Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 2021 Guideline (Afr)

Exam guidelineMechanical TechnologyGrade 12202119 pages

Grade 12 Mechanical Technology exam guideline from the Mechanical Technology 2021 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2021 Hierdie riglyne bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 2 DBE/2021 Eksamenriglyne ` INHOUDSOPGAWE Page 1. INLEIDING 3 2. KOGNITIEWE VLAKKE 4 3. UITBREIDING VAN INHOUD VIR GRAAD 12 (KABV) 5 4. STRUKTUUR VAN DIE VRAESTEL 6 4.1 Paswerk en Masjinering – Struktuur van vraestel 7 4.2 Motorkunde – Struktuur van vraestel 13 4.3 Sweis- en Metaalwerk – Struktuur van vraestel 16 5. SLOT 19 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 3 DBE/2021 Eksamenriglyne ` 1. INLEIDING Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Meganiese Tegnologie beskryf die aard en doel van die vak Meganiese Tegnologie. Dit gee leiding aan die filosofie wat die basis is van die onderrig en assessering van die vak in graad 12. Die doel van hierdie Eksamenriglyne is om:  Duidelikheid te gee oor die diepte en omvang van die inhoud wat in die graad 12 Nasionale Seniorsertifikaat (NSS) -eksamen in Meganiese Tegnologie geassesseer gaan word.  Bystand te verleen aan onderwysers om leerders voldoende vir die eksamens voor te berei. Hierdie dokument gee aandag aan die finale graad 12 eksterne eksamens. Dit behandel nie die skoolgebaseerde assessering (SGA), praktiese assesseringstake (PAT'e) of finale eksterne praktiese eksamens nie aangesien dit in 'n aparte PAT-dokument, wat jaarliks bygewerk word, hanteer word. Hierdie riglyne moet saam met die volgende gelees word:  Die Nasionale Kurrikulumstelling (NKS) se Kurrikulum- en Assesserings-beleidsverklaring (KABV): Meganiese Tegnologie  Die Nasionale Protokol vir Assessering: 'n Addendum tot die beleidsdokument, die Nasionale Senior Sertifikaat: 'n Kwalifikasie op Vlak 4 op die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR) rakende die Nasionale Protokol vir Assessering (Graad R tot 12)  Die nasionale beleid met betrekking tot die program- en promosievereistes van die Nasionale Kurrikulumstelling, grade R tot 12 Hierdie riglyne moet saam met die inhoudsoorsig per kwartaal en Artikel 4 van die KABV- dokument vir spesialisasie vir graad 12 Meganiese Tegnologie gebruik word. Die duur van die finale eksamenvraestel sal 3 uur wees met 'n maksimum punt van 200. Summatiewe assessering (eksamen) sal voorsiening maak vir 'n verskeidenheid kognitiewe vlakke en vermoëns van leerders. HIERDIE IS 'N RIGLYNDOKUMENT EN NIE 'N WERKSKEDULE NIE. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 4 DBE/2021 Eksamenriglyne ` 2. KOGNITIEWE VLAKKE Bloom se Taksonomie bestaan uit ses vlakke soos hieronder getoon. Bloom se Bloom se Hersiene Beskrywing Taksonomie Taksonomie Evaluering Skep Skep, beplan, produseer Sintese Evaluering Kritiseer, beoordeel, verdedig, aanbeveel Analise Analise Onderskei, organiseer, bydra, oplos Uitvoer, implementeer/toepas, voorberei, Toepassing Toepassing gebruik Interpreteer, gee voorbeeld, opsomming, Verstaan Verstaan klassifiseer, kom tot gevolgtrekking, vergelyk, verduidelik Kennis Onthou Herken, herroep, gee byskrifte, benoem Die volgende kognitiewe vlakke en gewigstoekenning is op die Meganiese Tegnologie spesialiserings van toepassing: Kognitiewe vlakke Gewig Kennis: memoriseer en herroep inligting: rangskik, definieer, gee byskrifte, maak 'n lys, gee in breë trekke, herhaal, volgorde Laer orde 30% Begrip: (verstaan) interpreteer inligting en stel in jou eie woorde: beskryf, dui aan, herformuleer, hersien, som op, klassifiseer Toepassing: pas kennis toe op nuwe situasies: toepas, bereken, teken, verduidelik, identifiseer, illustreer, berei voor, uitwerking, oefen, oplossing, skets, gebruik Middel-orde 50% Analise: verdeel kennis en dui die verhouding tussen die dele aan: analiseer/ontleed, kategoriseer, vergelyk, onderskei, bespreek, bestudeer, ondersoek, toets Sintese: voeg dele van kennis saam om 'n geheel te vorm; bou verhoudings vir 'n nuwe situasie: rangskik, maak/skep/opstel, formuleer, organiseer, beplan, saamstel/monteer, konstrueer, probleemoplossing Hoër orde 20% Evaluasie: oordeel op grond van kriteria: beoordeel, assesseer, lewer kommentaar, krities analiseer, evalueer, gevolgtrekking, ondervra, oordeel, voorspel, vergelyk, opteken/aanteken Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 