Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TOERISME: INSETSEL Bladsy i van v
BYLAAG A
DIE VERHAAL VAN Airbnb
WAT IS Airbnb EINTLIK?
Airbnb is 'n aanlynmark wat mense die opsie gee om kamers in hulle huis of die hele
huis aan reisigers uit te huur. Reisigers met 'n beperkte begroting verkies Airbnb omdat dit tipies
meer koste-effektief as 'n hotel is en dit hulle die geleentheid bied om soos 'n plaaslike inwoner te
leef en die kultuur op voetsoolvlak te geniet.
Eiendomme word aanlyn gelys en reisigers kan foto's, die ligging en kliënteresensies besigtig
voordat hulle op akkommodasie besluit – omtrent enige plek ter wêreld. Boonop kry jy
aanbevelings van iemand wat daar woon en alles beter ken as enige iemand anders – dit help jou
as reisiger om jou verblyf in die area ten beste te gebruik.
VOORDELE VIR EIENAARS MET EIENDOM
43 000 huise is in Suid-Afrika op Airbnb gelys, waarvan 17 000 in Kaapstad geleë is. Gashere in
Kaapstad het 'n wins van tot R43 400 per jaar gemaak. Gashere gebruik hierdie inkomste om kop
bo water te hou.
VOORDELE VIR REISIGERS
Reisigers met 'n beperkte begroting trek voordeel daaruit om hierdie goedkoper opsie i.p.v.
hotelle te gebruik aangesien dit hulle 'n geleentheid bied om die plaaslike kultuur eerstehands te
leer ken en soos 'n plaaslike inwoner te leef. Airbnb's is goedkoper as hotelle en dit bied meer
privaatheid as jeugherberge. Jy mag gewoonlik die fasiliteite gratis gebruik, maar dit sal wissel van
plek tot plek. As jy 'n hele huis huur kan jy gewoonlik gebruik maak van al die beskikbare toestelle
soos die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Groep- en familieverblyf is koste-
effektief, veral wanneer die hele huis gehuur word. Dit is egter ook lekker om plaaslike
aanbevelings te kry vir die beste eetplekke om plaaslike kos te eet en nie-toeriste-gebaseerde
aantreklikhede om te besoek. Ek voel dit is goed om "te doen wat die plaaslike mense doen" as jy
die volle ervaring wil hê wanneer jy 'n vreemde land besoek. Hoekom 'n Wimpy-burger in Bali eet
as jy die oorspronklike nasi goreng (plaaslike rys-en-groentegereg) kan eet?
VOORDELE IS NIE BEPERK TOT SLEGS DIE GASHERE EN GASTE NIE
In 2016 het die Airbnb-gemeenskap 730 000 werksgeleenthede in Amerika alleen ondersteun.
Daar word verwag dat hierdie syfer in 2017 tot 1,3 miljoen gaan styg. Airbnb-gaste in 44 stede
rondom die wêreld het in een jaar $6,5 biljoen net in restaurante spandeer! Airbnb word as 'n
kompeterende, blywende speler in die globale toerisme-industrie gereken.
Airbnb het 'n lang geskiedenis van groot gasheergebeurtenisse. Dit was in werklikheid 'n groot
ontwerpkonferensie in San Francisco wat in 2007 daartoe gelei het dat die Airbnb-stigters
vorendag gekom het met die idee om hulle huise vir reisigers oop te stel. Sedert daardie eerste
konferensie het Airbnb gegroei van een sitkamer in San Francisco tot akkommodasie in meer as
35 000 stede in 190 lande vir gebeurtenisse soos die Amerikaanse Demokratiese Nasionale
Konvensie in 2008, die Londense Olimpiese Spele in 2012 en die Wêreldbeker-sokkertoernooi in
Brasilië in 2014. Toe tradisionele verblyfopsies volbespreek of vêr van die gebeurtenislokale af
was, het Airbnb-gashere hulle huise oopgestel om besoekers tydens die duur van die
gebeurtenisse te help akkommodeer.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentAddendum 











