Skip to content

Information Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Afr)

MemorandumInformation TechnologyGrade 12201914 pages

Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2019 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 Ouditspoor (1) 1.1.2 Destructor (1) 1.1.3 Smartwatch (1) 1.1.4 Robotika (1) 1.1.5 Kompileerder (1) 1.1.6 BitTorrent (1) 1.1.7 Internet van Dinge (1) 1.1.8 Transaksieverwerkingstelsel (1) 1.1.9 Groenrekenarisering (1) 1.1.10 Webinare (1) 1.2 1.2.1 B ʼn volgorde van logiese stappe wat ʼn probleem sal oplos (1) 1.2.2 D 9 (1) 1.2.3 B is ʼn dinamiesebinding-programmateeklêer (1) 1.2.4 D diensontsegging-aanval (1) 1.2.5 B enkapsulasie (1) TOTAAL AFDELING A: 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 3 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Kasgeheue is ʼn klein hoeveelheid vinnige geheue waar data en instruksies wat moontlik volgende gebruik gaan word deur die SVE gestoor word, sodat dit nie van die stadiger ETG gehaal word nie. Konsepte: Vinnige geheue Bespaar tyd wanneer instruksies gehaal word (2) (b) Kasgeheue is in die verwerker ingesluit / Dit is in die verwerker ingebou en kan nie verwyder word nie. Konsep: kan nie verwyder word nie / ingesluit (1) (c) Enige TWEE Vinniger selflaaityd / vinniger toegangstyd Geen meganiese dele wat maklik kan breek nie/langer lewensduur/hou langer/meer betroubaar Gebruik minder krag Genereer minder hitte Kleiner dimensies (2) 2.1.2 (a) Enige TWEE Voorsien ʼn gebruikerskoppelvlak I/O bestuur Prosesbestuur Lêerbestuur Sekuriteit Bestuurstelselgeheue Verseker effektiwiteit/spoed (2) (b) (i) Android is ontwerp vir mobiele toestelle soos slimfone en tablette. (1) (ii) Linux Ubuntu is ontwerp om in ʼn netwerk of bediener of rekenaars (nie vir mobiele toestelle nie) gebruik te word (1) 2.2 2.2.1 Enige EEN (1) Bestuur/Onderhou/Beheer rekenaarhulpbronne Voeg meer funksionaliteit vir spesifieke bestuurstake by Voer roetine-onderhoud en administratiewe take in ʼn rekenaar uit (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 2.2.2 Enige EEN Internetfilters Spam blockers Pop-up blockers Anti-spam programme Strikroof (‘Phishing’) filters Enige ander filter metode (1) 2.3 2.3.1 Vinnige en betroubare Internetverbinding (1) 2.3.2 Wolktoepassing – is sagteware waar die meeste verwerking in die wolk deur een van die bedieners op die Internet gedoen word Lokale toepassing – is die sagteware/program wat op die rekenaar gestoor is en van daar af werk. (2) 2.3.3 Enige DRIE Aanpasbaarheid Orals beskikbaar (Enige plek / Enige tyd) Maak samewerking moontlik Uitkontraktering van onderhoud en opgradering van hardeware Uitkontraktering van installering van opgradering van sagteware (3) 2.3.4 Wolkgebaseerde toeps – sagteware wat op afstandbedieners op die internet werk. Aflaaibare toeps – sagteware wat gehuur word, word afgelaai en word op lokale rekenaars gebruik Geïntegreerde produkte – kombineer wolk-sagteware asook geïnstalleerde sagteware (6) TOTAAL AFDELING B: 23 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 5 AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIE VRAAG 3 3.1 Enige TWEE Hoë vlak van kennis nodig om op te stel Benodig hoë vlak sekuriteit Kwaadwillige sagteware kan maklik