-sleutel/data word ge-dekripteer met die
ooreenstemmende private sleutel wat by die veilige tuiste
verkry is.
Konsepte:
Enkripsie gebruik publike sleutel (1)
De-kripsie gebruik privaat sleutel (1)
Publieke sleutel is gestuur / privaat sleutel bly by veilige
webwerf (1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 16 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.4.3 ‘n Verduideliking van enige een kuberpoging om die
bankbesonderhede van gebruikers te verkry:
NOTA: Beide punte moet toegestaan word vir die verduideliking
(een punt per feit)
Phishing –
o Bedrieg iemand om sensitiewe inligting te verkry
o Deur eposse aan gebruikers te stuur wat lyk soos amptelike
eposse.
Spoofing –
o verander elektroniese kommunikasie se inligting
o sodat dit lyk asof dit van 'n geldige bron af kom
Pharming –
o Skep 'n webtuiste wat amptelik lyk
o Om sensitiewe inligting te verkry.
Hacking –
o Breek deur die sekuriteit van netwerke
o Om onwettig toegang tot persoonlike inligting te kry
Man-in-die-middel aanval –
o Kuber kriminele ontvang kommunikasie
o tussen die gebruikers en egte bank webwerwe
Sosiale ingenieurswese –
o Manipuleer (kry vertroue) „n persoon
o om sy persoonlike inligting te verskaf.
Kwaadwillige sagteware (Keylogger en Spyware) –
o Kwaadwillige sagteware gebruik om
o persoonlike/privaat inligting aan 3de party te verskaf (2)
6.5 6.5.1 (a) Die vermoë om die grootte/skaal van die diens by
veranderende vereistes aan te pas (1)
(b) TWEE maniere om virtualisering te gebruik
Kombineer die hulpbronne van baie rekenaars in een
kragtige diens
Deel van die hulpbronne van een kragtige masjien tussen
baie gebruikers (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 17 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5.2 (a) Enige TWEE feite om ‘n verspreide model te motiveer:
NOTA: Beide punte moet toegestaan word om „n verspreide
model te motiveer (een punt per feit)
Duplisering
o alle bedieners ('servers') moet in staat wees om enige
gebruiker te hanteer
o omdat gebruikers van enige plek af kan aanteken
Verdeling ('Partitioning')
o Gebruikers sal meestal in sekere geografiese areas
verdeel wees
o Data is plaaslik toeganklik gebasseer op die behoefte
van die gebruikers in die geografiese area
LET WEL: Die motivering moet pas by die konsep van
duplisering wat al die data het, terwyl verdeling slegs die data
stoor wat deur die spesifieke bediener benodig word. (2)
(b) Gereelde sinchronisering van databasisse
OF geskikte beskrywing van sinchronisering (1)
6.6 6.6.1 Kunsmatige intelligensie is rekenaarsagteware/sisteme wat
menslike inteligensie simuleer
Konsepte:
Inteligensie gebasseer op rekenaar siteme/tegnologie
Simuleer menslike inteligensie (2)
6.6.2 Enige EEN voordeel van die gebruik van kletsbot ('chatbot'):
Fasiliteer foutlose lewendige kommunikasie
Maak kliëntediens 24/7 beskikbaar
Verbeter reaksietyd
Spaar op personeel koste
Outomatiseer eentonige tydrowende take
Verkry konstante verbetering oor tyd met masjienleer (1)
6.6.3 Enige TWEE motiverings om 'n regte persoon te gebruik:
Kan 'n wyer verskeidenheid van vrae/antwoorde hanteer
Verskaf werk aan mense
Onwilligheid van mense om dienste te gebruik omdat hulle weet
dat dit 'n masjien is
Negatiewe persepsie van KI ('AI').
Masjiene is nie reg toegerus om konteks en emosies te hanteer
nie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 18 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.7 6.7.1 Enige TWEE stappe van data-ontleding met voorbeelde:
Maak die data skoon (1)
o verwyder onnodige/oortollige data soos gebruiker voorkeure
wat nie meer geldig is nie. (1)
Ontleding van data (1)
o identifiseer watter ouderdomsgroepe meer wat hulle
voorkeure is (1).
Visualiering of Modellering (1)
o die gewildheid van VOV-dienste vertoon word in terme van
tyd van die dag/nag wanneer dit gekyk word/kategorieë van
VOV-dienste in terme van „n graffiek. (1)
NOTA: Ander voorbeelde wat met die scenario verband hou kan ook
gebruik word. (4)
6.7.2 Enige TWEE uitdagings met groot data ('big data'):
Uitermatige verwerkingskrag is nodig om baie groot hoeveelhede
data te verwerk
Groot hoeveelheid stoorspasie word vir groot hoeveelhede data
benodig
Algoritmes moet in staat wees om 'n verskeidenheid van data te
verwerk
Meganismes om data van 'n verskeidenheid van bronne af in te
samel/vas te lê
Tydrowend agv die groot hoeveelede data wat verwerk moet
word.
OF enige ander aanvaarbare uitdaging (2)
6.7.3 Enige TWEE negatiewe effekte op gebruikers om inhoud aan
gebruikers te voorsien wat met hulle spesifieke kyk-geskiedenis
ooreenstem:
Gebruikers se veld van belangstelling word kunsmatig beperk
Negatiewe of verkeerde persepsies kan aanhoudend bevestig
word
Proses kan misbruik word om gebruikers vir ander intensies te
manipuleer
Informasie van analise kan aan 3de partye verkoop word
Kan privaat inligting aan ander bloodstel
OF enige ander geskikte voorbeeld van negatiewe impak. (2)
TOTAAL AFDELING F: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2023 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Eng)
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Question paper