Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
LEWENSWETENSKAPPE V1
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · AfrMemo · EngMemo · Afr
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paperMemo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A (2)
1.1.2 B (2)
1.1.3 B (2)
1.1.4 A (2)
1.1.5 B (2)
1.1.6 B (2)
1.1.7 D (2)
1.1.8 C (2)
1.1.9 C (2)
1.2 1.2.1 Spesiasie (1)
1.2.2 Allopatriese/Geografiese spesiasie (1)
1.2.3 Homo sapiens (1)
1.2.4 Prognaat/Prognatisme (1)
1.2.5 Lucy (Australopithecus afarensis) (1)
1.2.6 Homonidië (1)
1.3 1.3.1 A (slegs A) (2)
1.3.2 Geen (2)
1.3.3 B (slegs B) (2)
1.3.4 A (slegs A) (2)
1.3.5 Beide (A en B) (2)
1.3.6 slegs A (2)
1.3.7 slegs B (2)
1.3.8 Geen (2)
1.4 1.4.1 Simpatriese spesiasie (1)
1.4.2 Simpatriese spesiasie ontstaan vanweë ʼn radikale verandering
in die genoom van ʼn klein groep individue in die
oorspronklike bevolking terwyl hulle dieselfde habitat deel. OF
In die Malawi-meer het die bestaan van verskeie ekologiese
nisse, met unieke voedselbronne op verskillende dieptes
daartoe gelei dat die visse aanpas en hulle strukture modifiseer
om by die versameling van hulle voorkeur voedsel aan te pas.
Oor baie jare het elke skool visse evolueer as afsonderlike
spesies. OF
Die indringing van lig tot op verskillende dieptes het gelei tot
verskillende kleure en sigbaarheid . Die visse met
ooreenstemmende lig sensitiwiteit het hulle eie skole op
spesifieke dieptes en nisse van die meer gevorm. (3)
1.4.3 Reproduktiewe isoleringsmeganisme (1)
1.4.4 Habitatisolering Kom in verskillende nisse in dieselfde area
voor
Tydelike isolering Paring en teling op verskillende tye van
die jaar
Gedragsisolering Hofmaakgedrag wat spesie-spesifiek is
Meganiese isolering Aanpassing van plante by verskillende
bestuiwers
Basterkrag isolering Steriele nakomelinge (5)
TOTAAL AFDELING A: 50
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo) 3
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Eupodophis desouensi (1)
2.1.2 95 miljoen jaar (1)
2.1.3 Radiometriese datering /Absolute datering (1)
2.1.4 Krytperiode (1)
2.1.5 ʼn Klein agterbeen (vestigale orgaan) wat aan die pelvis
vasgeheg was, is gevind (1)
2.1.6 Ultra-sterk 3-D X-straalbeeld (1)
2.1.7 Volgens Lamarck word ʼn orgaan wat nie gebruik word nie,
kleiner en kleiner totdat dit verdwyn
Die bene van die slang het verdwyn omdat dit nie die bene
tydens die seilproses gebruik het nie
Die liggaam het lank en dun geword om dit in staat te stel
om deur nou spasies in te seil
Daarom het die bene heeltemal verdwyn omdat hulle nie
gebruik was nie /vanweë volgehoue onbruik (enige 3) (3)
2.1.8 Lamarck se teorie is deur baie wetenskaplikes verwerp omdat:
Daar geen bewyse is dat verworwe eienskappe (eienskappe
wat deur die aanpassing by die omgewing verwerf is) na die
nageslag oorgedra word nie.
Organismes beheer nie die rigting of aard van hul
verandering self nie. Die verandering van individue vind
lukraak in reaksie tot die omgewing plaas
Bevolkings ondergaan as ʼn geheel veranderings, maar
volgens Lamarck kan slegs die individue met die verworwe
eienskappe of kenmerke in die populasie verander. Die res
van die bevolking bly onveranderd (3)
2.2 2.2.1 Daar sal ʼn geleidelike toename in die gebruik van geneties
gemodifiseerde gewasse wees. (1)
2.2.2 Weerstand teen droogte
Weerstand teen insekte
Weerstand teen onkruiddoders
Groter opbrengs (4)
2.2.3 Mielies, Sojabone en Katoen. (3)
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
2.2.4 Suid-Afrika kry nie ʼn hoë reënval nie en daar is ook nie baie
riviere wat vir besproeiing gebruik kan word nie. (2)
2.2.5 Is duur om te produseer aangesien dit moderne
biotegnologie vereis wat hoogs gekwalifiseerde mense en
gesofistikeerde toerusting benodig.
