Skip to content
Addendum

Tourism Grade 12 IEB 2018 Addendum (Afrikaans)

IEB Grade 12 Tourism addendum from the 2018 (Afrikaans), 5 pages. Read online or get the free PDF download.

Publisher: IEB

Subject: TourismGrade 1220185 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TOERISME: BYLAAG Bladsy i van v BYLAAG A: Vraag 4: Wêreldtydsonekaart IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TOERISME: BYLAAG Bladsy ii van v BYLAAG B: Vraag 7: Van sakke na rykdom Dit het in 2001 by die Thomas Moore Kollege in KZN begin. Kunsonderwyseres Paula Thomson en haar Graad 10-klas het begin met gemeenskapsdiens om 13 werklose vrouens die vaardigheid van materiaalverf te leer. Die vrouens was van benadeelde areas waar hulle op een of ander manier mense met HIV/VIGS versorg het. Baie van hierdie vrouens het geen inkomste gehad nie. Materiaal en ander benodighede is van klein plaaslike besighede gekoop en alles moontlik is gedoen om herwinde produkte vir hierdie onderneming te gebruik. Die onderneming het wedersyds voordele gebied aangesien die vrouens op hulle beurt die Graad 10-studente gehelp het om die plaaslike taal aan te leer. Terwyl die Graad 10-studente ontwerpe op die materiaalinkopiesakke geteken het, het die plaaslike vrouens dit geverf. Aangesien plastiek- sakke duur geword het om te koop en ook nie bio-afbreekbaar is nie, het Paula gehoop dat hulle die materiaalsakke in plaas van plastieksakke by vlooimarkte kan verkoop. In ruil sou die wins wat gegenereer is, na die plaaslike vrouens gaan. Dit het help betaal vir die medisyne vir die HIV-positiewe mense en het aan hulle versorgers 'n inkomste verskaf. By 'n plaaslike konferensie in Durban het 'n unieke geleentheid om hierdie produkte te verkoop, opgeduik en 1 000 sakke is vir die konferensiegangers bestel. Dit het gelei tot die skepping van 'n nuwe mark. Toe die buitelandse afgevaardigdes met hulle Afrika-sakke huiswaarts keer, het die bestellings begin inkom van so ver as Holland en Kanada af. Goeie mondelinge terugvoer en 'n duidelike bemarkingstrategie het gehelp om hulle saak te dryf. Vyftien jaar later het Woza Moya amper 400 handwerkers gehad en hulle jaarlikse omset het gegroei van R2000 tot R8,5 miljoen. Woza Moya is 'n gesertifiseerde Fair Trade-organisasie – terwyl hulle deeltyds van die huis af werk, kan die vrouens hulle kinders versorg. Die volhoubare inkomste het ook positiewe veranderinge in hulle lewensomstandighede teweeg- gebring. Sommige van die handwerkers kon hulle modderhutte met steenhuise vervang en ook betaal vir elektrisiteit. Dit het die vermenigvuldigereffek in die gemeenskap gestimuleer. [Aangepas uit Country Life, Februarie 2018 bl. 69] IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TOERISME: BYLAAG Bladsy iii van v BYLAAG C: Vraag 8: Nuutste oor die impak van brande op Knysna se toerisme "Die meeste van Knysna se toerisme is ongeskonde en die dorp verwelkom besoekers", het Alan Winde, Minister van Ekonomiese Geleenthede, gesê. Ongeveer 30 toerismebesighede in die Suid-Kaap is beskadig en byna 500 beddens is verloor. Die goeie nuus is dat die meeste akkommodasiefasiliteite soos gewoonlik sake doen. Toeriste spandeer normaalweg R2 biljoen per jaar in Knysna. Ten spyte van die skade aan dele van die dorp se toerisme-infrastruktuur, is toerisme in die gebied aan die herstel. Hierdie gebied se toerismesektor het baie ondersteuning