5 DBE/2021 Eksamenriglyne ` 3. UITBREIDING VAN INHOUD VIR GRAAD 12 (KABV) BASIESE VAARDIGHEDE GEKOPPEL AAN DIE VAK: Die volgende vaardighede word in die vraestel gemeet. Die sigbaarheid van hierdie vaardighede gee 'n aanduiding van die algehele vaardighede wat in die vak benodig word:  Vermoë om instruksies te volg  Identifiseer dele/benoem/maak tekeninge/diagramme/skematiese voorstellings  Plot/Stip en interpretasie van grafieke/data  Berekenings uitwerk en interpreteer  Organiseer/Opneem en kategoriseer van data  Onttrekking en/of manipulasie en/of evaluering van data LET WEL: Berekeninge Oor die algemeen is die kriteria wat vir berekeninge gebruik word, soos volg:  Korrekte formule (Manipulasie)  Vervanging van waardes  Vereenvoudiging van waardes  Beantwoord en korrekte eenhede Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 6 DBE/2021 Eksamenriglyne ` 4. STRUKTUUR VAN DIE VRAESTEL Hierdie eksamenriglyne-dokument word saamgestel met verwysing na die Meganiese Tegnologie KABV-dokument wat op spesialisering fokus. Die INSTRUKSIES EN INLIGTING-deel is dieselfde vir al drie spesialiserings en dit moet onder die kandidate se aandag gebring word. Die GENERIESE vrae vir elk van die spesialiserings is dieselfde en het dieselfde gewigstoekenning. Die SPESIFIEKE vrae fokus slegs op inhoud wat vir daardie spesialisering van toepassing is. Gebruik die volgende FORMULEBLAD-BYLAES vir die spesifieke spesialisering: 4.1.1. BYLAE A (Paswerk en Masjinering) 4.2.1. BYLAE B (Motorkunde) 4.3.1. BYLAE C (Sweis- en Metaalwerk) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 7 DBE/2021 Eksamenriglyne ` 4.1 PASWERK EN MASJINERING TYD IN VRAAG INHOUD PUNTE MINUTE Generies 1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6 2 Veiligheid 10 10 3 Materiaal 14 14 Spesifiek 4 Meervoudigekeuse-vrae 14 14 5 Terminologie (Draaibank en Freesmasjien) 18 15 6 Terminologie (Indeksering) 28 24 7 Gereedskap en Toerusting 13 12 8 Kragte 33 31 9 Instandhouding 18 15 10 Hegtingsmetodes 18 15 11 Stelsels en Beheer (Aandrywingstelsels) 28 24 TOTAAL 200 180 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 8 DBE/2021 Eksamenriglyne ` BYLAE A (Paswerk en Masjinering) FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 9 DBE/2021 Eksamenriglyne ` Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 10 DBE/2021 Eksamenriglyne ` 4. RATAANDRYWING Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 11 DBE/2021 Eksamenriglyne ` Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 12 DBE/2021 Eksamenriglyne ` Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 13 DBE/2021 Eksamenriglyne ` 4.2 MOTORKUNDE TYD IN VRAAG INHOUD PUNTE MINUTE Generies 1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6 2 Veiligheid 10 10 3 Materiaal 14 14 Spesifiek 4 Meervoudigekeuse-vrae 14 14 5 Gereedskap en Toerusting 23 20 6 Enjins 28 25 7 Kragte 32 25 8 Instandhouding 23 20 9 Stelsels en Beheer (Outomatiese Ratkas) 18 20 Stelsels en Beheer (Asse, Stuurgeometrie en 10 32 30 Elektronika) TOTAAL 200 180 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 14 DBE/2021 Eksamenriglyne ` BYLAE B (Motorkunde) FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 15 DBE/2021 Eksamenriglyne ` Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 16 DBE/2021 Eksamenriglyne ` 4.3 SWEIS- EN METAALWERK TYD IN VRAAG INHOUD PUNTE MINUTE Generies 1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6 2 Veiligheid 10 10 3 Materiaal 14 14 Spesifiek 4 Meervoudigekeuse-vrae 14 14 5 Terminologie (Maatvorms) 23 20 6 Gereedskap en Toerusting 18 15 7 Kragte 45 42 8 Hegtingsmetodes (Inspeksie van Sweislaste) 23 20 9 Hegtingsmetodes (Spanning en Vervorming) 18 15 10 Instandhouding 8 8 11 Terminologie (Ontwikkeling) 21 20 TOTAAL 200 180 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 17 DBE/2021 Eksamenriglyne ` BYLAE C (Sweis- en Metaalwerk) FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 18 DBE/2021 Eksamenriglyne Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie 19 DBE/2021 Eksamenriglyne 5. SLOT Hierdie Eksamenriglyne-dokument is bedoel om die assesseringsaspirasies wat in die KABV- dokument voorgestaan word, te verwoord. Dit is derhalwe nie 'n plaasvervanger van die KABV- dokument, wat onderwysers vir onderrig moet gebruik, nie. Kwalitatiewe kurrikulum-dekking, soos in die KABV uiteengesit, kan nie oorbeklemtoon word nie. Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all