Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
EKSEMPLAAR
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
*Iwgel1*
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, insluitend ƌ antwoordblad.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all

_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)
_watermark--6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35/v1-176dbe300bc24abbbfc8/card.webp)


Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)
Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Memorandum, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 521.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
National Exemplar November Exam 2020
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2020)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. 2.1 Gebruik die ANTWOORDBLAD om VRAAG 4.3.2 te beantwoord.
2.2 Skryf jou NAAM en jou GRAAD in die spasies wat voorsien is op die
ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.3.2.
Handig die ANTWOORDBLAD met jou ANTWOORDEBOEK in.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
4. Kaarte en diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie, tensy anders
vermeld.
5. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders
aangedui.
6. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
7. Begin ELKE vraag op ƌ NUWE bladsy.
8. Jy mag ƌ goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
8. ALLE berekeninge moet duidelik getoon word.
9 Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3
VRAAG 1
1.1 Moses verdien ƌ bruto salaris van R10 500 per maand. Die basiese maandelikse
uitgawes wat gebruik word is as volg:
Huishoudelike uitgawes 21%; Voedsel 36%, Vervoer 10%; Selfoonrekeninge 1,9%.
Die res is vir spaar.
Gebruik die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord.
1.1.1 Bereken die totale bruto salaris per jaar. (2)
1.1.2 Bepaal die bedrag van die maandelikse voedseluitgawe. (2)
1.1.3 Skryf neer die verhouding van die huishoudelike persentasie tot die voedsel-
persentasie in die eenvoudigste vorm. (2)
1.1.4 Bereken watter persentasie Moses van sy salaris spaar. (3)
1.2 Thando, ƌ Wiskundige Geletterdheid onderwyser, het die toetsuitslae van sy klas
gekollekteer en geanaliseer. Die toets was uit ƌ totale punt van 50 gemerk. Die uitslae
van die leerders word hieronder aangedui:
38 21 12 18 41
28 24 34 10 35
Gebruik die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord:
1.2.1 Is die bogenoemde data primêr of sekondêr? (2)
1.2.2 Skryf neer die hoogste punt wat in die toets behaal is. (2)
1.2.3 Verduidelik die betekenis van die term ‘mediaan’. (2)
1.2.4 Skryf neer die punt uit 50 vir ƌ leerder wie 70% in die toets behaal het. (2)
1.2.5 Skryf neer die aantal leerders wat die toets gedruip het, indien die slaagpunt 20
uit 50 is. (2)
1.3 ƌ Winkelier het ƌ rok vir R750 gekoop en teen ƌ verlies van R50 verkoop.
1.3.1 Verduidelik die betekenis van die term ‘verlies’ in hierdie konteks. (2)
1.3.2 Bereken die persentasie verlies wat op die verkope gemaak is. (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 2
2.1 Mev. Rogue het maandeliks geld belê vanaf 2016 tot 2020 by Maatskappy A. Sy het haar
belegging beëindig en die staat hieronder van Old Mutual ontvang:
Kontraknommer Kontrak- Naam van Begindatum Laaste
party Beleggingsplan van kontrak premie
sperdatum
Smart MAX
17801249 R. Rogue Focused 01/07/2016 30/06/2031
Education
Plan/1
Fondswaarde soos op 23 Maart 2020
Beleggingsfonds Eenheidsprys Aantal Fondswaarde
(sent) eenhede
Allan Gray Gebalanseerde Fonds C-
Klas 8 266,470 A R8 038,07
Totaal R8 038,07
Verskil tussen fondswaarde en beɺindigingswaarde
Fondswaarde R8 038,07
Verminderingskoste en transaksiekoste B
Beɺindigingswaarde R6 995,25
Onttrekkings tot op 23 Maart 2020 R765,57
Verwagte premie-besonderhede soos op 23 Maart 2020
Huidige Jaarlikse Volgende Nuwe Beleggings- Premie
premie verhogings premie premie fonds Verdeel
-koers verhoging
Allan Gray
R332,75
… 01/07/2020 R366,02 Gebalanseerde 100%
maandeliks
Fonds C-Klas
Totale bydraes sedert die begindatum van die kontrak
Totale premies betaal R12 924,75
2.1.1 Skryf neer die beleggingsplan wat mev. Rogue het. (2)
2.1.2 Bereken die waarde van A, die aantal eenhede verdien uit die fondswaarde. (4)
2.1.3 Toon deur middel van berekeninge dat mev. Rogue 45,88% van die totale premies
wat sy bygedra het tot die fonds, verloor het deur haar belegging voor die laaste
premie te beëindig. (4)
2.1.4 Bereken die waarde (in Rand) van B, die verminderingskoste en transaksiekoste. (2)
2.1.5 Skryf neer die ontrekkingsbedrag soos op 23 Maart 2020. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5
2.1.6 Bereken die persentasie toename op die maandelikse premie. Gee jou finale antwoord
tot die naaste persentasie.
