NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
WISKUNDIGE GELETTERHEID V2
ADDENDUM
(EKSEMPLAAR)
Hierdie addendum bestaan uit 5 bladsye met ʼn 4-bladsy bylae.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all
_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)




Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 QP (Afr)
Grade 11 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 801.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 5
This exam
National Exemplar November Exam 2020
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) (EC/NOVEMBER 2020)
BYLAE A
VRAAG 2.2
AANMEKAARSIT VAN ’N VLOERLAMP
BELANGRIK: Krag moet altyd ontkoppel word voor die vervanging van ʼn gloeilamp en
voor skoonmaak of ander instandhouding.
Aanmekaarsit en installasie Vloerlamp
instruksies
1. Heg die basis aan stam 3
deur die ingerygde stam en
opsporingspen deur die
wasser en die basis te voeg.
Maak die sluitwasser en
hex-moer vas deur die
moersleutel (ingesluit) te
gebruik.
2. Voeg die opsporingspen
van stam 2 in stam 3 en
gebruik die groot
Allensleutel om die
verstelskroewe vas te
maak. (Maak die
verstelskroewe los om die
hoogte van die lamp aan te
pas.)
3. Voeg stam 1 in stam 2 en
gebruik die klein
Allensleutel om die
verstelskroef vas te maak.
4. Voeg die verspreider,
skerm, spasieerder, en harp
aan die sok, en maak vas
met die sokring.
5. Installeer ʼn 100-Watt
medium basis gloeilamp
(nie ingesluit nie).
6. Voeg die glas en die
platplaat aan die harp en
maak vas met die finiaal.
7. Koppel die koord en die
dimmer-skakelaar aan die
koord.
[Bron: https://manualzz.com/doc/19886634/assembly-instructions-for-item]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 3
BYLAE B
VRAAG 3.1
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) (EC/NOVEMBER 2020)
BYLAE C
VRAAG 3.2
RESEP VIR BIEF STROGANOFF
Vir die Bief Stroganoff:
1 lb (pond) boonste lendebiefstuk in dun repies gesny
2 (e) eetlepel olyfolie
2 (e) eetlepel botter
1
medium ui, fyn opgesny
2
1
lb (pond) bruin sampioene, dik gesny
2
1 knoffelhuisie, fyngedruk
1 (e) eetlepel veeldoeligemeel
1 koppie beessous
3
koppie geklopte room
4
1
koppie suurroom
4
1 (e) eetlepel Worcestershiresous
1
(t) teelepel Dijon-mosterd
2
1
(t) teelepel sout
2
1
(t) teelepel swart peper
4
Instruksies
1. Plaas ʼn groot, diep pan oor medium-hoë hitte. Voeg 2 (e) olie by en wanneer olie warm is, voeg
dun repies biefstuk in ʼn enkellaag by. Kook vir 3 minute aan beide kante sonder om te roer.
Kook tot net bruin en verwyder biefstuk. Plaas op ʼn bord en maak toe om warm te hou.
2. Voeg 2 (e) botter, opgesnyde ui en sampioene by. Soteer vir 6 tot 8 minute of tot die vloeistof
verdamp het en die uie en sampioene sag en ligbruin is.
3. Voeg 1 fyngedrukte knoffelhuisie by en soteer vir 1 minuut tot geurig. Voeg 1 (e) meel by en
soteer nog ʼn minuut terwyl aanhoudend geroer word.
4. Gooi 1 koppie beessous in en skraap enige stukkies vanaf die bodem van die pan. Voeg dan
3
koppie styfgeklopte room by en prut vir nog 1 tot 2 minute of tot effens dik.
4
1
5. Roer ʼn paar eetlepels van die sous in 4 koppie van die suurroom en roer aanhoudend om te
voorkom dat die suurroom krummels maak. Voeg dit dan in die pan terwyl aanhoudend geroer
word.
1 1 1
6. Roer 1 (e) Worcestershiresous, 2 (t) Dijon-mosterd, en geur met 2 (t) sout en 4 (t) peper, of
geur na smaak en prut vir 20 minute totdat sous romerig is. Voeg biefstuk met al die sous terug
in die pan en prut vir nog 2 minute totdat die bief goed deurgekook is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 5
BYLAE D
VRAAG 4.1
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 QP (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 Addendum (Eng)
More from Grade 11 Mathematical Literacy

Annual teaching plan
Gr 11 Maths Lit ATP 2023 24
_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 11 2025 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2025 Memo (Eng)

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2025 QP & Memo

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2025 QP & Memo

Memorandum