Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

MemorandumMathematical LiteracyGrade 1220228 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2022 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 100 Simbool Verduideliking M Metode MA Metode met akkuraatheid CA Deurlopende akkuraatheid A Akkuraatheid C Herleiding S Vereenvoudiging RT/RG/RM Lees vanaf tabel/grafiek/kaart F Kies van regte korrekte formule SF Korrekte vervanging in ʼn formule J Regverdiging P Penaliseer, bv., vir geen eenhede, inkorrekte afronding ens. R Afronding/Rede AO Slegs antwoord NPR Geen penalisering vir korrekte afronding tot twee desimale plekke nie Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/JUNIE 2022) MARKING GUIDELINES NOTE: • If a candidate answers a question TWICE, only mark the FIRST attempt. • If a candidate has crossed out (cancelled) an attempt to a question and NOT redone the solution, mark the crossed out (cancelled version). • Consistent Accuracy (CA) applies in ALL aspects of the marking guidelines; however, it stops at the second calculation error. • If the candidate presents any extra solution when reading from a graph, table, layout plan and map, then penalise for every extra incorrect item presented. LET WEL: • As ʼn kandidaat ʼn vraag TWEE keer beantwoord merk slegs die EERSTE poging. • As ʼn kandidaat ʼn antwoord van ʼn vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, merk die doodgetrekte (gekanselleerde) poging. • Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyn toegepas, maar dit hou by die tweede berekeningsfout op. • Wanneer ʼn kandidaat aflees van ʼn grafiek, tabel, uitlegplan en kaart en ekstra antwoorde gee, penaliseer vir elke ekstra item. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUN1E/2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3 VRAAG 1 [20 PUNTE] Vr. Oplossing Verduideliking/Punte OW/ SA: VOLPUNTE V 1.1.1 18,25 1 825 ✓M 1M breuk F = 100 10 000 1A antwoord in V1 ✓A afgeronde vorm 73 = (2) 400 1.1.2 % van prys = 100 – 18,25% F ✓ = 81,75% ✓M 1M aftrekking V1 81,75 Prys = × 380 ✓M 100 1M % berekening = R310,65 ✓CA 1CA antwoord OF OF 18,25 Vermindering = 100 × 380 = R69,35 ✓M 1M % berekening Prys = R380 – 69,35 ✓M 1M aftrekking = R310,65 ✓CA 1CA antwoord (3) 1.2.1 Verskil = R469 – (– R447) ✓RT 1 RT vir die twee F = R916 miljoen ✓C korrekte waardes V1 A 1 CA antwoord (2) 1.2.2 Totaal = 265 + 277 + 326 + 390 + 447+458+486 – (469+300) ✓M 1M optelling (+) en F = 1880 miljoen ✓CA aftrekking (–) van die L1 waardes 1 CA (2) 3 1.3.1 Naweek loonkoers = 2 × 25 ✓MA 1MA F vermenigvuldiging V1 = R37,50 ✓A 1A antwoord (2) 1.3.2 ✓M 1M F Verdienste = 6 × 25 + 37,50 × 4 ✓MA vermenigvuldigings V1 = R300 ✓CA 1MA optelling 1CA antwoord (3) 1.4.1 Diskreet ✓✓A 2A antwoord D (2) V1 1.4.2 Wedstryd ✓✓RT 2RT antwoord D (2) V1 1.4.3 Totaal wedstryde = 4+6+5+4+1+2+2 = 24 wedstryde ✓M ✓CA 1M tel wedstryde op D 1CA antwoord (2) V1 [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/JUNIE 2022) VRAAG 2 [18 PUNTE] Vr. Oplossing Verduideliking/Punte OW/ SA: VOLPUNTE V 2.1.1 Tyd 4 ure ✓✓RT 2RT F (2) V2 2.1.2 Van grafiek: F 2 sweisers voltooi 1 raam in 4 ure ✓M 1M waarde van grafiek V3 2:1 1M teller 20 : ? rame in 4 ure 1M noemer 20×1 1A antwoord (4) Rame = 2 ✓✓M = 10 rame ✓A OF OF n×t=8 1SF Vervanging 20×t = 8 ✓SF 1S vereenvoudiging vir t = 8/20 2,5 rame in 1 uur deur = 0,4 ure om 1 raam deur 20 sweisers te maak ✓ S 20 sweisers gedoen In vier ure = 4/0,4 ✓M = 10 rame ✓ A 1M vermenigvuldiging 1A antwoord (4) ✓M 1M korrekte waardes F 2.2.1 28−25,81 vir teller en noemer V2 A= × 100% ✓MA 25,81 M % berekening = 8,485% 1CA (3) = 8,5% ✓CA (NPR) 2.2.2 Koste: Tot 6 kℓ = R0 = R0 ✓M 1M koste in blok 1 F V3 6 – 25 kℓ = 19 kℓ × R23,60 = R448,40✓M 1M koste in blok 2 25 – 30 kℓ = 5 kℓ ×R32,20 = R161,00 ✓M 1M koste in blok 3 ✓M 1M optel alle waardes TOTALE KOSTE= R448,40+R161,00 = R606,40 ✓CA 1CA antwoord (5) 2.3.1 Salaris B = R3 192,05+15 761,80 ✓M 1M optelling van twee F =R18 953,85 ✓CA balanse V2 1 CA antwoord (2) 2.3.2 Bankfooie vir Maart = 42,37+17,47+100,88 ✓M 1M optelling van Maart F = R160,72 ✓CA fooie V1 1CA antwoord (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUN1E/2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5 VRAAG 3 [21 PUNTE] Vr. Oplossing Verduideliking/Punte OW/ SA: VOLPUNTE V 3.1 2020 ✓A Rede: Covid-19 pandemie ✓J 1A jaar D 1J rede (2) V1 3.2 ✓M 1M aftrekking van 25 D C = 25 285,1 – (2093,5+2092,8+2249,4+ 1988,8+1750,5 285,1 L2 +1964,7+2067,1+2204,4+2308,0+2267,8+ 2493,4) 1M optelling van alle = 1804,7✓M ander waardes ✓CA 1CA antwoord (3) 3.3 Dalende orde: ✓RT 1RT alle waardes D 2493,4; 2308,0; 2267,8: 2249,4; 2204,4; 2093,5; 2092,8 ingeslote waarde van 3.2 V2 2067,1; 1988,8; 1964,7; 1804,7;1750,5 ✓CA 1CA orde met waarde van 3.2 (2) 3.4 ✓RT 1RT hoogste en laagste Omvang = 2 262,3 – 33,8✓M waardes D = 2 228,5 miljoen ✓CA 1M konsep van terrein V2 1CA antwoord (3) 3.5 ✓M 1M konsep van D = 2 070,53 miljoen ✓A 24846,4 gemiddelde L4 Gemid. inkomste vir 2018 = 12 1A gemiddelde vir 2018 9818,5 Gemid. inkomste vir 2020 = = 818,21 miljoen 1A gemiddelde vir 2020 12 Dubbele gemiddelde inkomste vir 2020 = 818,21 × 2 = 1636,42 ✓M miljoen 1M vergelyk waardes van gemid. waardes Gemiddelde inkomste vir 2018 (2 070,53) is groter as dubbele van2018 en dubbele gemiddelde inkomste vir 2020 (1636,42) gemid. inkomste van 2020 Stelling is WAAR ✓J 1J stelling waar (6) 3.6 Van 2018 Desember inkomste verlaag reg tot by Julie 2019; 1J regverdiging vir die D en dan verhoog van Augustus 2019 tot Desember 2019. Dit periode Des 2018 tot L4 vertoon hoog tot in Maart 2020. ✓J Julie 2019 Dan verlaag dit drasties in April 2020 en bly laag tot in 2020. 1J regverdiging vir die ✓J periode Augustus 2019 tot 2020 (2) 3.7 Mei ✓A 1A eerste maand D en Junie ✓A 1A tweede maand L2 CA van 3.2 (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/JUNIE 2022) VRAAG 4 [20 PUNTE] Vr. Oplossing Verduideliking/Punte OW/ SA: VOLPUNTE V 4.1.1 Waardes van afhanklike veranderlike by 1RT waarde van F gelyksbreekpunt ✓RT inkomste V2 Inkomste = R300 1RT waarde vir uitgawes Uitgawes = R300 ✓RT (2) 4.1.2 Totale verkope in ʼn week = 37 pakkies ✓RT 1RT optelling van Vanaf Grafiek: Inkomste = R555 ✓RT