Jy mag die volgende formule gebruik:
࢛࢝ࢋ ࢘ࢋࢋ ି ࢎ࢛ࢊࢍࢋ ࢘ࢋࢋ
Persentasie toename = × %
ࢎ࢛ࢊࢍࢋ ࢘ࢋࢋ (4)
2.2 Alice verkoop kos vanaf ƌ kiosk wat sy in ƌ woonbuurt huur. Die uitgawes vir die bestanddele
en die arbeid vir ƌ bord beloop R30.
Die formule vir uitgawes: Uitgawes = R500 + R30 × Aantal borde
Sy verkoop die kos per bord. Die grafiek hieronder toon haar uitgawes en inkomste vir ƌ
maand.
ALICE SE UITGAWES EN INKOMSTE VAN VERKOPE
1800
1600
1400
Bedrag in Rand(R)
1200
1000
800 Uitgawes
600
Inkomste
400
200
0
0 5 10 15 20 25 30 35
Aantal borde
Gebruik die inligting hierbo en die grafiek om die vrae wat volg te beantwoord.
2.2.1 Skryf neer die onafhanklike veranderlike in die konteks hierbo. (2)
2.2.2 Bepaal die bedrag wat Alice aan vaste koste (uitgawes) betaal. (2)
2.2.3 Skryf neer die formule vir die inkomste indien ƌ bord teen R50 verkoop word, in die
vorm van Inkomste = … (2)
2.2.4 Bepaal die wins by die gelykbreekpunt. (2)
2.2.5 Bepaal die verlies wanneer 8 borde verkoop word. (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3
Die Global Wellness-instituut het navorsing gedoen oor die spa’s se inkomste wat in
verskillende dele van die wêreld in 2017 gegenereer is.
TABEL 1: AANTAL SPA’S, STREKE EN INKOMSTE GENEREER
Streke Name van Streke Aantal Spa’s Inkomste in
Miljard dollars
($b)
P Noord-Amerika 30 394 22,9
Q Latyns Amerika-Karibies 13 856 6,6
R Sub-Sahara Afrika 3 984 …
S Midde-Ooste – Noord-Afrika 6 057 2,8
T Europa 46 282 33,3
V Asië – Stille Oseaan 48 679 26,5
TOTAAL … …
[Bron: globalwellnessinstitute.org]
Gebruik die inligting hierbo om die onderstaande vrae te beantwoord.
3.1 Bereken die totale aantal spa’s wat vir die navorsing in 2017 gebruik is. (2)
3.2 Bereken die gemiddelde aantal spa’s wat gebruik is. Gee jou finale antwoord tot die
naaste heelgetal. (2)
3.3 Druk die aantal spa’s in Europa as ƌ persentasie van die totale aantal spa’s uit. (2)
3.4 Bepaal die aantal streke wat bo die omvang van die aantal spa’s lê. (2)
3.5 Skryf neer die eenheidsverhouding van spa’s in streke P en V. (3)
3.6 Bereken die totale inkomste in miljard dollars vir die spa’s indien sub-Sahara Afrika
se inkomste $5,0 miljard minder as Latyns Amerika-Karibies se inkomste is. (4)
3.7 Bereken die mediaan inkomste van die streke. (3)
3.8 Bepaal die waarskynlikheid (as ƌ persentasie) om ƌ streek lukraak te kies met meer
as 40 000 spa’s. (3)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7
VRAAG 4
4.1 GOOD BOYS CAR WASHING BAY is in ƌ gebied waar die water belas word volgens
die watertariefstelsel soos in TABEL 2 hieronder.