View all
Tourism Grade 12 IEB 2019 Addendum (Afrikaans)
IEB Grade 12 Tourism addendum from the 2019 (Afrikaans), 5 pages. Read online or get the free PDF download.
Publisher: IEB
Tourism · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Addendum, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2019
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 5
- File size
- 946.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 5
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TOERISME: INSETSEL Bladsy ii van v
Gedurende hierdie gebeurtenisse help die deel van huise om die positiewe plaaslike impak op
gasheerstede te versterk:
• Die deel van huise help om te verseker dat die ekonomiese voordeel van groot gebeurtenisse
reguit in die sakke van die plaaslike gemeenskap beland.
• Gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi, het Airbnb-besprekings meer as $38,3 miljoen in
inkomste vir die gashere in Brasilië genereer.
• Die deel van huise fasiliteer ook betekenisvolle interaksie wat gemeenskapsbou, kulturele
konneksies en kulturele begrip versterk.
Deur inwoners te help om hulle huise te deel, bevorder Airbnb die doeltreffende gebruik van
bestaande hulpbronne sowel as 'n meer omgewingsvriendelike, volhoubare manier van reis.
Infrastruktuur bestaan alreeds en hoef nie gebou te word nie. Hierdie is definitief die pad om te
vat!
[Aangepas en vertaal uit: <https://www.airbnbcitizen.com/airbnb-and-big-events>]
IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TOERISME: INSETSEL Bladsy iii van v
BYLAAG B: Wêreldtydsonekaart
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TOERISME: INSETSEL Bladsy iv van v
BYLAAG C: Vraag 7: Nasienrubriek vir die konsepkaart
Kriteria 4 3 2 1 0 Moontlike punte
Verskillende behoeftes 4–6 behoeftes en Slegs 2–3 is genoem. Slegs 1 genoem. Geen poging om
en verwagtinge van verwagtinge is hierdie punt te 3
kliënte. genoem. adresseer nie.
Belangrikheid van 4–6 metodes is Slegs 2–3 metodes is Slegs 2–3 metodes is Slegs 1 metode is Geen poging om
kliënteterugvoering en genoem en 'n bondige genoem en 'n redelike genoem en 'n beperkte genoem en 'n vae hierdie punt te
metodes om poging om die verduideliking van die verduideliking van die poging om die adresseer nie.
kliëntesatisfaksie te belangrikheid van belangrikheid van belangrikheid van belangrikheid van
bepaal. kliëntesatisfaksie te kliëntesatisfaksie. kliëntesatisfaksie of kliëntesatisfaksie te
4
verduidelik. metodes verwys slegs noem.
in die verbygaan met 'n
redelike verduideliking
van die belangrikheid
van kliëntediens.
Strategieë om kwaliteit 3–4 strategieë is 2 strategieë is genoem. Slegs 1 strategie is Geen poging om
diens te behaal en te genoem. genoem, maar baie hierdie punt te 3
onderhou. vaag adresseer nie.
Aanbevelings om 4 of meer aanbevelings 2–3 aanbevelings is Slegs 1 aanbeveling is Geen aanbevelings is
dienslewering te gemaak. gemaak. gemaak. gemaak nie. 3
verbeter.
Onderlinge Onderlinge Onderlinge 'n Poging is Geen onderlinge
verhoudings tussen die verhoudings tussen die verhoudings tussen die aangewend om die verhoudings is
verskillende sektore verskillende sektore verskillende sektore onderlinge verhoudings geïllustreer nie. 3
geïllustreer. duidelik geïllustreer. gedeeltelik geïllustreer. te illustreer, maar
diepte ontbreek.
Impak van toerisme op 'n Uitstekende oorsig 'n Deeglike poging is Redelike bondige 'n Vae poging is Geen poging is
ekonomiese groei en wat 'n in-diepte kennis aangewend om hierdie poging is aangewend aangewend om hierdie aangewend om hierdie
volhoubaarheid van 'n aandui. punt te adresseer, om hierdie punt te punt te adresseer. punt te adresseer nie.
besigheid. maar dit ontbreek in- adresseer, maar daar 8
diepte kennis. is duidelike gapings
wat dui op onbegrip.
×2 ×2 ×2 ×2
Skakels dui onderlinge Alle skakels is gemaak Sommige skakels is Geen skakels is
verhoudings aan met 'n en die konsepkaart is aangedui, of geen gemaak nie en uitleg
verduideliking daarvan op 'n gesofistikeerde verduideliking van maak nie sin nie.
en die uitleg van die manier uitgelê. skakels en uitleg toon 4
konsepkaart. 'n paar gapings.
×2 ×2
Sleutel en verskillende Sleutel in verskillende Sleutel in verskillende Geen sleutel of geen
kleure is gebruik en kleure dui die kleure dui die titel.