versprei As die netwerk ʼn probleem het kan niemand werk nie ʼn Sentrale probleem met bediener kan lei tot verlies aan verbinding aan netwerk/geen toegang tot hulpbronne as die bediener af is nie Koste van hardeware (2) 3.2 3.2.1 PC PC Skakel/(‘Switch’) PC PC Skakel/Sentrale verbindingspunt Rekenaars Aparte verbinding na skakel (3) 3.2.2 Enige TWEE Maklik om fout te vind Maklik om op te stel Maklik om nog toestelle by te voeg Vinnige dataversending na die korrekte rekenaar deur die skakeltoestel Kan enige foutiewe rekenaar verwyder sonder om die netwerk te affekteer (2) 3.3 3.3.1 Enige EEN Goedkoop om te installeer Maklik om te installeer Buigsaamheid van kabels Hoë bandwydte oor kort afstande (1) 3.3.2 Enige TWEE ‘Electro Magnetic Interference (EMI)’ ‘Crosstalk’ Meeluister/(‘Eavesdropping’) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 3.3.3 Enige EEN Versterker (‘amplifier’) kan gebruik word om sein te versterk Veelvuldige toegangspunte kan bygevoeg word om die toegangsradius te vergroot (1) 3.4 3.4.1 HTTPS (1) 3.4.2 3.4.1 Enige EEN Maak video/oudio/video-oproepe oor die Internet/netwerk Bied twee-gang multimedia-kommunikasie oor die Internet (1) 3.5 3.5.1 Video on Demand (1) 3.5.2 Warmkol (1) 3.5.3 Om Internet toegang te voorsien / verbinding te voorsien (1) 3.5.4 Wi-Fi / Wireless-verbinding (1) 3.6 3.6.1 Digital certificate – is ʼn elektroniese dokument/sertifikaat uitgereik deur ʼn derde party om te verifieer/om die identiteit van ʼn persoon of ʼn organisasie te bekragtig om vertrou te word om sensitiewe inligting te kommunikeer. (2) 3.6.2 Certificate Authority/CA (1) 3.6.3 Enige EEN Ondersoek en seker maak dat besigheid of organisasie is wie hul sê hulle is Dat die webtuiste by die spesifieke IP-adres gevind kan word Dat die publieke sleutel nie verval het nie (1) 3.6.4 Enige VIER Eienaar se publieke sleutel Eienaar se naam Vervaldatum van publieke sleutel Naam van die uitgewer (‘Certificate Authority’ wat die digitale sertifikaat gegee het) Serienommer van die digitale sertifikaat Digitale handtekening van uitgewer (4) TOTAAL AFDELING C: 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 7 AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR VRAAG 4 4.1 4.1.1 Enige EEN Ja/Nee Boolean (1) 4.1.2 tblDepartment Sleutel Veldname tblWerknemers PK DepartementID Sleutel Veldname DeptNaam PK EmpID EmpNaam EmpVan Geslag Permanent ∞ Salaris FK DepartementID Konsepte: (a) PK in tblDepartement en PK in tblWerknemers (2) (b) FK, DepartementID en tblWerknemers (3) (c) 1 en ∞ (2) 4.2 4.2.1 Voeg onreëlmatigheid by – die databasis se ontwerp verhoed dat ʼn gebruiker inligting kan byvoeg wanneer hulle wil/moet. Verwyder onreëlmatigheid – as iets verwyder word dan word ander data ook verwyder, al is dit nie verwant nie. Opdateer onreëlmatigheid – wanneer ʼn item van data verander, dan moet dit in verskeie rekords in die tabelle ook verander word. (3) 4.3 4.3.1 Fisiese integriteit – oorkoming van probleme soos kragonderbreking, natuurrampe, meganiese onderbreking en die fisiese stoor en herwinning van data. Logiese integriteit – die korrektheid van data of data in die spesifieke konteks sin maak. (2) 4.3.2 OKT (‘UPS’) en RAID (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 4.4 4.4.1 