TABEL 2: WATERTARIEFSTELSEL
Blok Gebruik in kiloliter Normale Tarief per kiloliter (kƐ)
(kƐ) (BTW uitgesluit)
1 0–6 R0,00
2 +6 – 15 R9,35
3 +15 – 30 R11,16
4 +30 – 45 R12,53
5 +45 – 60 R13,98
6 60+ R15,34
LET WEL: BTW is Belasting op Toegevoegde Waarde. Die BTW-koers is 15%.
Gebruik TABEL 2 hierbo om die volgende vraag te beantwoord.
Bereken hoeveel GOOD BOYS CAR WASHING BAY betaal in ƌ maand insluitende
BTW, as 25 kƐ water gebruik is en gee ƌ rede waarom ƌ stapsgewyse (toenemende
blokkoers) watertariefstelsel gebruik word om waterverbruik te belas, eerder as om ƌ
vaste koers te gebruik. (6)
4.2 Andile ontvang ƌ donasie van sy broer wat in Rwanda werk. Die donasie was
745 614,04 Rwanda Francs (RWF). Die bank trek 10% vir bankkoste af. Andile beweer
dat hy R12 750 sal ontvang. Verifieer hierdie bewering met die nodige berekeninge.
Gebruik die wisselkoers R0,019 = 1 RWF (6)
4.3 Ibanda hoërskool maak ƌ opname van afwesigheid in die Graad 11 Wiskundige
Geletterdheidklas se leerders tydens die eerste week nadat skole heropen het na die
uitbreek van die COVID-19 pandemie. Die data word in die tabel hieronder getoon.
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Meisies 4 6 8 7 10
Seuns 5 3 8 9 7
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord:
4.3.1 Bepaal die waarskynlikheid dat ƌ leerder wat lukraak gekies word op
Woensdag afwesig was. (3)
4.3.2 Voltooi die dubbele staafgrafiek op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is
deur die ontbrekende stawe af te steek vir die aantal seuns en meisies wat
afwesig was. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2020)
4.4 ƌ Graad 11 Wiskundige Geletterdheid klas by Ibanda hoɺrskool het ƌ eksamen geskryf
wat uit 100 punte gemerk is. Die uitslae gerangskik in stygende orde word hieronder
getoon.
23 41 42 50 50 51 54 55 56 57
60 61 65 66 66 67 68 69 70 70
70 72 C 74 76 79 82 85 86 88
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.
4.4.1 Die gemiddelde van die bogenoemde data is gelyk aan 64,2. ƌ Leerder bereken
dat die waarde van C in bogenoemde data 74 is. Verifieer, met die nodige
berekeninge, of die antwoord geldig is. (4)
4.4.2 Die frekwensietabel van die data hierbo word hieronder getoon.
Klasinterval Frekwensie
20–29 1
30–39 D
40–49 2
50–59 7
60–69 8
70–80 8
80–89 4
Bepaal die waarde van D en gee ƌ rede vir jou antwoord. (2)
[26]
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 9
ANTWOORDBLAD
VRAAG 4.3.2
NAAM VAN LEERDER:
GRAAD 11:
Aantal leerders afwesig gedurende die week
12
10
8
Aantal leerders afwesig
6
4
2
0
Monday
Maandag Tuesday
Dinsdag Wednesday
Woensdag Thursday
Donderdag Vrydag Friday
Dae van die week
Meisies Seuns
Girls Boys
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
NASIENRIGLYN
EKSEMPLAAR
PUNTE: 100
Simbool Verduideliking
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
CA Deurlopende akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Omskakeling
S Vereenvoudiging
RT/RG/RM Lees vanaf tabel/Lees vanaf ƌ grafiek/Lees vanaf ƌ kaart
F Kies korrekte formule
SF Vervanging in ƌ formule
J Regverdiging
P Penalisering, bv. vir geen eenhede, foutiewe ronding, ens.