verkope vanaf die tabel Uitgawes = R385 ✓RT 1RT lees inkomste van Wins = R555 – R385 = R170 ✓CA grafiek 1RT uitgawes van OF grafiek 1CA antwoord vir wins Totale verkope = 37 ✓RT F Inkomste = 37 × 15 = R555 ✓SF OF V2 Uitgawes = 200 + 37 × 5 = R385 ✓SF 1RT totale verkope Wins = R555 – R385 = R170 ✓CA 1SF vir inkomste 1SF vir uitgawes 1CA antwoord vir wins (4) 4.2.1 Jaar 2009 ✓✓RT 2RT vir die jaar F (2) V2 4.2.2 Fooie in 2015 = 1,093 × R12 500 = R13 662,50 ✓M 1M waarde van F vermenigvuldiging met V4 Koste van yskas in 2015= 1,04×R12 500 = R13 000 ✓M onderwys inflasiekoers 1M waarde van Verskil = R13 662,50 – R12 500 = R662,50 ✓CA vermenigvuldiging met algemene inflasiekoers 1CA antwoord (3) 4.2.3 Die grafiek toon onderwys het konstant algemene 2J regverdiging van F inflasie verbygegaan/oortref. ✓✓J grafiek V4 (2) 4.3.1 Rangskikking van geldeenhede: £; €; $; P; R; ¥ ✓RT✓A 1RT alle geldwaardes F 1A orde volgens sterkte V3 (2) 4.3.2 1¥ = R0,1383 F 3974, 85 = R? 1M omskakeling van V2 Koste van 1 in Rand = 3974,85× 0,1383 ✓M Japanese yen na Rand = R549,72 ✓A 1A koste van een DVD Koste van 500 DVD-spelers = 500 × 549,72 = R274 860,88 ✓CA 1CA antwoord vir koste van 500 DVD’s (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUN1E/2022) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7 VRAAG 5 [25 PUNTE] Vr. Oplossing Verduideliking/Punt OW/ SA: VOLPUNTE V 5.1.1 Belastingkerf = 4 ✓✓RT 2RT belastingkerf (2) F V1 5.1.2 R128 650 ✓✓RT 2RT waarde van F belastingdrempel (2) V2 5.1.3 Maandelikse inkomste = R35 455 F V4 Jaarlikse inkomste = R35 455× 12 = R425 460,00✓MA 1MA vermenigvuldiging met 12 en jaarlikse 7,5 inkomste Pensioen: 7,5% van R425 460 = 100 × R425 460,00 1A jaarlikse pensioen = R31 909,50 ✓A Belasbare Inkomste = R425 460,00 – R31 909,50 1CA belasbare inkomste = R393 550,50 ✓CA 1M gebruik van korrekte Belasting = R67 144 + 100 × (393 550,50 – 321 600)✓M belastingkerf 31 31 = R67 144 + 100 × 71 950,50 1CA belasting betaalbaar = R67 144 + 22 304,655 voor kortings = R89 448,655 ✓CA ✓RT 1RT Totale waarde van Belasting voor korting = R89 448,655 – (R14 958 korting + R8 199) 1M aftrekking van Jaarlikse belasting betaalbaar = R66 291,655 ✓M korting en belasting na kortings (7) 5.2.1 ✓RT 1RT alle waardes van D 2,27%; 5,04%; 5,05%; 5,90%; 6,68%; 7,24%; 13,38%; grafiek V2 16,15%; 38,28%. ✓M 1M rangskik in dalende Mediaan waarde = 6,68% noem EC ✓CA of stygende orde 1CA mediaan waarde: EC (3) 5.2.2 5,04+5,05 ✓M 1M konsep van kwartiel D K1= 2 V3 = 5,045% ✓A 1A vir K1 13,38+16,15 Q3 = 2 = 14,765% ✓A 1A vir K3 IKR = K3 – K1 1M metode van = 14,765% – 5,045% ✓M aftrekking K3 – K1 = 9,72% ✓CA 1CA antwoord (5) 5.2.3 Waarskynlikheid is die kans dat ʼn gebeurtenis kan 2A verduideliking P plaasvind. ✓✓A (2) V1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/JUNIE 2022) 5.2.4 Waarskynlikheid vir GP = 0,3828 ✓CA 1CA omskakeling na P Waarskynlikheid vir EC = 0,0668 ✓CA desimaal vir GP V3 Waarskynlikheid vir motor in GP of EC = 0,3828 1CA omskakeling na + 0,0668 = 0,4496 ✓A desimaal vir EC 1A antwoord (3) [24] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all