gekry. Ons het 4 000 beddens beskikbaar en wat gewoonlik 'n baie besige tyd vir Knysna is, kom nader. Die Oesterfees sal voortgaan soos beplan. Dit lok gewoonlik meer as 7 000 besoekers en genereer meer as R100 miljoen vir die plaaslike ekonomie. Die belangrikste is dat dit 2 000 werksgeleenthede in die plaaslike gemeenskap geskep het. Ander gewilde gebeurtenisse/geleenthede op die Knysna-kalender sluit die volgende in: Knysna Keltiese Fees, Knysna-kunstefees, Suid-Afrikaanse Kano-polo Kampioenskappe en die populêre Sedgefield-mark. Knysna is op die N2-Tuinroete geleë en sodoende trek hierdie hoogtepunte plaaslike sowel as internasionale toeriste. Die Knysna-waterfront bied wêreldklas akkommodasie en eetplekke. Daar is ook unieke inkopie-ervarings. Die Knysna-munisipaliteit gebruik die geleenthede wat toerisme bied om beleggers te lok. Hulle het die slagspreuk "Waar mense en die natuur floreer" aangeneem. Die minister het R100 000 geallokeer om die Knysna Oesterfees as ideale winterbestemming te bemark en te borg. Hy sal ook 10 ander geleenthede in hierdie gebied, wat 'n groot rol in die skepping van werksgeleenthede speel, borg. [<https://www.westerncape.gov.za/news/latest], 31/1/2018] IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TOERISME: BYLAAG Bladsy iv van v BYLAAG D: Vraag 7: Nasienrubriek vir konsepkaart Moontlike Kriteria 4 3 2 1 0 punte Begrip van die Kandidaat Die kandidaat 'n Vae poging, GEEN poging term toon in-diepte toon begrip maar die is aangewend volhoubare begrip van die met bewyse student om hierdie toerisme. term met uit die verstaan nie vraag te gedetailleerde leesstuk om die term ten antwoord nie. 3 bewyse uit die dit te volle met leesstuk om ondersteun. betrekking tot dit te die leestuk ondersteun. nie. Die drie All DRIE Slegs TWEE 'n Vae poging Geen poging faktore wat faktore is faktore is en/of slegs om hierdie volhoubare en genoem. genoem. verwys na onderwerp te verantwoorde- EEN faktor. adresseer nie. 3 like ontwikkeling beïnvloed. Analise van 'n Uitstekende Kandidaat Kandidaat Kandidaat Glad nie die analise is doen 'n in- doen 'n billike doen 'n swak geadresseer volhoubaar- gedoen wat in- diepte analise analise wat 'n analise wat 'n nie. heid en verant- diepte eie wat 'n in- goeie begrip power begrip woordelikheid kennis en diepte begrip van hierdie van hierdie van hierdie begrip insluit. van hierdie onderneming onderneming 8 onderneming. onderneming in terme van in terme van in terme van volhoubaar- volhoubaar- volhoubaar- heid aandui. heid aandui. heid aandui. 4×2 3×2 2×2 1×2 Vermenigvul- Gesofistikeer- Kandidaat dui 'n Vae poging Geen poging digereffek en de illustrasie 'n goeie begrip om hierdie om hierdie die impak van die van die onderwerp te onderwerp te daarvan op die vermenigvul- vermenigvul- adresseer met adresseer nie. plaaslike diger-effek en digereffek 'n beperkte gemeenskap. die impak op aan, maar begrip van die die plaaslike bewyse wat vermenigvuldi- 6 gemeenskap. die impak op gereffek. die plaaslike gemeenskap ondersteun, ontbreek. 3×2 2×2 1×2 Verbande dui Al die Die meeste Slegs Geen onderlinge moontlike verbande is sommige verbande verhoudings verbande is aangedui met verbande is aangedui. aan met 'n aangedui met verduidelikings. aangedui of 3 verduideliking verduidelikings. geen daarvan. verduideliking daarvoor nie. Uitleg van Uitleg Uitleg Uitleg Uitleg maak konsepkaart. aangebied op aangebied op aangebied nie sin nie. 