R Afronding/Rede
AO Slegs antwoord
NPR Geen penalisering vir ronding
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2020)
MARKING GUIDELINES/NASIENRIGLYNE
NOTE:
x If a candidate answers a question TWICE, only mark the FIRST attempt.
x If a candidate has crossed out (cancelled) an attempt to a question and NOT redone
the solution, mark the crossed out (cancelled version)
x Consistent accuracy (CA) applies in ALL aspects of the marking guidelines,
however it stops at the second calculation error.
x If the candidate presents any extra solution when reading from a graph, table, layout
plan and map, then penalise for every extra incorrect item presented.
LET WEL:
x As ƌ kandidaat ƌ vraag TWEE keer beantwoord, merk slegs die EERSTE poging.
x As ƌ kandidaat ƌ antwoord van ƌ vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie,
merk die doodgetrekte (gekanselleerde) poging.
x Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyn toegepas,
maar dit hou by die tweede berekeningsfout op.
x Wanneer ƌ kandidaat aflesings vanaf ƌ grafiek, tabel, uitlegplan en kaart geneem
en ekstra antwoorde gee, penaliseer vir elke ekstra verkeerde item.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3
VRAAG 1 [23 punte]
Vraag Oplossing Verduideliking O&V
1.1.1 Jaarlikse bruto salaris = R10 500 × 12 9 M 1M Vermenigvuldig met 12 F
= R126 000 9A 1A Jaarlikse bruto salaris (2) V1
1.1.2 Maandelikse voedseluitgawe = R10 500 × 36% 9M 1M % Berekening F
= R3 780 9CA 1CA Bedrag (2) V1
1.1.3 Huishoudelike % : Voedsel % 1M Korrekte waardes en F
= 21% : 36% 9M orde V1
= 7 : 12 9CA 1CA Eenvoudigste vorm (2)
9M
1.1.4 Spaar % = 100% – (21% +36% +10% + 1,9%) 1M Tel korrekte waardes op F
= 100% – 68,9% 9M 1M Trek af vanaf 100 V1
= 31,1% 9CA 1CA Persentasie (3)
1.2.1 Primêre data 99A 2A Korrekte tipe data D
(2) V1
1.2.2 41 99 RT 2RT Hoogste punt D
(2) V1
1.2.3 Mediaan is die middel waarde van ƌ datastel wat gerangskik 2A Verduideliking D
is vanaf klein na groot 99A (2) V1
1.2.4 35 99 A 2A Korrekte punt D
. (2) V1
1.2.5 3 99 RT 2RT Aantal leerders gedruip D
(2) V1
1.3.1 Verlies is wanneer die uitgawe meer as die inkomste is. 99 A 2A Korrekte verduideliking F
OF V1
Verlies is wanneer die verkoopprys minder as die koopprys
is. 99 A (2)
1.3.2 % verlies =
ହ
× 100% 9M 1M Breuk vermenigvuldig F
ହ
met 100% V1
= 6,67% 9 CA
1CA Persentasie
NPR (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 2: FINANSIES [30 punte]
Vr. Oplossing Verduideliking O&V
2.1.1 SmartMAXFocussed Education Plan 1 99 RT 2A Korrekte beleggingsplan F
(2) V1
2.1.2 8266 ,470 9 C 1C Herlei na Rand F
Aantal eenhede = 1CA Waarde
100 V2
= R82,6647 9 CA
8038 ,07 1M Deling
= 9M
82 ,6647
= 97,23703104 9 CA 1CA Aantal eenhede (4)
2.1.3 % verlies = 12 924,75 – 6 995,259 M 1M Trek waardes af F
= R5 929,50 9 S 1S Vereenvoudig V3