2
geskikte titel. verskillende konsepte verskillende konsepte
aan en het 'n geskikte aan, maar het geen
(Totaal: 30 punte)
titel. titel of sleutel het
belangrike beperkings.
IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TOERISME: INSETSEL Bladsy v van v
BYLAAG D: Vraag 8: Nasienrubriek vir die opstel
Moontlike
Kriteria 4 3 2 1 0
punte
Verduideliking Duidelike en Verduideliking Geen poging
van die BVT bondige van die BVT, om hierdie
en bespreking verduideliking maar onderwerpe te
van van die BVT en beskrywing adresseer nie.
persoonlike rol verduidelik eie van eie 4
binne die betrokkenheid betrokkenheid
span. in die span in ontbreek.
detail.
×2 ×2
Evaluasie van 'n Uitstekende Beide sterk en Beide sterk en Of sterk punte/ Geen poging
eie sterk evaluasie van swak punte is swak punte is swak punte is om hierdie
punte, swak beide sterk en genoem en genoem, maar nie genoem onderwerp te
punte met swak punte en kandidaat het daar is nie en die adresseer nie.
verduideliking hoe dit die genoem hoe nagelaat om kandidaat het
van hoe dit die algehele dit die te noem hoe nagelaat om te
4
algehele prestasie van prestasie van dit die noem hoe dit
prestasie van die span die span prestasie van die algehele
die span geaffekteer geaffekteer die span prestasie van
geaffekteer het. het. geaffekteer die span
het. het. geaffekteer
het.
Belangrikheid 'n Uitstekende 'n Goeie 'n Redelike 'n Geen poging
van spanwerk oorsig met 'n poging, maar poging, maar Onvoldoende om hierdie
om kwaliteit verduideliking slegs voldoende poging is onderwerp te
dienslewering van 4 of meer 3–4 punte is detail aangewend om adresseer nie.
in hierdie punte. genoem. ontbreek; hierdie punt te
onderneming slegs antwoord en/of
4
te verskaf 1–2 punte is het nie na die
gemaak. besigheid
verwys wat die
kandidaat
bygewoon het
nie.
Analise van Uitstekende In-diepte Redelike Onvoldoende Geen poging
volhoubaar- analise met analise toon 'n analise toon 'n analise toon 'n om hierdie
heid, toepassing in-diepte begrip goeie begrip in swak begrip in onderwerp te
verantwoorde- van eie kennis van hierdie terme van terme van adresseer nie.
likheid van en begrip. onderneming in volhoubaar- volhoubaar- 8
hierdie terme van heid van heid van
onderneming. volhoubaar- hierdie hierdie
heid. onderneming. onderneming
4×2 3×2 2×2 1×2
Illustreer hoe Gesofistikeer- Goeie begrip 'n Vae poging Geen poging
die de illustrasie van die om hierdie om hierdie
vermenigvul- van die vermenigvul- onderwerp te onderwerp te
diger-effek die vermenigvul- diger-effek, adresseer met adresseer nie.
plaaslike diger-effek en maar 'n beperkte
gemeenskap impak op die ondersteun- begrip van die
in terme van plaaslike ende bewyse vermenigvul- 6
hierdie gemeenskap. van die impak diger-effek.
onderneming op die
affekteer. plaaslike
gemeenskap
ontbreek.
3×2 2×2 1×2
Organisasie Informasie is Georganiseerd Ongeorgani-
en meganika. goed met goed seerd met
georganiseer gekonstrueerde baie
met goed paragrawe. 'n grammatika-,
gekonstrueer- Paar spelling en/of 3
de paragrawe, grammatika-, punktuasie-
met min foute. spelling en/of foute.
punktuasie-
foute.
Geskikte titel. Geskikte titel. Geen titel. 1
[30]
IEB Copyright © 2019
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Tourism notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Tourism questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Tourism quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Tourism past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 IEB past papers
More Tourism and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

AddendumIEB
Tourism Grade 12 IEB 2019 Addendum

AddendumIEB
Tourism Grade 12 IEB 2018 Addendum

AddendumIEB
Tourism Grade 12 IEB 2018 Addendum (Afrikaans)

AddendumIEB
Tourism Grade 12 IEB 2017 Addendum

AddendumIEB
Tourism Grade 12 IEB 2017 Addendum (Afrikaans)

Question paperIEB
Tourism Grade 12 IEB 2019 Question Paper
Related documents

Question paperIEB
Tourism Grade 12 IEB 2019 Question Paper (Afrikaans)

MemorandumIEB
Tourism Grade 12 IEB 2019 Memo (Afrikaans)

Question paperIEB
Tourism Grade 12 IEB 2018 Question Paper (Afrikaans)

MemorandumIEB
Tourism Grade 12 IEB 2018 Memo (Afrikaans)

Question paperIEB
Tourism Grade 12 IEB 2017 Question Paper (Afrikaans)

MemorandumIEB