'n 'n logiese en met 'n paar gesofistikeer- duidelike ontbrekings. 3 de en manier. uitsonderlik logiese manier. Sleutel in Sleutel in Sleutel in 'n Paar klein Groot Geen sleutel. verskillende verskillende verskillende probleme met probleme met kleure en kleure dui die kleure dui die die sleutel. die sleutel. geskikte titel. verskillende verskillende konsepte aan konsepte aan, 4 en maar konsepkaart konsepkaart het 'n geskikte het geen titel. titel. [30] IEB Copyright © 2018
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TOERISME: BYLAAG Bladsy v van v BYLAAG E: Vraag 8: Nasienrubriek vir die opstel Moontlike Kriteria 4 3 2 1 0 punte Organisasie en Inligting is Georgani- Ongeorgani- meganika. baie goed seerd met seerd en baie georganiseer goed grammatika-, met goed gekonstrueer- spelling en/of gekonstrueer- de paragrawe. punktuasie- de paragrawe. 'n Paar foute OF titel 3 Slegs klein grammatika-, is weggelaat. grammatika-, spelling en/of spelling en/of punktuasie- punktuasie- foute. Titel is foute. Titel is ingesluit. geskik. Korrekte Identifiseer die Identifiseer die Identifiseer die Geen identifikasie situasie in die situasie in die situasie beskrywing van die leesstuk en leesstuk en waarna in die gegee. situasie verskaf TWEE verskaf slegs leesstuk waarna in die voorbeelde EEN verdere verwys word, 3 artikel verwys van voorbeeld van maar geen word. verskillende verskillende verdere gebeurtenisse gebeurtenisse voorbeelde is wat wêreldwyd wat wêreldwyd gegee nie. voorkom. voorkom. Analise van die Kandidaat kan 'n Minimum Kandidaat kan Kandidaat het Geen poging ekonomiese vier of meer van drie slegs een of nie die waarde om dit te impak wat voorbeelde direkte twee bydraes van die adresseer nie. toerisme op van die maniere identifiseer. bydraes van die groter ekonomiese waarop toerisme tot Knysna-gebied impak op toerisme die plaaslike het. toerisme in die waardevolle besigheid groter Knysna- bydraes verstaan nie of 4×2=8 gebied gee. gemaak het het die vraag tot plaaslike misverstaan, besigheid. maar tog 'n poging aangewend om te antwoord. 4×2 3×2 2×2 2 Analise van Gesofistikeer- Duidelike Kandidaat het Kandidaat het Geen poging beide die de begrip van begrip van die of een pilaar of meer as om hierdie korttermyn- en die impak op impak op die uitgelaat of die een van die aspek te langtermyn- al drie pilare drievoudige drievoudige pilare uitgelaat adresseer nie. impak van van die basislyn. basislyn OF en/of meer as 4 × 3 = 12 hierdie ramp drievoudige detail een nie op die basislyn. uitgelaat. geadresseer drievoudige nie. basislyn. 4×3 3×3 2×3 3 0 Voorbeelde Kandidaat het Kandidaat het Kandidaat het Kandidaat het Geen poging van strategieë twee of meer TWEE TWEE slegs EEN om dit te om te verseker voorbeelde voorbeelde en voorbeelde voorbeeld adresseer nie. dat daar aan met 'n verskaf en het verskaf sonder toeriste se gesofistikeer- insiggewende nie insig in die om die behoeftes de insig in die verduideliking langtermyn- langtermyn- 4 voldoen word langtermyn- van die voordele vir voordele vir en voordele vir langtermyn- die plaaslike die plaaslike toeristebesoe- die plaaslike voordele vir gebied verskaf gebied te ke gebied die plaaslike nie. verduidelik. aangemoedig verskaf. gebied word. verskaf. [30] IEB Copyright © 2018

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Tourism

View all