5929 ,50 9 M 1M Deel korrekte waardes
= u 100 9 M 1M Vermenigvuldig met
12924 ,75
= 45,88 % 100%
OF OF
6995 ,25 9 M 1M Deel korrekte waardes
Persentasie verlies = u 100 9 M 1M Vermenigvuldig met
12924,75 100%
= 54,12% 9S 1S Vereenvoudig
= 100% – 54,12% 9M 1M Trek % af
= 45,88% (4)
2.1.4 B = R8 038,07 – R6 995,25 9 MA 1MA Aftrekking F
= R1 042,82 9C A 1CA Korrekte antwoord (2) V2
2.1.5 R765,57 99RT 2RT Korrekte waarde F
(2) V2
9RT
2.1.6 366 ,02 332 ,75 1RT Korrekte waarde F
% toename = u 100 9 SF 1SF Vervanging
332 ,75 V2
= 9,998 %9 S 1S Vereenvoudig
= 10% 9 R 1R Naaste % (4)
2.2.1 Aantal borde 99 RT 2RT Aantal borde F
(2) V2
2.2.2 Vaste koste = R500 99 RT 2RT Vaste koste F
(2) V2
2.2.3 Inkomste = R50 × Aantal borde verkoop 9 M 9 A 1M Vermenigvuldig met R50 F
1A Korrekte formule (2) V2
2.2.4 R0 OF (Geen wins) 99 RT 2RT Geen wins F
(2) V2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5
2.2.5 Verlies vir 8 borde = Uitgawes – Inkomste 1RT R740 F
9RT 9RT 1RT R400 V3
= 740 – 400 9M 1M Aftrekking
= R340 9A 1A Verlies
OF (Vanaf grafiek aanvaar 340 ±
10)
OF
Uitgawes = 500 + 8 × 30 = R740 9M IM R740
Inkomste = 50 × 8 = R400 9M 1M R400
Verlies = 740 – 400 = R340 9A 1M Aftrekking
1A R340 presiese antw. (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3: DATAHANTERING (18 punte) EN WAARSKYNLIKHEID (3 punte)]
Vr. Oplossing Verduideliking O&V
3.1 Totale aantal spa’s
= 30 394 + 13 856 + 3 984 + 6 057 + 46 282 + 48 679 1M Tel korrekte waardes op D
=149 252 9M 9A 1A Totaal (2) V1
3.2 Gemiddelde =
ଵସଽ ଶହଶ
9M CA vanaf 3.1 D
1M Deling V2
= 24 875,33
1R Heelgetal
= 24 875 9 R
(2)
3.3 Europese spa’s as ƌ % =
ସ ଶ଼ଶ
×100 9M 1M Breuk met korrekte D
ଵସଽ ଶହଶ
waardes en V2
= 31% 9CA
vermenigvuldig met 100
1CA Persentasie (2)
3.4 Omvang = 48 679 – 3 984 D
= 44 695 9A 1A Bereken omvang V3
Aantal streke bo die omvang = 2 CA 9 1CA Aantal streke (2)
3.5 ସ଼ ଽ
30 394 : 48 679 = 1 : ଷ ଷଽସ 9M 9M 1M Verhouding D
1M Breuk V3
1CA Eenheidsverhouding
=1 : 1,60 9 CA
NPR (3)
3.6 Inkomste in sub-Sahara Afrika = 6,6 – 5,0 9M 1M Aftrekking D
= 1,6 9S 1S Vereenvoudiging V3
Totale inkomste vir spa’s 1M Optelling
= 22,9 + 6,6 + 1,6 + 2,8 + 33,3 + 26,5 9M 1CA Totale inkomste
= $93,7 miljard 9 CA Penaliseer 1 punt indien
nie in miljard (4)
3.7 1,6; 2,8; 6,6; 22,9; 26,5; 33,3 9M CA die waarde $1,6 vanaf D
3.6 ingesluit in die data V3
Mediaan inkomste =
, ା ଶଶ,ଽ
9M 1M Rangskik in dalende of
ଶ stygende orde
= $14,75 biljoen 9CA 1M Konsep van mediaan
1CA Antw. in miljard (3)
3.8 P (Streke met meer as 40 000 spa’s) 1RT Korrekte teller en P
9RT noemer V2
ଶ
= × 100 9M 1M Vermenigvuldig met
100
1CA Persentasie
= 33,33% 9CA NPR (3)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7
VRAAG 4: FINANSIES (12 punte), DATAHANTERING (11 punte) EN
WAARSKYNLIKHEID (3 punte)
Vr. Oplossing Verduideliking O&V
