Skip to content

Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afr)

MemorandumLife SciencesGrade 1220129 pages

Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2012) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A √√ 1.1.2 A √√ 1.1.3 B √√ 1.1.4 C √√ 1.1.5 A √√ 1.1.6 A √√ 1.1.7 C √√ 1.1.8 D √√ 1.1.9 D √√ (9 x 2) (18) 1.2 1.2.1 Endometrium √ 1.2.2 Herbivoor √ 1.2.3 Predator √ 1.2.4 Bevrugting √ 1.2.5 Simbiose √ 1.2.6 Bevolking √ 1.2.7 Sensus/Telling √ 1.2.8 Ontbinders √ 1.2.9 Interspesifieke kompetisie √ (9 x 1) (9)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 1.3 1.3.1 Beide A en B √√ 1.3.2 Beide A en B √√ 1.3.3 Slegs A √√ 1.3.4 Geeneen √√ 1.3.5 Beide A en B √√ 1.3.6 Slegs A √√ 1.3.7 Slegs B √√ 1.3.8 Slegs B √√ (8 x 2) (16) 1.4 1.4.1 B√ C√ A√ D√ (in hierdie volgorde) (4) 1.4.2 D√ (1) 1.4.3 B√ (1) 1.4.4 Primêre suksessie √ (1) TOTAAL AFDELING A: 50
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2012) AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) 3√ (1) (b) 2√ (1) 2.1.2 - Amniotiese vloeistof √ (1) 2.1.3 - Tree op as ʼn skokabsorbeerder √/ beskerm fetus teen beserings - Behou konstante liggaamstemperatuur/ - Verskaf ʼn medium waarin fetus vrylik kan beweeg. √ - Voorkom dehidrasie van die fetus. √ ((Merk slegs eerste TWEE antwoorde.) (2) 2.1.4 Plasenta. √ / chorion villus (1) 2.1.5 - Verskaf voedingstowwe vir die embrio √ - Verskaf suurstof/ verwyder koostofdioksied √ - Om die embrio aan die moeder vas te heg √ - Laat toe vir die diffusie van stikstofbevattende afval vanaf die fetus na die moeder. √ - Skei sy eie progesteroon na ±12 weke af en behou swangerskap. √ (Merk slegs eerste TWEE antwoorde.) (2) 2.1.6 - naelstring √ (1) 2.2 2.2.1 A – Hipofise/meesterklier/Pituïtêre klier √ B – Tiroïed klier √ C – Pankreas √ (3) 2.2.2 (a) B √ (b) A √ (2) 2.2.3 - Die hipofise (A) skei die hormoon TSH √ af wat die - tiroïed klier (B) stimuleer om tiroksien af te skei. √ - ʼn Verhoging in tiroksien in die bloed inhibeer die hipofise (A) - wat weer minder TSH afskei. √ - dit veroorsaak dat die tiroïed klier minder tiroksien afskei. √ - wat op sy beurt die onderdrukkings effek op die hipofise verminder √ - wat sal veroorsaak dat die TSH afskeiding sal verhoog √ (Enige 4 x 1) (4)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 2.3 2.3.1 A – Halfsirkelvormige Kanale. √ (1) B – Ampulla √ (1) C – Utrikulus √ (1) D – Sakkulus √ (1) E – Koglea √ (1) F – Gehoorsenuwee √ (1) 2.3.2 (a) kop beweging √/ knik / spoed en rigting van die kop beweging (1) (b) verandering in die liggaamsposisie √/ gravitasie (1) (c) klankgolwe √ (1) 2.3.3 - deur die benige labirint. √ (1) 2.3.4 (a) serebellum √ (1) (b) serebrum √ (1) [30]
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2012) VRAAG 3 3.1 3.1.1 Hierdie visuele hofmakery vertoning in poue is ʼn manier hoe die mannetjies ʼn maat √ van dieselfde spesie trek as ʼn voorspel tot paring. √ (Enige 2 x 1) (2) 3.1.2 Die embrio binne die eier word beskerm √ teen uitdroging deur ʼn dop, √ word gevoed deur die eiergeel √ en albumien en is in staat om suksesvol √ op die land te ontwikkel. (Enige 2 x 1) (2) 3.1.3 Baie eiers word deur predatore geëet √ of word deur die stroom weg gewas √ en word nooit bevrug nie. Daarom word duisende eiers gelê om te verseker dat sommige wel bevrug word √ en tot kabeljou ontwikkel. (Enige 2 x 1) (2) 3.1.4 Vrystelling van sperm en eiers word gesinkroniseer √ wat die kanse vir eksterne bevrugting verhoog √ omdat die gamete op dieselfde plek √ en dieselfde tyd vrygestel word. (Enige 2 x 1) (2) 3.1.5 Verskaffing van ouersorg verhoog die kanse √ dat die kleintjies sal oorleef totdat hulle onafhanklik √ en volwasse is om hul eie nageslag te kan voortbring. √ (Enige 2 x 1) (2) 3.2 3.2.1 Die beraamde bevolkingsgrootte van Spesies A en B oor agt weke 2000 1800 1600 Beraamde bevolkings grootte 1400 1200 1000 Spesies B 800 Spesies A 600 400 200 0 1 2 3 4 5 6 7 8 Tyd (weke)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 Riglyn vir die assessering van die grafiek Korrekte tipe grafiek en die 1 verbinding van punte Opskrif van grafiek 1 Korrekte opskrif en skaal van x-as 1 Korrekte opskrif en skaal van y-as 1 Sleutel/ Opskrif vir spesies A en B 1 Stip van punte 1: 1 tot 6 punte korrek geplot 2: 7 tot 12 punte korrek geplot 3: 13 tot 15 punte korrek geplot 4: al 16 punte korrek geplot (9) LET WEL: Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal 5 punte verloor word vir:  ‘Korrekte tipe grafiek en verbinding van punte’  ‘Stip van punte’ Indien opskrifte vir die asse omgeruil is sal 2 punte verloor word vir:  ‘Korrekte opskrif en skaal vir X en Y asse’ 3.2.2 Soos die aantal spesies B vermeerder sal die aantal Spesies A afneem omdat hulle (Spesies A) die voedsel vir spesies B is √ / In week 1 sal die aantal spesies A ʼn groter toename toon as spesies B, want hulle het genoeg kos √ / As spesies B die prooi sou gewees het, sou hul getalle in week twee minder gewees het , omdat daar dan meer roofdiere (spesies A) in week 1 sou gewees het. √ (Enige 1 x 1) (1) 3.2.3 Albei sou doodgaan, √ omdat die kos vir spesies A op sal wees en spesies A sal doodgaan, wat spesies B agter laat sonder kos en hulle sal ook doodgaan. √ (2) 3.2.4 Spesies A se getalle sal toeneem √ omdat daar geen predatore sal wees wat hulle sal doodmaak nie. √ (2) 3.3 3.3.1 - Variasie in die natuurlike hulpbronne / - Veranderde ekosisteme - Bou van nuwe huise, ens. - Bevolkingsgroei - Toename in rommel √ (Enige 1 x 1) (1) 3.3.2 - Sedert 1961 – 1975 was die ekologiese voetspoor hoër as die bio-kapasiteit. √ - Na dit (1976) het die ekologiese voetspoor onder die bio- kapasiteit gedaal / bio-kapasiteit neem toe bokant die ekologiese voetspoor. √ - Gedurende die 1980’s en 1990’s het die ekologiese voetspoor min of meer konstant gebly. √ - en het self afgeneem in die laat ‘90’s tot vroeë 2000’ √ (Enige 3 x 1) (3)
Downloaded from hlayiso.com 8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2012) 3.3.3 - Daardie lande wat ʼn hoër ekologiese voetspoor as hul bio- kapasiteit het sal hulpbronne van naburige lande benodig, √ - wat dan die kompetisie vir hierdie hulpbronne sal laat toeneem √/ wat sal lei tot onluste/oorlog (Enige 1 x 1) (1) 3.3.4 - 12/13 jaar √ (1) [30] TOTAAL AFDELING B: 60 AFDELING C VRAAG 4 4.1 4.1.1 Uitgestorwe – Spesies wat nie meer bestaan nie √ / die laaste individue van so spesie het gesterf. Endemies – Organismes wat slegs gevind word in ʼn afgebakende gebied/land/deel van ʼn land. √ (2) 4.1.2 - uitheemse bome was uit die area verwyder. √ (1) 4.1.3 - Indien endemiese spesies uitsterf, sou hulle vir ewig verlore wees √/ omdat hulle nêrens anders in die wêreld voorkom nie. √ (Enige 1 x 1) (1) 4.2 4.2.1 - James se gehoor is beter/nie beter/dieselfde/verskillend √ as die van Sandra. √ - James se waarneming van laer frekwensies is hoër/laer/dieselfde/verskillend √ as die van Sandra √ - Sandra se waarneming van hoër frekwensies is hoër/laer/ dieselfde/verskillend √ as die van James. √ (Enige 2 x 1) (2) 4.2.2 - James kan dinge hoor √ wat Sandra nie kan hoor. √ (2) 4.2.3 - 19 √ Hz (1) 4.2.4 James. √ Hy het ʼn reeks van 19 tot 20 300 = 20 281 Hz, √ waar Sandra ʼn reeks het van 18 tot 20 100 = 20 082 Hz √ (3) 4.2.5 Onafhanklike – James en Sandra/persoon √ Afhanklike – Laagste en hoogste frekwensies √ van klank (2) 4.2.6 Nee, √ die klank wat hulle (vlermuise) produseer het ʼn baie hoër frekwensie √ as die reeks wat James kan hoor. √ (3) 4.2.7 - hamer/malleus, √ aambeeld/inkus √ en stiebeuel/stapes √ (3)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V2 9 4.3 - Wanneer dit warm is √ - word hitte reseptore √ - in die vel √ - en reseptore in die hipotalamus √ - gestimuleer deur die hoë temperature √ - Die stimulus in die vel word omgesit tot ʼn impuls √ - en na die hipotalamus oorgedra √ - wat as die hitte regulerende sentrum in die liggaam funksioneer √ - Impulse word gestuur vanaf √ die hipotalamus - na die sweetkliere √ - en erektorspiere √ - Meer sweet word geproduseer √ - en meer hitte gaan verlore √ - wanneer sweet verdamp √ - Die erektorspier verslap √ - wat veroorsaak dat die hare √ - op die vel plat lê √ - en dus baie min lug tussen hare vasvang √ - Insulasie word dus verminder √ - Vergrote bloedvate vervoer meer bloed na die vel √ - en meer hitte word dan deur die liggaam uitgeskei √ - deur radiasie/konduksie/konveksie √ - wat dan die liggaamstemperatuur sal terugkeer tot normaal √ (Enige) (17) ASSESSERING VAN AANBIEDING VAN OPSTEL Punte Beskrywing 3 Goed gestruktureer – demonstreer insig en toon begrip van wat verwag word 2 Klein leemtes in die antwoord. 1 Probeer om dit beantwoord, maar met belangrike leemtes in die antwoord 0 Geen inligting/niks geskryf behalwe vraagnommer/geen korrekte inligting. Sintese (3) TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all