Fisiese onafhanklikheid en Logiese onafhanklikheid (2) 4.4.2 Die eintlike data bestuur word aan die DBMS sagteware oorgelaat Veelvoudige toepassings wat met dieselfde data kan koppel omdat die fisiese struktuur van die databasis nie ʼn faktor is nie. Die gebruik van die toepassing kan nie die struktuur of formaat van die data verander nie (3) 4.5 Rollback – gebeur wanneer die DBMS ʼn transaksie of ʼn paar transaksies omkeer en die data na die vorige data herstel. Record lock – gebeur wanneer ʼn rekord oop is, óf vir redigering óf vir insluiting, die rekord word ‘geflag’ as in gebruik en geen ander gebruiker kan veranderinge aan daardie spesifieke rekord maak nie. (2) TOTAAL AFDELING D: 22 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 9 AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING VRAAG 5 5.1 Enige TWEE Die knoppie bo moet onder geplaas word Die edits moet leeg wees Die volgorde is nie reg nie – plaas Naam eerste Kan SpinEdit in plaas van Edit vir die ouderdom gebruik (2) 5.2 5.2.1 Tipe Fout FOUT Foutboodskap (a) Sintaks Geen kommapunt aan einde (‘Missing van instruksie ingevoer nie semicolon’) (b) Logiese Die voorraad bedrag is foutief Geen bereken. Die formule is: foutboodskap StockAmount = quantity – ItemPrice (c) Looptyd ʼn Veranderlike word as ʼn (‘Data-type heelgetal datatipe geskep mismatch’) sodat die aantal items gestoor kan word. Wanneer die program uitgevoer word, tik die gebruiker ʼn woord in plaas van ʼn getal in. (3) 5.2.2 Ontfouting is ʼn tegniek/proses om foute te vind en op te los defekte/probleme/foute/programfoute. (2) 5.3 5.3.1 Skep ʼn verbinding tussen die eksterne/fisiese/permanente/ teks-lêer en die veranderlike óf /logiese lêer in die program (2) 5.3.2 Reset maak die lêer veranderlike oop en beweeg die wyser na die begin van die lêer, reg om te begin lees. (2) 5.4 5.4.1 Skikking – ʼn datastruktuur wat ʼn groep veranderlikes met dieselfde datatipe bevat. Indeks – ʼn ordinale getal wat die posisie van die element in die skikking aandui. (2) 5.4.2 Subskrif (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 5.5 5.5.1 Spasie wat in geheue geskep word om al die attribute van ʼn spesifieke objek te stoor OF ʼn Konstruktor word gebruik om die objek te instansieer en die eienskappe van die objek in geheue te stoor. (2) Konstruktor (1) 5.5.2 Hulpmetode – metode (prosedure of funksie) in die klas wat met berekening of formatering kan help OF Metodes wat spesifieke take sonder om die objek se attribute te verander (bv. die inhoud van enige van die ‘instance fields’) verrig Voorbeeld: toAfvoerString (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 11 5.6 Line iCount iCount > 5? iNumber Output redOut 1 1 No 2 1 3 1 1 2 No 2 4 3 4 1 3 No 2 9 3 9 1 4 No 2 16 3 16 1 5 No 2 25 3 25 1 6 Yes (21÷3) = (7) TOTAAL AFDELING D: 26 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) AFDELING F: GEÏNTEGEERDE SCENARIO VRAAG 6 6.1 6.1.1 orico.co.za (1) 6.1.2 Classen Jim en Breeze Kelly (1) 6.1.3 Spoefing (1) 6.2 6.2.1 Beveiligde Soklaag is ʼn protokol vir enkripsie wat die versending van sensitiewe data oor die Internet bestuur (2) 6.2.2 Enige TWEE: DRM (Digital Rights Management) ATM Internet-deurblaaiers Skype-oproepe Aanlyn-stoortoestelle (2) 6.3 Enige TWEE