4.1 Koste=
Kiloliter Koste F
6 6 × 0 = 0 9M 1M Koste vir 1ste 6 kƐ V4
1M Koste vir beide 9 en 10
9 9 × 9,35 = R84,15 kiloliter
9M 1CA Totale koste
10 10 × 11,16 = R111,6
Totaal = 25 liter 84,15 + 111,60 = R195,75 9M 1M Vermenigvuldig met
9M 15%
R195 ×115% = R225,11 9CA 1CA Koste insluitende
OF BTW
9M 9M
Koste = (6 × 0) + (9 × 9,35) + (10 × 11,16)
= R84,15 + R111,60
= R195,75 9CA 9M
Insluitende BTW = R195,75 × 15%
= R29,3625
= R195,75 + R29,3625
= R225,11 9CA
Toenemende blok-koers tariewe om waterbesparing aan te
moedig 9A
OF
Om klein besighede en families van gratis water te voorsien 9A
Aanvaar enige ander relevante rede. 1A Rede (6)
4.2 R 0,019 = 1 RWF 1M Konsep van verhouding F
R? = 745 614,04 RWF 9M 1M Vermenigvuldig V4
R? = 0,019 × 745 614,04 9M 1S Vereenvoudig waarde in
= R14 166,66676 9S R
ଵ
Bankkoste = 14166,66676×ଵ 9M 1M Vermenigvuldig met
10%
= R1 416,666676 9A
1A Waarde van 10%
Andile ontvang = R14 166,66676 – 1 416,66676 9M
1M Aftrekking
= R12 750
1A Geldig
Bewering geldig 9A
OF
OF
ଵ 1M Vermenigvuldig met
Bankkoste = × 745 614,04 RWF 9M 10%
ଵ
= 74 561,404 9A 1A Waarde van 10%
Andile ontvang in RWF = 745 614,04 – 74 561,4049M 1M Aftrekking
= 671 052,636 9S 1S Vereenvoudig waarde
In Rand: R0,019 = 1 RWF
R? = 671 052,636 RWF 9M 1M Konsep van verhouding
Andile ontvang = R0,019 × 671 052,6369M 1M Vermenigvuldig
= R12 750
Bewering geldig 9CA 1CA Geldig (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2020)
4.3.1 Totale afwesigheid = 67 9M 1M Totale uitkomste 67 P
Afwesig op Woensdag =16 9A 1A Afwesigheid op V2
P(afwesig op Woens) =
ଵ
9CA Woensdag
1CA Breuk (3)
4.3.2 1A Maandag seuns 5 D
Aantal afwesige leerders gedurende die week 1A Dinsdag meisies 6 V2
12 1A Donderdag meisies 7
1A Donderdag seuns 9
10 1A Vrydag seuns 7
9A
Aantal afwesige leerders
8
9A 9A
6 9A
9A
4
2
0
Maan
Monday Dins
Tuesday Woens
Wednesday Donder
Thursday Vry
Friday
Dae van die week
Girls Boys
Meisies Seuns
(5)
4.4.1 Waarde van C: D
64,2 = 9M
ା ଵ ଼ହଷ 1M Optelling (1 853) en V4
ଷ deel deur 30
64,2 × 30 = C + 1 853
1M Aftrekking
C = 1 926 – 1 853 9M 1CA Waarde van C
= 73 9CA
Antwoord nie geldig 9O 1A Nie geldig (4)
4.4.2 D = 0 9A 1A Waarde van D D
Geen leerders behaal 30 – 39 punte 9A 1A Verduideliking V4
(CA waarde van D vanaf
4.4.1 ingesluit in die data)
(2)
[26]
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 QP (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 Memo (Eng)
More from Grade 11 Mathematical Literacy

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 11 Maths Lit ATP 2023 24
_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 11 2025 Addendum (Afr)
_watermark--6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35/v1-176dbe300bc24abbbfc8/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 Free State June 2025 QP

Question paper and memo