Gewasse kan pesweerstandbiedende gene insluit wat die
natuurlewe kan skade aandoen
Kan genetiese diversiteit verminder
Kan maklik deur ʼn nuwe siekte vernietig word.
Kan met wilde plante kruisteel en na die toekomstige
nageslag versprei en het die potensiaal om ʼn superonkruid
te word.
Kan allergiese reaksie in mense veroorsaak.
Godsdienstige teenkanting. (Wetenskaplikes wat God speel
en met God se skepping inmeng) (enige 4) (4)
2.2.6 Verlengde raklewe
Groter produkte
Verhoogde voedingswaarde
Verhoogde weerstand teen hoë temperatuur
Aantreklike voorkoms bv. kleur.
Verhoogde weerstand teen insekte.
Vertraagde rypwording. (enige 3) (3)
2.2.7 Die reg tot inligting ten opsigte van die tipe voedsel.
Die reg om voedselitems volgens ʼn persoon se voorkeur te
kies. (Reg tot keuse) (enige 1) (1)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo) 5
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Manlike ouer Bb
Vroulike ouer Bb (2)
3.1.2 (2)
3.1.3 3:1 (1)
3.1.4
(7)
3.2 3.2.1 Rekombinante DNA-tegnologie/Genetiese manipulering (1)
3.2.2 A – Plasmiede (1)
3.2.3 B – Beperkingsensiem/Restriksie-ensiem
C – Ligase ensiem (2)
3.2.4 Mitose (1)
3.2.5 Die produk word vinnig en in groot hoeveelhede
geproduseer
Dit is relatief goedkoop
Het min newe effekte en word as ʼn natuurlike produk
beskou
Geen godsdienstige besware (enige 2) (2)
3.2.6 Gisselle (1)
3.2.7 Is geredelik beskikbaar
Meer koste effektief as E. coli
Plant vinnig voort (enige 1) (1)
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
3.3 3.3.1 Die bivalent/homoloë chromosoom-pare rangskik hulself op die
ewenaar op so ʼn wyse dat die sentromere van die homoloë
pare aan dieselfde spoeldrade verbind. Sentromere van die
chromosome is ewe ver vanaf die ewenaar (enige 1) (1)
3.3.2 Oorkruising (1)
3.3.3 Homoloë chromosoom pare het nie geskei en na
teenoorgestelde pole beweeg nie, maar al die homoloë
chromosome het na die een pool beweeg (1)
3.3.4 Chromosomale nie-disjunksie (1)
3.3.5 Triploïed (1)
3.3.6 Poliploïedie (Triploïedie) (1)
3.3.7 Die bogenoemde fenomeen lei tot die produksie van:
Groter blomme
Groter vrugte
Groter bergingsorgane (enige 2) (2)
3.3.8 Lei tot onmiddellike spesiasie (1)
[30]
TOTAAL AFDELING B: 60
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo) 7
AFDELING C
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Volgehoue selektiewe teling van koeie sal die proteïeninhoud
van die melk oor baie generasies verhoog OF
Die proteïeninhoud van die melk van die koeie sal oor baie
generasies van selektiewe teling verlaag. OF
Die proteïeninhoud van die melk van die koeie sal oor baie
generasies van selektiewe teling verhoog. (2)
4.1.2
Rubriek vir die puntetoekenning van die grafiek
Korrekte tipe grafiek 1
Opskrif vir die grafiek 1
Korrekte byskrif vir die X-as 1
Korrekte skaal vir die X-as 1
Korrekte byskrif vir die Y-as 1
Byskrifte vir grafieke/Sleutel verskaf vir 1
2 grafieke
Teken van grafiek 2 – 6 punte gemerk en korrek verbind
4 – al 12 punte gemerk en korrek
verbind in beide grafieke (10)
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo) (SEPTEMBER 2012)
4.1.3 17% – 10% = 7% (1)
4.1.4 17% 6% = 11% (1)
4.1.5 Die selektiewe teling het die proteïeninhoud van die melk van die
kudde verhoog. (1)
4.1.6 Kloning van die koei met die voordelige eienskappe (1)
4.2 Daar is variasie in enige bevolking. Die bakterieë in hierdie
bevolking het ook variasie getoon.