Netwerk-ingenieur Netwerk-argitek Netwerk-administrateur Netwerk-analiseerder (2) 6.4 6.4.1 Biometrika verwys na die gebruik van persoonlike kenmerke om die identiteit van ʼn persoon te bevestig. (1) 6.4.2 Enige EEN gepaste voorbeeld Retina/Oog Vingerafdruk Stemherkenning Gesigsherkenning ‘Palm readers’ (1) 6.4.3 Enige TWEE Kaarte kan gekloon word Kaarte kan verloor/gesteel word Ongerief om kaarte rond te dra Koste om kaarte te maak Kaarte bevestig nie die identiteit van die gebruiker nie RFID etikette kan van ʼn afstand gelees word en dit kan dan ʼn vertrek onnodig oopsluit (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 13 6.5 6.5.1 Rekenaardreun – is ʼn onbemande lugdraadmotor of is ʼn vliegtuig. (1) 6.5.2 Dit word gebruik om sonder ʼn menslike loods aan boord, inligting te verkry, veral waar die omgewing/area gevaarlik vir mense is. (1) 6.5.3 Enige DRIE Lugopnames Militêre doeleindes Telekommunikasie (‘aerial surveys’) Joernalisme Kartering/Landelike Mynbou beplanning Wetstoepassing Landboukunde Afvalbestuur Soek en redding Gesondheidsorg Weervoorspelling Wetenskaplike Nooddienste Navorsing reaksie Bewaring en Rampbesuur opnames (3) 6.6 6.6.1 Verspreide databasis verwys na dele van die databasis wat oor vele bedieners in verskillende plekke versprei is. (2) 6.6.2 Enige TWEE Elimineer verkeer op ʼn enkele bediener Kan baie gebruikers op ʼn slag hanteer Die maatskappy se kantore kan oor ʼn groot area versprei wees As een bediener nie werk nie, kan die ander databasisse gebruik word Goedkoper kommunikasie omdat minder data gebruik word (2) 6.7 6.7.1 Wiki – ʼn webtoepassing wat toelaat dat mense inligting van ʼn navorsingshulpbron kan verander of byvoeg. (1) 6.7.2 Enige TWEE Lae koste om inligting te verkry Samewerking Publiseer en deel dokumente Buigsame toestel wat vir ʼn wye verskeidenheid toepassings gebruik kan word Kennissentrum (2) 6.7.3 Enige TWEE Swak kwaliteit Swak standaard Inligting is nie deeglik nagevors of goedgekeur nie (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 6.8 Klikplase verwys na besighede wat lae inkomste werkers gebruik om herhaaldelik op skakels te klik om hoë webverkeer te skep wat nie waar is nie. (2) 6.9 6.9.1 Enige TWEE Beperk tyd op die net Skakel kennisgewings af wanneer belangrike werk gedoen word Verwyder jouself van ‘FOMO’ Moenie ander mense sleg sê of afknou (‘bully’) nie Wees bewus dat alles in openbaar is Moenie vreemdelinge bevriend nie Moenie persoonlike inligting deel nie bv. ID-nommer, bank- rekeningnommer, adresse ens. Neem kennis dat die Internet niks vergeet nie/kan nie inligting van Internet verwyder nie. (2) 6.9.2 Abba (1) 6.10 Telependelary – werk in gedesentraliseerde liggings bv. by huis, maar gebruik moderne kommunikasie om by ʼn fisiese kantoor in te ‘log’ (2) 6.11 Virtuele kantoor verwys na ʼn fisiese adres, wat die minimum benodighede vir ʼn kantoor bevat en word deur mense gebruik wat ʼn mobiele kantoor gebruik. (2) 6.12 Maak foute of programfoute in bestaande programme reg Maak seker dat kwaadwillige sagteware of kuberkrakers nie toegang het nie Voeg verbeteringe of nuwe eienskappe by bestaande sagteware (3) TOTAAL AFDELING F: 39 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Information Technology

View all