Wanneer ʼn antibiotikum gebruik word om ʼn bakteriese infeksie te
behandel, word die meeste bakterieë vernietig
Sommige van die bakterieë in dieselfde bevolking het ʼn voordelige
geen wat onsensitief is vir die antibiotika (kan die effek van die
antibiotika teenstaan)
Hierdie variasies van die bakterieë met die voordelige geen
(medikasie weerstandbiedend) oorleef ander bakterieë deur
natuurlike seleksie en die wat oorleef begin suksesvol aanteel
(vermenigvuldig in getalle)
Hulle dra hulle sterker gene aan die volgende generasie oor en ʼn
nuwe bevolking van medikasie weerstandbiedende bakterieë
ontstaan (enige 4) (4)
4.3 Foutiewe DNA replisering
Somtyds vind foute tydens DNA-replisering plaas en dit lei tot
veranderinge in die natuurlike volgorde van die nukleotiede in die
DNA-string. Hierdie skielike verandering in die genetiese
inligting is as ʼn mutasie bekend.
ʼn Enkele nukleotiedbasis-verandering in die DNA/DNS is as ʼn
puntmutasie bekend. ʼn Puntmutasie mag bestaan uit die
verwydering van ʼn nukleotied , die invoeging of die
vervanging van ʼn nukleotied vir ʼn ander.
ʼn Enkel veranderde nukleotied mag veranderings in die
aminosuurvolgorde, sowel as die struktuur en die funksie van die
proteïen veroorsaak (Puntmutasies beïnvloed slegs ʼn enkele
aminosuur in ʼn proteïenketting)
ʼn Raampieverskuiwingsmutasie is ʼn tipe mutasie waar die
invoeging of verwydering van meer as een nukleotied veroorsaak dat
daar ʼn verskuiwing in die lees van die raam van die kodon van die
mRNA (bRNA) voorkom, Dit mag lei tot die verandering in die
aminosuurvolgorde tydens translasie van die proteïen.
Raampieverskuiwingsmutasie ontstaan wanneer die normale
volgorde van die kodons versteur word deur die invoeging of
verwydering van een of meer neukleotiede met die voorsorg dat die
getal nukleotiede wat bygevoeg of verwyder word nie ʼn veelvoud van
drie is nie. Raampieverskuiwings mutasies beïnvloed elke kodon
nadat die verskuiwing plaas gevind het. Dit kan tot die insluiting van
baie verkeerde aminosure in die proteïen lei.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo) 9
Veranderde DNA struktuur produseer mRNA (bRNA) met die
verkeerde kode tydens die transkripsie proses.
Dit sal weer tot die gebruik van die verkeerde tRNA (oordrag-RNA) en
die optel van die verkeerde aminosuur lei.
Die verkeerde tipe en volgorde van aminosure lei tot die vorming van
verkeerde proteïene.
Die verkeerde proteïenproduksie lei tot die produksie van die
verkeerde ensiem. en ontwrig die noodsaaklike metaboliese
prosesse wat tot verskeie genetiese afwykings soos Hemofilie,
Alibinisme, Sekelsel-anemia ens. lei. (maks:11) (11)
Genetiese afwykings
Sekelsel-anemie is ʼn bloed afwyking waartydens die rooibloedselle
hulle ronde vorm verloor en ʼn sekelvormige vorm aan neem. Hierdie
mutasie word deur ʼn puntmutasie veroorsaak wat tot gevolg het dat ʼn
aminosuur vanaf sy normale volwasse hemoglobien (hemoglobien A)
na sekelvormige hemoglobien (hemoglobien S) verander.
Albinisme is ʼn genetiese afwyking wat deur ʼn tekort aan melanien
gekenmerk word. Die mutasie het die vroeë beëindiging van die
produksie van ʼn ensiem tirosinase wat vir die sintese van die
aminosuur tirosien, waarvan melanien vervaardig word, tot gevolg.
Hemofilie is ʼn genetiese afwyking wat deur gereelde oormatige
bloeding gekenmerk word omdat bloed stadig stol. Dit word
veroorsaak deur ʼn mutasie wat daartoe lei dat die proteïen, wat as ʼn
as stollingsfaktor dien, wat saam met die bloedplaatjies werk om
bloeding by ʼn besering te stop nie gevorm word nie. (6)
(17)
Sintese
GEEN punte sal toegeken word vir voorlegging indien die opstel in punt vorm
geskryf is nie.
ASSESSERING VAN DIE OPSTEL
PUNTE BESKRYWINGS
3 Goed gestruktureerd – toon insig en begrip van die vraag
2 Geringe gapings in die antwoord
1 Poging aangewend, maar met betekenisvolle gapings in die antwoord
0 Geen poging aangewend/niks behalwe die vraagnommer geskryf (3)
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2012 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper